Die tannie van die poskantoor
deur Jan Pielewiet
In my grootwordjare was die enigste koerierdiens die poskantoor gewees. Die pos was ingegooi by die rooi posbus op die hoek en die posbode het dit elke Maandag, Woensdag en Vrydag kom haal. Die ander posbodes het weer met fietse gery om die briewe wat vanaf die depo gekom het in die straatposbusse te gooi. Daar was ook die privaat posbusse wat in die poskantoor was waarheen die pos gestuur kon word as jy nie die pos in jou straat wil laat aflewer nie.
Die poskantoor self was ‘n redelike besige plek gewees, want daar was hondelisensies en possëels en telegramme en wapenlisensies en spaarboekies en wat nog alles gedoen uit die gebou uit. Ek het al van kleins af saam met my se ma poskantoor toe gegaan en my verkyk aan al die bedrywighede daarbinne. Elke keer as die tannie met die sware stempel dwarsdeur die spaarboekie of papiere wou slaan het ek so gehop soos ek skrik. Later jare het ek begin loer na die sexy tannie se tiete wat so hop elke keer as sy die stempel neerslaan.
In my hoërskoolloopbaan het my pa begin om my alleen poskantoor toe te stuur. Hy was in die veemedisynebedryf en weekliks was daar bokse na die kleiner dorpe gestuur wat die boere direk by my pa bestel het. Aangesien elke boksie na verskillende boere verskeep is, was dit nogal ‘n lang proses om meer as twee of drie boksies op ‘n slag te stuur. Die sexy tannie het al hoe mooier vir my geword hoe ouer sy geword het. Ek kon my nog steeds verkyk aan hoe haar tiete onder haar rok bons as sy die stempel neerslaan, maar dit het al hoe meer grondwaarts gewys en naderhand meer golwend as bonsend geword. Teen matriek was ek weekliks in die poskantoor om pakkies af te gee. Ek het elke Saterdag vir pa die pakkies gevat en as hulle baie besig was soms in die week middae ook uitgehelp.
Tannie Lizzie het my al so goed geken dat ek sommer met die boksies om die toonbank gestap het en agter die toonbank op die grond neergesit het. Dan het ek een vir een vir haar die adres gelees en wanneer sy klaar die vorms ingevul het moes ek dit op die boksie plak en by die regte versendingshoop gaan neersit terwyl sy die volgende een se papierwerk doen.
Nou Tannie Lizzie se man, Oom Faan, is so paar jaar terug oorlede en daar was die gerugte dat Tannie Lizzie nou meer ontvanklik vir besoekers was. Ek het nie lekker verstaan wat dit beteken nie, maar het aangeneem mense wou nie daar gaan kuier nie omdat oom Faan so bedonnerde ou mens was. Hy was heelwat ouer as Tannie Lizzie en almal dink sy het net met hom getrou vir sy geld. Ek vermoed eerder hy het haar net getrou vir haar looks.
Vandag is daar sommer ‘n vrag vol boksies wat ek moet laai en dus kom ek eers so halfuur voor toemaaktyd by die poskantoor aan. Daar is ‘n ry van omtrent vier mense voor my en ek weet hier kom ek nie vinnig weg nie. My oog vang Tannie Lizzie wat beduie ek moet solank die bokse omdra na die agterkant van die toonbank en dit regsit vir die papierwerk. Nadat ek die laaste boks ingedra het vanaf die bakkie is daar ook net een persoon oor. Dit is al na twaalf, toemaaktyd vir die poskantoor en ek weet sommer pa gaan vies wees as die bokse nie Maandagoggend vroeg op pad is na die kliënte toe nie. Gelukkig sê Tannie Lizzie sy sal my nog help, maar eers moet sy die poskantoor se deure gaan sluit voor daar nog kliënte inkom. Mense vat mos altyd ‘n kans en weet sy sal nie iemand uitjaag nie, al is hulle laat.
