Afrikaanse songs kan ook sexy wees.

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Ons wil graag op hierdie site ‘n “radio-stasie” plaas waarop smeulend-sexy Afrikaanse songs gespeel sal word. Daar is actually so ‘n paar. ;) Maar, totdat die Rand nie meer deur die Dollar (en eintlik die res van die wêreld se geldeenhede genaai word nie) sal ek links daarna in die algemene feed pos. Dit sal alles saam onder die “Vry-songs” kategorie verskyn.

Geniet hierdie eerste ene! :)

Hier is Pornografiese Rolprentster deur Volkspeler.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)