Oud

Hoe lank gaan ek lees: 11 minute

deur Annelise

Ek wonder hoe dit sal wees om met ‘n ouer man seks te hê. Of dalk moet ek eerder sê, intiem te verkeer, want hulle taal is so anders, ordentliker.

Ek weet ouer mans hou meestal van jonger vroue en ek weet ook dat jonger vroue dikwels vir ander redes as seks ouer mans soek – vir versorging, stabiliteit, volwassenheid. Maar dis nie die soort ouer mans waarvan ek praat nie. Ek wonder oor seks met ‘n baie ouer man. Ek wonder oor daardie mans wat na my loer wanneer ek by ouma gaan inloer in die ouetehuis…

Hy (en nog so paar uit daardie ouderdomsgroep) “gesels” al lankal met my deur die webwerf waar ons “ontmoet” het, al is die internet nie sy ding nie. Hy is al aan die verkeerde kant van 75, sê hy. Maar alles werk blykbaar nog soos dit moet werk, spog hy wanneer hy waaghalsige dinge vir my skryf.

Hy hou van my borste, sê hy oor ‘n selfie van my op die webwerf.  Hy sê hy lê daaraan en dink wanneer hy nie kan slaap nie.  Hoe ouer ‘n mens word, hoe minder slaap jy, klink dit my.

Ongeveer dertig jaar jonger as hy is dit nog nie iets waarmee ek sukkel nie.

Ek gaan in sy stad wees vir werk. Ek kan nie besluit of ek hom moet nooi om saam met my te gaan eet nie …

Ek het al gelees dat sommige mense ‘n kink het wat Gerontophilia genoem word. Hulle word seksueel geprikkel deur die fantasie (of die regte daad) van seks met ‘n baie, baie ouer persoon.  Mens kan sulke porn op websites kry deur te soek na die tema “dirty old man” of “older man younger woman.” Die hele idee van seks met so ‘n baie ouer man is vir my so ‘n bietjie grillerig, maar tog, terwyl ek daaroor oplees kan ek die kink verstaan.  Ek dink aan gevlekte oumanshande op my ferm borste en voel hoe (veilig en ver agter my rekenaar) my poesie reageer.

Hy sal my vir ete uitneem as ek hom kom oplaai, sê hy. Hy bly nog alleen in sy townhouse vandat sy vrou so paar jaar gelede oorlede is, maar sy kinders bly aan hom karring om ouetehuis toe te trek.

Hy wag reeds voor sy huisie se deur wanneer ek met my huurmotortjie by die kompleks inry. Hy lyk ouer as wat ek verwag het. Sy hare is yl, maar sy grys baard en snor is netjies. Ons weet nie mooi hoe om te groet wanneer hy op die sitplek langs my inskuif nie. Hy het al foto’s van my borste gesien, maar hy is deel van ‘n ordentliker generasie. En daardie foto’s was in elk geval net vir speel-speel op die internet. Op die einde gee hy my ‘n stekelrige piksoen op my wang.

Ons gesels oor koeitjies en kalfies op pad na die restaurant toe, maar koeitjies en kalfies wanneer ‘n mens dertig jaar in ouderdom verskil is nogal vreemd. Ek gesels oor goed waarvan hy weet omdat sy kleindogter hom daarvan vertel het, hy kla oor die dinge waaroor my oupa kla.

Maar hy weet hoe lyk my borste en ek sien hoe hy na my bene kyk wat onder my knie-lengte romp uitsteek.

Die restaurant is baie deftig, ek voel skoon skuldig oor hoe duur die geregte op die spyskaart is, maar hy lag net en knipoog vir my. Soos ‘n ware heer van ouds komplimenteer hy die kelnerin en bestel hy vir ons wyn.

Hy wil oor seks gesels, want waarom nie? Dis tog waaroor ons gesels het agter ons sleutelborde. Waarom sal ek dan nou skaam wees?

Maar ek is skaam en ek wil nie oor seks praat nie.

Hy weet nie dat ek gewonder het oor so ‘n baie ouer man toe ek daar ver en veilig was nie. Hy dink ek het hom vir ete genooi omdat ons soortvan vriende is en hy my graag in persoon wou ontmoet. En noudat ek hom fisies gesien het, is ek nie meer geinteresseerd in die ding waaroor ek gewonder het nie. Nou wil ek so min as moontlik klem lê op die seksuele en so veel as moontlik op die vriendskaplike.

