Hallo
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteHallo almal, Net so bietjie nuus. Die vennootskap wat ek vir Kombiekiehier beplan het gaan nou nie meer gebeur nie. So
Hoe lank gaan ek lees: 6 minuteGeliefde Kombiekiehierleser, Ek lig my kop op (omdat dit pal in my handboeke is) en sien dat dit November is.
Hoe lank gaan ek lees: 2 minuteHello al my geliefdes 🙂 Ons het die naweek ure en ure gewerk en wil net gou so paar dinge
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteSoos baie van julle weet was Kombiekiehier nou omtrent vir ‘n maand van die lug af, maar ons is TERUG! Baie
Hoe lank gaan ek lees: 6 minuteEk moet ongelukkig weer vir jou ‘n briefie in jou posbus gooi. As ek jou te veel die laaste tyd
Hoe lank gaan ek lees: 3 minuteLiewe Kombiekiehierleser, Ek het belowe dat ek nie hierdie formaat van kommunikasie te veel sal gebruik om met julle te
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteJulle! 🙂 Soms wil ek vir julle warm, sexy foto’s hier post, maar dan kan ek nie omdat dit gif’s
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteSoos sommige van julle mag onthou het ons ‘n forum op Kombiekiehier gehad. Ons het dit Gemeenskap genoem.Die forum het
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteHello al my geliefdes 😉 Ek wil net gou vir julle hierdie briefie skryf om verskoning te vra dat die
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteKombiekiehier kondig met opgewondenheid en afwagting aan dat ons oor die volgende drie maande ‘n Selfiekompetisie gaan hou in samewerking
Hoe lank gaan ek lees: 2 minuteHello daar geliefde Kombiekiehierlesers, 🙂 Net gou ‘n kort briefie om so ‘n paar goed onder julle aandag te bring:
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteEk het lank gewik en weeg of ek hierdie met julle moet deel of nie. Daar word oor erotiek gepraat
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteHello almal, Hierdie is net om vir julle van ons forum te vertel. Miskien weet jy nog nie daarvan nie?
Hoe lank gaan ek lees: 3 minuteLiewe Kombiekiehier-lesers, Ons is terug. Uiteindelik. Net om vir julle gou te vertel wat aangaan: Kombiekiehier se server het ‘n
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteHallo almal, Due tot popular demand het ons begin om die stories in kategorieë op te deel. Dis nie altyd