Stokkies
deur Jakkie
Ek het grootgeword soos enige ander seun, maar met ‘n verskil. Ek is baie skaam. Ek was die enigste seun tussen drie ander sussies en is baie maer gebou. As ek sê ek is maer, dan verstaan die dokters nie hoekom ek nog my hele lewe van klein seuntjie af tot nou op universiteit, maer gebly het nie. Dis ook die rede vir my skaamheid, want my susters het geen moeite ontsien om my oor my liggamsbou te spot nie. Eet, eet ek soos jy nie kan glo nie. Maar hardloop is my voorliefde. As ek sê hardloop bedoel ek, hardloop. Langafstande is my kos. Op skool hou ek die provinsiale- en SA-rekords van die 5000m en later in die hoërskool 10000m in my 0/18 jaar. My coach sê dit gaan lank vat voor iemand my rekords breek. Iemand het lank terug gesê ‘n rekord is iemand anders se standaard of mikpunt so dit sit nie in my kop nie. Ek kom van ‘n gemiddelde huishouding in die “mielievierhoek: Bothaville se wereld. ‘n Gewone plaas/plattelandse seun.
Oupa Fred het my op 3-jarige ouderdom “Stokkies” gedoop omdat oupa gesê het my bene lyk soos Vuurhoutjiestokkies en ek is moerse selfbewus oor my bene. Ek dra net kortbroeke as ek gaan oefen en dit is onder protes. Vandat ek op varsity is, is ek kamermaats met Tommie wat van Kuruman in die Noord-Kaap kom. Tommie en ek swot ook albei MBW (Menslike Bewegingskunde). Tommie het vir sy skool rugby gespeel, maar is eintlik net op varsity omdat sy pa wil hê hy moet iets swot wat nie met die familie besigheid te doen het nie. Hulle sub-kontrakteur vir die myne in die Noord-Kaap en het ‘n moerse groot besigheid.
Ons bly in die koshuis en gaan deur die normale “motions” van klasloop, koshuisaktiwiteite, studentelewe, parties … o, ja … swot … so nou en dan en verder is my lewe vol oefen. Ek is op varsity met ‘n sportbeurs omdat ek so goed is in atletiek. Jy verstaan nie, ‘n sportbeurs beteken eintlik werk. Jy het ‘n moerse verpligting teenoor die varisty weens die beurs en jy moet produce, want onthou … ons het jou mos gescout om vir ons te kom hardloop. Toe ek die beurs kry was Oupa Fred, pa, en ma en die sussies almal moerse trots op my, maar hulle dra nie die werklas nie. OEFEN en nogmaals OEFEN, klas, bietjie swot, koshuisgoed, studentelewe, parties, wat ernstig inmeng met die OEFEN, o, ja, en dan iewers nog so nou en dan huistoe gaan.
Ons oefen ten minste twee keer per dag. Dit word bepaal deur ons wedlope en kompetisies/byeenkomste. Soms is daar nog ‘n middel van die dag gym sessie ook. Die varsity het ‘n baie goeie gym met niks wat kort nie. Ons is tussen wedlope en daar is so drie weke program wat wissel tussen padwerk en gymwerk. Ons kom by die gym en gaan deur die gewone goed. Ons begin werk aan ons program. Een van my oefenmaats se bynaam is Spitty, afgelei van “Spitfire.” Dit was een of ander outydse fighter jet waarvan Spitty baie graag meer vir jou wil vertel net omdat dit sy ego streel. Al wat ek weet is Spitty is moer vining. Ons oefen saam. Verskillende programme, maar ons oefen lekker saam, want ons is ewe committed. Hy verstaan my program en ek syne. Ons druk mekaar in die gym baie hard.
Die hokkiemeisies oefen ook. Ons het al baie mekaar by die hoof rugby-veld gekry. Dan hardloop ons sommer saam om die veld vir opwarming en sêr soos net studente kan terwyl ons hardloop en sêr. Sêr is maar net so spesifieke manier van sing wat studente doen. Sover ek weet was daar nog nie iemand in die atletiekspan wat iemand in die girls-hokkiespan raakgesien het nie.
