
Kan ‘n man dan nie?
deur Wille Will
My meenthuis se voordeur swaai skielik oop. Ek lê op my rug op ‘n divan wat reg oorkant die voordeur is.
Ek is geklee in ‘n sweetpakbroek en ‘n golf hempie. Kaalvoet. Sopas ‘n wegneemete vanaf Something Fishy ge-eet en het die wyn, wat oor was na die ete, in ‘n bierglas geskink, wat nou op die vloer langs my divan op die vloer staan. Ek, wou ek ‘n vinnige uiltjie knip.
Ek kyk gesteurd na die voordeur toe.
“Askies, Oompie Will, ek wou net my nuwe klere kom bêre.”
Lienkie pak verskeie gevulde ontwerperssakke op mekaar op die luik tussen die kombuis en die sitkamer neer. Die boonste sak begin afgly na die kombuiskant toe, maar Lienkie sien dit raak en duik uitgestrek oor die ander pakkies om dit te vang. Vir ‘n flitsende oomblik flap haar kort, rooi geruite Skotse rompie oor haar rug en ek sien haar ferm naak boudjies soos die wange van die eerste geelpit perskes na die laat somer-reën!
Ek kon nie sien of sy ‘n deurtrekkertjie aan het nie, maar dit het kaal gelyk en saam met die pragtige atletiese bene – sy’s die Universiteit se kapteine van die Netbalspan- is dit ontsettend jagsmakend! My slapende vennoot in my sweetpakbroek begin ook onmiddelik wakker word en ek sit dadelik regop.
Katastrofies!
Ek skop die bierbeker wyn dat dit in die rondte tol en die wyn wyd uitstort.
“Ek’s ‘n poepol, weet jy!” skud ek my kop en wil opstaan om ‘n lap te gaan haal.
“Sit Oompie! Dit was seker my skuld!” dwing Lienkie met ‘n skerp stem my terug op die divan.
Ek kyk op na haar gesig. Sy’s bloedrooi gebloos! Die blonde twee poniesterte langs haar gesig wip op en af as sy begin lag. Ek is vir ‘n sekonde verward, maar wanneer sy haar een slanke hand opbring na haar gesig om haar lag te verstil sien ek haar oë kyk af na my middel lyf.
Ek kyk onmiddelik af en sien my horing het tent opgeslaan in my sweetpakbroek!
“Fok-tog,” mompel ek en plaas my hande oor die ‘tent’ en druk dit af in my skoot in.
“Ek kry gou ‘n lap!” tintel Lienkie se stem en ek kyk op wanneer sy agter die kombuis toonbank in verdwyn met wippende boudjies.
Sy verskyn bykans dadelik weer en sak op haar hurke neer en plaas die bierbeker weer regop op die vloer. Sy begin opvee.
Sy kyk skielik op na my met haar groot blou oë: “Sit nou net rustig daar totdat Oom weer bedaar het…” Sy sluk weer ‘n laggie terug en ek sien haar oë flits na my hande wat darem my ereksie nou tot bedaring gebring het.
“Ek sal nou-nou weer vir Oom weer wyn gaan skink.”
Sy sak neer op haar knieë en begin in wyer kringe die wyn opvee.
Sy’s nou amper by my divan.
“Lig op Oom se voete, asseblief.”
Ek trek my knieë op, maar terselfdertyd kry ek ‘n blik van bo in haar toeknoopbloesie in. Ek sien haar wit, ferm middelslag borste ten volle met net ‘n bra-dingetjie wat nog haar tepels bedek. Hulle skud eroties soos wat sy ywerig vee! Nou kyk ek was my lewe lank ‘n tiete-man en my totterman begin weer lewe kry onder my hande wat nog steeds voor oor my broek is.
Lienkie trek egter skielik haarself orent met haar hande op my knieë. Ek ruik ‘n parfuum soos wilde-als aan haar lyf.
“Daarsy! Nou gaan ek vir Oom nuwe wyn haal.”
Sy buk vorentoe en plaas ‘n nat soen met sagte lippies op my voorhoof.
“Sorry weer, hoor.”
Haar handpalms vryf oor my wange en dan trippel sy in die kombuis in.
Met ‘n sug trek ek my hemp reg en stryk oor my sweetpakbroek met albei hande voordat ek my vingers deur my kuif trek sodat ek darem weer mens lyk.
