Voetenent
deur Uther Pendragon
Die son skroei die garslande. Die jong vrou staan regop en strek haar seer rug reguit. Sy vee die sweet van haar voorkop af en loer skreefoog onder haar hand na die son. Die son is nog nie eens hoog nie, maar die hittegolwe laat die lande liggeel om haar dans. Die ouer vrou langs haar kom ook orent en sê: “Sjoe, vandag bak die son ons dood!”
“Miskien moet Ma eerder vir ‘n ruk in die koelte gaan sit,” sê die jong vrou en vat ‘n sluk water uit die kruik en gee dit vir die ouer vrou aan.
Die ou vrou drink ook uit die kruik, wil haar sekel van die grond optel, maar bedink haarself en gaan sit tog onder die boom. Die oesseisoen duur nog vir etlike dae voort, en die mense werk hard om die gars van die land af te kry voor die droeë herfswinde alles platwaai en verdor. Die stropers, mans en vrouens, slaap in die skuur. Die boer en sy familie, wat vir die oes na die plaas gekom het, slaap almal natuurlik in die huis.
In die aande gebeur daar natuurlik die onafwendbare in die skuur – wilde skuifelings gevolg deur ‘n meisie se gesmoorde gille wat na ‘n paar minute in snikke oorgaan, of nog erger, van voor af begin. Die volgende dag hoor hulle wie die slagoffer was. Die twee vrouens hou mekaar snags beangs vas wanneer hierdie dinge rondom hulle gebeur. Die jong vrou bly na aan haar ma wanneer die wellustige oë van die mans oor haar ryp lyf tas.
Een oggend kry hulle die bebloede, kaalgestroopte en bewustelose liggaam van ‘n jong vrou op die strooi in die hoek van die stoorkamer. Sy het duidelik te veel weerstand gebied en is brutaal met ‘n vuis in die gesig geslaan. Die ander vrouens het haar verpleeg en versorg, maar niemand het iets gesê nie. Toe hulle alleen in die lande is, sê die ou vrou:
“Vanaand moet jy na die huis gaan en by die baas se voetenent gaan lê.”
“Wat bedoel Ma?” roep die jong vrou geskok uit.
“Hy is jou beskermer – hy sal jou teen hierdie verkragters, wat saam met ons bly, beskerm,” antwoord sy.
“Maar wat van Ma?” vra die jong vrou.
“Niks gaan met my gebeur nie – ek is ‘n ou vrou, maar hulle soek jou lyf – ek kan sien hoe hulle vir jou kyk – sommer skaamteloos sonder om eens hul ereksies weg te steek!” sê die ou vrou ernstig.
So warm as wat die dae was, so koud was die herfsaande. Die jong vrou glip in haar meester se kamer in en gaan lê onder die kombers op die groot bed. Sy sorg dat sy nie hom pla nie en lê reg op die rand van die bed en raak so aan die slaap.
Die ritmiese kraak van die bed maak haar wakker. Sy draai haar kop na die geluid. In die dowwe lig van die maan, wat deur die hoë venstertjie val, kan sy gespierde wit boude sien pomp. Soos wat haar oë gewoond aan die skemerlig raak, kan sy twee stelle voete en bene sien – twee langs mekaar met tone na onder en twee kleineres weerskante daarvan met tone na bo. Dan hoor sy die morsige slurpgeluide van hul nat koppeling en haar hand
beweeg instinktief na haar kruis terwyl sy na die koppelende paar staar. Die man se boude pomp al hoe meer dringend en dan, terwyl drie of vier diep kreune sy lippe ontsnap, beweeg sy heupe al stadiger, maar dieper. Hy rol op sy rug om en die slavin staan bewerig op en trek haar sloop-rok oor haar kop en skarrel in die donker weg.
Vroeg die volgende oggend, nog voor sonop, glip sy uit die bed en sluit by die ou vrou by die kookvuur aan.
“En hoe was dit? Het iets gebeur?” vra die ou vrou.
“Iets het wel gebeur – hy het ‘n slavin by hom gehad,” antwoord sy.
“Ai toggie! Jy moet maar net vanaand weer probeer,” sê die ou vrou.
