3 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • kaapseboertjie

    Ek staam saam met @annelise. Ek skryf al baie jare om myself besig te hou, en meeste van dit is maar n fantasie.
    Dalk daai gedagte wat in jou kop af speel as jy iets op televisie sien, of iemand in die lughawe gewaar op n manier en dan dwaal jou gedagtes.
    More pen ek dit neer en dit raak my fantasie
    Maar soms is van die stories waarheid, ja.. miskien met so bietjie additionele aspekte by om die storie meer lyf te gee.
    Ek dink soms is van die stories.. en van myne definitief ingesluit blote “wishful thinking”
    @annelise ek sal maar liefs nie n opmerking maak op die grootheid van anatomie nie.. ek lag maar net altyd binne myself vir daai dele

    Reply
  • Adriaan

    Ek wil graag net n klip in die boss gooi en vra hoe is dit moontlik dat daar so baie stories is maar almal het dieselfde patroon. Daar kom n man en vrou bymekaar en tjoef tjaf beland hulle in stomende sex en orgasmes en en en. Wat mis ek en waar gaan ek verkeerd, ek kry nie eers net geselskap nie wat nog van sex.

    Reply
    • annelisePost author

      Ek dink dis maar omdat die meeste stories hier fantasiee is en ek moet erken baie van die wat aangebied word as “ware ervarings” wonder ek ook maar of dit regtig gebeur het. 😉 En dan ook: dalk is die ware ervarings die een of twee wat daardie persoon gehad het en daarom wil hulle daaroor skryf? Of dit te koester of weer te beleef of te onthou? Daar is so paar mense met meer ervarings as die gemiddelde persoon (veral in Suid-Afrika) maar ek neem die meeste et so knippie sout net soos ek elkeen wat skryf hy het so moerse groot bo-gemiddelde piel dat elke lover daaroor comment ook maar met ‘n knippie sout neem. 🙂 It is the stuff of fantasie – die meeste daarvan is net stories.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)