Chanzè
deur Boshcak
Chanzè sug saggies in haar binneste, terwyl die outjie van verkope met sy aanbieding aangaan.
Dit was ‘n lang week gewees – die projek wat hulle in die VSA aan die gang het lyk of dit goed op stoom begin kom, en die Vrydagmiddag vergadering wat sy voorsit op daardie oomblik fokus juis op verkoopsstrategieë vir die Amerikanse mark. Sy weet intellektueel dit is belangrik, maar dit was ‘n harde week. Twaalf-uur dae, van laas Maandag af, sewe-uur op kantoor en partymaal eers agt of nege-uur in die aand huistoe. Op een vlak is sy bly sy het niemand huidiglik nie, wie dit ookal sou wees sou baie min haar gesien het met al die werk.
Die gedagte aan ‘n man laat skielik ‘n tinteling deur haar gaan. Onwillekeurig trek haar binneste saam en ‘n stekie plesier skiet deur haar … Butterfly… die naweek …
Sy sluk, voel skielik warm en koud tegelyk. Die vervelige gepraat by die projektorbeeld op die doek aan die een kant van haar maatskappy raadsaal vervaag. Sy weet nou al ‘n maand of twee van hulle, en ‘n stewige kramp en ‘n golf plesier gaan deur haar onderlyf toe sy net aan die woord dink. Butterfly.
Sy weet nie wie van haar CEO kennise – in haar bedryf, was sy op die absolute kroon, suksesvol, en baie, baie ryk – het die anonieme SMS vir haar gestuur daardie paar maande terug nie. Sy het toe ondersoek ingestel, en was geskok, verafsku, en verbaas dat so iets kon bestaan soos Butterfly.
En ook onweerstaanbaar geprikkel.
Sy was lank getroud en het ‘n paar verhoudings gehad voor dit. Eintlik maar ‘n normale lewe. Op 47 was sy egter geskei, haar vorige man uitgevang dat hy haar verneuk het met haar uitvoerende assistent. Daar was eintlik al lank probleme, selfs met Franco amper twintig jaar jonger as sy, kon hy naderhand net nie meer byhou met haar aptyt en voorkeure nie – sy kon erken aan haarself sy kan veeleisend wees – maar sy het hom uitgeput … dit kan sy erken. Emosioneel en fisies.
En seksueel.
Weer skiet daardie lekker warmte deur haar heupe en sy druk haar bene teen mekaar. Sy hoor al lankal nie die verkoopsoutjie se pitch nie – skielik is die gloeiende hitte daar in haar lende. Haar skaamlippe voel skielik warm en naalde-en-spelde so liggies op die buiterande teen haar binne-bene, sulke dowwe stekies lekker skiet so bo in tussen haar saamgedrukte bene.
Sy was nooit regtig tevrede met enige van haar verhoudings nie.
Op universiteit het sy redelike normale sosiale lewe gehad, en twee ernstige verhoudings met mans, een van die studente kêrels het haar maagdelikheid op ‘n unversiteits-uitstappie in die Drakensberge geneem. Die eerste keer was … underwhelming, die outjie kon skaars uithou tot hy haar penetreer het en het toe hygend en steunend en rukkend-stotend so bo-op haar omtrent onmiddelik klaargemaak en bloot uitgetrek toe hy sy saad klaar geskiet het en sy broek opgepluk en dronk weg gestrompel in die veld in.
Sy self het min tot geen plesier ervaar nie, die penetrasie was lekker en as hy net meer stamina gehad het kon sy voel die stotende beweging en heen-en-weer vryf en stamp in en teen haar sou begin lekker raak, maar hy kon nie uithou nie.
Die tweede keer was ook maar so, albei nog onervare en dinge was heeltemal te vinnig vir haar verby.
Na dit was daar drie ander tot sy haar man ontmoet het. Nêrens het sy self ooit gekom nie … hulle almal het haar egter geniet, en dit het haar begin frustreer.
Die outjie by die bord herhaal sy vraag, en sy skud soortvan wakker. “Ekskuus?”
Hy het een of ander banale navraag en sy trek haar gedagtes weg. Terwyl sy hom antwoord voel sy haar foon vibreer, en ‘n heerlike skop opwekking skiet deur die krop van haar maag. Dalk is dit hulle?
Tevrede met haar terugvoer gaan die outjie aan met sy presentation.
Chanzè los eers haar foon. Laat die afwagting bietjie opbou …
Toe begin sy haar besigheid. Sy en Franco was so jaar getroud, haar eerste kind oppad. Dinge in die bed was maar so-so, dit was net asof hy nooit haar verstaan het nie, en as sy regtig laat gaan en haarself uitgeleef het soos sy begeer het, was hy partykeer so … afsydig? Hy kon dit toe darem regkry om haar swanger te kry, maar sy self het baie min kere plesier gekry. Sy het hom maar verdra as hy op haar geklim het, dit was nie dat hy onbeholpe was nie, maar sy het vroeg al besef ‘gewone’ seks doen nie veel vir haar nie.
Haar besigheid draai toe hoogs suksesvol uit en op 36 is sy ‘n vroulike CEO miljoenêr. Vier jaar later was haar persoonlike fortuin oor die dertig miljoen Rand. Franco, ‘n versekeringsouditeur, se salaris was piepklein in vergelyking met hare.
Sy was altyd gedienstig, maar veral na Eldi se geboorte het dinge daar afdraande gegaan. Hy het haar darem steeds bygekom, so nou of dan, maar dit was al wat dit toe naderhand was – ‘n stoot. Nie meer liefdemaak nie. Sy het hom toegelaat, maar dit het so erg roetine geword. Haar orgasmes was net nowhere en selfs die effense lekker tydens die daad het soortvan opgehou.
Haar besigheid het net versnel en op 45 was sy onder die twintig rykse mense in SA, en die 2de rykste vrou.
Maar sy was altyd altyd trou – sy kon baie lekker pret gehad het, want met geld het aandag en goudgrawers natuurlik op haar pad gekom, met vele bereid om in die bed te spring met haar, maar selfs dit – selfs met haar fantasie lewe wat Franco nooit wou verstaan nie – was nie vir haar ‘n opsie nie.
Toe is Eldi weg univeristeit toe, en dis net sy en Franco in haar groot herehuis.
Binne ‘n jaar na dit ontdek sy toe hy ry haar persoonlike assistent al vir ‘n paar maande, en sy jaag hom toe weg en skei, en fire die assistent. Sy was nie eintlik kwaad nie, die assistentjie, Bronwyn Hill, was so asemrowend mooi klein blonde Engelse pop met sulke groot sagte grys oë – sy het soortvan verstaan. Sy self het onaantreklik gevoel al vir jare, en was dubbeld so oud soos Bronwyn.
Sy sug saggies binne. Kan die outjie tog net klaarkry?
Sy kyk weer vir haar foon. Die liggie bo flikker. Boodskap.
Butterfly?
Haar maag trek lekker saam. So daardie gevoel as mens agteroor in ‘n afgrond gaan inval.