“Kan ek saam met Oom ‘n glasie wyn drink?” roep Lienkie uit die kombuis uit.
“Natuurlik, meisiekind, vir wat vra jy nog!” roep ek terug.
Na, Martha, my ou wederhelfte van dertig jaar, my ontval het ‘n jaar terug aan long probleme as gevolg van Covid het ek verpletterd in ons vierslaapkamerhuis alleen agtergebly. Maar Martha se stem, haar oë, haar lyf … alles was oral: in die meubels, innie kombuis, in ons mure, in ons slaapkamer… in ons bed. Ek het die huis in die mark gesit om afsluiting te probeer bekom. Daarna het ek ‘n meenthuis aangekoop en gehoop om ‘n nuwe begin te maak. Die aanpassing het gepaard gegaan met eensaamheid wat my kanker begin word het. Martha was maar 62 toe sy gegaan het en ek is 70 jaar oud.
‘n Ou skoolvriend, Schalk, wat in Viljoenskroon distrik boer, skakel my eendag en vra of ek dalk kan help. Sy tweelingdogters wil by die universiteit in my omgewing kom swot, maar hy het te laat aansoek gedoen en al die koshuise was reeds vol. Hulle is wel al ‘n jaar nà matriek nog op die plaas, maar hulle moet blyplek kry voor die akademiese jaar begin. Hy sal my natuurlik vergoed daarvoor, maar kan hulle tydelik by my intrek siende dat dierbare Martha nie meer daar is nie?
Ek het die voorstel vinnig gerol deur my brein en besef ek het drie slaapkamers in die meenthuis, hulle sal die eensaamheid bekamp en ‘n ekstra inkomste is nie te versmaai nie! Ek’t ingewillig en ‘n week later het Schalk sy dogters, sak en pak by my afgelaai. Ek onthou vir Lienkie en Karlien as dogtertjies met wye partytjierokkies en suigstokkies in hul haasbek mondjies, maar die twee fietse dames wat ingetrek het was volwasse en een mooier as die ander! Ons het reëls neer gelê wat hulle en myself se roetine en gemaksone nie sal laat oorskry nie. Ek het ‘n nuwe lewe begin inlei en absoluut gedy om hulle te alle tye gelukkig te sien en hulle dieselfde vir my!
Ons het so gemaklik en vertroud in mekaar se geselskap geword dat ons soos drie vriende in mekaar se lief en leed kon deel. Vele kere het een van hulle sommer net in onderkleertjies badkamer toe gegaan uit haar kamer uit of net met ‘n handdoek om die lyf uit die badkamer gekom. Toe ek ‘n pielstyf daarvan kry het ek besef my Meneer is nog glad nie dood nie, maar met hulle is dit natuuurlik taboe. Dan het ek maar in my eie kamer gaan skommel tot ek lekkerkry.
Lienkie kom terug met die twee glasies wyn, gee my een aan en gaan sit op die gemakstoel so skuins
oorkant my. Ek sê sit, maar sy hop eerder op die stoel met een been onder haar boude ingevou en die ander been se voet wat heen en weer swaai.
“Tjorts! Oom!” lig sy haar glasie na my kant toe met ‘n gulle glimlag.
Ek glimlag terug en ek merk haar slanke nek wat uitloop op die twee mooi borsies.
“Sê my, Oom, het Oom noggie weer ‘n nuwe vriendin of maat ontmoet na die tannie se dood nie?”
“Ag, Lienkie, die Tannie as maat en geesgenoot sal ek seker nie weer kry.”
Ek laat die woorde in die lug hang.
“Ek glo wat Oom sê, maar wat ek eindelik bedoel …”
Sy kyk ‘n oomblik plafon toe met ‘n rosigheid om haar kiewe. Haar been wat onder haar boude was skuif uit terug vloer toe. Sy teug aan haar wyn en kyk my dan vol in die oë: “Na wat ek vroeër gesien het … kry Oom nie nog soms behoeftes nie?”
“Man bly maar man, girl,” sê ek. “Maar wat van jou? Het jy al ‘n jongetjie hier op Universiteit ontmoet wat jou meer as die ander aanstaan?”