Maar dis nie meer moontlik nie. Nie na vier jaar se onverantwoordelike gesels nie. Ek kan mos nie nou skielik die onderwerp verander nie?  Gesprekke het vervolge en gevolge …

Dis dieselfde gesprekke as wat ons al voorheen gehad het, maar hierdie keer kyk hy in my oë wanneer hy iets sê. Hy vertel my weer hoe mooi my borste vir hom is, terwyl sy hand bewe wanneer hy sy vurk na sy mond toe lig.  Hy vee sy mond met die servet af en en vat weer ‘n sluk wyn. Hy wil weet watter kleur my pantie is. Net soos ons gesprekke, net so wil hy aangaan, maar hoe meer hy praat, hoe meer verander dinge.

Wanneer ons oor op die webwerf gesels is ek in beheer en is hy is … die een wat smeek. Ek gee wat ek wil en hy is … dankbaar. Maar hier, langs mekaar, wil dit nie dieselfde uiwerk nie. Hier bloos ek en lag ek ongemaklik en probeer ek praat oor enigiets anders terwyl hy soortvan al sekerder van homself word en my nie toelaat om die onderwerp te vermy nie.

Ek sluk baie diep aan my wyn en sê dankie vir die kompliment oor my borste. Ek sluk nog dieper aan die tweede glas en antwoord hom dat my broekie wit is. En dan sê ek nee dankie vir die nagereg en dat ek dink ons maar moet begin klaarmaak, more is ‘n lang dag vir my.

“Jy is nog mooier in die vlees,” sê hy.

“Dankie.”

“Ek wil jou soen.”

Nog ‘n diep sluk. “Moenie so praat nie, hierdie is net vriendskap, onthou. Online is nie soos regte lewe nie.”

“Ek wil jou voel.”

“Kom ons betaal dan gaan laai ek jou af.”

“As ek vir jou my fantasie kan vertel. Laat ek vir jou nog bietjie wyn ingooi, die laaste in die bottel en dan, wanneer ek jou klaar vertel het kan jy my huis toe vat.”

Hy gooi my glas half. Die laaste wyn in die bottel. Die vloeistof gloei in die kerslig. Sulke romantiese kerslig.

“Soms wanneer ek aan jou lê en dink in al daardie lang donker alleen ure van die nag, dan verbeel ek my dat jy langs my lê.”

Sy oë kyk diep in myne. Het hy nader geskuif? Dit voel asof ek sy oumanvel nou duideliker kan sien.

“Ek weet jy sal slaap, diep slaap, want julle jongmense sukkel nie met slaap nie. Miskien sal jy so bietjie dieper slaap omdat ek jou voor die tyd gewine en dine het en jy net so bietjie te veel wyn gedrink het.”

Hy glimlag en sit sy hand op my been.

“Dan verbeel ek my hoe ek jou nagklere losknoop, saggies sonder dat jy wakker word. Ek sal dit oopvou en baie saggies daardie wonderlike borste van jou soen.”

Ek wil wegskuif, sy hand wegskuif van my been af, maar om een of ander rede doen ek dit nie. Miskien omdat mense vir ons kyk en ek nie ‘n scene wil maak nie?

“Vat nog ‘n slukkie, my beminde. Dan vertel ek gou klaar.”

Ek drink nog so bietjie van die verleidelike wyn en voel hoe hy ‘n sliers van my hare uit my nek vee. Hy weet die mense kyk.

“En wanneer jy so in jou diep slaap langs my lê, trek ek jou wit broekie so saggies eenkant toe totdat ek daardie sappige koekie kan sien wat ek mos weet jy skoon skeer.”

Hy soen my in my nek. Saggies, ek voel sy asem naby my oor. Sy behoort aan my, wys hy vir die ander, jonger mans in die vertrek – al is dit nie regtig so nie.

“En dan vinger ek jou, saggies, heel nag lank, so lank soos ek wil tot ek sien hoe jy in jou droom kom.”

Ek kyk nou vir hom, sy gesig is reg by myne. Sy mond is ‘n oumanmond, so sag soos sy vel. Asseblief moenie my soen nie, ek drink eerder diep aan die laaste sluk wyn.

