
Gastehuis Gunsies (4)
deur Wille Will
(Lees vorige episode HIER)
Jani is besig om dooie blaartjies uit te trek by die potplante in die voorportaal en André speel rekenaarspeletjies by sy toonbank toe Heleen haar roep vanuit haar kantoor.
Sy stryk haar uniform gou bietjie netjies en plat en vee oor haar hare terwyl sy aanstap na Mev. De Bruyn se kantoor toe.
Sy klop liggies op die deur, maar bykans onmiddelik antwoord Heleen met: “Kom in, kind, kom in.”
Sy stap in en Heleen sê: “Dis so stil … wil jy nie vir ons twee ‘n potjie Rooibos makie? Dan kom drink jy saam met my.”
“Maak so, Mevrou,” en Jani draai om en stap kombuis toe.
Toe sy met fyn rinkeltjies van die teekoppies weer terug is by die kantoor, flits dit deur haar gedagtes: “Wat laat hierdie vrou, wat altyd so formidabel lyk, tick?”
Heleen beduie ‘op die lessenaar’ toe sy inkom en sy plaas die skinkbord waar Mevrou beduie.
“Sit hartjie … gewone suiker en melk?”
Hul begin gesels, eerder Heleen gesels en Jani knik net kop op die gepaste plekke. Eers oor die gastehuis, toe van die gaste wat al daar was.
Skielik staan Mevrou op en trek die baadjie van die drie-stuk pak uit en hang dit oor haar stoelleuning. ”Nogal bedompig warm, né?”
“Wens ek kon in so ’n uniformpie soos joune werk.” Sy skater van die lag en Jani lag hoflik saam, maar kyk egter hoe die vetjies by Heleen se bo-arms skud en dril.
“Nou sê my, het jy darem ‘n kêrel?” vra Heleen wanneer sy weer gaan sit. “Ek is nie in die aande hier om te sien wie kuier dalkies by my personeel nie.”
“Ag nee wat, mevrou, ek vat dit rustig. Van die ouens op die dorp is dit meestal die skool laaities wat net na my bene kyk en seker droom om te sien wat is onder my rokkie. En volgens ons rëels hier meng ek ook nie privaat met die gaste nie.” Sy gee ‘n verlëe laggie.
Heleen glimlag en leun vorentoe met haar elmboë op die lessenaar. Met haar regterhand speel sy met die knoets diamandring aan haar linkerhand.
“Maar raak jy nie soms lus nie?” vra sy sagter asof iemand hulle kan hoor.
“H-hoe bedoel mevrou nou?” vra Jani half-verbouereerd.
“Los die gemevrou nou, ons gesels privaat, as vrou teenoor vrou. Wanneer laas het jy seks gehad?”
Jani kyk af na haar hande in haar skoot en weet sy bloos diep-rooi.
“Met jou loslit, mooi lyfie is jy sekerlik nie meer ‘n maagd nie. Nog tee?”
“Asseblief Me … sorry ek bedoel Heleen, dis uit gewoonte.” ( Waarheen lei HIERDIE gesprek?)
Met die teeskink ritueel agter die rug, sit Jani terug teen die leuning van haar stoel met haar koppie en piering in haar hande, asof sy ‘n distansie wil handhaaf tussen haar en Heleen.
“En? Praat nou met my ek wil graag jou vriendin en vertroueling ook wees … dit help soms.” Heleen skuif nog vorentoe in haar stoel, maar haar gesig is nou stroewer.
Jani tel ‘n krapperigheid op in Heleen se stemtoon en vra: “Is daar iets wat jou pla? Help soms vir wat?”
Heleen se hande word stil en val neer op die lessenaarblad. Haar oë is afgewend na haar hande. Daar is vir ‘n paar sekondes ‘n breek, maar dan kyk sy weer op na Jani. Haar oë staar groot en oop na Jani, maar daar is ‘n blink nattigheid ook te siene.
“Soos ek gesê het wat ons nou praat is baie persoonlik en vertroulik, maar ek voel jou vertrouenswaardigheid met respek aan en daarom maak ek oop teenoor jou “
“Glo dit as jy kan, maar ek het ook so ‘n lyfie soos joune gehad. Na ‘n tweede miskraam het depressie my oorval en daarmee saam vetsug en ander komplikasies. Maar Melt, dierbare man, het my ondersteun en bygestaan deur al hierdie jare daarna.”
Sy vat weer ‘n slukkie tee, wat nou al seker koud is. Jani skuif ook vorentoe en plaas haar leë koppie op die lessenaar.
“Ons was … is … baie lief vir mekaar en was mal oor seks gewees. Met my siekte was ek egter soos ‘n dooie pop en hy het my begin behandel asof ek baie broos is. Ek was seksueel afgestomp, maar soos ek gesonder begin word het, het ek besef dat hy sekerlik nog behoeftes moet hê. Ek het, eers teen sy sin, maar later amper op aandrang, hom gereeld met die hand tot orgasme gebring. Hy blyk gelukkig te wees daarmee en ek vertrou sy seksuele begeertes word daarmee vervul. Ek sou egter net my gesig wegdraai as hy êrens anders bevredig word, solank ek nie daarvan weet nie, want hy is nog steeds my man wat diep omgee en omsien na my.”