Sy draai een poniestert al in die rondte met die vingers van een hand.
“Wat laat ‘n ou vir ’n mens aanstaan?”
Ek trek stilweg my asem op wanneer sy altwee haar voete oplig tot op die rand van haar stoel. Sy laat
sak haar voorarms dwars oor haar knieë en rus met haar ken op die voorarms. ‘n Wit, lappie dingetjie bult uit bo-langs, tussen haar dye, sodat mens ‘n duidelike vertikale gleuf daarin kan sien! Ek word weer van vooraf jags.
Ek spring op: “Ek gaan nog wyn skink, wil jy ook hê?”
Lienkie giggel, suig haar glas leeg en bied dit in die lug in vir my: “Oom sal my lig-kop maak!”
Ek neem die wynkelk by haar en gee haar hand ‘n drukkie. Met wat ek om die kombuishoek verdwyn,
roep ek: “Was jy al dronk in jou lewe, Lienkie?”
Ek skink die wyn en stap terug. Sy het nou altwee haar bene skuins onder haar boude opgetrek en krap
aan die naellak op een vinger.
“Dankie, Oom Wille,” neem sy haar glasie by my.
Ek stap voordeur toe en sit die slot op knip. “Weet jy wanneer jou sussie kom?” roep ek oor my skouer.
“Oom kan maar sluit, sy’t mos nou ‘n ou – hulle het gaan braai by sy pêlle en sal seker eers vanaand
terug wees.”
Ek gaan sit weer oorkant haar op die divan. Snaaks, dink ek by myself, wanneer enigeen van ons drie
tuis is sluit ons nooit die voordeur nie … en nou het sy en ek die deur gesluit wou hê?)
“Daar gaan hy!” lig ek my glasie na haar toe.
“Tjorts!” sê sy weer. “In antwoord op Oom se vraag van netnou, ja, ek was al een keer dronk, maar …” Haar gesig verdonker met ‘n keep tussen haar wenkbroue. “Kom ons los dit eerder net daar.”
My voete skuif verleë en ek plaas my een been oor die ander: “Sorry as dit ‘n teerpuntjie is, maar jy kan
maar praat daaroor met my as jy wil? Ek het al die meeste mooi en lelike paadjies van die lewe getrap
met oorgawe.”
Haar wimpers lig weer op. Haar bloue oë kyk vraend na my en sy vee ‘n lastige traantjie vinnig af met
haar een hand. Asof sy ‘n besluit geneem het, staan sy skielik op en kom sit langs my. Sy plaas altwee haar hande op my voorarm wat op my skoot lê.
“Ek’t in my Matriekjaar vas begin uitgaan met Wikus, die skool se Eerstespankaptein. Wild gesoen en
gevry maar ek’t hom nie toegelaat om binne my pêntie in te gaan met sy hand nie. Dêmmit oom, hy’t my
so lus gemaak soms dat ek kon voel my kwakkie gaan oopbars, maar ek kon hom keer met woorde soos
‘eers as ons uit die skool is, Wikus.’ Dan wou hy daarna dat ek met hom ‘speel’ maar ek’t net so ‘n vryfie
gegee oor die knop in sy broek en gesê: ”Dit kan ook wag, hou jouself bietjie in! Die jaar na skool, toe my Pa ons eers teruggehou het om te sien of die oes goed genoeg is om ons te laat leer, het Wikus my oral heen begin uitneem na ‘jols’ en ‘raves’ toe…” Sy bly skielik stil. Haar bo-tande byt op haar onderlip en sy kyk by die venster uit. Ek voel haar vingernaels ingrawe op my voorarm se vel. “Een aand het hy my dronk gemaak by so ’n ‘Rave’ en toe naai hy my ‘virgin’ in sy moer in.”
Ek sit my arm om haar skouers en trek haar teen my bors vas en vryf met my een hand oor haar bo-arm.
Ek ruik suurlemoen en appel uit haar wit-blonde hare waar sy nou met haar kop, on-der my ken, op haar
wang rus teen my. Daar is nou stilte tussen ons.
Dan kug ek en vra: “Was dit baie seer, Lienkie?”
“Nogal, Oom, maar nie so seer soos my onskuld wat my skielik ontneem is nie. Ek het gevoel ek is nou
permanent kaal tot in my siel vir almal om te sien en te oordeel.”