Hy glimlag weer net. “Drink klaar, my geliefde vriendin. Kom ons vat my huistoe.”

***

Eers was ek op die passasiersitplek van die huurkarretjie en toe was ek in sy sitkamertjie en nou is ek in sy slaapkamer. Hoe het ek hier gekom? Wou ek hierheen kom? Dis asof ek elke stukkie van die pad ‘n keuse gehad het, maar ook nie.

Hy het langs die kar my tog gevra of hy my hemp kan losknoop het hy nie? Want ek onthou my palms wat druk teen die koel kar terwyl sy arthirisvingers stadig elke knopie losmaak. En dan die hakie voor aan my bra of was dit ek? Hoekom sou ek as sy woorde, sy stemtoon, sy hele manier van doen my afsit?

“Ek het net die grootste respek vir jou,” het hy gesê. “Jy is ‘n godin.”

My tepel was in sy mond, was dit nog in die parkeerterrein langs die kar? Waar is my klere, nog daar in die parkeerterrein?

Ek sien myself in ‘n spieël teen die oorkantste muur van die kamer. My tepels staan orent. Ek het net my wit broekie aan.

Waar is my romp? Ek onthou sy ou hande op my borste en sy mond wat naderkom. Was dit hier voor sy voordeur? Bo my was ‘n lig. Ek onthou baie duidelik dat ek nie wou nie.

Hy staan in die deur van die slaapkamer. Hy het ‘n groot grys onderbroek en ‘n wit frokkie aan.  Sy maag maak ‘n boepie bo die onderbroek.  Sy bene is dun en krommerig. Sy toonnaels is so effens geel en te lank. Hy kan seker nie mooi daar bykom meer nie.

Hy glimlag met al die selfvertroue van ‘n jongman.

“Dis tyd,” sê hy.

Hy gaan sit wydsbeen op die voetenent van bed. Langs die bed aan die een kant is ‘n tafeltjie is pille, boeke, ‘n bril en ‘n halwe glas water en ‘n bottel wyn wat oop is met ‘n wynglas langsaan.

“Dis tyd,” sê hy weer, rustig.

Ek staan ‘n tree nader aan die bejaarde man en dan sien ek in die spieël hoe ek my broekie uittrek. Ek gee dit vir hom aan.

“Uiteindelik,” sê hy terwyl hy die broekie voor sy neus hou en diep inasem.

Dan sit hy dit langs hom op die bed.

“Kom hier,” sê hy.

Ek loop tot tussen sy bene. My borste is by sy gesig. Hy proe dit, soen dit, suig aan my tepels terwyl sy koue hande teen my maag afgly. Dan trek hy sy vingers deur my poesie.

Ek sien hoe ek myself oopmaak vir sy vingers knopperige vingers, hom innooi. Hy gly twee, drie maer vingers in my in en ek beweeg my heupe op hulle ritme.

Wag, ek wou nie, wil nie. Wanneer het ek ja gesê? Ek soek nie ‘n grillerige ou omie mond op my nie, ek soek nie ou omie hande op my nie. Sy vingers is nou nie meer in my nie. Het hy gehoor ek sê nee of was dit nie hardop nie?

Ek trek sy frokkie oor sy kop. Hy het lang, grys hare op sy tepels.

Ek kniel op die grond tussen sy bene en lig my gesig na hom toe op. Van hier af kan ek ‘n paar neushaartjies sien uitsteek by sy neus. Hy buig sy kop af na my toe, ek weet hy gaan my soen. Sy mond lyk amper vormloos onder sy snor en dan sit hy sy mond op myne en ek maak myne oop om sy nat mond te ontvang. Sy een hand is agter my kop in my hare en sy ander een is op my wang en sy tong is my hele mond vol. Hy soen my asof hy my wil verdrink.

En ek drink hom in, asof die wyn my dors gemaak het.

Uiteindelik trek hy terug, hy fluister in my oor en ek luister.

My mond beweeg af oor die sagte velle van sy hals en dan na daardie tepel. Dit word dadelik styf as ek daaroor lek. Hy kreun effens bo my en druk my kop oor na sy ander tepel toe. Ek suig daaraan en beweeg dan soos sy hand my bestuur verder af teen sy lyf. Oor die vellerige boepie. Ek sien die nat kol op sy grys onderbroek. Hy lig sy boude effens van die bed af en ek trek sy onderbroek af.  Tot by sy knieë.

