Lienkie
deur Francois
Haar hare wip toe sy wegstap met klere oor die arm. “Ek wil net gou hierdie aanpas,” sê Lienkie.
“Nou toe, moenie te lank neem nie, ek is moeg en wil huistoe gaan,” sê ek.
“Net drie rokkies!” sê sy en waai vir my voor sy die aantrekkamer se gordyn oopskuif en daaragter verdwyn.
Verveeld staan ek en kyk om my. Ons is in ‘n eksklusiewe boetiek en allerhande eksotiese kledingstukke is uitgestal om my. Aan die een kant van die boetiek staan ’n verkoopdame en klets op haar selfoon. Hier waar ons staan is daar vier aantrekhokkies langs mekaar. Die gangetjie voor hulle is nie juis wyd nie. Aan die ander kant van die gang is die winkelvenster met winkelpoppe wat in allerhande uitlokkende posisies uitgestal is. Ek kan tussen die poppe deur sien tot waar mense heen en weer loop op die sypaadjie voor die winkelvenster.
“Hoe lyk hierdie?” Sy kom uit die hokkie met ’n aanvallige strandrokkie aan. Sy draai in die rondte en die rokkie swaai wulps op om haar lang bruin bene te wys.
“Baie mooi.”
“Goed, laat ek die ander ook gou aanpas.”
Sy verdwyn weer agter die gordyn, maar die gordyn het nie heeltemal toegeskuif nie. Daar is ’n gleuf van ’n paar sentimeter waardeur ek sien hoe sy die rokkie oor haar kop trek en net in haar onderklere staan. Dan trek sy die tweede rok oor haar kop, trek dit reg en bekyk haarself krities in die spieël.
“Ek hou meer hiervan,” sê sy terwyl sy uit die hokkie loop en voor my kom staan.
“Ja, dit lyk vir my ook beter,” sê ek terwyl ek haar betrag. Hierdie rokkie sit beter, maar is meer konserwatief.
“Maar ek weet nie of hierdie die regte een is nie,” sê ek. “Gaan probeer die derde een.”
Weer gaan sy die hokkie in, maar hierdie keer trek sy die gordyn heeltemal toe.
Nadat sy die rokkie uitgetrek het, staan sy peinsend in haar onderklere. “Dalk moet ek nog een probeer. Gaan kyk ’n bietjie by die rak waar ek hierdie gekry het en soek vir my iets anders in my grootte.”
Ek soek die hangers met rokke deur en kry ’n pragtige, ligte rokkie wat ek dink mooi by haar haarkleur sal pas. Met die terugloop na die aantrekhokkie vang my oog ’n beweging agter die winkelpoppe. Dit is ’n man wat vasgesteek het op die sypaadjie en na die uitstalling in die winkelvenster staan en kyk.
Hy sien dat ek hom sien, en knik effens terwyl hy aanhou tuur na die vensteruitstalling
“Kom, probeer hierdie een,” sê ek en gee die rokkie vir haar aan deur die gordynopening. Ek sien dat sy sonder ’n bra staan, net in haar broekie.
Sy neem die rokkie en hou dit voor haar om in die spieël te kyk.
Ek het die gordyn nie weer heeltemal probeer toetrek nie, maar sy kyk so stip na haarself in die spieël dat sy nie daarvan bewus is nie.
Toe ek terugstaan, word haar sydelingse profiel pragtig geraam deur die aantrekhokkie se muur aan die een kant en die gordyn aan die anderkant. Haar parmantige borsie punt op ’n stywe tepel.
Ek kyk rond om te sien of sy darem nie heeltemal in die openbaar ten toon gestel word nie. Ek sien ek weer die man op die sypaadjie. Hy het nou effens geskuif het om tussen die poppe deur te kyk en kyk tot in die aantrekhokkie in.
Hy sien dat ek hom sien en gee weer ’n knik. Toe ek terugknik, wys hy ’n ‘thumbs up’ vir my.
Vir die oomblik is ek heeltemal onthuts om te besef dat ’n vreemde man vir Lienkie half nakend sien. Oomblikke daarna stu ’n vreemde gevoel van opwinding deur my. Ek glimlag en gee vir hom ook ’n “thumbs up”. Toe tree ek effens eenkant toe dat hy ’n ongehinderde uitsig in die hokkie in kan hê.
Ek steek my kop by die hokkie in en en vra: “Hoe lyk hierdie een vir jou”?
“Baie mooi,” sê sy. “Maar is hy nie ’n bietjie te gewaagd nie?”
Die spaghetti bandjies om die skouers hou die bokant van die rokt net-net bokant haar borsies en haar lang, bruingebrande bene word beklemtoon deur die kort rokkie.