Butterfly.
Sy het een keer vir Franco haar behoeftes probeer verduidelik. Sy onthou die uitdrukking op sy gesig, ‘n mengsel van skok en afsku, en hoe seer dit gemaak het – sy het haar diepste geheime behoeftes met hom gedeel, haar fantasieë, met geen grense op nie en dit het … hom laat gril. Hy het dit probeer ontken, maar dit het.
Sy onthou goed een ramp van ‘n sessie, hulle het een van haar fantasieë probeer aanpak, maar hy kon nie uithou nie en het letterlik toe dinge net regtig begin lekker raak vir haar, letterlik kop uitgetrek … hy het selfs daardie aand in ‘n ander kamer gaan slaap.
Dit was seer en sy het dit maar probeer verwerk. Sy het altyd ‘n hoë seksdrif gehad, maar vir haar soort seks. Is dit so verkeerd of sleg? Sy het nog altyd masturbeer, vandat sy op twaalfjarige ouderdom ontdek het in die bad een aand hoe aardskuddend heerlike sensasies haar plomp klein koekie tussen haar bene kon voortbring as sy die dingetjie se dubbele stel lippe saggies streel en dit vryf, en het toe dinge taan met Franco dekades later (maar nog voor Bronwyn) maar weer dit opgeneem en haar fantasiewêreld uitgebrei.
Sy het van die duurste en beste seks-speelgoed vir haarself gekoop, maar naderhand was selfs haar Satisfyer Pro nie meer voldoende nie.
Sy het gevind sy soek ‘n ander lyf, die speelgoed was ok, maar kon nie by haar fantasieë kom nie.
En sy het begin besef meeste mans wat sy toegang tot gehad het, was ook maar agter haar geld aan.
Toe kry sy eendag van ‘n anonieme nommer af ‘n invite.
Butterfly.
Chanzè roer in haar stoel. Stekies elektrisiteit vloei oor haar bo-bene en gaan bo tussen haar bene in. Sy ril oombliklik van lekkerte.
Sy was hoogs intelligent en het dadelik die boodskap ingesien. Geen bemarking. Net persoonlike aanbeveling. Die pryse het selfs haar oë (met haar effektiewe grenslose maandlikse inkomste) effens laat water, maar vir al daardie dinge …
Totale diskresie. Almal getoets en met mediese verslae beskikbaar. Totaal veilig. Enige fantasie.
Jy moes net kon BETAAL.
En sy kon.
Geen grense …
Eindelik is die bemarkingsvoordrag klaar. Sy skeur eers haar gedagtes weg, sluit die vergadering af en verdaag haar personeel.
In haar groot kantoor op die hoek van haar gebou lees sy eindelik die SMS. Hulle was so diskreet, die SMS was altyd van ‘n ander nommer, sy het die nommers al terug gebel, maar hulle het altyd net terug gekom as dat die nommer nie bestaan nie.
Weer skiet warm plesier deur haar bene en onderlyf. Die SMS bevat net die woorde “Everything arranged” en haar bestelnommer en ‘n adres.
Ogod.
Sy kan nie meer wag nie.
Vinnig stap sy af en klim in haar 7-reeks BMW, sit die GPS aan en plot die adres. Erens naby Lanseria.
‘n Plot.
Dit maak sin.
Sy begin ry.
Sy het toe op die SMS reageer wat sy daardie eerste keer gekry het. Eers later het sy besef een van haar kennise (waarskynlik ook iemand ryk in een van haar CEO kennise se maatskappye, waarskynlik dalk een van die actual CEOs) het haar aanbeveel.
Sy het toe weer ‘n SMS terug gekry, en is toe gelei na ‘n geheime website. Wat sy daar gekry het het haar geskok.
En ook ongelooflik opgewek.
Sy het natuurlik geweet van internet pornografie en selfs ‘n paar maal in dit gedelf, maar sy was nie visueel nie … hier en daar was iets interressant, en selfs die goed wat meer na haar smaak was – wat sy maar aan haarself begin erken het dalk bietjie … gespesialseerd was – was maar vervelig.
Hierdie website was toe veel anders.
Toe sy uiteindelik besef wat Butterfly is en wat hulle bied, was sy van haar voete af geslaan.
Jy kon BESTEL op die website. Letterlik. Kan dit waar wees?
Sy het weer afgeklim, en later terug gegaan na dieselfde web adres, maar die site was weg.
Sy het toe reply op die SMS en gevra om weer die menu te sien, en toe ‘n heel ander adres gekry. Haar hande het letterlik gebewe toe sy haar bestelling geplaas het – sy kon nie GLO sy doen dit nie – en dat al daardie dinge beskikbaar was nie.
Die aansienlike bedrag het afgegaan van haar kredietkaart af, en toe hierdie bevestigings SMS.
Dan is sy daar.
Daar is ‘n hoë muur en ‘n heining en ‘n groot staalhek, toe sy voor dit stop gaan dit oop en sy ry in. Iemand het seker op kamera vir haar gewag.
Haar hart jaag. Sy sien so uit na hierdie … so lank wat sy met niemand kon deel wat sy op daardie website menu bestel het nie … te bang, veral na Franco se afsku vir dit.
Sy ry maar met die toegangspaadjie. Die plek is mooi en goed versorg, daar ‘n eendedam lang die een kant van die oprit, en dit draai so deur ‘n bos groot, ou bome na ‘n pragtige herehuis wat amper so groot soos haar eie in Bryanston is.
Sy stop voor die groot dubbel-voordeur. Daar is ‘n jong vrou wat daar staan in ‘n besigheidspakkie. Pikant en slank en met ‘n bril. Grys oë. Kort. Sykouse. Mooi gesig.
Groterige borste. Geen bra, groot dik tepels druk die snyerspakkie se bloes so uit in twee klein tentjies in die materiaal.
Hulle kan nie weet dit is iemand wat nes Bronwyn lyk nie.
Die meisie glimlag en stap nader toe sy uitklim. “Mevrou Scheepers?” Die meisie het ‘n swaar Engelse aksent.
“Ja.” Chanzè begin haar in die fantasie inleef sommer dadelik. Die vrees en spanning vergete.
Sy is kortaf en kyk aggresief na die pragtige jong vrou voor haar. Haar polsslag het klaar begin versnel en ‘n stadige hitte begin gloei tussen haar bene.
Die girl lyk soortvan afgehaal en deins half terug. “Ek is jammer, maar ons kon nie alles kry wat jy wil hê nie …”
Sy kyk af en dan op.
Chanzè klap. Skielik. Haar handpalm klap die sagte mooi wang van die meisie se gesig. Sy steier terug, haar hand vlieg op na haar gesig en sy kyk met seergemaakte oë na Chanzè.
“Bliksemse HOER!” snou Chanzè haar toe en storm nader, klap haar weer, stamp haar. Die meisie struikel en gaan sit op haar gat met ‘n hik. Sy het hoë-hak skoene aan en is bietjie onstabiel.