“Wag,” sê hy.

Hy staan op. Hy loop by my verby na die spieëltafel toe. Sy oumensboude hang vleisloos. Ek sien hom. Ek sien alles van hom.  Hy is verder verby 75 as wat hy voorgegee het. Hy tel iets van die spieëltafel af op en draai weer om. Sy voël hang halfmas, maar ek kan sien dit was eens op ‘n tyd een waarmee hy bene lam sou kon maak.

Hy het sy selfoon in sy hand.

Nee, dink ek. Wat doen hy? Ek sien myself in die spieël voor hom op die grond. My borste is ferm, my tepels staan styf, plat maag, my vel gloei, boude vol. Ek sien sy ou lyf voor my kom staan, sy selfoon in die hand, sy kamera mik.

En ek maak my mond oop om hom te ontvang en proe sy voorkom en hy sê ek moet opkyk en ek luister en hy neem ‘n foto en ek lek hom en suig hom en vou my hande om sy sagte boude tot hy nie meer kan staan nie.

***

Ek word wakker van ‘n orgasme. Ek is in ‘n bed wat te sag is, kaal. Dit voel asof daar ‘n laken op my was wat nou by my voete bondel.

“Dankie, my dierbaarste,” fluister hy. “Dankie vir die beste nag van my lewe.”

Hy is besig om sy nat vingers uit my poesie te trek. Het ek self in my slaap my bene so wyd oopgemaak vir hom? Ek onthou stukke van vroeër soos hoe ek oor hom afgesak het met my nat poesie. Ek onthou hoe ek self my lyf teen syne skuur, my heupe beweeg, hom binne my al stywer maak, my borste vir hom voer.

Ek onthou hoe ek myself om hom gevou het al wou ek nie aan hom raak nie.

Ek onthou sy skerp snor tussen my bene en sy te nat tong wat lek en lek en lek en lek tot ek hom smeek om op te hou.

En dan daardie soete wyn en slaap, soete slaap …

Hoe lank was sy vingers in my sonder dat ek geweet het? Voor ek gekom het?

“Slaap maar weer, liefsteling, die nag is nog lank,” fluister hy. “Lê jou hoof hier in my arm. Ek waak oor jou liggaam terwyl jy rus. Wag, eers ‘n soentjie terwyl jy nou wakker is.”

Ek draai my kop weg, hy soen nie lekker nie. Maar hy draai dit terug met sy hand op my ken.

“Maak oop jou mond my dierbaarste soos jy jou bene vir my oopgemaak het. Moenie nou snoep wees nie, my lief. Ek wil jou tong die keer in my mond voel.”

Sy mond druk hard en ek maak myne oop soos hy vra en sy tong is orals. En dan spoor hy my tong op en suig hy daaraan en ek weet hy gaan nie ophou voor ek nie geluister het nie en my tong is in sy mond en dis warm en nat en tandloos en dan trek hy uiteindelik met ‘n tevrede sug terug.”

“So, gelukkig, jy maak my so gelukkig. Ek weet jy is moeg, skiesie man. Rol om op jou maag, dan streel ek jou rug tot jy weer slaap.”

Ek rol om en hoor iets in die glas op die tafeltjie rinkel as die bed beweeg, en sy vingers is op my rug en af oor my boude en dan volg sy mond nat, maar ek is so vaak en moeg en ek sak af en af en af in daardie te sagte bed.

Sagte lig val deur die dun gordyne, maar dis nie wat my wakker gemaak het nie. Ek probeer wegtrek, maar sy lyf pen my vas. Ek lê steeds op my maag, maar my een been is opgetrek na die kant toe.

“Sjuut,” sê hy.  “Nou ken ek jou heeltemal. Lê stil, dis amper dag.”

Ek kreun, want sy vinger is agter in my.

“Jy is die wonderlikste,” sê hy terwyl hy nog ‘n vinger in my inwerk. “Ek dink die wêreld van jou. Niemand anders wou my ooit hierdie gun nie.”

Ek draai my kop kant toe. Op die kanttafel sien ek ‘n leë wynbottel. Die wynglas lê op sy sy. In die waterglas is valstande. Ek kan hom in die spieël sien. Hy het sy bril op, sodat hy beter kan sien my kind.

