Die Troue
deur Uther Pendragon
“Ek sal oukei wees Sus … gaan, gaan, Ma wag al vir jou,” sê sy terwyl sy die laaste oorbel se pennetjie deur haar oorlob steek.
“Onthou jy moet nog vir Pieta bel … en moenie jou handruiker vergeet nie …” sê die
jonger meisie by die kamerdeur.
“GAAN Sussie! Ek is oukei – ek is amper klaar anyway – nog net die rok en skoene en dan is ek klaar. Oom Johnny sal eers oor ‘n halfuur hier wees om my te kom oplaai en dan is julle mos al lankal terug – maar net as jy NOU ry!”
Die meisie trek die deur vinnig agter haar toe.
Uiteindelik is dit stil om haar en kan sy asem skep ten spyte van die warboel goed wat rondom haar in die chalet se slaapkamer rondlê. Petra is nie bekommerd nie, want sy weet dat Sus alles tydens die onthaal sal kom opruim sodat die kamer vir die wittebroodnag reg sal wees.
Sy hou so van hierdie plek. Sy en Douw was al ‘n paar keer hier, maar het elke keer in een van die kleiner hutte gebly. Sy hou van die atmosfeer van die plek – aards maar beskaaf. Die wind waai sag deur die oop patiodeur wat op die dek oopmaak waarvandaan ‘n mens ‘n onverbeterlike uitsig oor die Waterberge en die veld het. Die koperbed met die wit kussings en beddegoed kontrasteer treffend teen die donker hout van die stompe van die chalet se mure. Dit is haar broer se trougeskenk aan hulle – ‘n week op die wildsplaas.
Petra sit in haar onderklere op die bankie voor die spieëlkas en kyk vir oulaas krities na haar grimering om seker te maak dat alles perfek is.
Sy ruik hom voor sy hom sien … en alles krimp in haar ineen soos wat sy op die bankie omswaai. Die woord “JY!” stol in haar keel. Hy staan daar soos wat sy hom laas gesien het – groot en grof. Hy is nie uitgenooi nie.
“So, jy gaan trou,” dreun sy stem.
Sy woorde is nie veroordelend nie, nie krities nie, nie verwytend nie. Dis net ‘n feitestelling, maar dit ratel deur haar wese.
“Jy, jy …” stamel sy en snak na haar asem.
Dan stort haar emosie uit: ”Ek het niks van jou gehoor nie – vir maande niks nie! Geen oproepe, geen eposse – geen antwoord! Geen verduideliking!” Haar stem word al hoe skerper en skriller met elke woord. “Vir amper ‘n jaar niks nie! Niks nie!” snik sy dit uit.
“Ek was in die tronk” antwoord hy stil.
Sy is nou op haar voete, rooi in die gesig met trane wat oor haar wange loop. “Jy kon laat weet het! Jy kon my laat weet het!” huil-skree sy en begin hom op die bors met haar vuiste moker.
Hy verduur haar aanslag vir ‘n ruk en dan gryp hy haar. Sy groot hande vou om haar bo-arms terwyl hy haar teen hom aantrek en dan soen hy haar snotbesmeerde mond. Sy maak dadelik haar mond wyd oop om sy tong te ontvang wat haar mond vul. Haar smal vingers klou oor sy breë rug terwyl sy hom wild terugsoen. Sy hande
gly oor haar rug en klamp dan haar boude vas. Soos hy haar met een haal oplig vlerk haar bene wyd oop en klamp om sy heupe vas, sodat hul geslagte teen mekaar druk. Sy begin haar poes met ‘n op en af kanteling van haar heupe hard teen die dik knop in sy broek te vryf.
Haar vingers skarrel ondertoe om aan sy gespe en rits te ruk om sy orgaan te bevry. Die pers eikel bars blinknat verby die rand van sy onderbroek – die voorhuid reeds weggetrek. Sy trek die lappie van haar deurtrekker opsy sodat dit tussen haar opgeswolle lippe kan instoot. Beide kreun van die warm, nat, polsende sensasie en
hy druk haar heupe hard teen syne vas. Hulle voel hoe die drukking tussen sy pielkop en haar klit toeneem, tot sy al hoe wilder op en af teen sy piel begin beweeg – asof sy haar klit stukkend teen sy pielkop wil vryf en druk. Hy voel die frommeling van haar poeslippe en klit teen sy pielkop en onderkant van sy skag en dan haar slym wat warm en behaaglik oor sy dik pielkop en skag smeer.
