
Die Begin
deur Francois
“Ek moet jou iets vertel….”
Die agtergrondmusiek in die kafee en die verkeer buite in die straat maak haar woorde amper onhoorbaar.
Sy speel senuweeagtig met haar ring, strengel dan haar vingers deurmekaar. Ons het sopas koffie gaan drink nadat ons gefliek het. Dit was ’n romantiese fliek en die pragtige natuurtonele, die meesleurende
musiek and natuurlik die tragiese liefdesverhaal het ons altwee in ’n melankoliese bui geplaas.
“Wat is dit?”
Sy knip haar oë, kyk weg, en kyk dan weer na my. Haar oē is groot en bang.
“Ek het gaan koffie drink saam met Martin.”
“O?” sê ek, “en ..?”
Martin is ’n vorige kêrel van haar. Sy het met hom uitgegaan voordat ek en sy begin uitgaan het. Ek weet dat hy ’n hele paar jaar ouer as sy was en dat hulle ’n redelik stormagtige verhouding gehad het. Hy het reeds gewerk, het ’n sportmotor gery en het ’n reputasie gehad dat hy gewoonlik met ‘gewillige’ (en wilde) meisies uitgegaan het. Haar ma het natuurlik glad nie die verhouding goedgekeur nie en was verlig toe dit na ’n paar maande tot einde gekom het.
Vorige verhoudings van haar het my nooit eintlik gepla nie en ek was nie jaloers op vorige kêrels van haar nie. Inteendeel. Ek het geweet dat sy heelwat ouens in haar lewe gehad het en het dus verwag dat hulle ge-eksperimenteer het. Sy was immers lewenslustig, baie mooi, sensueel en jonk. Sy het ook al sydelings verwys na vorige ‘eksperimente’.
“Dit was laas week”, sê sy. “Maar ons het nie net koffie gedrink nie”.
“O. Nou wat het julle dan nog gedoen?”
Sy haal diep asem, lek oor haar lippe en sê dan vinnig: “Ons het liefde gemaak!”
Vir ’n paar oomblikke voel dit of alles om my kantel. My ore suis en die lig om my flikker.
“Waaat?”
Sy kyk bang na my. Sy byt haar onderlip vas en vra dan: “Gaan jy my los?”
Ek is te uit die veld geslaan om haar dadelik te antwoord. Verskillende gevoelens flits deur my kop: skok, verrassing, woede, jaloesie, nuuskierigheid.
Ons was reeds so vier jaar lank getroud en het ’n goeie fisiese verhouding gehad. Altans, so het ek gedink. Ek het nooit gedink dat sy hoegenaamd so-iets sou doen of selfs sou oorweeg nie. Sy was baie mooi en sexy, maar is uiters konserwatief grootgemaak. Ek was die eerste man saam met wie sy ge”slaap” het, soos wat ons dit eufemisties uitgedruk het.
Ek haal ’n paar keer diep asem en vra dan: “Hoe het dit gebeur?”
“Ons het laasweek toevallig in mekaar vasgeloop by Pick’nPay, toe ek gaan inkopies doen het. Hy was ook besig om ’n trollie half-vol kruideniersware te stoot.. Ons het mekaar vyf jaar laas gesien. Toe ek vra
hoekom hy inkopies doen, het hy gesê dat hy dit maar moet doen om te kan eet, want hy en sy vrou was toe net uitmekaar. Ek het gesê dat ek baie jammer was om dit te hoor. Sy oë was so seer, dat ek hom net daar ’n drukkie gegee het. Dit was so besig om ons dat ek voorgestel het dat ons iewers ’n koppie koffie gaan drink, sodat hy my alles kon vertel.”
“Toe maak julle so?”
“Ja. Ons het betaal, ons kruideniersware in ons motors gelaai en toe na ’n koffiekroeg daar naby gery. Ons het daar lekker gesels oor alles wat in ons lewens gebeur het vandat ons uitgemaak het. Ek het hom vertel dat ek gelukkig getroud is en dat ons beplan om binnekort met ’n gesin te begin. Hy het my geterg en gevra of hy nie daarmee kon help nie. Ek het gelag en gesê hy moenie laf wees nie. Ons het nog ’n bietje gesels en toe ons groet het hy my selnommer gevra. Ons is daarna huistoe.”
“Huistoe? Maar jy het dan gesê dat julle nie net koffie gedrink het nie?”
“Ja, ons het nie tóé iets meer gedoen nie.”
“Het julle dan daarna weer gaan koffie drink?
“Ja, ons het gister.”
Sy byt weer haar onderlip vas en speel met die strooitjie. Sy knak dit heen en weer, heen en weer.
“Gister? Waar was julle gister?”
“Martin het my eergister gebel en gevra of hy my gisteroggend by die City Lodge kon ontmoet. Hy het gesê dat hy nog meer en ook meer privaat met my wou gesels. Toe ek sê dat ’n hotel nie juis privaat is nie, het hy geantwoord dat hy ’n kamer kon huur as ek wou.”
“En toe?”
