Visuele stimulasie
Visuele stimulasie
Lag is hot
kombiekiehier kondig met trots aan dat Annie Kekkelbek besluit het om in die toekoms haar wedervaringe met ons lesers te deel eerder as met watkykjy.co.za se lesers. ![]()
Sy sê die voordele wat ‘n seksonderwerp-site vir haar as bydraer belowe bring die slet in haar uit. Sy skryf dus vir orgasmes. Haar vorige skrywes kan hier en hier gelees word.
Annie gaan Saterdag haar bates by die Bruce Springsteen konsert rondswaai en sal Maandag kom vertel wat sy als gesien het.
Sy is baie dankbaar vir watkykjy wat vir haar die geleentheid gegee het om haar skryf-tande te slyp.
Memoires
deur Annelise
Die seun sit hoog op die duin, oënskynlik om na die fantastiese uitsig te kyk. Van ver af lyk hy so vyftien/sestien jaar oud. Sy bruin kuif hang oor sy oë en sy arms hang slap oor sy opgetrekte knieë. Sy voete is effens uitmekaar in die sagte duin geplant. Dit is duidelik dat hy nie dink enigiemand op die strand sal belangstel om hom dop te hou nie.
Sy een hand verdwyn nou onder die handoek wat om sy middel gevou is. Onder die rand van my sonhoed is my oë gekamoefleer. Hy weet nie dat iemand hom sien nie. Ek sien hoe hy bietjie vroetel, seker aan die toutjie wat sy broek vasmaak, voordat sy hand nog bietjie dieper onder die handoek verdwyn. Hy is te ver om te sien of sy oë oop of toe is, maar nie ver genoeg dat ek nie die ritmiese beweging van sy hand kan sien nie.
Ek weet dat ek nie moet kyk nie. Dit is sy private oomblik al het hy gekies om dit hoog bo almal in die openbaar te doen. Hoe voel dit om ʼn man te wees? Is die drang van die hormone so sterk dat jy nie meer kan wag nie? Hy is weerloos en mooi terwyl hy met homself verkeer en ek kyk, want, want … ek weet nie hoekom nie. Ek kan niks behalwe sy bewegende arm sien nie en ek kan nie wegkyk nie.
Van hier onder af kan ek sien hoe die seun op die duin se kop effens vooroor sak, sy voete trap dieper in die duin sodat klein stroompies los sand ondertoe begin hardloop. Sy hand is nou stil. Vir ʼn oomblik sit hy so kop onderstebo. Dan haal hy sy hand stadig onder die handoek uit. Hy staan op en draai die handoek stywer om sy middel. Hy begin met die duin afstap. Ek laat my kop op my arms sak wanneer hy naderkom en volg sy voetspore aan die vibrasie in die sand totdat hy verby is. Wanneer ek omrol lê sy handoek reeds in ʼn bondel op die strand. Hy is in die water – sy saad meng met die van die seesterre en Spaanse Dansers. En ek ken sy geheim. Hy is deel van die groot liefdesdaad.
Kienky filosoof
So elke nou en dan gryp ‘n vegter vir vrouregte na ‘n skeermes as wapen. Met die vlymskerp lem wat soos ‘n sekel deur die ruigtes om haar kloof word voorkeure as ideale opgestel en die opposisie afgemaai. Dan word die lof van oorvloed en groei besing en verskroeide aarde betreur. Hierdie beboste vegters vir vroueregte voer aan dat ‘n vrou wat sal verkies om haarself kaal te skeer dit doen omdat sy nie self kan dink nie. Sy is ‘n slaafse navolger van die huidige mode wat deur maatskappye wat produkte wil verkoop op haar afgedwing is. En sy kan nie sien dat haar besluit om te onthaar nie regtig haar besluit is nie.
Hierdie bosvegters glo dat hulle wel vir hulself kan dink. Hulle is nie deur hulle mede-feministe of deur literatuur of deur opruiende toesprake beinvloed nie. Dis waarom hulle vir die ander kan vertel dat hulle “verkeerd” is.