Wanneer Tannie Lizzie terugkom het ek al die eerste boks se adres reg en ons begin met die administratiewe sake. Teen die vyfde boks vra Tannie Izzie of ek ietsie wil drink, wat ek tog te dankbaar aanvaar. Dit is warm en bedompig met die toe deur en die sweet loop stroompies teen my rug af. Wanneer Tannie Lizzie terugkom met die koeldrank vra sy verskoning, maar sy moet nou eers haar bra uittrek, die ding druk haar al heel dag en met die ekstra hitte in die gebou begin dit haar nou skaaf ook. My mond val oop, nog nooit in my agtien jaar het ek ‘n vrou so hoor praat nie. Behendig vleg sy haar arms deur haar moue en trek die swart kant bra uit. My gedagtes hol soos ‘n jags hond agter ‘n teef aan en ek verbeel my ek sien hoe haar los masiewe tiete nou punte deur haar ligte bloes druk. Ongeërg gooi tannie Lizzie die stuk lap eenkant neer op die hoek van haar tafel sodat ek elke keer as ek dit sien weer herinner word aan haar los tiete agter die stukkie lap van haar top.
My broek maak sy eie knop soos ek ‘n horing groei wat net nie wil sak nie. Ek weet sommer vanaand tos ek die velle van my piel af.
Wanneer ons die laaste boks se papierwerk gedoen het, vra Tannie Lizzie of ek nog ‘n koeldrankie wil drink voor ek ry, net om seker te maak ek kom nie om van die dors voor ek by die huis uitkom nie. Gelukkig het Tannie Lizzie vir pa gebel toe sy sien hoeveel bokse ons het en hom gesê hy hoef nie bekommerd oor my te wees nie, ek gaan eers laat tuis wees. Sy nooi my om sommer saam te stap kombuis toe. Ek neem my leë glas en volg haar na ‘n piepklein kombuisie, skaars groot genoeg om twee mense te akkomodeer. Ek staan in die deur en kyk hoe Tannie Lizzie vooroor buk om die koeldrank uit die klein yskasssie te haal en wanneer haar romp effens opry oor haar boude verkyk ek my aan haar lang soepel bene wat glad geskeer en bruin gebrand is. Ek het al van die skoolmaats hoor vertel dat sy gereeld gaan tennis speel en die mooiste bene het, maar nog nooit het ek dit gesien soos vandag nie.
Tannie Lizzie loer vir my oor haar skouer en vra waarvoor ek lus is, daar is sap en gaskoeldrank en ook koue water. Sy sien hoe ek vir haar gat staar wat hoog in die lug toring met haar swaar tiete wat vrylik afhang grond toe. My broek wil skeur so groot is my pielstyfte en ek bloos bloedrooi as ek besef sy kan my horing duidelik sien.
Dan kom sy regop, druk die yskas deur toe met ‘n bottel water in haar hand en maak ons glase vol. Sy lê terug teen die toonbank agter haar rug en lig haar een been op sodat sy haar voet op die stoel kan plaas. Haar romp vou verleidelik oor haar welgeskape been en ontbloot alles tot net voor haar panty.
“Is dit mooi vir jou Janneman?” vra tannie Lizzie. Ek stotter ‘n ja uit en bloos weer bloedrooi.
“Het jy ‘n spesiale vriendin?” wil sy volgende weet. Ek skud net my kop heen en weer.
“Het jy al ‘n meisie gesoen?” kom haar volgende vraag. Ek stotter weer ja.
“En het jy al saam met ‘n meisie geslaap?” wil sy volgende weet. Nou vertrou ek my stem glad nie meer nie en skud net nee as antwoord.
Dan gee sy ‘n tree vorentoe en bied haar lippe vir my aan.
“Wil jy my soen, Janneman,” fluister sy hier reg teen my mond sodat ek haar warm asem voel kielie aan my lippe. Dan verloor ek beheer en gryp haar wild om haar lyf terwyl ek my mond teen haar vasplak.
“Stadig, Boeta,” vermaan Lizzie wanneer sy haarself losgebreek kry van my omhelsing. “‘n Meisie hou nie daarvan as jy te rof begin nie,” vermaan tannie Lizzie my.
