Liefdegroete en belustings

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Liewe Kombiekiehierleser,

Mag jy ‘n wonderlike feesseisoen hê en uitrus na ‘n lang jaar. Sonder dat dit so beplan was, is kombiekiehier die laaste ruk op ‘n go-slow. Loadshedding en my rekenaar wat gebreek het, het my vir eers laat opgee. So ek sien julle weer op 16de Januarie 2023 met hope vol stories en prentjies wat julle lus sal opjaag. As jy vir kombiehier vreesloos betaal het vir hierdie stil weke, sal ek dan jou rekening kom opdateer met ‘n gratis maand.

Sien julle volgende jaar met nuwe belustings. Wees veilig, wees lus.  🙂

Met lus en liefde

Annelise

2 thoughts on “Liefdegroete en belustings

  • annelisePost author

    Hi Nas, het jy nie my laaste update gesien oor wanneer Kombiekiehier terugkom nie? Dis net ek wat dit in stand hou en soms gaan ek ook bietjie weg. 🙂

    Reply
  • Hi voorspoedige 2023.
    Lyky KBH is ook deur Eskom afgeskakel.
    Deur jare was dit lekker Om daagliks aan te meld.
    Vandag is 13januarie en hartseerlik was laaste bydre op oukersdag
    Met Alle respek gese Annelise, is dit mou nie maar tyd Om die blad te begrawe nie.
    Sal jou baie spaar.
    Maar indien u aangaan, sterkte en voorspoed

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)