Die dag in die gym raak ek so op ‘n afstand bewus van ‘n meisie. Niks snaaks of grand aan haar nie. Plane Jane sal enige iemand sê. Ek hoor so in die oefen saam dat sy die eerstespan se goalie is. Eintlik is sy effens groterig, maar ek leer later dat die goalie meestal bietjie groter is. Maar vreesloos is die antwoord, want as die spelers die bal na jou toe bliksem vat dit balls (skies) om dit te face … Ironies hoor ek later haar naam is Jane … oeps!
***
Daar het verskeie maande, baie studentelewe, baie toetse en take, baie wedstryde vir die hokkie bokkies soos die mans die team gedoop het, en verskeie wedlope vir die vasbyters soos die girls ons gedoop het verby gegaan Om een of ander rede het ek en Jane altyd saam geeindig as daar na ‘n funksie of ‘n party, of ‘n jol, of ‘n jam (my pa sê in hulle dae het hulle dit sokkie genoem) of Sondagaand se plaaslike Spur-burger special toe gegaan is. Eintlik het ek nie eers gedink ek en Jane is ‘n click, die groep se naam vir ‘n couple, nie.
***
My oudste suster trou. My aanstaande swaer is van Wesselsbron. Sy pa is in die polisie en sy ma werk in die bank. Die troue in op Wesselsbron, want dis so besluit. Jane gaan saam met my. Eintlik is dit maar sommer net ‘n troue vir my en ek het nog nie eintlik veel geworry oor girls nie. Die kerkdiens is klaar en ons is by die saal. Die Vrystaat kan koud word, soos net die Vrystaat kan. Die hele week wat opbou na die troue is KOUD. Alles in die kerk en in die saal is met krisis bestuur gemik om die gaste warm te maak, met min sukses. Ons sit aan die tafel saam met my ander susters en hulle metgeselle. Nie een van hulle metgeselle is vir my eintlik iemand wat ek mee wil gesels nie en ek en Jane spandeer vir die eerste keer baie tyd en aandag aan mekaar. Sy is eintlik ‘n interessante meisie. Ek kom agter dat haar ouers eintlik groot boere is in die Karoo, daar waar die skalie-gas storie besig is om te begin gebeur met moerse teenkanting van die boerdery gemeenskap.
Die saal waar die party is het ook braaigeriewe. Iemand het baie, ek bedoel, regtig baie hout, gaan koop of haal. Dis nie lank nie of die jongklomp weet daar is een moerse vuur buite. Almal is uit buitetoe. Drankies in die hand. Die wat rook, sigarette in die hand. Ek en Jane is baie fiks en kry baie lip van die ander oor ons net koeldrank drink. Die normale ligsinnige grappies om die vuur en hier en daar die oudste joke waarvoor almal uit courtesy lag. Jane staan nader na my toe en ek hou later my hand om haar lyf. Ek voel so effense rolletjie onder haar bra se band. Ek voel hoe sy haar hand vir die eerste keer op my boud sit, waar sy aan my broek se sak vat met die duim in die gatsak. So elke nou en dan knyp sy my boud en ek voel hoe sy haar hand in my boude se spleet druk. Vir die eerste keer voel ek iets in my broek wat kriewel, dis nou as ek nie draadtrek nie. Ek laat sak my hand en vat oor haar boud. Ek kan dit nie met ‘n broeksak wegsteek nie, want sy het ‘n romp aan. Ek knyp haar boud. Toe ek dit die derde keer doen draai sy na my toe en sê baie beslis: “Stokkies kom ons ry …”
“Dis nog vroeg”, antwoord ek en kyk na haar.
Sy sê niks nie. Ons staan by die vuur en luister na die geselsies. Skielik voel ek Jane druk haar hand in my broek in waar sy vroeër haar hand in my broeksak op my boud gehou het.
“Stokkies, kom ons ry, ek is nie lus vir die mense nie, ek wil eerder saam met jou kuier.”
***
Ons bly in die Hotel Wesselsbron. My en Jane se kamers is langs mekaar. Ons kom by die hotel aan. Parkeer, vat ons goed en stap na die kamers. Jane klim omtrent onder my blad in. Ons is in die gang van ons kamers en ek is so op my senuwees soos iemand wat tereggestel gaan word. Nie eers my eerste half marathon het my so deurmekaar gemaak nie. Ons kom by haar kamerdeur. Sy draai na my en sê: “Kom bad saam my.”
My mond is so droog ek het ‘n bad vol water nodig om iets uit te kry. Ek kry nie eers kans om te antwoord nie. Haar kamer is klaar oop en ons is in die kamer. Die deur gaan toe en Jane is teen my. Sy druk my so effens vas teen die muur agter die deur. Ek is amper oorweldig.