Om iets so persoonlik en intiem soos skaamhare as ‘n simbool van gelyke regte op te neem is myns insiens so ‘n bietjie laf. Daar is verskriklik baie redes waarom iemand ‘n voorkeur na enige kant toe mag hê en baie daarvan het niks met die teenoorgestelde geslag te doen nie.
‘n Vrou kan byvoorbeeld besluit om te skeer juis omdat dit haar meer “kaal” laat voel. Ander vroue hou van die gevoel van weerloosheid wat ‘n kaalgeskeerde poesie kan opwek. Sommige voel dis meer higienies en ander voel dis vrouliker. Dalk wil iemand ‘n natuurlike haarkleur wegsteek of moontlik laat dit iemand kinky of effens waaghalsig voel. Daar is so baie redes as wat daar skakerings pienk is en elkeen van daardie redes is vir daardie vrou geloofwaardig.
Ek is ‘n voorstaander van vroueregte, maar in die oorlog om hierdie regte te bekom en te behou raak die onderdrukte soms die onderdrukker. Ons sien dit gebeur wanneer daar voorgeskryf word hoe ons ons vryhede moet gebruik. Dis iets soos “ek veg vir jou reg om self te besluit of jy welig of kaal wil wees, maar as jy kaal is is jy gebreinspoel” of ” ek veg vir jou reg om verantwoordelike skoene te dra, maar as jy hou van hoë hakke, kyk ek jou skeef uit” of “ek veg vir jou reg om nie ondergeskik te wees nie, maar nou wil jy met ‘n swepie tussen jou tande oor die vloer kruip, WTF meisie?”
“Wat de hel doen jy, my magtig? Dis nie waarom ons jou vry gemaak het nie?”
Miskien sal dit die laaste veldslag van ‘n bevrydingsoorlog wees. Net so voor die ondertekening van alle verdrae moet die bevrydes van hulle bevryders bevry word. Daar kom ‘n stadium wanneer jy dit waarvoor jy geveg het onvoorwaardelik moet gee vir diegene wat jy wou verlos. Net soos liefde nie voorwaardelik behoort te wees nie, behoort mens nie iemand voorwaardelike regte te gee nie. As jy kan verstaan dat ‘n bevryde vrou moet kan kies om haar liggaam haarloos aan haar minnaar te gee – selfs al doen sy dit net omdat dit sy voorkeur is – as sy sou verkies om dit te doen, sal lawwe bosoorloë iets van die verlede wees.
Erotiese kuns
Pornografiese juwele.
http://www.cnbc.com/id/101362816
Visuele stimulasie
kombiekiehier is nog besig om in ‘n ritme te kom. Want ritme is tog alles – of ons nou oor seks of oor dans praat. Maar wanneer twee mense vir die eerste keer dans en vir die eerste keer vry gebeur alles nie noodwendig dadelik perfek nie. Hy kan in wanneer sy uit en sy uit wanneer hy in en so voorts. Hulle kan op mekaar se tone trap.
Vandag deel ek ‘n perv-prentjie van die variasie waarmee jou Maandae waarskynlik opgebeur gaan word.
Stel jy belang in ‘n afdeling waar jy jul eie sexy foto’s heen kan stuur?
Geniet solank hierdie ene terwyl jy dink. ![]()
Vry-musiek
Ons wil graag op hierdie site ‘n “radio-stasie” plaas waarop smeulend-sexy Afrikaanse songs gespeel sal word. Daar is actually so ‘n paar.
Maar, totdat die Rand nie meer deur die Dollar (en eintlik die res van die wêreld se geldeenhede genaai word nie) sal ek links daarna in die algemene feed pos. Dit sal alles saam onder die “Vry-songs” kategorie verskyn.
Geniet hierdie eerste ene! ![]()
Hier is Pornografiese Rolprentster deur Volkspeler.
