Edward Weston se erotiese foto’s

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Edward Weston  (1886-1958) was ‘n Amerikaanse fotograaf wat “one of the most innovative and influential American photographers…” genoem is. Ons deel vandag so ‘n paar van sy naakstudies.

 

One thought on “Edward Weston se erotiese foto’s

  • Dis ‘n Kunsstelling wat Weston hier maak.
    Naakstudies wat elkeen ‘n weerspiëeling van die liggaam as erotiese kunsvorm vertoon.
    Puik werk.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)