Perv-prentjies

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

kombiekiehier is nog besig om in ‘n ritme te kom. Want ritme is tog alles – of ons nou oor seks of oor dans praat. Maar wanneer twee mense vir die eerste keer dans en vir die eerste keer vry gebeur alles nie noodwendig dadelik perfek nie. Hy kan in wanneer sy uit en sy uit wanneer hy in en so voorts. Hulle kan op mekaar se tone trap.

Vandag deel ek ‘n perv-prentjie van die variasie waarmee jou Maandae waarskynlik opgebeur gaan word.

Stel jy belang in ‘n afdeling waar jy jul eie sexy foto’s heen kan stuur?

Geniet solank hierdie ene terwyl jy dink. :)

 

kombiekiehier2

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)