Aand na aand word hierdie patroon herhaal en elke keer met ‘n ander slavin. Woordeloos en wydoog staar die jong vrou in die donker na haar meester wat met die slavin van die aand koppel. Aand na aand is dit dieselfde – al wat verskil is die slavinne se lengte, liggaamsbou en ouderdom, maar al wat dieselfde bly is hoe hy elke keer sonder afwisseling op dieselfde manier met die vrou omgang het. Die ander ding wat aand na aand dieselfde is, is dat die jong vrou masturbeer terwyl sy van agter na haar koppelende meester se gespierde boude, sy groot penis en swaaiende testes staar. Sy het dit al so goed reggekry om haarself op die randjie te hou deur om haar klit te terg terwyl sy wag vir sy diep pompende spuite voor sy haar klit hard vryf om saam met hom te kom. Soms kan sy in haar orgasmiese nagloed sy groot slymnat besnede penis in die dowwe lig sien blink wanneer hy op sy rug rol en dan verlang sy so na haar oorlede man.
“En toe, vertel my – het iets gebeur?” vra die ou vrou hoopvol.
“Nee ma, reeds vir ‘n week niks nie. Hy sien my nie eens raak nie,” antwoord die jong vrou moedeloos.
“Ek is raadop – jy was jouself elke aand skoon, jy kam jou hare, jy is tog ‘n mooie jong vrou. Wat is dit met mans deesdae? As hulle nie doodgaan nie is hulle dooilik!” sê die ou vrou briesend.
“Nee, hy is allesbehalwe dooilik, Ma! Daar is nie ‘n aand wat hy nie met ‘n slavin lê nie! Hy is so bronstig soos ‘n ram,” antwoord die jong vrou defensief – so al asof sy sy eer beskerm.
“Ai tog my kind! Wat gaan jy doen?” vra die ou vrou.
“Ek weet nie Ma … hy is baie aantreklik … maar … hy is so … vervelig!” sug die jong vrou.
“Wat bedoel jy?” vra die ou vrou.
“Hy doen dieselfde ding oor en oor” antwoord die jong vrou.
“Jy bedoel …?” vra die ou vrou.
“Gesig tot gesig, meisie onder, pomp vir drie minute en dan is hy klaar,” sê die jong vrou blosend.
“Natuurlik – ek vergeet, julle Fenesiërs is gewoond aan ander dinge, geen wonder my seun was so versot op jou nie” antwoord die ou vrou en kyk na haar skuinsweg.
Hulle werk gebukkend in stilte verder, met sekels wat ritmies deur die lug swaai en dan deur die halms knars.
Dinge verloop soos altyd daardie aand. Sy hou haar baas dop terwyl hy die slavin bewerk. Hierdie keer gooi sy die kombers af en lê openlik wydsbeen en masturbeer terwyl sy hulle dophou. Sy hoop hy kan haar uit die hoek van sy oog sien, of ten minstens wanneer hy soos gewoonlik na die daad op sy rug rol. Maar sy snorke bring die werklikheid tuis dat hy nog steeds onbewus is van haar.
Sy kruip van haar lêplek hande viervoet oor die groot bed na sy slapende lyf. Hy kom half-orent toe hy haar op die bed langs hom voel beweeg, maar sy uitroep stol in sy keel toe sy haar vingerpunte op sy mond sit. Die aardse reuk wat nog aan haar vingers kleef, tref hom en hy lê weer terug op die bed en voel hoe sy ereksie van nuuts af groei al het hy so pas sy saad geskiet.
Sy draai op die bed om sodat haar knieë langs sy bolyf rus met sy arms in die waai van haar knieë. Dan sak sy haar oop vagina op sy mond neer. Hy wriemel in ongemak onder haar – hy het nog nooit so iets ervaar nie. Wat doen hierdie vreemde jong vrou? Haar oorweldigende stank walg hom vir net ‘n ruk voor ‘n diep, dierlike drang hom oorweldig. Dan voel hy die nat warmte van haar mond wat om sy eikel sluit. Haar dik labia sleep oor sy neus, mond en ken en besmeer dit met slym. Instinktief druk hy die punt van sy tong in haar opening en sleep dit tussen haar labia deur soos sy terugdruk. Sy beweeg haar heupe al hoe vinniger oor sy mond met sy tong in haar oop gleuf en begin haar sagte stulpende vleise al harder teen sy mond en tong druk met elke verbyskuur. Terselfdertyd suig sy al hoe harder aan sy eikel tot ‘n rilling van ekstase deur sy lyf trek en dan spuit hy sy sperms in die gewillige vrou se mond in wat gulsig dit opdrink.
