

deur Jan Pielewiet
Ons sit in’n kring om die kampvuur, ek (36 jarige vrygesel), Koos (my 33 jarige broer), Michelle (my 33 jarige broer se 32 jarige vriendin) en Katinka (my 33 jarige broer se 32 jarige vriendin se 28 jarige vriendin). Die droeë kameeldoringstompies brand met helder geel-oranje vlamme wat uitbundig dans in die lug en allerhande vorms en patrone maak. Ons probeer vir mekaar verduidelik wat ons in die vlamme kan sien, amper soos toe ons klein was en na die wolke gekyk het. Al probleem is dat die vlamme so vinnig van patroon verander dat slegs jy die beeld kan sien vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde en die res moet maar jou woord aanvaar daarvoor. Read more “Om die kampvuur” →
deur Safari Joe
Daar was ‘n tyd toe Joe vir ‘n paar jaar in Amerika woonagtig was, aanvanklik as ‘n junior amptenaar by ‘n ambassade aan Massachusetts-weg. Dit was ‘n klompie interessante jare, met baie manewales op Capitol Hill en elders. ‘n Hoogtepunt was sy drie-maand lange tydelike verblyf in Los Angeles, om te help met ‘n plaaslike projek. Read more “Joe en die baas se vrou (1)” →
deur Wille Will
(Lees vorige episode HIER)
Ek het met gemengde gevoelens die stel-bou aangevat die volgende dag. My gedagtes spring aanhouend terug na die vorige aand en Mona in die kar. Read more “Vingerlekkerte (finaal)” →
deur Geriatrix
Kom die onvermydelike dag dat ek voor die dokter se lessenaar sit en hy my reguit aankyk.
“Ons weet albei al lank dat hierdie dag sou kom, ons het dit so lank as moontlik uitgestel, maar nou kan
ons nie meer nie. Die behandeling maak geen verskil meer nie; ons kan die simptome behandel en probeer om die tempo te verlaag waarteen die gewas versprei maar dit is al opsie. Al manier waarop ons dit kan doen, is om die voedingsbron te verwyder. Daar is mooi woorde hiervoor, maar in gewone Afrikaans sê ons – ons moet die testikels veryder. Dan sit die gewas sonder die testeroon wat hom voed en dit vertraag die proses, maar kan dit ongelukig nie omkeer nie. Is dit in orde so?” Read more “Oom, oom en oom” →
deur Wille Will
(Lees vorige episode HIER)
Karen en ek het saam besluit dat ons hierdie wonderlike geniet van mekaar vir eers gaan stil hou en dat ons nie skielik as ‘n item in die openbaar gaan verskyn nie. Ons sal vriende bly en sou daar mettertyd iets meer ontaard tussen ons, sal ons dit opvolg. Intussen kon ons ook met ander maats uitgaan het ons ooreengekom. Read more “Vingerlekkerte (5)” →
deur Jan Pielewiet
Die eentonige piep-piep van my foon onderbreek my droom net toe ek op die punt is om punt nat te maak in ‘n lekker nat plekkie. Wanneer ek die horlosie dooddruk staan ek rustig op en rek rustig uit. My hand omvou my horing en ek wonder wat die dag inhou. Ek het beplan om vroeg oggend die koppie agter De Aar uit te klim en dan laatoggend ontbyt in die dorp te geniet. Die gastehuis waar ek tuisgaan is op die kant van die dorp en het ‘n hekkie in die heining wat toegang verleen tot die koppie wat agter die gastehuis uittoring. Read more “Sonsopkoms op ‘n koppie” →
deur Whale
Ek weet die receptionist by die tattoo parlour check my al lank uit, sy is altyd om my as ek gaan om te laat werk aan my ink. Read more “Lusweer: Tattoo” →
deur Wille Will
(Lees vorige episode HIER)
“Ek gaan jou nou eers was, minnaar,” sê Karen guitig en staan dan weg van my lyf en neem ‘n spons en smeer dit met seep. Sy begin by my nek en skouers en die welriekende seep maak skuimbolle op my lyf. Read more “Vingerlekkerte (4)” →
deur Piet P Nel
Dis laat middag. Al die ander is al huis toe maar hy moet nog vanaand ʼn vergadering toespreek.
Lank het sy hom ontwyk, half sku, maar ook nie afsydig of onbetrokke nie. Hoe langer hoe meer het hy die indruk begin kry dat sy ook stry teen haarself. Read more “Lusweer: Niemand hier weet” →
….
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
(Kliek vir die hele storie) Read more “Prentjiestorie” →
deur Wille Will
(Lees vorige episode HIER)
Karen se Pa, Dr. Coen Pepler, is ‘n wêreldbekende Ortopediese geneesheer, maar hy is meer oorsee vir lesings en seminare as wat hy by sy imposante woning in Groenkloof is. Hy is getroud met Mona en het twee dogters, Karen en Inge. Toe ons twee by die voordeur instap, stap ‘n huishoudster op daardie oomblik verby.