Ek besef sy gaan nie weghardloop nie en die keer neem ek haar saggies in my hande en raak skaars aan haar mond met my lippe. Ons begin al hoe meer passievol soen en dan staan Tannie Lizzie weer effens weg. Stadig knoop sy haar bloes oop en dan sien ek die mooiste, grootste paar tiete nog.
“Wil jy bietjie speel Janneman?” vra tannie Izzie weer in ‘n hees stem.
Ek laat sak my kop en suig een nipple in my mond terwyl ek haar ander tiet probeer vat, maar ek kry net ‘n gedeelte in my hand toegevou. Saggies verduidelik Tannie Lizzie vir my wat is lekker en hoe ek wat moet maak om haar die meeste plesier op haar borste te gee.
“Janneman,” kom Tannie Lizzie se stem weer van bokant my kop. “Jy mag vir niemand vertel wat ons nou doen nie. Ek kan in baie groot moeilikheid kom en dan sien jy my nooit weer nie. Is dit reg so Janneman?”
“Tannie Lizzie, ek sal nooit ooit iemand hiervan vertel nie. Ek belowe, nie eers my beste pel nie!”
Dan voel ek hoe Tannie Lizzie se hand oor my broek vryf en die kontoere van my piel volg.
“Trek uit jou broek, Janneman!” vra Tannie Lizzie en terwyl ek sukkel om my broek af te kry trek Tannie Lizzie haar panty uit. Haar rompie is nog steeds oor haar bobene, maar ek kan duidelik sien hoe haar lus tussen haar panty en haar doos ‘n string los.
Dan staan ek broekloos voor Tannie Lizzie en sy sak op die stoel neer. My piel is nou reg voor haar gesig en sy vat hom vas in die een hand terwyl die ander hand oor my klipharde maagspiere vryf. Ek kyk af hoe sy die kop van my piel in haar lippe neem en dan is ek in die hemel as die sagte warm nat van haar mond om my skag vou. Dit voel vir my of sy haar kop net twee keer op en af beweeg wanneer ek die een skoot na die ander afvuur in haar wagtende mond.
Tannie Lizzie sluk alles weg en wys my haar leë mond. “Jy proe lekker, Janneman.”
Dan beduie sy ek moet voor haar op die grond kom kniel sodat ek waterpas in haar harige doos kan inkyk. Sy wys vir my haar ertjie en vertel my hoe ‘n vrou se lekkerte werk.
“Gaan jy my nou ook bietjie daar soen, Janneman? Vra Tannie Lizzie van bo.
Teen die tyd het ek mooi geleer en begin saggies teen haar been opsoen en net voor ek by haar dooslippe kom begin ek die ander been weer soen. Tannie Lizzie kreun hier bo my en wanneer ek haar op haar ertjie soen gee sy ‘n ruk en ‘n gil. Ek skrik my boeglam en ruk weg, maar Tannie Lizzie verduidelik vinnig vir my dat dit lekker is, nie seer nie en ek moet aanhou waarmee ek begin het.
Ek duik weer in haar mik in en die keer hou ek my mond op haar koek al kreun en steun en gil sy hier bo my.
“Lek my!”
“Harder.”
“Vinniger.”
“Net daar,” kom die raad van bo soos ek baie vinnig leer wat is lekker en wat is nie vir tannie Lizzie. Dan kom tannie Lizzie kliphard en ek voel hoe haar doos ekstra nat word.
Wanneer sy uiteindelik bedaar staan ek op en nou is my piel weer gelyk met haar bo-lyf.
“Wil jy nog iets spesiaal leer vandag, Janneman? Ek sien jy is weer mooi styf …”
“Natuurlik Tannie, ek geniet dit baie om by Tannie te leer!” antwoord ek vinnig voor sy dalk van plan verander en my huis toe stuur.
“Nou kom kuier vanaand by my. As almal slaap dan wys ek jou nog so iets of twee.”
Dan neem sy my stywe piel in haar warm mond voor ek nog iets kan sê.