Wat skort dan?

15+
Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Wille Will

Taalversorging deur Lusman

 

Grysblou oë staar deur die venster waar sy asem klein dampies maak teen die ruit.

Hy leun met sy hoof teen sy getatoeëerde regtervoorarm op die vensterraam. Die ander arm hang langs sy kaal boude met ‘n brandende sigaret tussen die vingers. Die sigaret se as is al só lank dat dit enige oomblik gaan val.

Sy hele skraal liggaam is naak. Sy redelik bedeelde penis hang met ‘n effense boog tussen sy bene.

Waarna kyk hy? Of is hy net delwend in sy eie gedagtes?

Verskeie beelde van vrouens wat al sy liggaam met hulle eie gedeel het flits verby – soos raampies in ‘n video wat op raampie-vir-raampie gestel is.

Keer op keer sien hy in sy gedagtes elkeen se gesig en ook haar naakte liggaam – elkeen se borste, elkeen se genotsvrug. Hy sien elkeen se verrukking in lus tydens hul liefdemakery, elkeen se orgasme.

Maar hoekom is elke beeld vir hom onvoltooid? Hy het elke keer geklimaks, soms in verskillende grade van vleeslike genot. Maar dis asof hy nie ‘n blywende satisfaksie daaruit geput het nie.

Die kooltjie van die sigaret is skielik tussen sy vingers

“Eina, fok!” kreun hy en trap die sigaret wat geval het met sy kaal voet dood, sonder om te dink! Sy voetsool brand intens. Hy gryp sy voet in sy hand en vryf die brandkol aanhoudend terwyl hy op die ander voet rondhink om sy ewewig te hou.

Wanneer die pyn effens bedaar het – hy vryf nog tussen sy twee voorvingers – kyk hy na die naakte vrou wat op sy bed lê en blykbaar nog slaap.

Sy lê half op haar linkersy, met linkerhand onder haar liggaam. Die ander hand, op die kussing langs haar gesig, is versluier deur haar bos rooibruin hare.

Haar regterbeen is opgetrek en die ander een reguit. Die ronde boonste boud, die regterkantste een, vertoon haar anus en gee hom ‘n loertjie na die spleet, wat nat lyk.

Hy voel sy ereksie begin groei by die aanskouing van hierdie erotiese beeld. Hy vryf met sy regterhand oor sy styfwordende voël.

Hy klim weer terug op die bed en skuif op sy knieë wydsbeen oor haar uitgestrekte linkerbeen nader aan haar boude. Sy voël is nou dik en erek en hy skuif die voorvel op en af oor die groot pers kop. Hy gaan haar nou steek en hy sal seker kom … maar daarna? Die gedagte maal in sy kop.

Hy tel haar regterbeen, die een bo wat opgetrek is, aan haar enkel versigtig en langsaam op. Haar poes begin oopgaap. Hy wil so graag ‘n verbintenis maak tussen die vleeslike genot en iets meer blywend in sy gees. In sy siel.

Hy glimlag so effens terwyl hy haar enkel nou op sy linkerskouer laat rus.

Hy besef hy dink dalk soos ‘n vrou, maar sekerlik moet mens iets binne jou ervaar wat so ’n vrou sal laat uitstaan – bo die vele andere tevore mee verkeer. Hy weet hy kán naai; te veel het hom al gesmeek vir ‘n herhaling of ‘n verhouding. Maar hy het voortgedobber na die volgende mooi lyf.

Met sy knieë weerskante van die onderste uitgestrekte been, skuifel hy nader aan die aanloklike mik. Die enkel, en amper die hele onderbeen van haar regterbeen, het nou verby sy hoof begin skuif, soos hy sy lyf verder in die mik wat haar bene maak inwig. Hy druk haar regterbobeen styf teen sy bors vas.

Sy oë is stip op die nog groter oopgapende poes gefokus. Hy is nou diep tussen haar bene ingeskêr. In ‘n laaste poging om te bereik wat hy wil bereik, du hy nog ‘n bietjie vorentoe met sy onderlyf. Hy vryf sy voëlkop nou tussen die buitelippe van haar genotsgrot.

Hy sien hoe sy met knipperende oë wakker word. Haar hand op die kussing vee haar hare weg van haar oë. Sy kyk skielik af oor haar eie lyf. Hy sien hoe sy kyk na hom, wat op sy knieë staan en tussen haar bene ingeskêr is. Sy voel sekerlik ook sy voëlkop wat haar klit vinnig stimuleer, want hy sien haar neusvleuels oop- en toegaan. Dan sien hy hoe haar mond, met die vol lippe, oopgaan.

