
‘n Skelmpie vir ‘n kitsklits
deur Happy Chappy
Jare lank al is my vrou en ek bedywig in die bed, maar met my kop in skaamte moet ek sê dis nie fireworks nie. Konserwatiewe seks is op die spyskaat.
Maar so paar maande gelede stap hier ‘n vrou by my kantoor in en kort voor lank begin ons casual gesels oor die net. Gewaagde foto’s word oor en weer gestuur. Koffie drink word ‘n gereelde instelling en alreeds op die tweede ontmoeting vind ons lippe mekaar vir ‘n kortstondige soen. ‘n Konneksie ontstaan op ‘n ongekende veld, maar geen romanse nie. Ons kliek op alle vlakke van vriende wees en voor on weet is ons grootste vriende, met voordele.
Elke keer as ons ontmoet vind daar ‘n aanraking plaas.
En toe gebeur dit – my hand ferm op haar bors en sy streel oor my ongemaklike stywigheid. Een ontmoeting volg op die ander tot ons eendag by ‘n stil voëlskuiling opeindig. Stoksiel alleen! Uiteindelik.
My hande streel teen haar bene op en ek vat haar boude stewig vas in my hande. Sy’t ‘n G-string aan. Haar hand streel oor my stywigheid. Ek verskuif my hand na haar warmte en ek kan deur die broekie voel hoe nat sy is. My vinger glip onder haar broekie in, diep binne-in haar. Intussen het sy my broek losgemaak en streel my saggies – op en af.
“Ek wil voortgaan,” fluister sy saggies.
Ek droom van hierdie oomblik vandat ek haar ontmoet het. Terwyl ek van my broek ontslae raak trek sy haar G-string uit en lig haar rok tot bo haar heupe. Ek lê terug op die bankie en sy kom sit wydsbeen oor my. Met haar hand hou sy my vas terwyl sy stadig oor my sak, ek diep binne haar! Sy beweeg ritmies oor my en haar oë trek toe van lekkerte. En toe gebeur dit – ek kom diep binne haar, dit voel of ek nie kan ophou nie! Dit voel vir my soos die eerste dag wat ek as jong man seks gehad het.
Sedertdien is die voëlskuiling ‘n gereelde ontmoetting.
Ons is die beste van vriende, met voordele. Sy’s gelukkiger as ooit in haar huwelik en ek en my vrou se sekslewe verbeter.
3 COMMENTS
Happy Chappy, pasop dat julle nie verras word nie. Daar is dalk meer vole as joune wat styfheid in daardie voëlskuiling beleef. En verder, as dit ‘n goeie kitswoepsplekkie is, hoekom vat nie nie vir vroulief soontoe nie? Dit kan jou sekslewe dalk verder verbeter.
Bliksem! Die Eildtuin en sy skuilings gaan nooit weer dieselfde wees nie.
As jy ‘n nuweling is op ons werf, Happy Chappy, baie welkom !
Jou storie is kort en bondig maar bewys beslis dat daar oplossings is om nie noodwendig monogamies te wees in ‘n huwelik nie…en dit werk !
Lekker storie, skryf vir ons nog .
Wille Will