Sy’s geklee in ‘n gepaste somersuniform en dra ‘n skinkbord waarop ‘n glasbeker vrugtepons, met baie ys in, jou smaakkliere terg. Daar is ook lang blink glase op. Sy stap na ‘n groot glasdeur wat uit die sitkamer
uitloop. Read more “Vingerlekkerte (3)” →
deur Safari Joe
Op ‘n dag vroeg in Junie ‘n paar jaar gelede bevind Joe hom in die mede-vlieëniersitplek voor in ‘n Cessna 206 vir ‘n vlug van sowat veertig minute van Laikipia tot in Samburu in Kenia. Hy was die enigste passasier. Die vlieënier was ‘n jong Australiër – ‘ n donkerkop. Haar naam was Marie. Die vlieëniers van die sogenaamde charter- vlugte in Kenia en elders in Afrika is byna sonder uitsondering jonk. Die bos is waar hulle ondervinding opdoen en hulle ure opbou vir meer senior posisies elders. Read more “Joe en die Cessna vlieënier” →
Liewe Kombiekiehierleser,
Welkom by Kombiekiehier se skoonmaakuitverkoping. Al die produkte kos halfprys plus R100 posgeld. Die produkte sal deur Postnet versend word. Read more “Kombiekiehier se eenmalige halfprysuitverkoping” →
deur Scorpio
In die middel van die vertrek staan ‘n antieke etenstafel, somber en solied. Daar is vier stoele aan elkeen van die lang kante en een elk aan die kop- en voetenend. Die dik tafeldoek wat oor die blad gedrapeer is reik tot byna teen die vloer. Op elkeen van die stoele sit ‘n vrou. Die stoele is diep onder die tafel ingeskuif sodat die tafeldoek hulle onderlywe versteek. Voor elkeen is daar ‘n nommer op die tafel, van een tot tien. Hulle hou mekaar fyn dop, soos pokerspelers. Hulle oë skuif gedurig van die een gesig na die ander, soekend na enige sweem van onwillekeurige reaksie of beweging. Read more “Lusweer: Buffet” →
deur Wille Will
Met die wakkerword te danke aan Zack wat opgeklim het en die kwansuis skewe nok probeer reguit slaan het met ‘n hamer, sit bykans almal half regop met groot gape. Ek het my hemp deur die nag uitgetrek en lê op my rug en rus op my elmboë en vra vir Pinky of sy ‘n regte sigaret wil hê. Sy’t bly plat lê, maar haar hand het opgeskuif oor my lende en sy kielie my pishoring met haar naels. Read more “Vingerlekkerte (2)” →
deur Geriatrix
Sit ons nou die aand rustig en mediteer oor die betekenis van die lewe; die groepie bestaan uit die normale spul plus die Hippie met die kewer. Nou dat ek so daaroor dink en dit ook met hom bespreek het, het ek hippie liewer met ‘n kleinletter as ‘n hoofletter gespel. ‘n Man wat nie meer sy kuif in ‘n eendstert kan kam nie omdat hy eerstens nie soveel hare oor het nie en tweedens omdat Brylcream al lankal van die mark af is, lyk darem regtig sleg as hy nog soos ‘n hippie probeer aantrek. Read more “Om te be(sny) of ’n lyn te sny” →
Liewe Kombiekiehierleser,
Saterdag het daar ‘n artikel oor die Afrikaanssprekende en seks in die media verskyn. Die artikel was kommentaar op die “Sex in Afrikaans” program wat tans op die TV uitgesaai word. Jy kan die artikel HIER gaan lees. Read more “Lusman bedank” →
deur Wille Will
Dit is tweeuur in die oggend en ons almal sit of lê verspreid oor die verhoog en beskou ons ‘taak’ wat ons so pas voltooi het. Ons het die stel voltooi vir ons opkomende produksie van “Our Town” van Thornton Wilder, vertaal in Afrikaans. Read more “Vingerlekkerte (1)” →
deur Maxx von Breitenbach
My kar kom tot stilstand. Ek het die hoofligte reeds vyftig meter vroeër afgeskakel en in totale donkerte nader gery en gestop. My klere is donker, so as ek uit my kar uitklim, is ek amper onsigbaar. Read more “Koekeloerder in die tuin” →
deur Bospatrys
Ek is weens my ouderdom aangewese op die hulp van ’n paar blou pilletjies en moet dus alles oor my sekslewe met my vroulike huisdokter deel. Na ek haar alles vertel het van my verjaarsdagnaweek het sy gesê dat sy ook graag so ’n kaalgat naweek sou wou ervaar. Inteendeel van haar vriendinne mag dalk ook belangstel. Read more “Die kaalgat dokter” →
deur Geriatrix
“Wie van julle is al op ‘n Volksie se bonnet gespyker?” Read more “Kewers en inrye” →
deur Mystery Me
Ek was op ‘n naaiwebwerf op ‘n Saterdagmiddag en ‘n profiel vra my toe of ek lus is. Ek sê toe, natuurlik! Waar bly ek, kom die volgende vraag en ek noem sommer ‘n voorstad in Bloemfontein. Sy sê toe ek moet nou dadelik kom, want sy is jags en wil my bespring. Read more “Vinnige enetjie” →
deur Wille Will
(Taalversorging deur Lusman)
In Samuel se lewe was daar ook omwentelings.