“Ek lag toe en sê dit klink stout, om ’n ander man in die oggend in ’n hotelkamer te ontmoet. Hy sê toe dit kon so stout wees as wat ek wou. Ek het toe geweet dat hy graag wil.”
“Ek het gisteroggend gestort, my mooi gegrimeer, my sexy aangetrek en na die hotel gery. Hy het voor die hotel vir my gewag en ons is saam na ’n kamer toe. Die hele situasie was baie opwindend vir my. Ons was skaars binne die kamer toe hy my omhels en sê dat hy na my verlang het en aan my gedink het, selfs terwyl hy getroud was.
Ek het ‘n bietjie teengestribbel, maar tog toegelaat dat hy my vasdruk en soen. Ek het hom terug gesoen. Ek het so opgewonde begin word dat ek hom agteruit gestoot het tot teen die bed. Hy het agteroor gestruikel en ek het bo-op hom geval.
Dit was baie lekker om op hom te lê. Ek het gevoel hy word ook opgewonde en het doelbewus stadig op en af begin beweeg. Ek het gevoel hy word styf en ek het vas teen hom gedruk en hom gesoen. Ek
het toe sy belt losgemaak en sy broek oopgemaak.”
“En toe?”
Sy kyk skaam onderdeur haar hare vir my. “Moet ek nog meer vertel?”
“Ja, asseblief!” Ten spyte van die skok het ’n gevoel van opwinding in my begin opstoot. Om haar te visualiseer saam met ’n ander man was vreemd, maar ook op ’n snaakse manier prikkelend. Ek wou graag meer hoor.
“Ek het gevoel dat hy baie opgewonde was,” sê sy huiwerig, “… en heeltemal styf was. Ek het sy … uit sy broek gehaal en dit tussen my bene gevryf. Ek was baie opgewonde en het my broekie eenkant toe
geskuif en teen hom begin vryf. Toe het hy hom in my ingedruk”.
Haar asem het vinniger geword en sy het ’n blos op haar wange gekry. Dit was duidelik dat die vertel van die episode allerhande stout herinneringe in haar wakker gemaak het.
“Ja….?”
“En toe het hy my genaai!” sê sy vinnig.
Haar gebruik van die vulgêre woord was verrassend – sy het normaalweg nooit lelik gepraat of growwe uitdrukkings gebruik nie.
“En hoe het jy gevoel?” vra ek.
“Dit was vreeslik lekker,” antwoord sy hortend. “Maar dit was vinnig verby vir ons altwee. Ons het ’n bietjie langs mekaar gelê en mekaar geliefkoos, en toe het hy weer lus geword. Hy het sy klere uitgetrek en toe ook al my klere uitgetrek. Toe het ons dit weer gedoen, maar baie stadiger.”
Na ‘n paar oomblikke voeg sy saggies by “Om kaal by ’n ander man te wees was baie opwindend!”
Sy loer weer skaam vir my. “Is jy nou baie kwaad?”
“Sjoe, dis ’n bietjie baie om so vinnig te verwerk,” antwoord ek. “Kom ons gaan eers huistoe, dan kan ons later weer praat.”
By die huis aankom, gaan sy eers badkamer toe en trek haar nagklere aan toe sy terug in die kamer is.
“Wat doen jy nou?” vra ek.
“Ek is moeg en wil gaan slaap,” antwoord sy.
“Kom eerder hier,” sê ek en trek haar nader.
Ek lig haar nagrokkie op en soen haar maag. Ek lek heen en weer en gaan stadig ondertoe, al laer, tot
tussen haar bene. Ek kon voel sy word nat, en sy trek my teen haar vas.
“Dis lekker,” sê sy. “Moenie stop nie.”
Ek lig my op, soen haar tieties, keel en haar mond en streel terselfdertyd haar tussen haar bene. Toe vat ek my stywe voël en steek dit stadig in haar in. Sy snak na haar asem en begin op en af beweeg, om my
behoorlik in haar te voel.
“Is dit hoe jy en hy gister gemaak het?” vra ek.
“Moenie stop nie, moenie stop nie,” hyg sy. “Ja, ons het ook so gemaak!”
Haar wange en keel vlam rooi en die are in haar nek swel. Sy begin ruk en bereik ’n luidrugtige klimaks. Ek ry die wilde rit saam met haar terwyl ek in my verbeelding sien hoe Martin haar steek en sy hom aanmoedig. Ek ontplof net na haar en sak heeltemal lam op haar neer.
“Wow, dit was lekker!” sê ek. “Dit lyk vir my jy moet meermale met ’n ander man uitgaan!”
Sy lag skaam en verdwyn badkamer toe.
Toe sy terugkom, vra sy: “Was jy ernstig met wat jy gesê het?”
“Wat het ek gesê?” vra ek onskuldig.
“Dat ek meer met ’n ander man moet liefde maak”
“Ek het gesê ‘uitgaan’ nie ‘liefde maak’ nie. Is dit nou ’n Freudiaanse glips?”