Chanzè self is gladnie sleg vir 47 jaar oud nie, maar die blonde bom voor haar is seker nie eens vyf-en-twintig nie, pragtige bene, op die toppunt van haar seksuele potensiaal. Sy snik half en kyk bang op na Chanzè.
“Staan op jou vuil slet. Ek soek wat ek bestel het!”
“Bronwyn” steier orent en strompel na die deur, maak dit oop. Chanzè voel of sy droom, sy loop aan agter die meisie, afgunstig op die stywe ronde boudjies wat so oulik wikkel onder die meisie se rompie soos sy loop, die mooi bene in die keurige sykouse.
Klap die deur toe.
Toe gebeur dit.
Binne die deur draai “Bronwyn” om en kyk haar in die oë, skielik met ‘n regtige houdinkie. Haar mooi grys oë blits.
“How DARE you?! Ugly old bitch. Hit me?! Knock me over?! FUCK YOU!” gil sy skielik en probeer Chanzè terugklap in die gesig.
Chanzè se hart jaag. O ja!! Hulle volg die “script” presies!
Kan dit waar wees?!
Haar opwekking klim al hoër.
Chanzè vang die meisie se klein mooi handjie. “No, how dare you you whore?! Fuck my husband? In my house?!” Die Engels en die vloekwoorde like Chanzè, haar hart versnel.
Tussen haar bene maal en kolk diep lekkerkry en sprei so stadig ‘n warm gloed na haar maag en bo-bene.
Die deur links gaan skielik oop.
Dit is ‘n ouer man, groot en sterk, doodgewone gesig.
Chanzè se hart mis ‘n slag. Ogod hulle HET die bestelling presies reg!
“Chanzè! Stoppit. Nou!”
Hy beweeg vinnig, gryp haar aan die nek en slaan haar teen die deur vas. Sy oë blits. Haar kop stamp teen die hout. Dis lekkerrr … nog warm plesier vlam op in die vou van haar dye.
Die vroulike Butterfly personeellid maak of sy huil, neul in ‘n klein stemmetjie aan die man.
“She hit me, daddy.”
“Chanzè jou bitch! Hoe waag jy my dogter slaan?!” Die hande om haar nek is hard en groot, mans hande … hy hou nie te styf vas nie, dit is alles toneelspel, maar Chanzè voel werklikheid wegglip. Die stadige, konstante vuurwarm klopping tussen haar bene raak al erger. Haar poes voel sensitief en geswel, en pols stadig saam met haar hartslag, warm en nat. Haar dik, harige skaamlippe tintel en ril met lekker.
O jaaaaa ….
Skielik kom hy vorentoe en soen haar. Sy stry, maar nie te hard nie, dit is ook deel van die bestelling. Sy mond proe na whiskey en sigarette, afstootlik.
Chanzè verpes whiskey en rook.
Lekker. Ogod!
Haar opwekking klim weer hoër. Iets is besig om te smelt en te brand tegelyk tussen haar bene. Chanzè voel haar binneste kragtig inkramp op ditself in die waai van haar bene.
Die naalde-en-spelde van lekkerkry suis so onder in haar panty.
Hy forseer die soen op haar, hardhandig, hou haar kakebeen vas in sy groot hand. Sy dink aan die veiligewoord vir ‘n oomblik, maar dan los hy en ruk haar rond.
Nee. Sy gaan dit nie sê nie. Sy geniet hierdie teveel!
“Jy slaan nie aan my dogter nie. Ek gaan jou ‘n les leer jou bitch! Dink jou geld gaan jou beskerm?”
“Bronwyn” maak ‘n ander deur in die portaal oop. Die man pluk Chanzè in daardie rigting dra- stoot haar half soentoe. Dis hardhandig en hy is oorweldigend sterk, Chanzè se opwekking klim weer en dan weer hoër.
Binne lyk dit amper soos haar raadsaal by haar maatskappy.
Daar is agt mans daarbinne. Almal het dokumente voor hulle en is presies aangetrek asof hulle by ‘n besigheidsvergadering is. Pakke klere. Dasse.
Hulle kyk op en kyk vir haar.
Bo in die kamer, waar die projektorskerm gewoonlik staan, is ‘n folterbank.
Haar maag draai van opwinding. Butterfly is ongelooflik! Alles is presies soos sy dit bestel het.
“Jy gaan suffer jou teef!” snou “haar” man haar toe. Hy dwing haar vinnig so half kop-vooroor na die bokant van die kamer, na die bank toe.
Op die Butterfly website het hulle verskeie sulke folterbanke gehad. Die een wat Chanzè gekies het is so dat sy so in ‘n oop-been posisie vasgemaak kan word, haar hande bo haar kop… sy probeer om nie eens te dink aan die lekker vreeslike vernedering nie… voor al hierdie mans …
Die mans skerts onder mekaar, maak aanmerkings. Sy hoor half van dit – dis kru en brutaal – en SO opwekkend sy wil amper kreun.
“I’m undressing, daddy…” koer “Bronwyn” van langs haar. “Then, can I hit her?”
Die man lag.
“Yes honey, get naked.”
Die blonde meisie begin uittrek, eers haar baadjie, dan haar begin sy met haar rompie se knopies. Die man hou Chanzè steeds half kop onderste bo.
Sy is so opgewek sy wil uit haar vel spring.
Hy dwing haar na die bank.
Sy het steeds maar haar werksklere aan – netjies romp-pakkie wat tot net so bo haar knieë kom, en ‘n duur Cartier baadjie. Hy pluk haar ru orent.
“Trek uit jou lelike ou teef!”
Dit wek haar geweldig op … vuur rol en draai tussen haar bene.
Sy maak haar baadjie los, laat dit val. Haar tiete tintel, die tepels klaar kliphard van haar opwekking.
O – ja!
“Bronwyn” maak haar hemp los en baie van die mans kyk na haar. Sy is verseker mooier en jonger as Chanzè, groter tieties, en Chanzè voel die afguns in haar opstoot en verwelkom dit, dit verbeter en verskerp haar eie opwekking.
Van die mans kyk na “Bronwyn” maar ander staar na Chanzè. Sy voel blootgestel en bedreig, selfs nog met haar klere aan. Dit verskerp en bou weer haar opwekking op.
Sy begin maar knopies losmaak op haar hempie.
“Bronwyn” laat haar hemp val. Haar groot, swaar ronde tiete, eintlik amper uit proporsie met haar kort, klein liggaam, se pikswart tepels wys so na die kante toe en op. Haar magie is plat en pragtig en haar naeltjie ‘n diep, ronde put in die middel.
Sy het groot gepunte stomp tepels, ongelooflik mooi en aantreklik.
Sy is weerbarstig perfek, besef een deel van Chanzè se gemoed. Butterfly speel nie rond nie.
Die man klap haar. Nie te hard, net so om haar aandag te trek.
“Ek het gesê trek uit! Dom teef!”
