Drool oor die menu en eet by die huis? January 27, 2014 Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteDie opskrif van hierdie foto wat ek hier gekry het, sê dis ‘n Brothel “menu” circa 1920. Sommige van daardie “items’ klink nogal lekker – sal self dalk betaal vir een of twee sulke bederfies. Wat sal jy nog op die menu wil sien? Bordeel menu Nuwe begin Afrikaanse songs kan ook sexy wees.