Podcast onderhoud
Ek het lank gewik en weeg of ek hierdie met julle moet deel of nie. Daar word oor erotiek gepraat en oor Kombiekiehier, maar nie genoeg nie. Op die einde deel ek dit omdat ek Willim en sy webwerf wil ondersteun. Ek dink dis ‘n goeie ding as ons kleiner, Afrikaanse “skeppers” mekaar ondersteun. So, vir die wat belangstel, volg die link HIER na sy website toe of luister hier onder hoe klets ek en Willim Welsyn . 🙂