Sy glip haar laaste knopie af, laat haar hemp afval van haar skouers. Dis effens koud in die kamer, sy voel skielik die hoendervleis opspring oor haar borstoppe en skouertjies. Deels opwekking, deels koue.
“Bronwyn” glip haar rompie af. Sy het kort, sterk, goed-gevormde bene en sulke klein plat kniegies en breë heupies. Haar broekie is rag-fyn, en Chanzè sluk toe sy die donker skaduwee van die meisie se digte kwassie duidelik deur die dun pantie sien.
“Bronwyn” se skaamheuwel bult vorentoe en sy draai na die kamer vol mans.
Daar is wolwefluite en ‘n gelag.
Die platvloersheid en van die mans wat duidelik sit en vryf aan skielike knoppe in hulle broeke, die verkeerdheid, die perversiteit, “Bronwyn” se perfekte meisie lyf, dit alles draai Chanzè meer aan as wat sy in jare was.
Die man vloek haar weer, reik op en ruk ruweg haar bra af van haar skouers.
Gelukkig skeur dit nie, maar dit kom naby, die strappies los sulke hale oor haar skouers, maar die knippies skiet gelukkig los.
Chanzè se eie middeljarige borste tuimel los.
Die skaamte excite haar eindeloos. ‘n Verdere storm wolwefluite en gelag bars los in die groep wel-geklede mans by die tafel. Die vreeslikste aanmerkings word gemaak.
Haar tepels begin klop van lekkerkry.
“Bronwyn” doen so dansie, skud haar veel groter en voller borste. Haar naaktheid is hartstogtelik mooi, perfek gepunt, haar tepels ‘n teer-swart kleur wat Chanzè nog nooit op ‘n wit vrou gesien het nie die wonderlikste teenstelling teen die sagte wit marmer van haar groot swaar tiete se vel, die tepels soos Chanzè se duime, dik en stomp en pragtig.
Chanzè voel oud, haar eie kleinerige b-cup prammetjies lyk oorweldig en klein teen “Bronwyn” se groot, swaar ronde jong perfeksie … maar haar opwekking vererger verder.
Dit is lekker om nie goed genoeg te wees nie, om verneder te word.
Almal kyk vir “Bronwyn” behalwe die man by haar. Hy gryp een van haar klein tepels en draai dit gemeen. Dis seer, sy deins terug, maar hy vat haar hele borsie so in sy hand en draai en knyp.
“Trek nou fokken uit of ek bliksem jou!” dreig hy genadeloos.
“Bronwyn” draai dat haar boude na die mans wys. Haar pantie is eintlik ‘n g-string, haar perfekte ronde meisie-boudjies breed en gewelfd en kaal en blootgestel. Nog gelag en aanmerkings.
Chanzè glip haar romp oor haar eie heupe, laat dit om haar enkels val. Sy is net in haar panties, meer konserwatief en van dikker katoen as die g-string wat “Bronwyn” aan het.
Die ouer man kyk skielik na “Bronwyn” se kant, stamp amper asof hy skielik verveeld is aan Chanzè.
“Take her panty down.”
Die pragtige jong meisie bloos, dit gaan deur Chanzè se gedagtes dat die klein teef waarskynlik regtig opgewek is – is sy lesbies? Sy stap nader, haar breë heupies skud suggestief. Soos in die bestelling is daar min subtiel aan toe sy haar hande in Chanzè se broekie se rek indruk en dit afruk tot op haar knieë.
Dit val self die res van die pad tot om Chanzè se enkels.
O hel JA!
Die mans agter haar lag en beledig haar. Sy is verbaas oor die kruheid en skeppendheid van die beledigings. Hulle het drank en van hulle gebruik stewige hoeveelhede.
Die beledigings bou haar opwekking geweldig.
In haar regte lewe is almal so kruiperig en respekvol, sy wil hier haar hoer-hart bietjie uitleef en op haar plek gesit word.
“Put her up!” snou die ouer man wat haar by die deur kom vat het. Hy staan skaamteloos aan ‘n aansienlike knop in sy broek en vryf terwyl hy na haar kyk.
“You asshole!” beledig sy hom, maar Bronwyn klap haar deur die gesig.
“Show respect!” krys die meisie uit, haar pragtige groot sagte oë blits. Sy druk Chanzè in die rigting van die folterbank.
Chanzè verset haar. Haar binneste maal van opwekking, sy wil nog vernedering en geweld hê. Sy soek niks respek of kruiperigheid, vanaand wil sy behandel word soos sy verdien!
Die meisie is korter en ligter as sy, so die steier half toe Chanzè vas staan.
Die ouer man sien dit, hy los die knop in sy broek en gryp Chanzè om die keel, wurg liggies en forseer haar teen die bank vas.
Dan spoeg hy in haar gesig.
Sy ril van gril en lekker. Tegelyk.
“Klim die FOK daar in! Tie her Bronwyn!”
Met sy een sterk hand het hy haar om die keel, en die ander forseer haar arm teen die bank se een arm-leuning vas. Daar hang ‘n boei, en Bronwyn giggel boos en knip dit om haar gewrig. Dan die ander gewrig.
Niemand van hulle sal dit weet nie, maar hy lyk baie na Franco. Wie sy nog liefhet – en mis? Sy weet nie. Sy was net seker nie vir hom goed genoeg nie. Vanaand gaan “hy” finaal vir haar wys hoe sleg sy was en wat sy verdien en wat hy agter haar rug met Bronwyn aangevang het … tussen ander dinge wat sy begeer …
Haar enkels volg en dan is sy oopgespalk op die bank, half-vooroor, hulpeloos, haar gesig na die muur toe. Die kamer vol mans se kru opmerkings duur voort. Sy kyk oor haar skouer, hulle kyk met ‘n soort kru honger na haar, en meer as een is besig met homself so deur sy broek alreeds.
Haar vulva gaap half oop met haar bene so gesprei, sy is baie nat en geswel, en sy weet die mans kan dit sien bo tussen haar bene soos sy so vooroor gebuk staan, binne-in dit sien … heerlike stuwende opwekking bruis deur haar.
Jy het my verraai, Franco, vanaand verraai ek jou.
“Franco” klap haar liggies op die kop.
“Jy was altyd so vervelig. Jy met jou slap tiete en daardie uitgedroogte ou kont van jou … en jou siek idees. Hoe kon ek Bronwyn weier?”
Die klein hoertjie is op haar knieë voor hom. Sy giggel en begin sy broek losmaak.
Chanzè kyk groot-oog. Sy het gevra hulle moet so bietjie om haar basiese fantasie speel, en die is “unscripted”.
Haar asem jaag, die situasie, die spelery wat nou gaan begin, die tien mans agter haar wat haar bespreek en beledig … haar hart jaag saam met haar asem. Plesier tol en draai soos ‘n warrelwind tussen haar bene.