Sy druk haarself meteens regop en haar hande gryp twee vuiste van my hemp vas.
Die groot blou oë byt in my in: “Ek het Oom nou seker baie teleurgestel. Ek’s jammer.”
My oë is sag en vol ‘verstaan’ terug na haar en ek omvou haar hoof en laat dit teen my skouer rus. Ek
vee oor haar wange wat weer nat is en met my ander hand koepel ek haar hande in myne en druk en vryf
dit met my duim.
“Het julle dit daarna weer gedoen?”
“Met elke geleentheid of enige kans dat ons alleen is, het hy my plat getrek op my rug, my slobberig
gesoen en dan my onderlyf so gou moontlik kaal gekry en sy ‘ding’ in my in gestoot en my gery vir
die wenpaal.”
“Was dit nooit vir jou ook lekker nie?”
“Ek’s nie seker nie, Oom. Die eerste paar keer was dit nog seer elke slag, maar daarna het ek party keer
‘n soort lekker-kry gevoel daaronder wat ek nie ken nie. Maar sodra dit begin lekkerder word dan pluk hy
skielik uit met ‘n brul en skiet strale ‘spunk’ oor my bene en my maag – sommer orals, uit sy ding uit. Dan sê hy: “Fok jy steek lekker!”
“As jy my toelaat, sal ek jou alles vertel waaroor dit eintlik gaan,” sê ek.
Lienkie nestel stywer onder my arm in, haar poniestertjies nog steeds op my bors en sy sit haar vry hand op my hemp by my maag.
“Ek luister graag. Oom, oom ken die lewe,” sê sy.
“In my jong dae was seks nie deel van ‘vry’ soos dit vandag algemeen aanvaar word nie.” Ek vryf my hand oor haar skouer waar sy onder my arm lê. “Die lus was daar, maak geen fout nie! Veral as jy en jou maat mekaar al hoe beter begin leer ken het en vertrou het. Dit het tyd gevat en julle was al in ‘n vaste verhouding voordat jy selfs net bo-oor haar klere aan haar borste kon vat.”
My hand skuif af oor haar skouer na haar bo-arm. My voorvingers druk saggies op en af op haar arm, maar my duim maak sirkels op die kant van haar een bors wat daar oop is. Ek voel hoe haar vingers op my maag skielik in my vel indruk.
(“Wat doen ek?! Sy’s nog kind, jy sal haar respek vir altyd verloor,” maan my gewete-Engel my, maar my jagse Duiwel pôr my aan met: “Gryp die kans, jy’t nie meer baie jare oor nie!”)
Ek skuif my handpalm rakelings oor haar bra en borste. Haar vingernaels knyp nou my maag in haar vuis in.
“V-vertel vv..erder…a-sse-blief..”sê sy met dringendheid in haar stem.
“Die gevry het al hoe gewaagder geword met my hand wat haar ribbes en magie met sirkel bewegings stimuleer, maar wanneer my vingers oor haar pêntie probeer gaan is haar hand skielik oor myne en sy kreun: ‘uh-uh’ maar haar mond soen my gulsiger!”
“Jissie, Oom, hoe k-kon jy dit uithou?” Ek voel haar gesig het opgekom van my bors af en dat sy miskien vir my kyk, maar ek hou my oë toe.
“Dan het ek maar net weer die pad terug gevat oor haar ribbes en haar een bors ten volle in my vuis gevat … so.”
Ek koepel Lienkie se een tiet, hard, met my hand.
“O…don-n-ner,” trek Linkie haar asem in en haar bo-been gly op oor my bene en my erekte voël in my broek. Haar hand gaan onder my hemp in en sy trek die haartjies op my laer maag aanhoudend asof sy dit vlok.
“O-om?” vra-sê sy saggies. “Wat probeer Oom … ek kannie meer Oom sê nie …”
Sy sluk hoorbaar.
“Wat probeer jý vir my sê?”
“Dit is vóórspel, Lienkie.”
Ek maak my oë oop en soen haar tussen die appelgeur hare op haar hoof.
“Dis baie belangriker as die seksdaad self, want dit laat jou liggaam oopgaan en ontspan maar ook hunker na meer.”
My vingers probeer om onder die bra in te kom na haar tepels.