Erotiese kuns
Die opskrif van hierdie foto wat ek hier gekry het, sê dis ‘n Brothel “menu” circa 1920.
Sommige van daardie “items’ klink nogal lekker – sal self dalk betaal vir een of twee sulke bederfies.
Wat sal jy nog op die menu wil sien?

Kienky filosoof
ʼn Groot swart pot prut oor die vuur in die middel van ‘n oopte. Om ons waai die wind liggies deur die liggroen blare van die populierbos. Ons is besig met ʼn nuwe begin – ek, hy en jy.
Dit gaan nie maklik wees nie.
Die grys brousel in die pot voor ons is dik, klonterig. Elke vet borrel wat op die oppervlak breek ruik na dood, muf, stof. Dit kook al eeue hier in die bos – die oorspronklike bestanddele nou al ʼn onherkenbare sop van ontnugtering en pyn. Met tye kook dit oor sodat die giftige mengsel op die grond val en tot in die grondwater deursyfer. Dáár besoedel die bitter smaak van oordeel en onkunde die drinkwater van die volk.
Die maan is nog laag op die horison agter die bome. Mens kan haar skynsel nog net sien aan die skaduwees wat die dansende blare op ons rûe gooi. Daar is nog tyd, miskien is ons nie te laat nie.
Die kokke van die onsmaaklike dis in die bos moet nie onderskat word nie. Hulle het presies geweet wat hulle wou bereik. Mag en beheer was die einddoel. Agter dik kloostermure het hulle die resep vervolmaak wat die massa’s net-net aan die lewe sou hou – altyd bietjie honger sodat hulle keer op keer sou terugkom vir nog. Hulle het dit vir 2 000 jaar lank reggekry.
Kom staan naby my, beminde. Ek is bang. Ek voel hoe hy my linkerhand in syne vat. Jou warm hand vou om my ander hand. Ek is nie alleen nie.
Dit is tyd om te begin.
Die eerste bestanddeel wat die pot benodig is kennis.
Daar het niks van kennis in die pot voor ons oorgebly nie omdat die oorspronklike resep nie meer as ʼn selektiewe knippie daarvan toegelaat het nie. Hierdie knippie was opgemaak uit halwe waarhede en eensydige standpunte en onderskryf uit aanhalings soos: “The fear of the Lord is the beginning of wisdom, and knowledge of the Holy One is understanding.” Hiermee kon die kokke van die pot volstaan, omdat dit die verantwoordelikheid van die mens weggevat het om te dink. Lepel vir lepel is die yl kos aan die mens gevoer totdat hulle geglo het dis al wat daar is.
En hulle wóú dit glo, want kénnis is moeiliker om te verteer. Die massa’s soek prulkos wat lekker smaak en vinniger bevredig. En waarom sal jy ʼn bestanddeel meer waardevol as saffraan vir die gepeupel gee? Sê-nou hulle vra nog? Sê-nou hulle begin dink? Dit was eerder ʼn geval van “All schools, all colleges, have two great functions: to confer, and to conceal, valuable knowledge. The theological knowledge which they conceal cannot justly be regarded as less valuable than that which they reveal.” (Mark Twain) Kennis is mag en die kokke was nie van plan om dit te deel nie.
Ek maak my oë toe en dink. Ek dink aan rye en rye boeke vol kennis. Ek konsentreer op oerkennis wat ons in ons gene saamdra en nuwe kennis wat ons daagliks ontdek. Ek dink aan wyse vroue en dapper mans, baanbrekers en ketters en visioenêre. Ek leun op dokters, wetenskaplikes, wiskundiges, ontdekkingsreisigers, sterrekundiges, bioloë en fisici en ek hoor haar deur die donker aankom – Athena – die godin van kennis.