“Sy het hierdie vir my gedoen, want jy wou nie …” sê hy gemeen. Brownyn knip sy broek los, dit val. Sy onderbroek span styf oor ‘n duidelik enorme roede, en sonder om te talm trek Bronwyn die broek vorentoe. ‘n Enorm groot half-geswelde onbesnede boomstomp van ‘n penis rol soortvan uit sy broek uit en vul Bronwyn se klein hand wat skaars om die basis gevat kan kry bo ‘n paar enorme teelbale in hulle harige skrotum onder.
Die meisie vryf dit eksperimenteel, bewondering en opwekking in haar oë. Sy vryf die voorhuid heen en weer ‘n paar keer, giggel, dan du haar kop vorentoe en haar mond gaan oop en sy suig die man se penis se enorme kop in haar mond in. Die koorde staan vir ‘n oomblik op sy nek uit.
Chanzè kyk oor haar skouer. Hierdie is my weervraak Franco …
Die mans staan almal op, trek hulle klere uit. Almal is omtrent tegelik nakend, sy wens sy kon mooier sien, meeste het goeie lywe, en tien verskillende penisse, sommige regop, ander halfmas en alles tussenin, tuimel los agter haar.
Almal is uitermate goed bedeeld.
Bronwyn is goed aan die gang, en duidelik ‘n ervare suiger. Haar kop du heen en weer en die man kyk af en hyg ritmies, sy bene bewe, sy orgaan het harder geword vandat Bronwyn dit begin bewerk het. Terwyl Chanzè kyk haal sy die groot penis se punt uit haar mond, stroop in ‘n gladde geoefende beweging die man se voorhuid weg, sy peniskop is ‘n lig-pienk en dis enorm groot, dit peul so uit die voorhuid uit en dan druk Bronwyn die kaal pienk kop weer in haar klein, mooi mond in. Die man maak so ‘n huil-geluidjie van genot en sy hele lyf sidder.
Hy sien Chanzè kyk en sug hygend “sy is soveel beter as jy …”
Dan is daar iemand agter haar. Hande vat redelik ru aan haar boude, glip dan af en in en sy snak na haar asem toe ‘n vinger ru en sonder waarskuwing in haar vagina opforseer word. Onwillekeurig gryp haar spiere aan die vinger en sy hoor die man lag. Iets silindries en vuurwarm druk teen haar een boud vas, dit kan net ‘n regop penis wees …
“Jy het dit … maar kyk wat het ek …” Dis alles toneelspel, alles vals, maar haar fantasie was nog altyd die – ja hy het sy kantoor-hoertjie maar sy… sy het HIERDIE.
Sy hou ook nog altyd daarvan om ingeperk te word, weer iets wat Franco nooit kon vang nie.
En anal! Sy het dit van vroeg af geweet, en het nog nooit vergeet toe sy op veertien ontdek het dat daardige gedeelte soveel plesier kon verskaf nie. Haar seksorgaan ja, sy het haar eerste orgasme op twaalf gehad met haar vingers, maar later ontdek sy toe die verbode hemelse plesiere wat tussen haar boude in die klein bruin rosie van haar poef-gatjie opgesluit lê.
Dis waar sy en Franco begin uitmekaar raak het – hy was net nooit bereid om …
Bronwyn spoeg die man se penis uit, lag vir hom, klap dit effens. Dit maak so ‘n vlesige geluid teen sy bo-been, dan spring dit weer vorentoe en sy suig dit weer in haar mond in. Die kop se pienk kleur begin al meer purper raak. Die man se bene bewe.
Ja geniet dit jou fokker. Kyk wat het ek …
Sy sug hard, die vinger in haar word skielik vergesel met nog ‘n vinger. Diep, begrawe genot ril deur haar.
Dis nie dat sy “Franco” plesier wil gee nie, dat hy die rol van haar eks-man speel is eintlik ‘n bysaak, maar om te kyk is vir haar lekker. Anders as meeste vroue hou sy van visuele pornografie (het nog altyd) maar daar is net ‘n ekstra dimensie as sy kan sien en hoor en ruik as ‘n man en ‘n vrou.
Wilde dierlike genot pols skielik hard deur haar, iets vuurwarm en silindries glip in haar boud-gleuf in, daal af oor haar stuitjie, laer en af en in en druk ferm teen haar anus vas. Instiktief krimp sy dit in en sluit dit – plesier ril weer kragtig deur haar.
Die man tik Bronwyn op haar skouer. Sy laat sy penis uitglip met so ‘n “plop!” geluid, giggel en kom regop, draai om. Hy hak haar g-string se toutjies bo op haar perfekte heupe, trek dit af oor die ronde boudjies in een beweging, laat dit poel onder om haar elegante enkeltjies.
Die jong meisie buk vorentoe, en nog wolwefluite klink op. Sy’s lig-pienk en delikaat en absoluut perfek, breed en oop, haar binne-labiatjies hang buite die groot voue, geskeer. Sy reik tussen haar eie bene in, druk teen die twee pienk blaartjies in die middel van haar kontjie, en skei hulle. Chanzè sien net vir ‘n oomblik die donker kepie van haar openingkie in die pienk klofie van haar meisie-heid, dan grom die man en staan teen haar ronde boudjies en buk half oor haar ruggie en sy laat los ‘n lae, dringende kreet en die ou se boude trek saam en hy grom en maak haar vagina vol met sy roede in een harde vorentoe-stamp wat haar half tot op haar tone druk.
Hulle staan aspris naby, reg voor Chanzè se gesig – sy ruik die muskus van opgewekte jong vrou en die skerper reuk van die man se orgaan.
Vir ‘n oomblik staan hy stil, sidder, en begin dan ritmies Bronwyn se perfekte poesie fok van agter af.
Is dit wat Franco met die girl gedoen het … dis so stupid … hierdie is so lekkerder …
Agter haar is daar kru aanmerkings en aanmoediging. Die harde penis teen haar anus druk vorentoe, haar lyf probeer weier, daardie is vir uit, nie in … geweldige genot pols deur haar, die vingers in haar krul en druk, skielik moet sy geweldig dringend piepie, sy druk terug teen die peniskop teen haar openingkie tussen haar boude.
Dan skuif ‘n ander man onder haar in.
Die “folterbank” het so ‘n lê-plek half tussen haar bene en onder haar, die orgaan wat vra vir toegang van agter af is vir ‘n oomblik weg, die vingers glip uit haar vagina uit. Ru hande druk haar heupe afwaarts. Wilde ekstase gril deur haar, die ou onder haar mik, dan begin sy saamspeel en dan skree sy sag soos sy haarself deurboor en bo-oor die harde penis haar kont forseer en hom na binne neem.
Sy druk hard en hy gaan diep in haar op, sidder onder haar, en dan is die ander penis terug, begin weer aanstellerig aandring om haar anus ook te penetreer.
Sy knyp haar oë toe en geniet die sensasie vir so ‘n oomblik. Sy het baie lanklaas ‘n penis in haar gehad … en sy besef sy het dit gemis.
Haar anus kramp soos ‘n stout kind wat nie aandag kry nie en daarop aandring.
Nog plesier golf deur haar.