“Dit verryk en intensiveer julle koppeling daarna.”
Haar bo-lyf kom skielik regop uit die waai van my arm uit en haar bo-been gly van my lende af. Haar oë priem in myne in. Sy ontknoop haar bloes, trek dit uit en gooi dit een kant toe. Wanneer sy albei haar hande agter haar rug instoot en daar vroetel, vra sy: “Sal jy my alles leer van die liefdes-spel soos jy sopas vertel het?”
Ek is verstom, maar my lus neem oor.
“Wat van sus Karlien?”
Haar hande kom van agter haar rug uit en koepel die koppies van haar bra oor haar borste, want die buustelyfie is nou los. Haar oë brand vraend in myne: “Dit het niks met Karlien of enige iemand anders te doen nie … dis net tussen ons twee.”
Ek plaas beide my hande bo-oor hare, op haar borste, en kyk haar ook stip in die oë. “Soen my.” sê ek saggies.
Haar hande gly op om my nek en haar gesig buk af na myne. Die bra val tussen ons lywe af en ek omvou haar pragtige borsies, ferm, met my hande. Haar sagte lippe neem my droë mond oor en haar tong speel in my kieste. Ek rol haar tong met myne en my vingers verken haar tieties waarvan die tepels kliphard is.
My sinne … gewete wil vasskop maar my manlike natuur oorheers.
Ek trek my mond weg vir ‘n oomblik: “Is jy seker, Lienkie?” fluister ek.
Haar een hand gaan agter om my hoof en stoot my terug in haar mond in en die ander hand neem een van my hande weg van haar bors en plaas dit op haar magie.
“M-maak liefde met m-my,” jaag haar asem.
My hand gly by haar romp in en koepel haar poesie bo-oor haar pêntie terwyl my lippe rakelings afdwaal oor haar hals en dan met sirkel soentjies oor haar bors gaan na my hand wat haar regop tepel tussen my vingers stimuleer.
“Bli-iksem tog! Jy maak my ma-a-l !” roep sy in ‘n fyn stemmetjie en haar een hand is skielik oor myne en probeer my hand dwing om in haar koek in te gaan.
Ek skuif my hand oor die broekie se rek om dit af te trek, maar sy spring skielik op die vloer en trek my op aan my hande.
“K-kom ons ggaan kamer toe.”
Haar poniesterte wip saam met haar pragtige kaal borste soos wat ons inderhaas deur ‘n kamerdeur bars!
Teen die bed draai sy haar lyf na my en in een aksie pluk sy my sweetpak broek af tot by my enkels. My jool-viool skiet regop in die lug op en sy staan effe terug en skuif haar Skotse romp en broekie tegerlyk af tot by haar enkels. ‘n Sweet druppel hardloop oor haar voorkop wanneer ons albei uit ons klere uittrap.
Haar oë flits na my ereksie maar kyk terug in my oë : “H-hy’s baie groter as Wikus s’n en Wikus het nie ‘n v-voorvel gehad nie,” stamel sy.
Ek neem ‘n trëe tot teen haar lyf en omarm haar en laat haar liggaam sak op die bed.
“Pyn in seks kan net lekkerder word,” sê ek met ‘n glimlag en skuif haar knieë oop.
Toe Lienkie met haar rug op die bed neersak, het sy, kop agteroor, haar oë vir ‘n oomblik gesluit en met haar handpalm oor haar gesig geveë. Toe ek egter haar bene van mekaar skuif, lig sy haar gesig op en kyk af oor haar liggaam na my toe. Haar hand gly af tot oor haar een bors. Ek is vir ‘n sekonde verstom. Oorle’ Martha was baie rein op haarself. Sy’t soms haar poeshare bietjie ge‘trim,’ maar die bos hare was daar al het dit die afgelope jare ook grys geword. Ek staar na Lienkie se koek wat glad geskeer is. Haar lieste is spierwit en sag, maar dan klief haar spleet ‘n ligbruin streep in die middel af met pienk lippe wat net-net wys binne die buite lippe. Met die oopgaan van haar bene het dit die lippe van mekaar geskei
en ek sien die opening gaap vir my. Haar hele poesie blink van natgeit.
