Jane

deur Ouboet

(Ouboet het, met Jakkie se toestemming, Stokkies van die vrou se oogpunt af geskryf. 😉 )

Met ‘n beurs en die wete dat swak presteer nie ‘n opsie was nie, was my tyd op universiteit gekenmerk deur harde werk en volgehoue ywer. My ontspanning was hokkie en ek het alles ingesit om ook daar my beste te gee. Elke oefening was vir my soos ‘n nuwe avontuur. Om die doelwagter van so ‘n span te wees het nie net fisiese vermoëns van my ge-eis nie, maar ook psigiese vermoë om die span se manier van speel te leer. Harde werkhet dividente gebring en na die eerste seisoen is ons as die eerste span van die universiteit gekroon. Die was ‘n lekker jol en die span het dit behoorlik gevier.

Sokkie-aande het ek maar gepoog om alles op akademiese vlak op datum te bring. Dan was die koshuis stil en kon ek beter konsentreer. As die akademie my soms klaar gemaak het, het ek my gym sak gegryp en myself op die treatmill gaan moeg hardloop. Met die been oefeninge het ek soms die perke oorskry en myself verder as die normaal gedryf, deels omdat ek myself wou bewys en deels omdat ek soms baie selfbewus oor my lyf was. In matriek het hulle my al gespot oor my lyf, nie dat ek vet was nie, maar net effens groter gebou. Omdat ek deurgaans hard oefen het my ontwikkelde spiere ook bygedratot ‘n groter klere nommer. En dan, onder die stort, as die warm water oor my lyf sproei, het ek nuwe krag en perspektief gekryom die volgende akademiese dag by die horings te pak.

In die gym het ek hom gesien. Hy het na my gestaar terwyl sy voete die pedale van die fiets met mening getrap het. Een middag met oefening het ek hom langs die veld sien staan. Hy het skamerig vir my geglimlag en vir my gewaai toe ek uiteindelik van die veld af stap. In die kleedkamer het ek weer aan hom gedink terwyl ek my natgeswete t-shirt oor my kop uitgetrek het. Ek het hom al op kampus en socials gesien, maar met so baie ander dinge is dit moeilik om dit wonder waar. Twee dae daarna stap ek koshuis toe en raak bewus van iemand agter my.

“Jane..”

Ek draai verbaas om en sien sy glimlag. Dis hy…!!!

“Hallo. Ek is Stokkies en wil weet of jy Vrydagaand saam met my na die sokkie toe wil gaan?”, het hy glimlaggend gevra terwyl hy stadig langs my gestap het.

“Hallo Stokkies”, het ek vriendelik gegroet en so in die stap my hand na hom uitgesteek, “Jy weet mos nou my naam is Jane.”

“Aangename k-kennis”, het hy oor sy woorde gestruikel.

Met sy Nike hardloop skoene en sy atletiek uitrusting was hy duidelik oppad atletiekbaan toe. Sport het die ys gebreek en so in die stap het ons sommer so ‘n bietjie daaroor gesels. Ek was by my koshuis en het hom glimlaggend meegedeel dat ek saam met hom sal gaan.

Dit was ‘n besondere dag en daardie aand onder die stort het ek bewus geword van ander oë wat ook na my kyk. Ek het saggies oor my borste gevryf en my harde nipples gevoel. By aanraking het ‘n tinteling deur my lyf getrek, ek ek het saggies die seep oor my lyf gesmeer. Die Vrydagaand se sokkie was heerlik en vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd het iemand my gevra. Kort nadat dit begin het, was die res van die hokkiespan ook daar en met die atletiekspan ook naby het ons almal deurmekaar gesels en gelag. Ons het as ‘n span terug gestap koshuis toe en ek kon darem vir Stokkies dankie sê vir ‘n heerlike aand. Hy het my hand ‘n drukkie gegee en uitgelate is ons almal kamer toe.

Soos die jaar verby gegaan het, was daar baie funkies gereel, sokkies gehou en ander sosiale geleenthede wat almal bygewoon het. Stokkies en ek het altyd op die een of ander manier saam daar opgedaag. Nooit het ons formeel ge-date nie en ons samesyn was gewoonlik in die geselskap van ander in groepsverband. Ek het darem al gesien hoe hy so tersluiks vir my loer as almal rondom ons gesels. Met die naderende winter het ons kleredrag al hoe dikker geword en een aand na ‘n sokkie terwyl ons almal terugstap koshuis toe het Stokkies en ek so effens agter die res geloop. Dit was al koud en almal het vinnig gestap.

“My suster trou en ek wil graag hê jy moet saam met my troue toe kom”, het hy saggies gevra terwyl die res nog uitgelate al stappende lag en skerts.

“Ek sal graag saam met jou wil gaan”, het ek saggies ge-antwoord en by hom ingehak.