Sy bloos. “Miskien …”
“Ek weet nie van liefde maak nie. Hoekom, wil jy?”
Sy kyk anderpad en sê vinnig: ”Martin het gevra of ons weer kan ontmoet”.
“Mmmm… Dis ’n bietjie woes. Ek sal daaroor moet dink”
“Ag toe, sê ja asseblief!” Haar groot bruin oë is terselfdertyd skaam en uitdagend. Die nat puntjie van haar tong steek uit tussen haar lippe.
Hoe kan ’n man daardie pragtige gesiggie iets weier?
***
Die volgende oggend toe ek wakker word, kyk ek na haar terwyl sy slaap. Haar lang hare is oor die kussing gesprei en haar wimpers fladder liggies soos wat sy droom. Ek soen haar saggies en sy maak haar oë slaperig oop. Ek fluister tergend in haar oor: “As hy weer met jou wil uitgaan sal hy my eers moet vra.”
Sy maak haar oë wyd oop en kyk verras na my. Dan sê sy saggies: “Ek sal vir hom sê.”
’n Paar dae later lui my foon. Toe ek die foon optel, hoor ek ’n vreemde man se stem.
“Môre, dit is Martin wat praat.” Hy klink onseker, asof hy nie weet wat op hom wag nie.
“O, môre,” antwoord ek. “Ja, wat is dit?”
“Ek het gehoor dat sy vir jou vertel het wat tussen ons gebeur het en dat jy wil hê dat ek eers vir jou moet vra as ek haar weer wil sien.”
Dit alles in een lang sin sonder om tussenin asem te haal. Hy kry dit nie reg om haar naam te sê nie.
“Ja, dink jy nie jy behoort my darem te vra voordat jy my vrou bykom nie?”
Ek stel dit doelbewus kru.
Hy gee ’n ongemaklike laggie. “Ja, dis seker die regte ding om te doen. Dit wil sê as jy nie sou omgee nie en haar sou toelaat om dit te doen?”
“Hoekom? Wil julle weer uitgaan?”
“Ja, ek wil as sy wil. Ek het gedink Saterdagaand, as dit kan.”
“En waarheen wil julle gaan?”
“Ek het gehoop dat ons ’n bietjie kan gaan uiteet en dans.”
Ek dink ’n oomblik na oor wat hy gesê het. “En as sy gaan, hoe moet sy aantrek?”
Hy bly stil, weet blykbaar nie wat om te antwoord op hierdie skielike wending in die gesprek nie.
“Sexy?”
Hy bly verras stil. “Ja”.
“Met ’n rok en kouse en mooi onderklere?” Gaan ek verder.
Hy kry meer moed toe hy hoor wat ek sê en dat ek hom nie uittrap nie.
“Ja,” sê hy. “Sexy, met swart onderklere as sy het”.
“Is onderklere nodig?” vra ek.
Hy lag en vra “Wat dink jy?”
“Ja, dis nodig. Dit is meer romanties om haar bietjies-bietjies uit te trek”
Hy lag weer, nou meer op sy gemak met die rigting wat die gesprek ingeneem het. “Nou goed, dan moet jy sorg dat sy sexy onderklere aantrek. Dit lyk vir my jy gee nie om dat sy met ’n ander man uitgaan nie?”
Ek dink ’n oomblik na. “Nee, ek dink nie so nie. As sy wil, kan sy.”
Ek dink weer ’n bietjie. “Inteendeel, dit sal interessant wees om te sien hoe sy dit ervaar en wat sy alles leer.”
“Leer? Wil jy dan hê sy moet allerhande dinge leer?”
“Ja.”
“Watse dinge? Allerhande stoute dinge?”
“Mmmmm, ja, dit kan interessant wees.”
In my gedagtes sien ek haar, hoe sy lyk wanneer sy opgewonde is. “Dink jy jy sal sulke dinge vir haar
kan leer?”
“Ek is seker ek sal kan. Hoe ver wil jy hê ek moet gaan?”
“So ver jy wil,”, waag ek dit. “Ek wil graag sien dat haar grense getoets word – en of daar grense is.”
Hy lag saggies. “Nou goed dan. Dit sal ek beslis geniet. Is jy seker hieroor?”
“Ja.”
“Jy weet dat as sy eers allerhande dinge geleer en gedoen het, sy waarskynlik daarvan sal hou en meer daarvan sal wil hê?”
“Ja”.
“Nou goed dan,” sê hy weer. “Dan moet sy haar regmaak vir Saterdagaand”.
“Goed.”
Ek sit die foon neer en wonder vlugtig wat ek nou aan die gang gesit het.
“Wie was dit?” roep sy uit die kamer uit.
“Wie dink jy? Dit was Martin” en ek vertel haar dat hy haar weer daardie Saterdagaand wil uitneem. Ek noem nie van al die dinge waaroor ons gepraat het of waarop ons ooreengekom het nie.
Die opgewonde kyk in haar oë het my alles vertel oor hoe sy gevoel het.
1 COMMENT
Lekker stories vir n alleen man