Dit voel of my Meneer nog stywer word as wat hy reeds is. Dik are pols sigbaar op sy skag en my voorvel het halfpad oor sy groot kop afgeskuif dat die vel se randjies eintlik wit strem om my glans. My pielkop is pers soos die bloed daarin gevloei het van jagsheid. Op die gleufie blink ‘n druppel pre-kom. Ek omvou my stingel met my een hand.
Ek kyk weer op na Lienkie se oopstarende, blou oë. Daar’s ‘n fronskepie tussen haar wenkbroue en pêreltjies sweet op haar bo-lip. Haar tong gly senu-agtige heen en weer oor haar lippe. Sy vryf haar tepel hard tussen haar duim en voorvinger.
“Ek gaan jou nie seermaak nie. Moenie dink aan pyn nie, ervaar eerder die lekker binne jou soos wat ek in en uit jou gaan en jou poesie vul.” My oë is intens in hare om haar te probeer gerus stel.
Sy knik amper onsigbaar haar kennetjie op en af, maar haar oë bly bekommerd.
Ek vee my staaf met my hand stadig op en af oor haar nat, geskeerde gleuf. My voorhuid het nou heeltemal afgeskuif oor my glans. Dis ontsettend eroties en opwekkend en was dit nie vir oorle’ Martha nie het ek seker saad geskiet. Die ding is, Martha was ‘n baie privaat mens met inhibisies en ‘n groot introvert. Daarom kon sy tydens voorspel nie so vinnig opgewerk raak nie. Jy moes die
regte plekkies vind en haar voortdurend stimuleer voordat sy begin oopmaak het om haar vleeslike genot toe laat om oor te neem. Ek’t in die begin, kere sonder tel, geklimaks en gekom voordat sy nog naby aan ontvanklik was. Om myself daarna weer erek te kry het soms te lank geneem en dan het Martha nooit eers ‘n orgasme bereik nie. Ek het met konsentrasie en aangeleerde selfdissipline my uithou vermo’ë verbeter totdat ek dit so kon beheer dat Martha tot drie-keer geklimaks het voordat ek skiet gee vir
my eie orgasme.
Lienkie se pupille vergroot met my poesie-streling en ek kan sien dat dit haar plesier gee. Veral wanneer ek met die opvryf slag aan haar klittie raak. Ek soen haar met my tong wat lek en streel dan meteens met my lippe oor haar nek, skouers en af oor haar hals. Ek klem haar een tietie hard tussen my vingers dat dit induik en die tepel regop uitstaan. My tong vibreer op die mooie roosknop se punt terwyl ek met Perskop dieselfde tril aksie op haar genotsknoppie uitvoer dat ek sommer voel hoe word die klit nog stywer.
“Ne-e-e..o-oom … ek b-bedoel …Wi-ll-l!” skree Lienkie skielik en haar hande teen my bors voel of sy my wil wegstoot van haarself, maar dan skiet haar drange deur die plafon: “Daai lekker wat ek begin kry het by Wikus neem my nou oor … e-k kannie ophou nie! Aaaaa!”
Haar vingers slaan in my skouers in en sy probeer my nader pluk aan haar terwyl haar lyf in’n seksspasma ingaan. Haar hele lyf slaan aanhoudend teen myne soos ‘n sarsie uit ‘n masjiengeweer: “Aaa! Aaa! Aaa!” hou sy aan en ek hou net om haar middellyf vas met my hande sodat sy haarself kan uitwoed.
Met ‘n laaste “Aaaaa …” bereik sy haar klimaks en haar liggaam begin stadiger beweeg. Albei haar hande is nou agter om my hoof en sy soen my oor my hele gesig, nat, slobberige spuwende passie.
Sy val meteens neer teen my lyf en haar steeds stywe tepels druk gaatjies in my vel. Haar hande streel en klou nog oor my rug en met haar ponie sterte weereens op my hals onder my ken, hoor ek haar hortende asemhaling stadig kalmeer.
“Ek het nog nooit in my hele lewe so’n intense, diepe genotsgevoel gehad nie,” sê sy saggies en haar een hand kom vorentoe en sy streel die grys hare op my bors.
“Dit is wat ek met ‘voorspel’ vir jou probeer bewys het,” antwoord ek stil en streel weer op en af oor haar skouerknop met my hand.
