Liewe Madeleen (3)

Ek hoop jy het my bevel wat jou verbied het om te kom voor ek jou weer sien, gehoorsaam.

Lees hierdie brief in die studeerkamer.

Vir ons ontmoeting mag jy, nee, moet jy, jou hoogste skoene en ‘n (vol) katoenbroekie aanhê. Net dit. O ja, en die inhoud van die pakkie wat agter die groen stoel in die hoek weggesteek is.

Kyk sommer nou wat dit is.

Die halsbandjie pas mooi om jou nek, die kettinkies is die regte lengte om net-net bo jou tepels te hang. Knyp hulle in die ringetjies aan die kettinkies vas. Jy sal sien dat hulle jou tepels effens lig … en ek is seker dat die sensasie jou sal stimuleer.

Los vir my die voordeur oop; ek sal sluit. Wag vir my op ‘n kussing voor die bank in die sitkamer. Ek sal agter jou gaan sit en jou skouers en rug masseer tot jy rustigontspanne is.

Dan sal ek jou aan die bandjie kamer toe lei.

Jy lê op jou maag op die bed, arms langs jou sye. Dalk trek die kettinkies bietjie? Hanteer dit maar.

Ek sal oor jou bene hurk en jou rug verder masseer; ek sal net-net in die spleet van jou boude inmik, maar niks meer as dit doen nie.

Jy mag omdraai. Ek sal jou skaambult en poesie deur die broekie vryf; liggies, sodat dit meer ontdek as besit is. Ek gaan my vingerpunte oor jou trommel asof ek ‘n Spaanse kitaar speel tot jy jou heupe oplig vir ‘n harder sensasie.

Dan moet jy my blinddoek. Jy het immers gewaarsku dat ek nie gou jou poesie kaal sal sien nie en om te kan doen wat ek wil, moet ek dan seker nie kyk nie.

Trek jou broekie uit en gaan sit op die rand van die bed, bene wyd oop, en gee my toegang. Ek wil jou eet en lek en suig. My tong kan op en af buite jou lippe, oor jou klit tot teen jou opening glip. Dan in. So diep as wat ek kan. As jy met jou heupe vorentoe druk, sal ek weet dat jy daarvan hou. Jy kan my as ‘n klein dildo gebruik.

Jy mag my sê wat om te doen, of jou genot aan my oorlaat.

Wanneer jy genoeg gekom het, kan ons vir ‘n rukkie cuddle. Ek sal nie loer nie, maar dit sal dalk beter wees as jy jouself toemaak

Slaap as jy wil. Ek sal myself weer uitlaat.

Groete
Neil

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Liewe Madeleen (3)

  • February 4, 2017 at 8:14 am
    Permalink

    Sjaks Madeleen jys besig om arme Neil se siel behoorlik uit te mergel. Ek “like” hierdie storie kwaai. Kan daaraan verslaaf raak.

    Reply
  • February 2, 2017 at 10:51 am
    Permalink

    sigh …

    Reply
  • February 2, 2017 at 9:52 am
    Permalink

    Neil, ek hoop jy het ‘n hulpskrywer, of jy kan die pas volhou, want “Madeleen” word nou kompulsiewe, verslawende leesstof…moet net nie ophou nie ! !
    Baie dankie ☺

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)