Met sy eerste nagwabesoek by die nuwe intrekkers was hy verbaas om te sien die kleinhuisie daar is ‘n dubbeldoor! Seker een elk vir mans en vrouens, dink hy toe hy die emmers uithaal. Hy kon sien al twee is al in gebruik. Read more “Die landmeter (finaal)” →
deur Jan Pielewiet
As daar nou een ding is wat nie twee is nie dan is dit dat vroue en mans verskil en sommer moer baie ook. Geen wonder daar is die verskeidenheid van gesegdes nie, soos “Men are from Mars, Women are from Venus.” Een maak oorlog en een maak liefde, soms wonner ek net by myselwers of die twee gode nie dalk omgeruil is tydens vertaling nie. ‘n Storie in Kombiekiehier, Hekelwerk met gemiste steke, het my laat wonder oor die toepaslikheid daarvan op getroude mense. Read more “Die getroude lewe – feit of fabel” →
deur Geriatrix
Die nommer op my selfoonskerm is nie bekend nie, maar ek antwoord tog. “Haai, dit is Magriet, sal jy
more-aand by my kom eet?” Toe herken ek die stem, dit is my spesiale dame Beatrix se ouer suster
en ek het haar ontmoet na aanleiding van die inrynaaiery op die bak van Volkswagen Kewer. Read more “Die sewende gebod” →
deur Bospatrys
Dit was nou ‘n lekker verjaarsdagpresent. Een wat ek vir myself gereël het. Synde ‘n wewenaar in my sewentigs, die kinders ver oor die water en die besef dat die jare sy tol op my libido het, het my laat besluit om iets spesiaal te doen. Ek het lank voor die tyd die boodskap uitgestuur dat ek nie met my verjaarsdag tuis sou wees nie, want ek het nie kans gesien vir al die sjokoladekoeke wat die ou tannies wat man soek sou aandra nie. Read more “Kaalgat” →
deur Geriatrix
“Het jy ‘n FL?”
“‘n Wat?”
“FL, want jy gaan my nie daarsonder naai nie!”
Hierdie of soorgelyke gesprekke het gedurende die laat 1950’s tot middel 1970’s in die agterste
ry van seker elke inry in Suid Afrika afgespeel. Inry is een van daardie terme wat jy òf onmiddelik
weet wat dit beteken òf jy weet nie – as jy nie weet nie, gaan Google dit. Read more “Net die puntjie” →
deur Fai Koegies
Hierdie is die heilige waarheid. Eers het ek dit nie geglo nie, maar ek ken die drie lede wat die hoofrolle vertolk. Die een ou baie goed, sy tjommie soe- soe en die vroulike hoofrolspeler urm … later, baie goed. As jy weet wat ek bedoel en ek dink jy doen? Read more ““Boesem’vriende” →
deur Wille Will
(Taalversorging deur Lusman)
Lees vorige episode HIER
Daar het baie omwentelinge gebeur na die nuwe landmeter se koms. Dit het begin met oorle Piet Plakkies se kantore wat hy oorgeneem het en veranderinge wat hy daar aangebring het. Hy het ook oom Piet se enorme huis, wat in die straat net bokant die fabriek geleë is, betrek. Gedurende die drie dae waartydens die huis opgeknap en geverf is en die tuin weer netjies gemaak is, het die nuwe man in die hotel gebly. Aldus die personeel daar het hy net uitgekom vir etes; andersins het hy agter geslote deure in sy kamer gebly. Read more “Die landmeter (2)” →
deur Delta
Dit was ‘n makliker gesprek as wat ek gedink het. Na jou aanvanklike skok het jy vinnig opgewonde geraak oor my idee. Daar was reēls. Natuurlik was daar. Maar jy het ingestem. Dit was die belangrikste! Read more “Manne met ‘n missie” →
deur Maxx von Breitenbach
My vrou het gesê sy gaan vir ‘n uur uit om koffie te drink saam met ‘n vriendin wat huweliksraad nodig het. Sy sou my later sien. Die manier waarop sy my gesoen het voordat sy weg is, was egter ‘n verrassing. Sy is nog altyd ‘n goeie soener, maar hierdie keer was daar iets anders. Sy het haar tong in my mond gesteek en haar lyftaal was gelaai met belofte. Toe swaai sy haar sexy gat in my rigting en stap by die voordeur uit. My vrou se boude maak my so gou jags dat ek ’n punt daarvan maak om na haar stert te kyk as sy voor my stap. Ek het geen idee gehad wat skielik gebeur het nie. Maar ek sou gou genoeg uitvind. Read more “Klop-klop” →