“M-maar jy?” sy kom half ôrent onder my blad uit. Sy kyk af na my penis wat, nou semi-erek, oor my maag lê.
Haar oë kom terug in myne, vraend.
“Dit hang van jou af of jy wil hê ons moet verder gaan,” glimlag ek vir haar.
“Mag ek?” vra sy en sy neem my Meneer in haar hand. Sy begin hom op en af streel met haar vingers om sy skag. “Hy’s baie dik,” fluister sy en dan soen sy my innig. Haar tong wriemel en sy suig my spoeg in en streel met haar tong oor my verhemelte, my kieste, my hele binnemond.
Dis so eroties en opstuwend dat ek voel hoe my voël weer kliphard word, nog steeds in Lienkie se vuis. Sy voel dit natuurlik ook en sy begin my voorvel vinniger op en af skuif oor my penis. Ek besef dat ek my selfbeheersing nou ten volle moet inspan en sê saggies: “Stadig, g-girl, ek wil liewer binne jou kom-m!“Is jy op die Pil?”
“Ja-ja-ja, my Pa wou nie dat ons innie stront beland nie. Wat nou?”
Ek sien hoe sy ongeduldig, sweet van haar voorkop afvee met die agterkant van die ander hand. My hand het om hare gevou toe sy met die draadtrekkery te erg geword het. Ons hande is omring nog steeds my erekte Meneer.
“Ons druk hom nou stadig in en jy stop my sodra jy seerkry.”
Ek voel hoe my piel se grootkop haar nat poeslippies oop stoot.
“J-jissie..h..hy’s darem ggroot…” hoor ek Lienkie se stem.
Haar vingers klem in my skouers in. Ek voel die opening van haar poesgangetjie en besef dis baie nou.
Ek beur my voël nòg stadiger daarin.
Lienkie gee ‘n gilletjie: “Dis baie s-seer!…uh..uh..stoot hom liewer met een slag in want jy-y sê mos die pyn sal lekker word.”
Ek voel haar hande afgly van my skouers en meteens voel ek hoe sy haar poeslippe weerskante oper trek met haar vingers asof dit daai gangetjie sal groter maak. My eie drange en lus oorheers enige ander gevoelens en met een harde stoot is ek ten volle in haar in tot my voëlkop teen iets vasdruk. Die wande van haar poesiekanaal kleef om my stang.
“Aaaaaaa !” gee Lienkie ‘n oordowende lang gil.
Ek hou my voël net daar, want ek warboel oor haar pyn en my intense genot.
Skielik dawer daar iemand aan die voordeur. Lienkie se vingers kerf in my arms in en as ek afkyk sien ek trane uit die hoeke van haar oë, maar ek kyk vinnig weer op na die voordeur se kant toe.
Vuiste slaan weer teen die deur van buite: “Wille?Karlien? Lienkie?” roep Tant Breggie, my buurvrou.
“Is daar fout? Kan ek help? Maak oop, ek het ‘n helse gil gehoor?”
Lienkie lig haar bo-lyf en my verskrikte lat gly amper uit haar uit.
“ D-dis okay, Tannie, m-moenie ‘worry’ nie, ek’t myself met die strykyster ge-b-brand! Ek smeer nou salf aan,” roep sy deur se kant toe. Ons oë staar in mekaar s’n soos kinders wat hul stoutigheid probeer wegsteek.
“Is jy seker, jong?” Ek sien hoe die geslote deur se handvatsel op en af skuif om dit oop te maak.
“Dankie Tannie…ek’s orraait”
“Okay, roep my maar as ek kan help, hoor.”
“Okay tannie, dankie vir die omgee.”
My Meneer het intussen heeltemal pap geword en uit Lienkie se poes uit gegly.
“Wille, wat nou?” vra sy in my gesig. Ek voel haar hand onder oor haar poes vryf.
“Wil jy aangaan?” vra ek versigtig, denkend aan haar gil.
“Asseblief,” antwoord sy, die groot blou kykers vraend in myne. Ek voel hoe haar hand my penis daaronder soek en skielik die opgefrummelde velle-stokkie raakvat.
“Ek’s nou terug,” sê ek en staan op en stap vinnig na my kamer toe.
