Sexy seks masjiene?
kombiekiehier se mense hou van seks, dis duidelik. Eintlik glo ons dat die meeste mense daarvan hou, hulle dink net hulle moet dit wegsteek (no pun intended 😉 ) Een van die redes waarom ons dink seks is een van die groot passies wat die wêreld laat draai is omdat amper enige onderwerp een of ander tyd seksueel benader gaan word. Dis soos die “reël” dat as jy aan iets kan dink, sal jy iewers porn daaroor kan opspoor. En hoe meer kinky jy is, hoe meer pas jy daai reël op die doodnormale wêreld om jou toe.
Ons is dankbaar dat daar iets soos ‘different strokes vir different folks” is – dit maak die lewe opwindend en interessant. En wanneer ‘n mens so nou en dan deur iemand met ‘n ander seksuele bril as joune se oë gaan kyk, kan jy dalk net meer leer as wat jy wou weet. 😉
Hierdie ou het dit gedoen en onder andere ‘n paar nuwe gebruike vir powertools ontdek. 🙂
(click op die pic)