‘n Ou man met sy vingers diep agter in die ryp vrou voor hom opgedruk.

Hy glimlag vir my refleksie en lek oor my boud.

“Jy wil nie, maar jy wil,” sê hy terwyl sy vingers stadig in en uit my beweeg. “Moenie bekommerd wees as jy nie alles onthou nie, dit was ‘n lang nag. Ek het foto’s vir onthou geneem.”

Sy selfoon lê langs my op die bed. Aspris. Ek weet ek moet kyk.

Ek is kaal bo-lyf teen die kar in ‘n parkeerterrein, met net my broekie aan in sy voortuin, ek kruip na hom toe oor ‘n teëlvloer, ek het sy piel in my mond, ek lê kaal op sy bed met my bene wyd oop, sy voël is in my poesie – grys krullerige hare op my gladde bult, ek staan handeviervoet en kyk afwagtend vir hom oor my skouer, my hare lê oor sy bors, ek lek sy tepel, ek bied my borste vir hom aan, ek hurk oor sy gesig, hy lek my poesie, ek soen hom dorstig-diep.

Al hierdie sien ek op sy foon terwyl hy ‘n derde vinger in my opdruk.  Ek kreun.

“Gee vir my die foon,” sê hy.

Hy beweeg van my lyf af en vat die foon met sy vry hand.  Sy fantasie is amper voltooi, hy het genoeg foto’s om hom te hou, daar kort nog net ene. En hy weet dat alles piekfyn gaan wees, want al wil ek nie is ek besig om my heupe vir hom te lig sodat hy beter kan bykom.

(Soos dikwels verskyn daar meer waaghalsiger foto’s en video’s van hierdie “kink” in Kombiekiehier Vreesloos.)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

13 thoughts on “Oud

  • Avatar
    Jun 21, 2019 at 11:50 am
    Permalink

    So van ou manne en jong bokkies gepraat:
    My Moeder het jare terug die grap vir my vertel, in Engels, so ek het dit vertaal en bietjie aangepas.

    Die goudgrawertjie het vir haar ‘n ou ballie gevang, wat natuurlik moer baie geld het.
    Na ‘n warrelwind romanse, het sy hom gekry om die knoop deur te kaak, en dit sonder dat hy die ware kon toets…
    Op hul huweliksnag het sy by haarself gedink dat sy dalk die ou man se voël bietjie moet streel en dan kan hulle gaan slaap, sy wil hom tog nie nou al ‘n hartaanval gee nie. Dit sal erg verdag lyk.
    Sy trek die stukkie kant aan wat hy by ‘n duur winkeltjie vir haar gekoop het en wag vir hom om sy troosprys te kom opeis.
    Met die inloop slag het die ou man ‘n kondoom in die hand en is hy besig om watte in sy ore en neusgate te stop.
    “En dit?” vra sy verbaas.
    “Daar is ‘n paar goed wat jy nog nie van my weet nie, my Lief” antwoord hy.
    “Ek glo aan veilige seks, en sien in elk geval nie meer kans om kinders groot te maak op my oudag nie.”
    “Ok… dit verduidelik die kondoom” glimlag sy. “En die watte dan?”
    Hy vat sy tyd om die kondoom oor te rol en antwoord: “ Daar is twee goed in lewe wat ek verpes… Die eerste is die reuk van rubber wat brand, en die tweede is die geluid van ‘n vrou wat skree…”

    Reply
    • Avatar
      Jun 21, 2019 at 12:00 pm
      Permalink

      😁😁😁😁

      Reply
        • Avatar
          Jun 24, 2019 at 12:41 pm
          Permalink

          Pragtig👍🤗👍🤗

          Reply
  • Avatar
    Jun 20, 2019 at 1:31 pm
    Permalink

    Onse Edeldierbare doen dit toe wraggies weer – Absolute Fantasiese storie. Duidelik ken jy jou skryfkuns en ek glo vas, jy sal enige man met uiterse ereksie probleme, ‘n ereksie laat ondervind, wat hy in sy hele lewe nog nooit gehad het of sal vergeet nie.