Ek haal die Pond’s velroom uit my bedlaaitjie uit en gryp sommer die klein blikkie Puen Tong ook. Intussen werk my een hand naarstigtelik aan my voël om dit weer styf te probeer kry! Terug in Lienkie se kamer, sit sy nou regop op haar bed se rant met haar hande saamgevou oor haar doos, nog steeds poedelkaal.
“Lê weer terug, asseblief, ek’t iets gaan haal vir jou eina.”
Sy sak agteroor op haar rug.
Ek gryp ‘n kop kussing, vou dit dubbel en skuif dit onder haar boude in. Haar kaalgeskeerde ongelooflike poes troon nou uit nadat ek saggies haar hande afgehaal het daarvan.
Ek doop twee vingers in die velroom bottel en terwyl ek met die ander hand haar poeslippe oop skuif, stoot ek die room in haar doos in. Haar hele lyf ruk: “Sjoe, dis koud!”
Egalig smeer ek die room alom haar poeskanaal se binnewande tot agter so diep ek kan. Ek haal vinnig nog ‘n klont room uit die potjie en herhaal die proses.
Haar hande vryf op en af oor my voorarms: “Wille, dis nou salig lekker, dankie” fluister sy saggies.
Wanneer ek my vingers uittrek vryf ek vinnig en aanhoudend oor haar klit by haar poesopening.
“O-o, Jissus,” roep sy en haar bo-been spiere tril. Ek kyk op en haar oë is honger in myne.
My voël het intussen weer lewe gekry, maar is nog semi-pap. Ek gaan lê op my rug langs haar maar hou my vingers op haar klit.
‘Nou is dit jou beurt,” sê ek.
“Kry my Meneer weer stokstyf en smeer van die klein blikkie se salf op die punt van my voël se kop, al om die gleufie.”
Lienkie trek haarself dadelik op haar knieë en neem my halwe ereksie in haar hand. Sy begin my voorvel ritmies op en af skuif oor die pers kop. Ek voel onmiddelik tintelings deur my liggaam trek.
“Vat aan my knaters met jou ander hand,” kreun ek.
Wanneer sy my ballas omvou en dit teen mekaar vryf, aanhoudend, voel ek my ereksie weer begin groei. Haar ander hand vryf nog steeds my voorvel op en af.
“Wow, Wille, hy lyk nog groter as netnou!” kom haar stem heserig na my toe.
My lus lui soos ‘n skril stem in my hoof en gryp albei haar tiete in my hande.
“M-moenie die an-ner salf vergeet nie,” stotter ek.
Haar hande maak seker die klein blikkie oop en dan voel ek hoe sy my voorvel aftrek en die balm op my voëlkop smeer.
“Het jy dan ook pyn gevoel, Will” vra sy.
“Nee, ek sal jou later vertel. Wan-n-ner jy gereed is skuif hoër op oor my lyf en sit my voël in jou in en gaan sit daarop.”
Ek voel haar bene opskuif weerskante van my lyf en my erekte voël, in haar hand, wat raak aan haar poes.
Haar asemhaling is hard en vinnig.
“Leun vorentoe na my lyf wanneer jy hom insit en as hy in is kan jy regop kom en hom ry,” moedig ek haar saggies aan.
Ek sien die sweet druppels op haar voorkop en haar bo-lip. Haar mond is halfpad oop in antisipasie maar haar oë is toe. Dan gly my Meneer seepglad in haar in totdat ons lywe nou vas teen mekaar is. Dit voel of my hele “ek”, my wese, in ‘n sensuele kokon vasgevang is.
Lienkie blaas haar ingehoue asem met ‘n kerm geluidjie uit.
“Jy is goddelik, Lienkie,” kreun ek en sy bring haar bo-lyf regop.
Haar oë gaan oop en sy staar in my oë wanneer ek albei haar borste weer in my hande neem en die tepels vrywe. Bykans tegerlyk begin ons onder lywe op en af beweeg in mekaar in.
“Ry hom, Lienkie …” sê ek met ‘n glimlag vir haar, “Jy verdien dit.”
4 COMMENTS
Altyd lekker as die dame gewillig is!
Bliksem, hoe gelukkig kan n man wees…
Any man’s dream to have a young student for a good time. Lienkie ek hoop daar is nog van jou in die lewe
Jis ou Will- bitter mooi en eroties!