Athena se hare vee oor my wang as sy verby my loop en vir ʼn oomblik langs die pot stilstaan. Dan lig sy haar hand bo die stomende pot. Lettertjies en syfetjies en simbole sif in die pot neer. Goues. Dit blink in die maanlig en vorm formules, gedigte, romans en musikale komposisies voordat dit op die vloeistof gaan lê. Dan glimlag sy vir ons voordat sy voor ons oë verdwyn.
Binne-in die pot bars kakofonie los. Dit klink soos reëndruppels op ʼn sinkplaat en spat soos haelkorrels op ʼn teerpad. Grys, stink stoom styg soos ʼn tornado deur die opening van die bome en dan is dit stil. Doodstil. Ons gee versigtig ʼn treetjie nader aan die pot – alles lyk nou kalm. Bo-op die water dryf onheilighede soos vuil seeskuim. Dit is asof die mengsel begin om homself te reinig. “There is no wealth like knowledge; no poverty like ignorance” het Ali ibn Abi-Talib gesê. Die pot se waarde neem toe.
Maar ons taak is nog nie klaar nie. Ons is meer as ons intellek. Ek is ook liggaam.
En die liggaam met sy seksuele vreugdes is ook deur die brousel in die pot vergiftig, want ʼn deel van die bestanddele vir die pot is deur die heilige monnike uit die eerste eeu bygedra. As iemand wat, onder andere, die begrip oersonde uitgedink het, klink St Augustine nie soos ‘n droomminnaar nie. Hy het geglo “A man turns to good use the evil of concupiscence, and is not overcome by it, when he bridles and restrains its rage . . . and never relaxes his hold upon it except when intent on offspring, and then controls and applies it to the carnal generation of children . . ., not to the subjection of the spirit to the flesh in as sordid servitude.”
Eeue later het dinge nog nie verbeter nie en het Immanuel Kant sy bedrae gelewer: “Sex makes of the loved person an Object of appetite … Taken by itself it is a degradation of human nature.”
Hierdie filosowe was (saam met vele ander) pessimiste in die filosofie van seksualiteit.
Hulle het geglo dat seks omtrent altyd benede ʼn mens se waardigheid is. Hulle sien in seksualiteit ʼn bedreiging vir ons eie menswees.
Denkers soos dié het gehelp om die giftige resep vir die pot uit te dink. Dis die pot van sonde en weerhouding.
Ek maak my oë weer toe en gly my hande oor my liggaam. Hierdie keer is dit die Godin van Seksualiteit wat ek naderroep. Ek dink aan jou mond en jou arms en jou hande op my lyf. Ek onthou sidderende orgasmes en teer omhelsings. Ek onthou dierlike oorgawe. Ek dink aan daardie eerste hittige verleiding en glimlag oor stadige, bekende liefkosing en hoor haar skalkse laggie net voor sy langs die vuur verskyn.
Aphrodite se asem is passie en wellus en sy blaas liggies op die mengsel in die pot. Sy blaas die pot vol metafisiese seksuele optimisme. Sy voeg die geloof dat seksualiteit mense nader aan mekaar bring by die resep. Seks gee plesier aan jouself sowel as die ander persoon. Sommige denkers glo seksuele plesier as die einddoel is goed genoeg – dit hoef nie regverdig te word deur voortplanting of die huwelik nie. ʼn Goeie en eerbare lewe, terwyl dit baie ander aspekte insluit, kan ook ʼn wye variasie en omvang van seksuele verhoudings insluit. Irving Singer skryf: “For though sexual interest resembles an appetite in some respects, it differs from hunger or thirst in being an interpersonal sensitivity, one that enables us to delight in the mind and character of other persons as well as in their flesh.”
Aprodite blaas die vuil skuim van die sop af. Onder die skuim is die mengel nou nie meer so dik nie. Sy blaas totdat pienk golfies op die oppervlak verskyn en ʼn lieflike rosegeur uit die pot begin styg. Dan draai sy met ʼn sensuele swaai van haar heupe om en verdwyn in die bos.