Woordeloos klim sy van hom af en gaan lê weer by sy voete wat sy teen haar sagte borste druk en deur die nag warm hou. Die volgende oggend toe hy wakker word is sy reeds weg.
Dit was eers toe hy sy gesig was en die koeke in sy baard voel waarin haar slym drooggeword het, dat hy besef dat dit nie ‘n droom was nie. Hy was sy gesig en sy baard en kam dit uit terwyl die herinneringe van die vorige nag deur sy gedagtes speel. Sy ereksie knop voor in sy jurk toe hy uit die kamer kom. Die slavinne groet, maar kyk uit respek vinnig weg terwyl hulle die tafel dek.
Die volgende nag daag daar geen slavin op om haar meester geselskap te hou nie. Sy loer onder die kombers uit en sien hoe hy half-regop teen die kussings sit en na haar staar. Sy oë blink in die skemerlig. Hy sien haar donker kop onder die kombers roer en dan druk hy sy voet teen haar sagte maag. Haar hande vat sy voet vas en druk dit na haar kruis terwyl sy haar dye vir sy voet oopmaak. Hy kan die kroese van haar pubishare onder sy voet voel
kielie.
Sy gaan sit wydsbeen oor hom en hy verwag dat sy sy penis in haar vagina gaan druk, maar sy het ander idees. Sy trek haar groot labia oop en gaan sit met haar slymnat oopgesperde vagina bo-op sy skag en druk so sy penis teen sy maag vas. Sy begin stadig heen en weer met haar boude te beweeg en haar slym besmeer sy skag tot sy nat en morsig heen en weer teen sy skag met haar oop vagina ry. Sy begin skielik bewe terwyl sy die toppunt van haar labia, waar al die plooie en velle bymekaar kom, hard op sy eikel wring, en dan met ‘n diep sug trek haar rug krom terwyl sy sy eikel hard met haar klit vryf. Hy voel hoe sy pubishare, penis en testes skielik met warm en nat word net voor sy penis met ‘n kanteling van haar onderlyf diep in haar vagina opstoot. Dit neem net ‘n paar bewegings van haar onderlyf voor hy diep in haar spuit.
Sy klim van hom af en gaan lê weer by sy voetenent. Hierdie keer druk sy sy voete tussen haar maag en sagte dye in. Hy kan haar pubishare onder sy sool van sy een voet voel kiele. Hy lê hygend en natgesweet op die bed en wil net begin indrommel, toe hy besef dat hy moet urineer. Hy staan op en sleep die ronde kleipot onder die bed uit en mik sy penis na die wye bek. Hy skrik effens toe hy die onverwagte hand op sy skag voel. Sy hou sy penis vas en rig dit na die pot. Soos hy begin urineer, buk sy af en begin die rand van sy eikel lek. Sy lek die laaste druppels van sy druppende eikel af. Hy is nou so opgewerk dat hy haar ‘n tweede keer met haar koppel.
Daardie aand draai sy haar rug na hom waar sy by die voetenent lê en sorg dat haar boude sag teen sy voete druk. Hy raak dadelik aan die slaap en slaap so vas dat hy haar nie die volgende oggend hoor uitglip voor sonsopkoms nie. Daardie aand sit hy regop in die bed en wag vir haar om bed toe te kom. Sy kom in en ontklee stil in die hoek van die kamer. Woordeloos gaan lê op haar maag op die bed, sprei haar bene effens en trek haar ferm ronde boude vir hom oop. Hy verwag al eksotiese erotiese gedrag van haar, maar dit is die vreemdste van alles. Dit is die sonde waarvoor die goddelose Sodomiete verdelg is. Maar dan onthou hy – dit was mans wat mans wou verkrag en hier is sy, ‘n vrou wat gewillig haar anus vir hom aanbied.