Die Franco-akteur is ook duidelik ervare, hy bewerk Bronwyn hard van agter af, sy en hy hygend, oop mond. Dan strompel die fokkende paartjie so effens na die kant (die man mis nie een stoot in Browyn in nie), en ‘n ander man kom staan by Chanzè se kop. Hy het ‘n nice, dunnerige penis, ten volle in ereksie, en dit druk teen Chanzè se wang … sy draai haar kop en suig dit in haar mond in, begin dit lek en streel met haar tong se punt.
Agter tussen haar boude druk die invaller al harder sy peniskop teen haar anus se kringspier. Hy is duidelik ook ervare, hy verloor nie beheer nie, en die ou onder haar, die een in haar vagina, het haar nou begin fok, stadig en diep en ritmies, onbeskryflike hemel, sy dik erekte penis wat stadig diep in haar vagina in opstamp.
Sy wou nog altyd die ervaar, ‘n man in elke opening, anus, vagina, mond … en Butterfly het nou die droom verwerklik. Die byspel met “Franco” en “Bronwyn” half vergete, en toe heeltemal vergete toe die penis agter haar se harde konstante druk teen haar anus stadig haar kringspier begin oorwin. Sy wil haar bene optel, of iets doen, of beweeg dis lekker/seer soos die man stadig dit in haar anus in op forseer, sy gee nie maklik oor nie, haar sfinkter is geweldig sterk … dan geepad iets tussen haar boude en sy ruk en skree half om haar mondvol penis, en sy voel dit … ingaan, haar kringspier oopdruk, vul, en agter haar hoor sy iemand sidderend kreun en dan beur hy instiktief vorentoe oor haar platterige boude, en dan glip sy hele ding diep en maklik in haar anus in op en weg in haar, maak haar vol, haar kringspier gee heeltemal oor en sy spoeg vir ‘n oomblik die roede in haar mond uit en los ‘n harde rollende gil van ekstase.
FOK ja!
Die man onder haar pomp net ritmies voort, alles warm en vuur en lekker soos sy nog nooit kon glo sy kon voel nie.
Brownwyn hyg ritmies soos sy gefok word, steier dan vorentoe en sak af en neem weer die ouer man se glinsterende orgaan in haar mond en begin dit weer passievol suig. Die ou hyg hard deur sy oop mond.
Chanzè wil haar hand opbring en die een wat sy in haar mond het se balsak streel, maar sy kan nie. Vir een of ander rede excite dit haar net verder. Die ou se ding was so halfmas toe sy dit in haar mond gevat het, maar sy kan voel hoe dit al harder word teen haar tong, en sy kyk op, hy is nie te sleg nie, gespierd, en sy kyk in sy oë en glimlag vir hom om sy orgaan in haar mond.
Koorde staan op sy nek uit en hy prewel half paniekerig.
“Gaan kom … waar soek jy dit?” Chanzè weet presies wat “dit” is, en besef hy breek karakter, deel van die diens en sy waardeer dit. Haar opwekking klim nog ‘n trappie. Die ou in haar poef-gatjie is ‘n expert, sy ding is heeltemal in haar gat opgedruk, maar hy staan nou stil bo-oor haar, laat haar eers gewoond raak, terwyl die ou onder haar net ritmies teen haar oop poes voort hamer.
Chanzè is in die hemel.
“Gaan jy kom?” treiter sy eers, kyk in sy oë. Hy het mooi oë. Suig dan verder, gebruik al haar kennis en tegniek, werk haar tong so onder die onderste voorkant van sy kop se lobbe in.
Hy kners op sy tande. “J-ja …” Sy ding roer kragtig bo teen haar verhemelte.
“Wanneer?” vra sy hygend, die penis in haar ontlastingsopening het nou stadig en diep begin stoot en wilde genot bruis in haar lyf op. Gekombineer met die ritmiese stampery en opvulling van die een in haar vagina … sy haal diep asem, herken die spanning, sy gaan nie meer lank dit kan weghou nie …
Sy gaan kom, sidderinge van die paniekerige hemelse ekstase roer en draai diep in haar oopgeremde vulva en anus.
Ek lèèf hiervoor!
“Sê my die laaste sekonde … asseblief … ek wil tot dan dit suig … dan spuit jy op haar!” en sy knik na die wiegende netjies koppie van Bronwyn wat steeds vir “Franco” bewerk.
Bronwyn hoor en knipoog vir Chanzè se bewerker, die arme man sluk paniekerig en Chanzè voel sy penis weer roer teen haar tong.
Bronwyn mis nie een haal van haar mond op die reusagtige boomstomp-penis van die ouer man nie. Chanzè bewonder die ou se stamina, as sy ‘n man was en Bronwyn sou dit met haar doen, sou sy al lankal beheer verloor het.
Skielik pluk die man by haar kop sy orgaan uit haar mond, begin dit vreeslik vinnig en dringend vryf met sy vingers, rys half op sy tone op. Hy probeer praat, maar kan amper nie, kry net ‘n benoude en in ‘n verbasend hoë stemtoon uit “Nou … nou nou NOU!!!” en warm plesier vlam in Chanzè op, sy dink eers dit net nog ‘n vlaag heerlike plesier en opwekking, maar skielik is haar orgasme daar, dit verteer en brand haar, en sy gil oopmond, en die smeltende gesweldheid van haar vulva begin skielik elektries bewe en saamtrek en toe begin dit brand, die buite-lippe voel of hulle opkrul en verskroei en sy hoor haarself hard en dierlik gil, die penis agter in haar stamp harder, en die een onder haar, tegelyk, en die plesier slaan haar soos ‘n donderslag, haar hele lyf brand van dit, sy wil wegkom, dit is te intens, te lekker, sy kan nie, die boeie bind haar enkels en gewrigte, die plesier ogod help die PLESIER!!!
Bronwyn sien en los die ouer man se enorme orgaan, draai haar gesig en maak haar oë toe, steek haar tong uit. Die man gil, strompel vorentoe en maak dit amper, gil weer en en dan weer en dan is dit die wit melkerige skote wat skielik masjiengeweer uit sy penis se punt, hy vryf dit steeds blitsvinnig en ruk en pluk en vryf dit, val amper soos hy op sy tone vorentoe steier, en gil weer, en weer, sy bene geepad amper, die geluide van sy folterende lekker dryf Chanzè dieper in haar eie orgasme in, en sy saad spat orals en skiet lieflik oor Brownwyn se gesig, oor haar voorkop, in haar hare in, oor haar neus, ken, en wange …
Chanzè kan net hyg en probeer verduur, niks nog ooit was so lekker soos HIERDIE nie, sy ruik die ou se vars semen, die skerp pikante reuk van dit, en hy gil weer en ruk en pluk aan homself en nog skote wit semen stotter uit oor Bronwyn se gesiggie.
‘n Bom gaan af in Chanzè se heupe en krampende poes en die plesier verdwyn soos ‘n donderslag en sy sak hygend af in die boeie wat sy gillend teen gestoot het, dadelik weer bewus van die penisse wat haar gate steeds ru bewerk, voor en agter.