Die pot wat die massa’s moet voed is nou amper gesond, maar die moeilikste deel lê nou voor. Ek is ook siel.
Ek voel hoe jou hand myne vir ʼn oomblik stywer vashou. Hierdie is die moeilikste deel en ook die deel waaroor ons nie beheer het nie. Om ʼn gereg voor te berei waarmee jy jou geliefdes wil voed, moet jy jouself gee. En deur jouself te voed sal jy ander voed. Al daardie massa’s wat deur die oorspronliklike kokke as pionne gesien is, die gepeupel, die onnadenkendes – vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie – daardie massa’s is jy wie ek genooi het om vanaand hier langs my te staan. Jy het nie meer ʼn verskoning nie. Jy weet – al lankal. Jy was nou lank genoeg lui of bang.
Robert Louis Stevenson het gesê “To hold the same views at forty as we held at twenty is to have been stupefied for a score of years, and take rank, not as a prophet, but as an unteachable brat, well birched and none the wiser.” Ek stem saam.
Om gevoed te word en te groei moet jy self jou bord vol skep uit die fees wat vir jou berei is. Jy moet proe en kou en verteer, met jou hele verstand en jou hele liggaam. Ons moet vrate van onsself maak en terugkom, keer op keer, om nuwe geregte te probeer en aan nuwe insigte te knibbel.
Ek doop my beker in die rooi borrelende geurige mengsel voor my. Ek is dors en honger – op die rand van hongersnood.
Ons drink diep en lank. In liefde en dankbaarheid en met oorgawe.
En ek lig my beker op die laaste godin. Sophia. Die godin van wysheid. Sy herinner my aan Gandhi: “As human beings, our greatness lies not so much in being able to remake the world— that is the myth of the atomic age— as in being able to remake ourselves.”
En ʼn behaaglikheid vul ons. Ek wil dans en sing en skree. Ek wil liefde maak en dink, dink, dink en luister en wonder en hoor. Ek wil leer. Ek wil leef. Wil jy?
News
This is the post content. It should be displayed in place of the auto-generated excerpt in single-page views. Archive-index pages should display an auto-generated excerpt of this content. Depending on Theme-defined filters, the length of the auto-generated excerpt will vary from Theme-to-Theme. The default length for auto-generated excerpts is 55 words, so to test the excerpt auto-generation, this post must have more than 55 words.
Be sure to test the formatting of the auto-generated excerpt, to ensure that it doesn’t create any layout problems. Also, ensure that any filters applied to the excerpt, such as <code>excerpt_length</code> and <code>excerpt_more</code>, display properly.
News
News
This post tests comments in the following ways.
News
This post has its comments, pingbacks, and trackbacks disabled.
There should be no comment reply form, but should display pingbacks and trackbacks.
News
This post has many pingpacks and trackbacks.
There are a few ways to list them.
Media
Really cool to read through and find so much awesomeness added to WordPress 3.6 while I was gone. I should take three weeks off more often.
— Andrew Nacin (@nacin) April 3, 2013
This post tests WordPress’ Twitter Embeds feature.
Post Formats
All children, except one, grow up. They soon know that they will grow up, and the way Wendy knew was this. One day when she was two years old she was playing in a garden, and she plucked another flower and ran with it to her mother. I suppose she must have looked rather delightful, for Mrs. Darling put her hand to her heart and cried, “Oh, why can’t you remain like this for ever!” This was all that passed between them on the subject, but henceforth Wendy knew that she must grow up. You always know after you are two. Two is the beginning of the end.
Read more “Post Format: Standard” →
Post Formats
This is a test for Jetpack’s Tiled Gallery.
Install Jetpack to test.
This is some text after the Tiled Gallery just to make sure that everything spaces nicely.

Post Formats

Post Formats
Posted as per the instructions in the Codex.
Post Formats
VideoPress, especially as a video post format, usually provides some unique styling issues.
You will need to install Jetpack or Slim Jetpack plugin to turn the shortcode into a viewable video.