Daar val nou ‘n traandruppel uit haar een oog wat spat op die lessenaar.
Jani is geroer en voel ‘n deernis vir die vrou. Sy tel Heleen se hande op van die lessenaar en gee dit ‘n diep en ferm drukkie.
“Dankie dat jy dit met my gedeel het, ek waardeer dit met groot respek en liefde. Ek hoop die ontboeseming laat jou nou ook rustiger voel?”
“Dankie dat jy geluister het,” druk Heleen Jani se hande terug en staan, amper skaam, op.
Janie glimlag opreg vir haar en wil die teegoed begin opruim.
“Los dit, Jani, gaan geniet jou aand vanaand. Martha kan more opruim.”
Jani knik haar kop en draai om na die deur toe.
Voor sy uit is sê Heleen: “Die swaarste probleem nou …” Sy huiwer.
Jani steek vas en draai om.
Heleen is nou effens verleë, maar daar is ‘n glinster in haar oë as sy sê: “Ek het seker my siekte oorwin, want ek het skielik weer ‘n helse lus vir seks. Ek’t myself al gekry dat ek voel my panty is nat al sit ek by my lessenaar en dink net aan ‘n penis. Maar dis nie Melt in die prentjie nie, hy het vir my soos ‘n broer geword wat my altyd help, nie ‘n seksmaat nie.”
“Jissie,”sê Jani. “Maar wat van meneer dan?”
“Solank hy nie weet nie, moet hy maar ook anderpad kyk as ek dalk êrens oor die tou trap.” Heleen gee ‘n selftevrede glimlag.
Jani knik haar kop en stap by die deur uit.
Heleen skud haar kop vinnig ‘n paar maal asof sy weer wil skerp fokus op iets en besluit sy gaan tuin toe dat sy op iets anders kan konsentreer. Sy tel ‘n naweek tassie op uit die enkelhangkas langs haar wastafel en stap ontvangs toe.
“André, gee my assblief ‘n lëe kamer se sleutel, ek wil net gou klere verwissel. En roep vir Simon asseblief hiernatoe, ons gaan bietjie in die tuin werk.”
Sy sluit die kamerdeur oop en weer toe agter haar en plaas die tassie op die bed en rits dit oop. Sy soek tussen die klere en trek dan ‘n oranje T-hempie uit en ‘n wit seilstof kniebroek. Sy kom regop en trek die toppie van die pakkie oor haar kop en skuif haar hande agter haar rug en maak haar bra los. Haar groot tiete, maar klein tepels, skud op haar maag as sy die bra wegtrek. Sjoe, dis amper soos ‘n verligting sonder die knypende bra! Sy trek die ritssluiter van die romp af en klim daaruit en trek ook die halflyf onderrok uit. Sy staan nou net in haar broekie en vou al die kledingstukke netjies op en plaas dit dan op die bed, langs die tassie. Sy draai om na die vollengte spiëel en bekyk haar beeld met haar hande op haar sye. Sy het die afgelope tyd heelwat gewig verloor met ‘n dieet wat sy volg. Daar is egter nog steeds ‘n vetrol om haar middel en die boep magie wat nog nagevolge is van die twee miskrame. Haar lyf se baie wit vel is egter fluweelsag, want sy versorg dit met rome. Haar dye is effens dik en sy steek haar duime in haar broekie se rekband en trek dit heen en weer asof sy haar koekie wil lug gee. In die spiëel kan sy haar swart dooshare sien, want sy skeer nie, trim dit net elke dan en wan. Haar een hand glip in die broekie in en koepel haar vrug. Dit pols warm in haar hand en sy steek haar middelvinger in haar skede en trek dit nat daarin opwaarts tot sy haar groot klit voel. Haar oë gaan toe en sy sug behaaglik as haar vinger die plesierknoppie begin stimuleer en sy rillings in haar onderlyf voel. Shit, sy het seks dringend nodig! flits dit deur haar brein. Seker as gevolg van die lank onthouding en die nuwe lus in haar voel sy skielik ‘n orgasme opbou en sy knyp en rol die klit so vinnig as wat sy kan en haar ander hand gryp een tepel en knyp dit aanhoudend
Dan klimaks sy dat sy steier en amper val voor die spiëel. Sy sak op haar knieë neer met ‘n rukkende lyf soos sy begin klimaks en haar twee hande se aksies is freneties.
“O my … O m-my … O my here …” kreun sy as haar orgasme ontplof en golwe van ekstatiese genot deur haar hele lyf vibreer. Soos dit begin afneem val sy vorentoe op haar voorarms en rou snikke skeur deur haar.
(Lees volgende episode HIER)
1 COMMENT
Ek sien die meester was al weer agter sy rekenaar se klawerbord. En ek sien ‘n ding kom met Heleen. Weereens uit die boonste rakke ou Will.