Gebonde
deur Bosvelder
Die aansteker flikker in die donker. Rustig steek sy die kerse aan. Een na die ander. Geplaas in ‘n
sirkel op tafeltjies om die rusbank. Die rusbank in sy kantoor. CEO van “TienKerse”, die amptelike
mondstuk van die Visie10, die nuwe charismatiese Afrikaner religie. Na die ineenstoring van die
Nasionale Party Regering, gevolg deur die ineenstorting van die Afrikaner kerke was daar ‘n leemte. Visie10 poog om hierdie gaping te vul. 10 soos in die 10 gebooie. Vir elke 10 is daar nog 10 onderafdelings. 10 x10 = 100: volmaakte onvolmaakte. 10 kerse, een vir elke visie.
Die kersligte dans oor haar as sy haar klere uittrek. Argeloos gooi sy haar klere op die vloer. Sy strek haar uit, haar lang naakte liggaam sag in die kerslig. Vel en skadu, kerslig oor haar rondings, dit wys en versteek, lig en skadu, skadu en lig. Sy dra net ‘n trouring: die goud en diamante skitter in die kerslig.
Haar vingers streel oor haar skouers, haar nek, haar keel, gly oor haar borste, tepels verstyf, ligweg gly hulle af na haar dye.
Sy sak terug op die bank, leun terug en ontspan haar arms, hande rustend op haar skoot. Die kerslig verlig haar middeltjie, sprei oor haar borste en versag oor haar gesig. Haar oë is donkerpoele, in skadu gehul, gesigsuitdrukking versluier, onsigbaar vir die voyeur. Sy tel een van die kerse op, drup was op haar kaal tone.
“Aa”, pyn of plesier, sy is nie seker nie, maar weet sy oë is vasgenael op haar.
Sy lek oor haar lippe, staar in die kersvlamme, haar tepels styf as sy na haar borste kyk. Bruin volronde tepels, die areolas hoendervleis in afwagting. Sy bedek beide borste met haar hande, laat die tepels tussen haar vingers deurloer. Sy weet hy kyk, vanuit die donker, kan sy opwinding aanvoel, raai dat hy stokstyf is. Die Baas, haar klaas!
Hy moes sien hoe sy die kerse aansteek, ontklee en nou kyk hoe sy aan haarself vat, hoe haar hande haar liggaam verken. Sy weet hy wil opstaan, hy wil na haar toe kom, wil haar vir hom neem. Hy, haar minnaar, haar Baas-klaas-skelmpie.
Hy weet presies hoe en waar om aan haar te vat, ken elke verborge diepte van haar liggaam. Hy het haar dalk al meer verken as haar man, met wie sy al vyf jaar getroud is. Sy wonder soms of haar man weet, of dalk kan raai. Weet hy en hou hom dom, of weet hy en wil nie weet nie. Maak dit saak? Dis juis na so ‘n kantoorspel wat sy haar man met haar vuur verteer, hom spyker tot die sweet hulle aftap, tot sy elke enkele lus uit hom en haar gesteek het.
Uit die donker kyk hy na haar, beur orent net om te onthou. Hy is gebonde. Vas. Gebind. Gebonde aan ‘n stoel, aan haar. Sy het sy hande agter die rugleuning vasgemaak, sy bene aan die stoelpote. Sy gulp oopgemaak, sy voël uitgehaal, ruimte vir groei geskep. Hy staan reeds penregop, beurend na bo, ‘n helder druppel op die punt.
Hy kan kyk, en net kyk. Dis nou al maande dat sy hom die vreugde van haar liggaam se dieptes ontsê, dat sy die verhouding op sy kop gekeer het. Sy druk die note, en hy dans belustig op die maat van haar musiek. Sy maak haar bene oop, draai sodat die kerslig oor haar verbode lippies speel. Flikkerend oop die
intieme, net om weer agter skadus te verdwyn. Haar vingers soek haar knoppie, speel deur haar nat lippies. Haar lyf reageer lewendig op haar hande, veral daar, daar, daar…
Die verborge knoppie oop vir haar hande, verstyf deur die stuwende invloei van bloed. As die kerslig ‘n oomblik haar gesig verlig sien hy haar ekstase, geslote oe, half oop lippe. Haar gesig verdwyn in die skadu, hy hoor haar kreun, sien haar vingers vinniger oor haar knoppie streel, ‘n nat slympie skitter in die kerslig.