Ek kon sy arm deur my jas voel soos dit om my lyf gly en so het ons saam gestap tot by die koshuis. In die kamer het ek my jas uitgetrek en sommer op Lien se bed gegooi, want sy was weg vir die naweek. Na ‘n lekker warm stort het ek onder my duvet ingegly en sommer vinnig dielig afgesit. Die kampus was relatief stil en in die donkerte het ek aan Stokkies gedink. Ek het gewonder of hy met vrouens ook so handig sal wees soos met sy atletiek en of sy uithouvermoë ook so ver kan strek. Tot dusver was hy maar skaam en het alles op ‘n afstand gehou.In groeps verband was hy maar net deel van ons almal. Maar soms het ek gesien hoe hy namy staar. Ek het omgedraai en half op my maag gedraai.

As hy net nie so skaam of stadig was nie!Ek het al baie gefantaseer hoe dit saam met hom sal wees. Ek het al gedroom van sy warmhande op my lyf en sy lippe op myne. Sy lang lenige bene wat om my lyf vou. Soms het ek gedroom hoe hy al my klere uittrek en van my lyf besit neem. Hoe hy my na die een hoogtepunt na die ander neem. Ek het ‘n tinteling deur my lyf gevoel en weer op my rug gedraai terwyl ek aan hom gedink het. Dit was asof ek sy warm asem op my maag ervaar het. Met hom in my gedagtes het ek weer op my maag gedraai en myself verbeel hy lê agter my rug en sy hand streel oor my maag. Ek moes effens ingesluimer het, want ek het wakker geword met my hand onder my tshirt. Ek het weer sy stem gehoor en my hand het outomaties verder afgegly en deur my panty het ek myself stadig gevryf. Imagine net dit was sy hand, sy vinger, sy lyf. My tempo het effens versnel en dit was asof hy my aangevuur het. My sagte warmte het om hulp geroep en later het ek met ‘n tevrede glimlag aan die slaap geraak.

-oOo-

Dit was erg koud op Wesselbron.Saterdagoggend het ons gery en sy ouers by die plaaslike hotel gekry. Na n oor en weer groetery het ons na ons kamers gegaan. Die kamers was gerieflik en Stokkies en my kamer was langs mekaar. Sy ouers het verder af in die gang geslaap. Die troue was maar soos enige troue en verder, ‘n troue op die platteland was erg vervelig!Stokkies het nie juis met die mense aan ons tafel gesels nie en gelukkig het ons die tyd gebruik om lekker te gesels. Later het die spyseniers begin braai en die jongmense in by die vuur gestaan, elkeen met ‘n glas in die hand of ‘n sigaret. Omdat Stokkies en ek so gesondheidsbewus was, het ons net mineraalwater gedrink. Natuurlik soos te wagte kan wees, het almal hom uitgejou omdat hy nie alkohol drink nie, maar in my boeke was hy ‘n held.

Ek het nader aan hom geskuif en hy het sy hand om my lyf gesit en natuurlik het ek die dieselfde gedoen. Sy vat was redelik hoog en sy vingerpunte het so nefffers my borse geraak. Ek het my duim by die gatsak van sy langbroek ingehak. Die palm van my hand het op sy boud gerus. Terwyl ons so staan en saamlag vir somminge van die flou grappe het ek sy boud liggies geknyp. Ek wou so graag ‘n reaksie uit hom kry. Ek het my hand stadig uit sy gatsak gehaal en met my vinger die spleet in sy boude gevolg tot waar ek nie meer kom bykom nie. Ongemerk het hy langs mybegin kriewel. Hy het sy hand laat afgly en my boud ‘n druk gegee. Ek kon die opwinding in my voel opstuif! Elke keer as hy my bouddeur die materiaal van my romp knyp, dan knyp ek hom. Ek kon my hart in my keel voel klop! Ek het stadig na hom toe gedraai.

“Stokkies kom ons ry…”

“Dis nog te vroeg”, het hy glimlaggend ge-antwoord en my gekyk.

Dit was asof die koel aandlug nie my warmte kom blus nie. Met die geselsies en grappe wat grens aan verveeldheid het ek later met my rug teen hom aangeleun. Met dit het ek my een hand agter my rug gehou en dit voor by sy broek ingedruk. Sy manlikheid was styf deur die materiaal van sy onderbroek. Stadig het ek my hand weer uitgetrek en saggies vir hom gefluister.

“Stokkies, kom ons ry, ek is nie lus vir die mense nie, ek wil eerder saam met jou kuier.”

Dit het hom in beweging gesit en stil-stil is ons daar weg.

-oOo-

By die hotel aangekom, het ons parkeer en na ons kamers toe gestap. Stokkies het die half deur die slaap nagklerk gegroet en ek kon hoor hy is baie senuwee agtig. Ons is in die gang af na ons kamers toe. Ek het styf by hom ingehak. Toe ons by my kamerdeur kom het ek gestop en hom in sy oe gekyk.

“Kom bad saam met my….”

Ek kon die verbasing en die ongeloof in sy oë sien. Haastig het ek die deur oopgesluit en hom in my kamer ingetrek. My hart het in my keel geklop van pure opwinding terwyl ek hom teen die muur vasgedruk het.