Hy kniel tussen haar bene en druk sy penis tussen haar boude in. Sy penis gly effens droog in haar harige boudnaat in. Die hare kielie teen sy eikel. Sy lek haar hand nat en reik agtertoe, hy lig sy heupe op en sy besmeer sy penis met haar speeksel. Hy druk sy penis weer in haar boudnaat in en begin stadig heen en weer met sy heupe pomp. Sy voorkom besmeer haar boudnaat dat dit nou maklik heen en weer gly – die grofheid van haar slymbesmeerde hare in haar boudgleuf en die drukking van haar boude weerskante teen sy eikel is malmakend lekker. Sy kantel haar heupe boontoe sodat sy penis heen en weer oor die knop van haar anus vryf. Dan begin hy op haar anus fokus en druk sy dik eikel al hoe dringender en harder daarteen. Haar vinnige hyggeluide en haar gretige beantwoording van sy drif met die terugdruk met haar anus teen sy eikel, spoor hom nog verder aan.
Hy trek effe weg sodat hy sy penis kan vashou en druk die dik bol van sy eikel teen haar sfinkter. Al het sy haar anus vir hom aangebied om te sodomiseer, gaap haar dit nie onmiddelik oop nie. Trouens daar is weerstand ten spyte daarvan dat sy entoesiasties met haar anus teen sy vleisstaaf terugdruk. Sy eikel glip heeltyd van die harde bult van haar anus af, weens die drukking wat sy met haar derms daarop plaas en sy voorkom maak dit seepglad daarby. Hy hou sy skag vas en senter sy dik eikel op die effense induiking in die middel van haar vleesbol en druk dan hard daarteen. Hoe harder hy druk, hoe groter is haar weerstand al bult haar anus nou persbruin vir hom uit. Dan begin die punt van sy voorkomdrellende eikel stadig haar sfinkter deurboor en doelgerig stu hy met sy heupe
vorentoe terwyl sy gretig met haar boude teen hom terugdruk.
Soos sy eikel stadig deur haar anus beur, hoor hy hoe snak sy na haar asem van pyn en ongemak soos sy dik vleisstaaf haar stywe sfinkter stadig en ferm oopforseer. Hy voel hoe klamp haar sfinkter spasties in ‘n stywe ring eers om sy eikel en dan om sy skag soos hy sy penis in haar rektum opstoot. Hy voel hoe die spiere in haar boude in hompe saamtrek en haar borskas teen syne dein van die pyn en ongerief toe hy haar anus begin pomp. Die
gladde sensasie van haar rektumwande voel vreemd teen sy eikel wat aan die riffels van vaginawande gewoond is, maar die krampende spierring van haar sfinkter wat heen en weer teen sy skag gly en teen die rand van sy eikel met die terugtrek druk, is heerlik. Hy mis ook die stamp van sy eikel teen die agterwand van ‘n vagina en die gly van die bol van haar serviks oor die bokant van sy eikel, maar die steune van pyn en ongemak van hierdie wulpse
jong vrou wat so gretig haar anus vir hom aanbied, draai hom vreemd erg aan. Hy ry al hoe harder tot sy begin kerm van sy driftige aanslag. Toe hy voel hoe sy orgasme nader kom, reik onder haar heupe tot by haar oop vagina deur en voel hoe die slym oor sy vingers stroom en dan kom hy – spuit na spuit na spuit in haar dermkanaal op.
Vanoggend om die ou vrou na die jong vrou en vra weer: “Het iets toe gebeur?”
“Ja Ma, hy het my uiteindelik by die voetenent raakgesien!”
[Liewe leser – Ek weet eintlik dat penis, eikel, testes, vagina, anus en urine, eintlik piel, pielkop, ballas, poes, kont, hol en pis is. Hopelik bring die preutsheid van die taal van die storie balans aan hierdie smettige storie wat glad nie so onskuldig is, as wat jy dalk gedink het nie. Want ek wil hê dat elke dweepsieke siel wat dit gelees het en onwillekeurig daardeur geprikkel was nie die verskoning kan gebruik dat hulle die storie weens die kru
taalgebruik nie wou lees nie. Vir die meer vrydenkende lesers – in Vreesloos draai ek nie doekies om nie – kom en kyk gerus – ek bedoel kyk en kom gerus.]
1 COMMENT
Ongelooflik goed dankie Uther!