Kienky
Lienkie
deur Francois
Haar hare wip toe sy wegstap met klere oor die arm. “Ek wil net gou hierdie aanpas,” sê Lienkie.
“Nou toe, moenie te lank neem nie, ek is moeg en wil huistoe gaan,” sê ek.
“Net drie rokkies!” sê sy en waai vir my voor sy die aantrekkamer se gordyn oopskuif en daaragter verdwyn. Read more “Lienkie “
