Leah (4)

12+
Hoe lank gaan ek lees: 4 minute

deur Ramkat Erasmus

(Lees vorige episode HIER)

Ek word wakker en hoor geluide uit die badkamer. Ek is alleen, steeds onder die sagte kombers. Ek raak bewus daarvan dat my piel styf is. Kliphard styf en ek moet pie. Klassieke “Morning Glory.”

Ek gooi die kombers af en stap na die badkamer toe. Die deur staan op ‘n skrefie oop en ek sien vir Leah en Maritjie saam in die bad besig om mekaar met seep in te smeer. Ek stoot die deur stadig oop en dan maak die skarniere ‘n effense skree geluid. Albei kyk na my wat nou kaalgat in die deur staan met ‘n moerse horing in die hand.

“Sorrie… ek moet dringend pie…” kreun ek dit uit. Maritjie sak onder water in en spoel die seep van haar glibberige lyf af.

“Kan jy met ‘n peilstyf pis?” vra Leah op haar kenmerkende vuilbek manier.

“As dit moet …”

“Ek sal dit graag wil sien,” glimlag Leah vir my.

“Ok,” sê ek en staan nader aan die toilet.

“Nie daar nie,” sê Maritjie. “Hier!” en sy sit haar hande onder haar borste en hou hulle na my toe uit.

Leah giggel. “Jy maak grappies!”

“Nee,” sê Maritjie, “ek is doodernstig. Kom pie op my tiete. Ek is mal daaroor…”

Ek skuifel nader. Die bad is ‘n groot driehoekige affêre wat in die verste hoek van die badkamer staan. Leah skuif effens weg van Maritjie af, haar oë groot met ‘n frons op haar gesig.

“Regtig. Jy hou daarvan?” vra sy.

Maritjie knik. “Mal daaroor … Kom!”

Ek bereik die kant van die bad en mik na Maritjie toe. Ek druk my pielpunt effens na onder en probeer pie, maar ek het van die buise wat urine na buite dra toegeknyp. Ek trek hom regop en laat los. Hy staan nou styf, reguit voor my uit. Ek druk en die straal pis begin uitspuit. Die eerste stroom vang haar in die gesig en sy maak haar oë toe en haar mond oop. Leah se gesig vetrek van verbystering. Ek druk harder en kry dan my rigting en hoogte reg. Ek spuit my pis oor Maritjie se lieflike tiete en sy kreun van lekker. Naderhand begin die straal minder en minder word. Maritjie leun vorentoe, vat my piel en die hand en omsluit my pielkop met haar lippe. Sy sluk die laaste bietjie pis in en suig my dan om seker te maak alles is uit.

Leah sit in die hoek van die bad, haar knieë opgetrek met haar arms om haar bene gevou. Maritjie glimlag vir haar.

“Jy moet dit eendag probeer. Dis vir my baie lekker en eroties. En dit proe nie sleg nie.” En sy gee ‘n tintellaggie.

Leah skud haar kop. “Ek is bereid om alles ten minste eenkeer te probeer. Maar ek weet darem nie of ek wil hê iemand moet op my gesig en my tiete pis nie …”

Maritjie glimlag weer. “Hoe gaan jy weet as jy nie probeer nie?”

Leah kyk vir my. “Wat dink jy?”

“Dis die eerste keer wat ek dit doen, maar ek dit dit nogal baie eroties ervaar.”

“Ja, maar jy is die een wat die piswerk gedoen het. Nie die een op wie daar gepis is nie.”

“En nou is sy lus vir pis op,” sê Maritjie, en ek knik. Sy het my leeggemaak.

“Maar myne is nie…”

Leah kyk vir haar. “Jy bedoel?”

“Jip. As jy wil probeer sal ek op jou pie.”

Leah kyk weer vir my, maar ek hou my “poker face” op.

Maritjie vat Leah se hande weg van om haar bene en trek haar aan die voete dat sy met haar rug teen die bad se rand lê, haar bene onder die water. Maritjie staan op en sit haar voete aan weerskante van Leah se lyf. Dan buig sy haar knieë en trek met haar hande haar poesielippies uitmekaar uit. Stadig, stadig begin die vloeistof uit haar drup. Leah snak na haar asem as die eerste paar druppels op haar pragtige borsies val. Dan gebruik Maritjie haar vinger om die buisie na onder te druk en sy begin ‘n straal piepie. Die urine spat oor Leah se lyf en sy kreun. Haar oë is nog heeltyd toe, maar dan maak sy hulle op skrefies oop en kyk na Maritjie se poesie bokant haar waaruit die geel stroom nou behoorlik vloei. Haar oë rek groter en groter en dan bring sy haar hande na boontoe en begin saggies die warm vloeistof in haar vel in masseer.

“Is dit vir jou sexy?” vra Maritjie en Leah knik. Marijietjie kyk na my. “En vir jou?”

“Fokken sexy,” sê ek, deeglik bewus daarvan dat ek weer besig is om ‘n horing te ontwikkel.

Dan word Maritjie se stroompie al minder tot dit heeltemal ophou.

Ek loop nader en buk oor die bad. Ek druk die hefboompie wat die prop laat uitspring en water begin uit die bad uitloop. Ek draai die handstort oop en verstel die menger tot die water lekker warm is, maar nie te warm nie. Dan begin ek die twee van kop tot tone afspuit.

Leah staan op haar knieë en trek my aan die horing nader. Dan omvou sy my van die kant af met haar mond. Maritjie leun ook in en begin die anderkant van my voël met haar lippe liefkoos. Ek laat die water oor altwee se lywe loop en staan met toe oë en geniet die liefkosings van twee baie sexy vrouens.

Een van hulle omvou my knaters en begin my liggies masseer. My asem jaag en ek kan weer voel hoe die drukking begin opbou. Dan sit Leah haar mond oor my pielkop en ek kom in haar mond. Waneer ek klaar gekreun en gesteun het, trek sy haar kop terug en leun oor na Maritjie toe. Sy vat Maritjie agter die kop en trek haar mond nader. Dan soen sy haar en begin van my saad oorplaas na Maritjie se mond toe.

Die twee dames sluk albei en sit dan terug.

“En?” vra ek vir Leah.

“Ek dink ek hou daarvan. Gaan drink ‘n paar biere of ‘n liter water. Die keer wil ek hê jy moet ook op my pis. Met ‘n pielstyf…”

“Yes Ma’am …” sê ek en gee ‘n halwe saluut. Dan draai ek om loop uit en gaan soek water….

 

12+

5 thoughts on “Leah (4)

  • Avatar
    Sep 27, 2019 at 11:48 am
    Permalink

    Hahahaha oeee… noggie daai ene probeer nie!

    Reply
    • Avatar
      Sep 25, 2019 at 7:22 pm
      Permalink

      Ramkat, absoluut uitmuntend geskryf. Hierdie storie is wraggies tops

      Reply
  • Avatar
    Sep 25, 2019 at 11:41 am
    Permalink

    Nee, fok, Ramkat jy maak my so lus ek’t amper in my broek gepis met ‘n moerse horing!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)