“Stokkies, ek beplan die aand vandat jy my gevra het om saam jou troue toe te kom. Jy reageer nie op al die planne wat ek al gemaak het om jou te kry om in my belang te stel nie. Dis al amper vier maande en jy is te skaam. Stop dit nou.”

Hy het my aangekyk asof ek van ‘n ander planeet af gekom het. Ek het hom diep en innig gesoen en my warm tong het stoute dinge in sy mond gedoen.

“Gaan trek jou klere uit en sit dit op my bed neer, terwyl ek gou die water intap.”

Hy het na my bed toe geloop en in die badkamer het ek vinnig my romp en my bloes uitgetrek en van my bra ontslae geraak. Terwyl hy nog op die bed sit en besig was om sy hemp uit te trek, het ek met net my panty aan, na hom toe gestap. Sy oë was op my borste en my harde nipples. Hy was nog besig om hom aan my groot borste te sit en verwonder, toe ek hom aan sy hand gryp en badkamer toe trek. Ek het gou van al sy klere ontslae geraak en toe nader aan hom beweeg. Sy manlikheid was kliphard en met al die opwinding was dit al glinsterend nat van opgewondenheid. Ek het voor hom gaan staan en stadig met panty uitgetrek. Ekhet sy erekte manlikheid in myhand toegevou en dit stadig op en af beweeg. Ek het sy hand na my eie nat warmte toe gelei en hy het daaroor gevryf. By elke aanraking van sy vingers het my onderlyf ‘n ruk van lekkerkry gegee. Ek het hom gesoen en sy tong was in my mond. Sy harde skag was nat en warm in my hand. Skielik het sy onderlyf begin ruk en hy het met hortende asemhaling gekom. Warm strale lekkerte het oor my maag geskiet en teen my bene afgeloop.

“Stokkies…..!”

Dit was asof sy vingers vinniger beweeg het en kort daarna het ek ook my klimaks bereik. Dit was hemels lekker en met sy taai warmte wat teen my lyf afloop, het ek op my knieë voor hom gaan staan en hom in my mond geneem. Dit was so lekker warm en ek het behaaglik daaraan gesuig totdat hy weer begin hard word het. Ek het weer opgestaan en vooroor gebuk en aan diebad se rand vasgehou. Met my bene oopgespêr het ek hom gevra om my warm nattigheid van agter af te lek. Sy tong was warm en die opwinding om hom hier net vir myself te hê was te veel en ek het weer ‘n klimaks bereik. Ek was natgesweet en het my onderlyf agtertoe gedruk om nog meer van sy tong te ervaar.

“Stokkies, sit hom van agter af in, toe.”

Ek het die reedes oopgeskeurde kondoom op die wasbak geneem en dit stadig oor sy harde manlikheid gerol. Ek het weer gebuk en sy harde manlikheid in my ingelei. Dit was hemels lekker soos hy my centimeter vir centimeter gevul en dit was asof dit net nie wou ophou nie.

“Hmmmm, hou dit net so….”, het ek saggies gevra en my onderlyf agtertoe gedruk.

Dit was so lekker en stadig het hy in beweging gekom. Ek was super lus en super nat en hy het heerlik in en uit gegly.

“O..,o…,oooo.., Shhhittt…. Dis lekker Jane…!”, het hy dit amper uitgegil.

Ek het weer ‘n klimaks bereik terwyl hy my bevredig het. Nadat hy ook gekom het,het ons nog water in die bad getap en uiteindelik ingeklim. Ons het mekaar gewas en uiteindelik het ek met my rug teen sy maag gesit en so het ons gesels en net elke slag warm water ingetap. Sy hande het my borste liggies gevryf. Ons het oor ons gesels en besef dat ons baie in gemeen het en kon nie glo dat ons mekaar so lank mis gekyk en mis gelees het nie.Ek moes gou ‘n draai loop en het traag opgestaan. Hy het my belangstellend dopgehou.

“Moenie vir my so kyk nie!” het ek hom laggend geterg.

“Dis so eroties mooi,” het hy glimlaggend opgestaan en na my toe gekom.

Met sy ereksie wat teen my maag beur het hy my in sy arms geneem.

“Jy is so pragtig …”

Ons het op my bed gaan lê en mekaar van voor af gesoen en geliefkoos. Hy het die bedliggie afgeskakel en die gordyne oopgemaak. Met die straatligte as enigste bron van lig het ons mekaar onophoudelik geniet. Dit was asof ons bang was dat dit sou opraak!

Later het ons sy ouers se kar gehoor en soos stout kinders doodstil gelê en gehoor soos hulle in die lang gang afgestap het na hulle kamer toe. Stokkies is eers so net na vier na sy kamer toe en ek het behaaglik aan die slaap geraak. Die volgende oggend by die buffet-tafel en aan tafel het ons met almal gesels en gelukkig het niemand iets vermoed nie.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)