Liewe Madeleen (2)

Jy het my nie by die polisie gaan aangee na die eerste brief nie, so ek neem aan jy het nie te veel omgegee nie.

Hierdie een moet jy in jou slaapkamer lees sodat jy kan onthou wat daar gebeur het.  Maar my volgende idee gaan egter nie in die slaapkamer afspeel nie; die sitkamer is beter, want dit is minder intiem …

Ontmoet my in die portaal.  Jy kan aantrek wat jy wil, solank dit jou rooi toppie insluit. Ek wil jou styfstyf vashou en cuddle, tot ek onthou wat ek beplan en dan ‘n ereksie begin kry.  Jy sal dit voel en weet wat gaan volg.

Loop voor my tot in die sitkamer sodat ek jou van agter af kan bekyk.  Gaan sit op die groot bank dat ek oor jou skoot kan lê.  My kop gaan voor jou bors wees.  Knoop jou bloes oop en maak jou bra voor los – dit bevestig die idee dat als op die ingewing van die oomblik gebeur het…

Ek wil jou borste brei en soen en lek en suig.  As jy my vra of dit lekker is, sal my steune jou antwoord wees.  As jy my kop vashou, sal ek nog harder suig.  As jy vir my kyk, sal ek die genot in jou oë sien.

Ek wil my penis sommer deur my gulp uithaak en begin vryf (dit maak nie saak op watter sy ek le nie; my links- en regshande is ewe slim).

Ek wil jou gesig sien as ek kom.  Jy kan kyk waar jy wil (vir my of my voël) maar ek wil jou sien.

Ek sal die druppels sommer met my sakdoek afvee (dis mos nie baie nie), jy kan jouself kuis maak en dan kan ons in die kombuis gaan koffie drink.

Hierdie is ‘n selfsugtige brief.  Ek wil herdie keer jou lyf gebruik sonder om jou bevrediging te oorweeg.  Die keer tel net ek.  Jy mag ongelukkig ook nie aan jou orgasme dink nie.  Jy mag jou nat gaan afvee, maar niks meer nie. In nr. 3 sal ek jou vertel wat ek vir (of is dit “met”?) jou sal doen.  Jy mag nie kom voor dan nie.

Groete, tot ek op jou skoot is

Neil

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)