Dan lig hy haar bietjie hoër en met een diep stoot druk hy sy piel tot teen die agterkant van haar kont. Beide steun diep van lekkerte. Hy lig haar op en af terwyl sy met haar bene help. Hy kan die knop van haar serviks ritmies teen sy pielkop voel stamp terwyl die riffels van haar stywe kont sensueel oor sy pompende pielkop vryf.
“My tiete …” hyg sy en leun skuins om eers die een uit die koppie van die kant-bra te lig, en dan die ander. Die bra veroorsaak dat hulle skeef teen mekaar druk met die tepels ‘n handbreedte van mekaar.
“Suig …” hyg sy – maar dis nie nodig om hom te sê wat om te doen nie, want sy mond is reeds op die een tepel en dan die ander. Haar stywe tepels druk gretig teen sy werkende tong vas en hy suig hulle tot hul dik en donker en blink van sy speeksel opstaan. Sy hyg van die lekkerte en probeer om haar tiete teen sy gesig vas te druk. Hy voel hoe haar slym nou warm van sy ballas afstroom.
En dan begin hy dieper en dieper asemhaal soos wat die orgasme diep in hom begin opbou. Sy weet wat gaan kom en is reg daarvoor. Hy brul diep toe hy in haar warm kont begin spuit en sy dik vingers sak nog dieper in haar sagte boude in. Dit voel vir haar asof hy haar fondasie wil oopskeur om so nog dieper in haar binneste in te
dring. Haar dringende woorde nat in sy oor: “Spuit my vol! Fok my diep – ek wil jou saad in my hê!” vul sy benewelde brein nog meer met wellus en hy voel die dierlikheid hom oorweldig. Sy boude pomp hard en rukkerig en hy trek haar heupe hard teen syne vas terwyl die sperms in dik spuite haar serviks toeslym. Sy slaan haar arms om sy nek en hou sy saamtrekkende lyf styf vas. Vir lank staan hulle so tot hy begin slap word. Hy sit haar neer en hou haar hygende en swetende lyf teen hom vas.
Buite klap ‘n motordeur toe. Hulle kyk vir ‘n oomblik na mekaar en dan laat hy haar los. ‘n Stem roep van binne die chalet: “Petra! Ek is hier! Is jy reg?”
“Amper, oom Johnny!” roep sy en druk haar nat tiete in haar bra terug.
Sy trek haar deurtrekker reg en kyk in die spieël. Sy gryp na ‘n snesie en vee vinnig haar gesig skoon. Die grimering is nog oukei, buiten vir die lipstiffie. Sy moet haastig herstelwerk daaraan doen.
Die deur bars oop en haar suster storm in, uitasem sê sy: “Gou, gou … jou rok! Jy moet jou rok aantrek!” Sy gryp die rok van die hanger af en bring dit na haar suster.
Met ‘n gewriemel en gewikkel kry hulle dit aangetrek. Dan nog die skoene. Hulle is al deur die deur toe Sus weer in die kamer inhol met ‘n: “Die fokken handruiker!”.
Die musiek galm soos sy langs haar pa in die blomversierde gangetjie in die middel van die kapel afloop. Voor die kansel staan Douw waar hy haar met ‘n groot glimlag inwag. Almal glimlag – die bruidegom, die bruid, haar pa, die strooijonker, die bruidsmeisie, die predikant en al die ander in die kapel. Haar pa is gelukkig oor haar keuse. Douw sal mooi na sy doggie kyk. Douw is ‘n doodgoeie ou – vriendelik, hardwerkend en getrou.
Die predikant se stem rys in begeesterde oortuiging. Spoegdruppeltjies sprei oor die paartjie voor hom, maar hy is onbewus daarvan, maar jare se ervaring sien die oorhaastige lipstiffie en wimperlyn-skade raak. Emosies loop maar hoog tydens troues. Hy kyk met vaderlike deernis na die twee jong mense voor hom. “Wat ‘n mooi paartjie,” dink hy.
Die goedige Douw staar na hom, die blosende Petra kyk deur hom. Haar oë fokus eers weer op hom toe hy die woorde spreek “…. soos ’n vrome en getroue vrou aan haar man verskuldig is? Wat is u antwoord?”
“Ja,” antwoord sy vinning, soos die blos in haar wange verdiep en die rooi gloed oor haar bors sprei, terwyl ‘n dik bol warm sperms teen haar binnedy afdrel.
3 COMMENTS
Wat ‘n fokken mooi klomp woorde vir ‘n mooi storie
Uther buite sy gewone raamwerk maar nog steeds uiters genotvol : Dankie Ou Grote !
Uther! Jy stel nooit teleur nie. Dankie!