6 thoughts on “Ken jou webwerf

  • Hi Annelise. Kan nie inlog nie. Het bewys van betaling gestuur by 2 geleenthede.
    Help asb

    Reply
    • annelisePost author

      Avanni, skies, lyk my daar het laas week met so paar van die lede foute ingesluip. Ek het nou dit gaan regmaak, kyk of dit nou werk? Vreeslik jammer vir die mislees. xx

      Reply
    • annelisePost author

      Hoe wat?

      Reply
      • Lawmangler

        … betaal ‘n mens? Die gewone rekening en proses, of is daar ‘n spesifieke een vir Vreesloos?

        Reply
        • annelisePost author

          Mens moet registreer op die site om te kan saampraat by Gemeenskap, maar dis verniet. Om Kombiekiehier Vreesloos te kan sien en lees, moet ‘n mens deur die registrasie-proses gaan en betaal. Dit behoort als duidelik te wees as jy opeen van Vreesloos se stories kliek en dan sê jy wil registreer. 🙂

          Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)