Sy het geen idee hoe lank hulle al besig is nie.
Die skieter sak eindelik terug op sy voete en steier weg, Bronwyn doen niks aan die saad op haar gesig, draai net haar kop, maak haar mond weer oop en suig die Franco-akteur se ding weer diep in haar mond in.
Dan is daar ‘n ander man, ‘n nuwe peniskop, aan die punt van ‘n dikker, maar korter voël as die vorige een, steeds onbesny, wat teen haar wang druk. Sy draai haar kop en begin suig, dit proe anders, en die ou is meer verbaal, kreun en vloek haar, noem haar ‘n bitch, ‘n whore, ‘n piece of shit … sy is nie gewoonlik meervoudig nie, maar dadelik voel sy die bewerige tinteling terugkeer, die geweldige opwinding, die ondraaglik heerlike amper-paniek van intense seksuele genieting en stimulasie in haar opkom soos ‘n golf wat ‘n strand bestorm … haar vagina het ophou spasma en ruk en die ou fok voort daar, bo en agter tussen haar boude voel dit of die son besig is om op te kom, daardie penis is skielik weg en sy voel teleurgestel maar dan is daar ‘n harde kreun-gil, ‘n mans stem, en sy voel iets warms spuit oor haar boude en lae rug, soos warm badwater, en dit spuit weer en dan weer, sy besef wat gebeur, of gebeur het, maar is so in vervoering sy registreer nie lekker nie.
Dan daar ook ‘n nuwe penis, effens ander vorm, dalk bietjie kleiner, maar dit voel harder, dit druk teen en dan forseer dit haar kringspier oop, en sy hoor die eienaar diep sug toe hy dit tot teen sy groterige balsak wat dan so teen haar vol vulva se onderkant lê in haar anus in op forseer.
Sy gil sommer vir lekker.
Die ander penis in haar vagina stamp bloot ritmies en genadeloos voort.
Bronwyn her weer opgestaan en staan nou hande vier-voet op haar knieë. Vloeistof – haar opwekking – stroom uit die groot pienk lippe en donker spleet onder haar boude, die girl het ‘n verbasende groot anus, opgehewe en met sulke riwwe, tussen haar boude, dieselfde donker-swart as haar tepels, dan verdwyn die aangesig soos die ouer man haar dringend beklim van agter en Chanzè se oë rek soos “Franco” se penis in die meisie se pienk spleet inkloof en dit oopdruk en dan tot ‘n harde gil van genot van Bronwyn af in die meisie se pienk poes wegsak en dit volmaak.
Dan begin hy haar weer fok so tussen haar pienk blaarlippies, sy teelballe bons so op en af teen die bokante van Bronwyn se labia majoras.
Sy gil hard van lekkerkry en beur op haar beurt haar perfekte ronde boude terug teen “Franco” se heupe wat ritmies teen haar agterent stamp.
Dit maak Chanzè gek, sy kan aanvoel daar is werklike plesier in vervoering, niks voel vals of ge-act of sinteties nie.
Die man onder haar, in haar vagina, sug skielik hard, dit is al waarskuwing, en dan voel sy dit in haar, diep onder en binne, hy stamp diep en sug weer, sug weer, en maak dan so ‘n neulende kreungeluid, dit wen haar geweldig op, en dan voel sy die hitte in haar spuit, diep agter, sy semen spuit uit oor haar baarmoeder-bek, weer, en dan weer. Die hitte spoel oor haar hele kaal lyf en sy voel alweer die heerlike hemelse paniek van nog ‘n klimaks wat sterk oppad is.
Vir ‘n oomblik flits dit deur haar gedagtes dat dit is hoe dit gevoel het die aand toe sy en Franco Eldi gemaak het, hy het dit net so gedoen, sy het hom gery, dit was amper dieselfde, die skielike hitte wat in haar instroom, en toe die geweldige ekstatiese sametrekkings van haar orgasme, en so ‘n maand later was sy swanger.
Maar sy is post-menopausaal, so sy sidder net van lekker soos dit gebeur, en die ou is goed, stamp nog een keer hard en diep en sy gil en haar volgende orgasme skiet soos ‘n donderslag deur haar kont, brand op in haar maag en dan slaan haar hele lyf alweer in vuur uit.
Sy gil.
Die “Franco” akteur se stamina begin haar irriteer en skielik voel sy afgunstig. Sy spoeg die lekker dik penis in haar mond uit.
“Franco.”
Die ou hoor haar nie eers nie, konsentreer duidelik om Bronwyn se oop pienk kont voor hom so hard as moontlik te besteek en te vul met homself.
“Franco!”
“Kom hier …” beveel sy, en beduie die ou met die dik penis wat steeds gedienstig by haar kop staan na Bronwyn toe. Die meisie kyk om met haar pragtig mooi semen-besmeerde gesiggie, lag saggies. Chanzè se maat stap vol selfvertroue oor na haar toe, buig oor die meisie se ronde boudjies en stamp sy dik piksteel in een beweging so hard weg in die pienk voue van Bronwyn se spleet tussen haar perfekte bene dat sy letterlik hik toe hy onder kom.
Sy gil saggies, draai die saad-besmeerde gesiggie weg en begin ritmies hyg soos die ou haar begin pomp, diep en hard, vol selfvertroue.
Chanzè het ander prioriteite, “Franco” is nou naby, sy enorme penis glinsterend en glad met Bronwyn se sappe, die hele ding ruik sterk na kont en saad, die kop so ‘n purper knoets wat so groot soos haar vuis vir haar lyk.
Vloeistof pêrel stadig by die vertikale spleet in die gelobde kop.
Chanzè maak haar mond oop en suig dit in, dit proe vreemd, sy het nog nooit ‘n vrou ge-eet, en besef sy proe letterlik Bronwyn se vulva.
Opwekking bruis deur haar lyf.
Die ou onder haar is vervang, ‘n nuwe, baie lang penis vul haar stadig van haar labias af op tot bo teen haar uterus. Hitte bars skielik diep in haar rektum, en dan glip daardie penis uit om dadelik met ‘n nuwe een vervang te word wat dadelik diep in haar anus opglip.
Dit raak al makliker, dit is asof haar kringspier maar opgegee het, die winkel gesluit het, en huistoe gegaan het vir die aand.
Chanzè voel sy gaan gek word.
Die ouer man se stamina irriteer haar.
Sy haal al haar kennis uit, suig, lek, streel, byt liggies, spoeg dit uit en suig aan sy teelballe, rol dit oor haar tong, dan weer op en lek die hele skag se lengte, van net bo sy gekreukelde harige balsak tot bo op die kop, suig weer die purper pruim van sy manlikheid teen haar verhemelte vas. Hy haal vinnig asem, kyk af met ‘n verwondering op sy gesig, maar hy het frustrerende vlakke van beheer, al is sy so behendig met haar mond as wat kan kom.
Dit flits deur haar gedagtes dat dit eintlik te naby aan die werklikheid is vir haar. Verskeie episodes met Franco – die regte een – flits terug.
