Gemeenskap

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Soos sommige van julle mag onthou het ons ‘n forum op Kombiekiehier gehad. Ons het dit Gemeenskap genoem.Die forum het egter oor verskeie redes nie lekker gewerk nie. Maar van ons lesers het nog steeds sexy vrae. 😉

So, toe dink ek ons kan op hierdie manier probeer gesels. Dit gaan soms so bietjie langer vat omdat ek eers die kommentaar moet goedkeur, maar slo-motion gesels is seker lekkerder as geen gesels nie? Ons wil basies aangaan om gemeenskap te hê met mekaar. 😉

Ek sal die vrae en antwoorde onder die “terugvoer” tab in die inhoudsopgawe indeel as julle later daarheen wil terukeer.

As julle die bygaande foto sien dan weet julle dis ‘n post wat amper soos ‘n forum-post sal werk. Happy Chappy het vir ons ‘n vraag gestuur. Wie is lus om hom te antwoord? 🙂

Hy vra:

Ek het ‘n gunsteling plekkie (voëlskuiling naby my werk) waar ek kan ontvlug vir ‘n kitsklits of ‘n vinnige plukkie. Dis stil, daar kom nie gereeld iemand nie en dit is so te sê in die natuur; en net die feit dat enige iemand enige tyd daar kan instap maak die adrenalien pomp en orgasme soveel lekkerder!
Ek wil graag by die mede Kombiekiehierders hoor waar hul gunsteling plek (buiten die huis) is vir ‘n kitsklits of ontmoetting en hoekom juis daai plek. Wat maak dit anders? of wat maak dit spesiaal?
 Gaan jy soontoe saam met jou lewensmaat, kollega of dalk ‘n skelmpie?

 

(Stuur vir my gerus ook julle eie vrae na kombiekiehier@gmail.com dan sal ek hulle op dieselfde manier kom deel. )

4 thoughts on “Gemeenskap

  • Wille Will

    Was daar nie ‘n ‘muscle’ car met die naam Dodge Charger Pheremone nie ?

    Reply
  • Uther Pendragon

    Ek sien daar is ‘n meningsopname oor gebruikte vrouebroekies. Ek dink daar moet verskillende kategoriee wees van broekies of deurtrekkers wat (a) deur vrouens sommer deur die dag gedra is; (b) deur vrouens gedra is terwyl hulle gemasturbeer het en (c) deur vrouens gedra is terwyl hulle deur dit gepie het. Ek weet watter ek sou koop as ek nie reeds gratis toegang tot sulke broekies gehad het nie. Daar is niks soos die reuk van vroulike feromone in die oggend (en die middag en die aand) nie…

    Reply
  • wille will

    Ek’t die naam onthou : “My klein Paradys”

    Reply
  • wille will

    Ai ek’s bly ons kan weer so gemeenskap hê 😉
    ….dankie Happy Chappie vir jou inisiatief.
    Ek het ook toevallig ‘n kilometer van my werk af so’n plekkie in die ongerepte natuur, langs ‘n waterstroompie onder oorhangende bome. Ek het al ‘n storie daaroor geskryf maar Annelise sal moet help met die naam van die storie ….net verby ‘n restaurant in die omgewing… dit was iets van ‘n botsing tussen 2 mense in ‘n winkel om ‘n sekere koffie te kry….tsk, naam van storie ontgaan my..
    Ek het noggie iemand daarheen gevat nie, maar al menige keer daar gelê en droom en dan geskommel.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)