Die bure se dogter
deur Safari Joe
Na ‘n paar jaar op universiteit in Potch bevind Joe homself terug in Pretoria waar hy die volgende agtien maande of so in Brooklyn in ‘n woonstel bo ‘n garage sou woon. Binne ‘n paar dae sien hy die bure se dogter vir die eerste keer. Dis ‘n pragtige jong blondine met ‘n innemende, oop gesig, opmerklike lang bene en ‘n skraal lyfie. Hy’t later uitgevind dat Julie toe net haar tweede jaar op Tukkies voltooi het.
8 COMMENTS
Welkom Joe.
Daar inspireer jy sommer my volgende storie met jou fotografie aanslag.
Goed geskryf en doen so voort.
Dankie Jan, waardeer dit! En bly om te kan help met ‘n bietjie inspirasie!
Welkom, Safari Joe !
Jy weet hoe om met woorde en gedagtes om te gaan en saam met Geriatrix sien ek uit na nog skryfwerk van jou af.
Hierdie een baie geniet !
Baie dankie WilleWill! Daar is niks soos ‘n bietjie aanmoediging en waardering om die skrywerstalent ‘n hupstoot te gee nie!
Safari Joe, lekker storie man, Hoop dit is die begin van ‘n nuwe reeks en rits stories. Dit is goed om weer ‘n nuwe naam te sien.
Dankie vir die goeie terugvoer. Daar is definitief materiaal vir nog ‘n paar stories oor Joe en Julie!
Jis dis is die beste storie wat ek in n lank tyd gelees het. Ek het my so in geleef en sit nou hier met n piel styf wat ek nie weet wat om mee te maak nie.
Baie goeie detail en ek hou van hoe jy n ding se
Brilljant
Mark, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kyk uit vir nog meer stories oor Joe se eskapades – ek hoop hulle sal dieselfde effek he!