    Reply
    • Avatar
      Jun 20, 2019 at 1:40 pm
      Permalink

      Hehe baie dankie Ysbeer

      Reply
  • Avatar
    Jun 19, 2019 at 6:44 am
    Permalink

    Tyd ; 3:15nm
    Plek : Wimbledon (op TV)
    Geleentheid : Vroue eindstryd
    Kommentator : “…’n BRILJANTE hou!…en dis spel, stel en wedstryd oorwinning vir Annelise van KBH !
    Vir die soveelste jaar is sy weer die WST kampioene! ” (WST=Wêreld Seks Tennis)

    Ja-Nee met “Ouer” is dit daardie dubbel-rughand-KIS hou waarmee Onse Webmeesteres vir my (seker die oudste?) en al die ander Ou toppies op hierdie werf haar meester slaghou ten toon stel.
    Sy handig lourierkranse uit aan ons vermoeëns en vernuf in die verhaal maar stel ook telkemale haar renons/afkeur aan ons ouderdom ten toon. TEREG! Sy speel in ‘n ander liga! Sy speel in haar eie liga met haar eie voorkeure.
    Daarom, mede-kierie vooruitsigters, verknog jou in haar verhale, admireer haar behartiging van haar blad (wat BAIE werk is), kap ‘n “dratie” oor haar hemelse torings van Babilon en dra by (finansieël en moreel), ondersteun haar, respekteer haar en bowenal Geniet haar!…maar moenie probeer aanlê en suggesties vir ‘n verhouding maak nie. Sy purrr vir die aandag wat sy nog in ‘n oumansbroek kan ontketen maar sy wil op haar eie persoonlike vlak meedoen aan die lewe.
    Touchè Annelise!

    Reply
    • Avatar
      Jun 19, 2019 at 8:46 am
      Permalink

      Onthou ek het oor ‘n spesifieke kink geskryf Will. Ek noem dit so in een van die eerste paragrawe. En onthou dat ek nie weet hoe oud my lesers is nie. As ek oor n kink skryf probeer ek die aspekte daarvan amper oordryf /sterker stel om die kink duidelik te maak. Soos ook in Enigiets. As ek in hierdie geval die ouer man net besktyf het as n goeie toestand en aantreklike ouer man sou die storie nie oor daai kink gewees het nie. Moenie skoene aantrek en beledig voel as dit julle nie pas nie, want ek weet nie hoe enigiemand lyk nie. (Behalwe Ramkat en hy is nog ver van hierdie af) As iemand wel so oud is (alle geslagte kom eendag daar waar hulle nie vir meeste seksueel begeerlik is nie as hulle BAIE oud is soos die kink vereis) en hierdie lees, is dit nie dan lekker vir so persoon om lus te word as hy hom verbeel hy het hierdie gedoen nie?

      Reply
  • Avatar
    Jun 18, 2019 at 6:30 pm
    Permalink

    Annelise,

    Iemand het in ‘n kommentaar op Tegniek geskryf dat die storie deur ‘n vrou geskryf is en nie ‘n man nie. Nou voel ek ook so; hoewel dit deur ‘n vrou geskryf is, is dit baie akkuraat en verwoord die toekoms vir baie en die verlede vir amper nog meer van ons.

    Willewil – waar daar ‘n wil is, is daar (gelukkig nog) ‘n weg.

    Reply
  • Avatar
    Jun 18, 2019 at 3:11 pm
    Permalink

    🙂 Ek wou dit nogal opdra aan al my ouer lesers. 😉 xx

    Reply
    • Avatar
      Jun 18, 2019 at 11:24 pm
      Permalink

      Annelise,

      Nie seker of my vorige antwoord die toets weerstaan het nie.

      Dankie dat jy aan die ‘ouer lesers’ dink; ek het in my wildste gedagtes nie geglo dat dit ooit met mens kan gebeur nie. Wat was die verbasing groot toe die ‘stories’ van die ou manne skielik en vroeër as te verwagte waar geword het.

      Mens kan darem nog droom en soms drome waar maak.

      Reply
  • Avatar
    Jun 18, 2019 at 2:44 pm
    Permalink

    Ai as ek maar kan wanneer ek daar kom… My kweinende hart vir daardie geleentheid.

    Dankie onse Maangodin.

    Reply
  • Avatar
    Jun 18, 2019 at 2:16 pm
    Permalink

    Genadebrood, hoe het hy die onmoontlile vermag?
    Hy kon jou liggaam deel…e-k…ek’t nie verder woorde nie…ek word seker te oud…

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)