Dit hou net aan en aan …
Sy kom nog twee maal, die eerste keer sommer vanself en onverwags soos ‘n donderslag – dit is VERSKRIKLIK lekker – die twee keer soos ‘n aardskudding toe die twee Butterfly akteurs sikroniseer en op omtrent dieselfde oomblik haar vol saad maak beide voor en agter, in vagina en anus tegelyk.
Albei trek uit, en albei penisse word spoedig vervang met twee nuwes wat nognie afgevuur is nie …
Kan hemel self beter wees?
Sy het probeer tel, sy weet daar is tien mans, hoeveel is al deur haar?
“Franco” staan bloot rustig en laat haar lek en suig en soen en streel met haar tong. Hy haal stadiger asem, blykbaar heeltemal in beheer, dit irriteer haar.
Die ou wat bo-oor Bronwyn gebuig is se ritmiese stote raak skielik rukkerig, hy sê iets vir die pragtige jong vrou, stamp diep in haar in, stamp weer, en dan weer, steier dan half terug en staan op sy tone en hou homself vas, en Bronwyn wip om, vinnig, en Chanzè sien die spiere dans in die ou se boude en dan spat sy saad skielik soos ‘n bom wat oor haar gesig ontplo, hy maak nie ‘n geluid nie, dit plons oor Bronwyn se voorkop en hare, spat-spuit, spat-spuit, net die bewende lang spiere in die man se bene en sy boude wat ritmies saamtrek al teken van die geweldige ekstase wat hy moet ervaar, en hy voeg sy saad by die vorige man se slierte wat steeds oor haar gesig gespuit lê.
Sy spring weer om, die ou sak terug op sy voete, en Chanzè knik en nog ‘n vars man buig oor die meisie se ronde sexy agterstewe, mik en druk, en verdwyn sy harde orgaan in haar oorwerkte nat pienk poes in met ‘n kreun van genoegdoening.
Bronwyn gil.
Chanzè kom weer, die vlamme hierdie keer so heerlik dit is amper soos om regtig aan die brand gesteek te word.
Sy begin moeg word, die penisse in haar vagina en anus pomp net genadeloos voort, en STEEDS staan “Franco” net daar … haar kakebeen raak al moeg, en haar tong, sy wil die ou oorwin, sy wil wen!
“Komaan … seblief …” sy smeek, haar nek en kaak is te moeg. Haar tong voel seer van oor-en-oor teen sy peniskop se lobbe druk en sleep. Alles begin saamvloei vir haar, sy het lankal ‘n konsep van tyd en werklikheid verloor in al die gefokkery, maar sy verlekker haar in die barheid en die hoerlikheid van wat sy mee besig is, verkyk haar weer aan Bronwyn se model-perfekte semen besmeerde gesig.
Dan kry sy ‘n idee, krys die veilige woord uit, en gee opdragte. Dit is wonderlik, almal gehoorsaam, kan dit so perfek wees?!
Sy besef sy het drie gelaaide penisse oor, sy het deur sewe mans gewerk (wel, “Bronwyn” het gehelp) – die twee wat in haar kont en anus was, en die “Franco” akteur.
Met sy donnerse stamina.
Sy het ophou tel by nege orgasmes.
Sy roep Brownwyn nader, maak haar kniel, roep die twee mans. Bronwyn se lieflik gesig is steeds besmeer met saad, van die eerste skote het al begin droog word half in sulke skubbe op haar perfekte vel.
Sy maak Bronwyn albei oorblywende liefdes-kannone bewerk, albei tegelyk in haar mond. Sy loer vir “Franco” skud ritmies sy orgaan met haar hand, speel met sy teelballe onder.
“Dis ok julle, kom as julle voel julle gaan,” gee sy opdrag.
Bronwyn is goed, seker ‘n minuut later sidder die regterkantste ou en Bronwyn lag en kyk in sy oë, en sekondes later kners hy op sy tande en wring dan vyf lang, melkerige skote semen uit sy rukkende penis oor haar gesig uit, en steier dan weg.
Die linkerkantste ou hou effens langer, en het dan ‘n lawaaierige orgasme oor die asemrowend mooi meisie se gesiggie, die slierte en drade semen op haar gesig bedek hy dan op sy beurt weer met nuwe slierte en drade wit.
Chanzè du vorentoe, steek haar tong uit en begin die vars saad van Bronwyn se gesig aflek in een skokkende beweging.
Die meisie is GOED, sy vries toe sy besef wat aangaan, en dan voel Chanzè oorwinning, die semen is vars en vuurwarm en Bronwyn se vel soos satyn, en uiteindelik hoor sy “Franco” iets mompel, hy het homself beet geneem, en flikker sy vingers en duim oor die purper kop tussen sy bene, staar na haar wat die ander mans se semen van Bronwyn se gesig af eet.
Vir die eerste keer die aand vat sy aan haarself, haar kont is druppend, ‘n mengsel van die saad wat oor en oor in dit geskiet is en haar eie sappe, sy wikkel haar vingerpunt bo in, voel vir ‘n oomblik rond in haar spleet en vind in haar satyn sagte skaamlippe die harde knoppie van haar klitoris, flikker haar vinger oor dit heen en weer, so half op die puntjie en half oor haar klit-kappie.
Sy maak ‘n vertoning van dit, kyk in sy oë, lek, eet … probeer dit so bar en hoerlik en suggestief moontlik lyk, flikker haar vinger ritmies heen en weer oor haar mees sensitiewe plekkie, sluk aan die saad wat sy van Bronwyn se gesig aflêk.
Die einde kom skielik, hy gee geen teken, maak geen geluid, heeltemal uitdrukkingloos. Een oomblik jag sy nog ‘n sliert saad langs Bronwyn se pragtige mooi neusie, dan spuit iets bloed-warm skielik teen haar slaap, sy draai haar gesig, dan spuit dit weer oor haar voorkop, en weer oor haar neus, oë, in haar hare in, oor haar skouer, in haar nek, agter oor haar rug. Hy hou net aan kom en kom, dit is soos ‘n tuinslang, sy kan dit nie glo nie, dit wen haar op, haar klit vibreer skielik kragtig en dan steek dit WEER haar hele vulva aan die brand en sy begin kom, haar kontlippe vibreer en verskroei en brand met ekstase en die intense seksuele plesier gaan al hoër en hoër tot sy voel sy wil uit haar vel spring so erg is dit, aangevuur deur die ritmies spuite semen oor haar gesig en nek, weer en weer en weer, en die plesier BRAND haar, dit laai op in haar vulva en dan skeur dit oop en haar hele lyf word in plesier-vuur gedoop, sy KAN nie anders as om te gil nie, dis net te erg, en net voor sy haar bewussein verloor voel sy haar gesig verberg in Bronwyn se enorme semen-besmeerde tiete-kloof soos die meisie haar vang toe sy wil omval …
2 COMMENTS
WOW!! Wenner storie.
Joooooo dis n befokte mooi en lekker storie!!! Dankie