Sy staar in sy oë en haar regterhand strek huiwerig oor haar boud na sy heup.

“Ek sê maar net ‘môre’ vir jou,” glimlag hy saggies.

Hy stu vorentoe en stoot sy voël tot diep binne haar.

Haar binnepoes-spiertjies klamp om sy dik voël en sy begin amper outomaties beweeg.

“Jissus!” hyg sy en die sweet slaan uit oor haar lyf wanneer sy ritme begin gee aan hul aksie. “M-m-ô-re, jou groot bliksem, naai my nou!”

Sy lat slaan nou soos ‘n sweep in haar in, dan weer uit, in en uit, in en uit, keer op keer. Haar vingers maak wit kerwe in haar regterboud waar dit nog rus, ‘n entjie onder die arm wat haar dy vashou.

“E-ek gaan gou kom-m-m” snak sy, met haar onderlyf wat nou met mening teenstote gee. Haar arm wat onder haar lyf was, is nou beskikbaar vir andersoortige plesier. Sy gryp haar groot linkerbors en druk die harde tepel in haar mond in. Sy byt daaraan in ritme met haar krampende poes wat sy piel heeltemal wil insluk.

“Kom dan … dis hoekom ek jou ry,” sê hy en stamp sy meneer nog harder in terwyl hy die paal met sirkelende onderlyf in ‘n koffieroer-beweging laat draai elke slag as hy vorentoe gaan.

Skielik ontplof sy teen hom en hy sien haar sappe uitstroom langs sy voël. Sy gil van diep binne haarself en haar rooi bos hare swaai heen en weer in ekstase. Haar hande reik smekend uit na hom toe. Haar vingers op sy lyf is soos snawels.

Hy gryp haar hand en versnel die pas dat hy so vinnig as wat hy kan in haar instamp. Haar orgasme is intens en hy hou aan tot hy voel hoe sy stadiger begin beweeg. Wanneer haar greep op sy hand verslap, plaas hy dit terug op haar boud. Hy trek sy voël stadig uit haar uit. Hy voel hoe sy nog vir oulaas hom binne wil hou. Maar sy steeds stywe meneer is uit en hy vee die voorhuid nou vinnig heen en weer oor die nat kop, tot hy die fontein van genot in homself voel opstoot. Hy skiet dik, wit blertse oor haar boud en laat val dan haar been en skiet die res van sy klimaks spuitend oor haar maag en haar borste.

Haar oë is toe in ‘n postklimaks-euforie en hy voel hoe sy meneer opfrommel in velle teen sy kneukels. Hy voel fisiek uitgewoed weens die intense liggaamlike genot.

Maar die skim in sy hoof vra weer: “Is dit dan al?”

“Is daar dan nie nog ‘n dieper in-homself-genoegdoening wat tekort skiet nie?”

15+

7 thoughts on “Wat skort dan?

  • Avatar
    Nov 29, 2019 at 7:18 pm
    Permalink

    Wille Will, mooi geskryf. En ja, my brein doen dit ook aan my…

    Reply
  • Avatar
    Nov 28, 2019 at 8:51 am
    Permalink

    Will my ou maat, weereens meesterlik geskryf. As ek elke oggend so kan wakker word, dan word ek somer ‘n pensioenaris……

    Reply
  • Avatar
    Nov 28, 2019 at 6:35 am
    Permalink

    Jy bly maar n meester, jou skryfwerk altyd iets om na uittesien.
    Het self al baie met die vraag geworstel…

    Reply
  • Avatar
    Nov 27, 2019 at 10:09 pm
    Permalink

    Baie geniet, dankie.
    As die ‘slaapende skoonheid’ so mooi is soos die foto wat Madam die storie mee inlyf, sal ek ook weer (en weer) terugklim in die bed.

    Reply
  • Avatar
    Nov 27, 2019 at 8:23 pm
    Permalink

    Nice Will!
    Dit is die verskil tussen naai en liefde maak. Een raak van jagsgeit ontslae en die ander vul jou menswees. Net jammer die twee is nie altyd in dieselfde persoon nie…

    Reply
  • Avatar
    Nov 27, 2019 at 6:39 pm
    Permalink

    Baie goed Will….ek sien die prentjie…voel sy soeke na meer….jy bly n ou meester

    Reply
  • Avatar
    Nov 27, 2019 at 3:32 pm
    Permalink

    Met die regte vrou/hoer sal julle connect!! Lekker melankoliese storie!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)