“Stokkies, ek beplan die aand vandat jy my gevra het om saam jou troue toe te kom. Jy reageer nie op al die planne wat ek al gemaak het om jou te kry om in my belang te stel nie. Dis al amper vier maande en jy is te skaam. Stop dit nou.”
Ek kan amper nie glo wat ek hoor nie.
Jane het my gesoen en ek het ervaar waarvan ek al baie gedroom het as ek draadgetrek het, soms het ek aan haar gedink, maar nie gedink dis ernstig nie. Nadat sy my gesoen het vra sy ek moet gaan uittrek by die bed. Sy draai om, stap die badkamer in en ek hoor die bad intap. Ek sit op die bed en wonder wat nou … asof ek nie eintlik weet wat kom nie. Ek het nog nooit gevoel dat my voël so styf is nie. En sopnat … Ek is nog besig om my hemp los te knoop en haak met my toon my skoene uit. Skielik verskyn Jane voor my uit die badkamer. Sy het net ‘n panty aan. Die tieties is groterig om by haar lyf te pas, maar niks uitspattig nie. Ek is nog besig om te kyk. Sy is by my en gryp my hand.
Ons is in die badkamer. Jane maak vining plan met die klere wat ek nog aan het. Ek is die eerste keer kaal voor ‘n meisie. Jane speel met my voël en ek weet nie, maar ek vat waaraan ek nog altyd gedroom het. Die sagte, nat, warmheid van haar poesie maak my mal. Ek verstaan nou hoekom die koshuisouens so aangaan daaroor… Ek speel met haar en sy met my. Ek kom met ‘n boog en sien hoe Jane glimlag. Die eerste keer dat ‘n meisie dit met my doen. What have I been missing all these years? Ek hou aan met haar speel. Sy sak af op haar knieë en vat my in haar mond… my eerste blow job. O, o, o, shit dink ek. Sy suig my tot ek voel ek word weer harder. Jane gaan staan by die bad en verduidelik ek moet van agter my tong deur haar boude in haar poesie indruk. O, o, o, shit dis die eerste keer wat ek proe hoe smaak ‘n vrou se poesie …
Na ‘n rukkie draai Jane om en sê ek moet van agter ingaan in haar in. Ek wil nog sê ons het nie ‘n kondoom nie, maar sien op die wasbak deel in die bad lê reeds ‘n oopgemaakte kondoom. Jane rol dit oor my voël. O,o,0 shhiittt dis die eerste keer wat ek ‘n kondoom oor my voël het en ek moet keer om nie te kom nie. Vergeet die feit dat Jane die ding aansit. Jane draai, staan by die bad. Ek kniel weer om die poesie mooi te bekyk. Oupa Fred het eendag gesê dit lyk soos ‘n gebarsde fietstjoop… Nog net foto’s op die internet van die gesig gesien. Ek toe doen ek dit …O, o, o, SHHIITT, dis lekker JANE!
Nadat ek en Jane albei orgasmes beleef het klim ons in die bad. Sy sit met haar rug teen my bors en ek speel met haar tiete. Ons gesels oor ons. Ek kan nie glo ek het die “ons” misgekyk vir so lank nie. My pa-hulle het later die aand by die huis gekom en ek en Jane het in haar bed gelê en mekaar onophoudelik geniet asof dit gaan opraak. Die volgende oggend het ek so vieruur na my kamer gesluip soos ‘n stoute seun wat in die spens koekies gesteel het vir ‘n midnight feast. Ek glo my pa vermoed iets, maar hy het niks gesê nie. Ek weet nie of die veranderde houding teenoor Jane die volgende dag iets verklap het nie.
***
My suster se eerste baba is gebore vanoggend na twee jaar se getroude lewe. Hulle bly in Centurion waar sy en haar man hulle eie besigheid met konstruksie-goed bedryf. Ek begin die eerste van volgende maand by een van Suid-Afrika se provinsiale spanne om my internskap te doen as biokenetikus. My en Jane se troue is oor drie weke …
2 COMMENTS
Jakkie – voorwaar ‘n baie goeie storie. Stem wolkome saam met ou Stokkies – hou ook meer van groter meisies – meer om aan vas te hou.
Nice. Kan nog die eerste keer goed onthou.