“Ek weet nie, hoe lyk dit vir jou? “
Sy trek aan die bandjes in ’n poging om haar hals hoër toe te maak, maak dit is tevergeefs.
“Dit is ’n bietjie gewaagd,” sê sy. “Maar as jy daarvan hou…”
“Ek hou baie daarvan!”
“Nou goed dan,” en sy verdwyn weer in die hokkie in.
Ek gee ’n paar oomblikke kans, en loer dan in. Sy het die rok uitgetrek en staan net in haar broekie.
“Mmmmm …” En ek gaan ook in die hokkie in.
Ek omhels haar en draai haar met haar rug na die gangetje toe. Die gordyn is nog steeds ’n entjie oop. Ek kyk oor my skouer na die man in die straat en streel haar oor haar kaal rug.
“Mmmmmmm … sexy!. Wat maak jy nou?”
Ek streel my hande laer oor haar kaal rug totdat ek die rek aan die bokant van haar broekie voel. Ek skuif dit stadig af en streel my vinger in die gleuf tussen haar boudjies. Sy is ontbloot aan die man wat kyk, sy oë vasgenael op haar kaal boude.
Ek vryf my hand stadig op en af in die gleuf tussen haar boude.
Sy sug saggies en maak haar bene effens oop. Ek vryf my vingers tussen haar bene en op tot waar haar bene bymekaarkom. Toe ek tussen haar bene voel, is sy reeds nat. Ek steek my middelvinger in haar en beweeg dit stadig in en uit. Toe steek ek my wysvinger ook in. Ek ruik haar opgewondenheid en hoor die sappige geluid hoe my vingers haar steek.
Sy buk verder vooroor, skop haar broekie uit en sak effens af om haar bene nog wyer oop te maak. Ek kan my voorstel watter uitsig die man het – ’n pragtige kaal rug, wippende wit boudjies en lang bene wat wyd oop is.
Ek begin haar stadig naai met my vingers. Sy druk terug teen my en begin hortend asemhaal. Haar hare hang ’n deurskynende gordyn oor haar gesig, haar oë is toe en haar lippe is oop.
Ek loer weer terug na die man. Hy is totaal gefokus op die toneel wat voor hom afspeel en begin voor teen sy broek vryf.
In die spieël aan die sykant van die aantrekhokkie sien ek hoe Lienkie se tieties swaai. Ek steek my ander hand uit en omvou haar een tietie. Dit is sag in my hand. Ek druk en los dit, druk en los dit en knyp dan haar tepel. Die tepel is alreeds styf, en ek rol dit tussen my vingers. Ek draai haar effens kant toe. Haar oë is nog steeds toe, haar gesig die ene konsentrasie. Sy is nou meer sigbaar van die kant af en die man buite kan sien hoe ek haar tepel trek en rol.
Ek gaan rustig voort om vir Lienkie met my vingers te naai. Sy hyg en druk terug om my vingers nog dieper in haar te voel. Ek maak my hand wyd oop en voel met my een vinger tussen haar boude. Ek trek my vingers uit haar uit, lek hulle nat en steek dan my pinkie in haar poesie en my wysvinger in haar gat. Sy snak na haar asem, trek haar asem baie diep in en ry dan meer gretig as ooit heen en weer teen my vingers.
“Ja… ja…” kreun Lienkie. Die spiere in haar rug span styf en haar neusvleuels sper oop. Haar asem hyg en sy sidder.
Dan kom sy met ’n diep kreungeluid, “Hhnnnnnh …. Hhnnnnh!” Sy ruk en ruk teen my hand, sak na die vloer toe haar bene ingee en lê hygend op haar knieë.
Ek loer vir laas na die man wat hom verkyk het aan die erotiese skouspel voor hom. Die man se broek het ’n nat kol voor tussen sy bene, en hy steek vinnig ’n selfoon terug in sy broeksak. Toe hy sien ek kyk vir hom, draai hy verleë om en stap vinnig weg.
10 COMMENTS
Jip baie goed!
Baie dankie. Ek is bly jy het dit geniet!
Ek is bly jy hou van die storie. Iets baie soos die situasie het werklik gebeur – dit was vir my baie orikkelend.
Ns: die fotos is werklik sy ????
Wie is die skrywer? Sommer omdat ek wil weet vir wie om uit te kyk…
Wanneer skryf jy weer Uther? Asb
Binnekort – vir Kombiekiehier maar veral vir Vreesloos!
Jy moet bietjie die Kombiekiehierders vertel van wat op Vreesloos aangaan Jack – hulle weet nie wat hulle mis nie.
O hemel! Ek sien ek het die skrywer se naam uitgelos! Ek gaan stel dit dadelik reg.
Ek is bly jy hou van die storie.
Hou jy van die ander een ook?
Hierdie storie is vir my baie sexy.
Imagine dit in Woodlands Mall