Post Formats
Learn more about WordPress Embeds.
Post Formats
“I never tried to prove nothing, just wanted to give a good show. My life has always been my music, it’s always come first, but the music ain’t worth nothing if you can’t lay it on the public. The main thing is to live for that audience, ’cause what you’re there for is to please the people.”
Post Formats
The WordPress Theme Review Team Website
Post Formats
Only one thing is impossible for God: To find any sense in any copyright law on the planet.
Mark Twain
Post Formats
Abbott: Strange as it may seem, they give ball players nowadays very peculiar names.
Costello: Funny names?
Abbott: Nicknames, nicknames. Now, on the St. Louis team we have Who’s on first, What’s on second, I Don’t Know is on third–
Costello: That’s what I want to find out. I want you to tell me the names of the fellows on the St. Louis team.
Abbott: I’m telling you. Who’s on first, What’s on second, I Don’t Know is on third–
Costello: You know the fellows’ names?
Abbott: Yes.
Costello: Well, then who’s playing first?
Abbott: Yes.
Costello: I mean the fellow’s name on first base.
Abbott: Who.
Costello: The fellow playin’ first base.
Abbott: Who.
Costello: The guy on first base.
Abbott: Who is on first.
Costello: Well, what are you askin’ me for?
Abbott: I’m not asking you–I’m telling you. Who is on first.
Costello: I’m asking you–who’s on first?
Abbott: That’s the man’s name.
Costello: That’s who’s name?
Abbott: Yes.
Costello: When you pay off the first baseman every month, who gets the money?
Abbott: Every dollar of it. And why not, the man’s entitled to it.
Costello: Who is?
Abbott: Yes.
Costello: So who gets it?
Abbott: Why shouldn’t he? Sometimes his wife comes down and collects it.
Costello: Who’s wife?
Abbott: Yes. After all, the man earns it.
Costello: Who does?
Abbott: Absolutely.
Costello: Well, all I’m trying to find out is what’s the guy’s name on first base?
Abbott: Oh, no, no. What is on second base.
Costello: I’m not asking you who’s on second.
Abbott: Who’s on first!
Costello: St. Louis has a good outfield?
Abbott: Oh, absolutely.
Costello: The left fielder’s name?
Abbott: Why.
Costello: I don’t know, I just thought I’d ask.
Abbott: Well, I just thought I’d tell you.
Costello: Then tell me who’s playing left field?
Abbott: Who’s playing first.
Costello: Stay out of the infield! The left fielder’s name?
Abbott: Why.
Costello: Because.
Abbott: Oh, he’s center field.
Costello: Wait a minute. You got a pitcher on this team?
Abbott: Wouldn’t this be a fine team without a pitcher?
Costello: Tell me the pitcher’s name.
Abbott: Tomorrow.
Costello: Now, when the guy at bat bunts the ball–me being a good catcher–I want to throw the guy out at first base, so I pick up the ball and throw it to who?
Abbott: Now, that’s he first thing you’ve said right.
Costello: I DON’T EVEN KNOW WHAT I’M TALKING ABOUT!
Abbott: Don’t get excited. Take it easy.
Costello: I throw the ball to first base, whoever it is grabs the ball, so the guy runs to second. Who picks up the ball and throws it to what. What throws it to I don’t know. I don’t know throws it back to tomorrow–a triple play.
Abbott: Yeah, it could be.
Costello: Another guy gets up and it’s a long ball to center.
Abbott: Because.
Costello: Why? I don’t know. And I don’t care.
Abbott: What was that?
Costello: I said, I DON’T CARE!
Abbott: Oh, that’s our shortstop!
Edge Case
A few things to check for:
The following CSS properties will help you support non-breaking text.
-ms-word-wrap: break-word; word-wrap: break-word;
Edge Case
This post has no title, but it still must link to the single post view somehow.
This is typically done by placing the permalink on the post date.