Die skadus keer terug, verberg haar spel vir hom. Desperaat probeer hy opstaan, sy armsspier teen die stoel, hy strek sy been, die stoel kantel. Net betyds keer hy homself, die stoel kantel terug. Flikkerlig sien hy haar vingers, peosie strelend. Sy kreun. Hard. Vinger vinniger, vinniger, haar onderlyf ruk, trek saam, sy gebruik haar eie sap om glad te verglad, vou haar pienklippe oop, maak haar orgasme-knop oop om warmte te skep. Vinnig vingerend op en af, sy kom nader, al nader, sy is naby, baie naby, rukkend bewen, asemend. Sy hou terug, wil hom langer terg, haarself langer terg. Sy wil haar ritme af, stadiger, sagter, weg van die knoppie, bespeel haar lippe, sirkelend, dan weer terug na haar knoppie. Sy klavier haar klit, die swart note vir harder, vir bas, die wit note sagter, vinniger na mekaar.
Sy bloed klop in sy kop, bo en onder. Beide koppe. Haar vingers werk tussen haar dye, die flikkerende kerslig ontblotend en skadu frustrerend. Hy sien haar die spiere in haar bo-arm saamtrek, haar ritmiese bewegings. Sy leun verder terug teen die bank, strek haar onderlyf in sy rigting. Vir ‘n oomblik verlig die kerse weer haar gesig, oë toe, ‘n glimlag van plesier om haar mond, sien haar deinende borste, hoor haar gejaagde asem.
Haar vingers sirkel om haar klit, bring haar weer nader aan die onvermydelike, die lyflike plesier. Haar “hmms” en “aas” sag op sy oor. Sy veg teen haarself, stry teen haar orgasme, rek die oomblik tot ewigheid. Die kreun kom diep uit haar keel, gevolg deur n tweede, ‘n derde. Harder, vinniger bespeel sy
haarself totdat haar orgasme soos ‘n golf oor haar spoel, elke senu in verrukking, sensitief vir selfs
die ligste aanraking.
Hy kreun, sy voël styf gespan, elke spier in sy liggaam verstyf. Al wat hy kon sien was haar bene, haar maag en borste, haar poesie versteek tussen knypende bene. Hy beleef haar orgasme asof hulle een is, hy binne in haar is. Hy is seks en seks is hy. Dit is al wat hy geword het. Hy sien haar opstaan, voor hom buk, haar mond vou om sy voël, haar hande om sy balsak. Dan spuit sy kom diep in haar keel. Sy sluk, sluk, dis te veel, loop by haar mond uit, drup op sy voël, hy ruk nog ‘n keer, of twee, of drie. Dan bedaar hy, keer sy verstand stadig terug na die plek tussen sy ore.
Sy staan op, vee sy witstroop met haar hand van haar mond af, stadig trek sy aan, net die kerslig verraai hoe sy steeds sensueel die oomblik gebruik.
“Nag my minnaar,” sy soen hom, sag, op sy mond.
“Onthou die reël,” herinner sy hom aan hulle ooreenkoms, terwyl sy hom losmaak.
Die reël: Sy maak die reëls. Elke keer ‘n ander ene. Vanaand was dit “kyk, beleef, ervaar”.

Mensdom, Bosvelder……jy skryf ‘hond-uit-‘n-bos’ uit !
Baie dankie vir ‘n hoogs sensuele, jagsmakende bydrae !
Ek’t dit gate uit geniet, skryf asseblief nog meer vir die webwerf, jou vorige bydraes was net so goed maar hierdie een is sover vir my “TOPS ” !