Mi casa es tu casa
deur Ellis Brown
Haar wonderlike reuk hang nog in die kamer rond, selfs al is sy reeds meer as ‘n uur weg. Die beelde van wat net ‘n rukkie terug hier afgespeel het maal nog in my gedagtes en ek probeer nog myself oortuig dis werklikheid en nie net een of ander wensdenkery nie.
Ek was op pad na ‘n golfdag, toe sy my uit die bloute bel. Soos altyd het sy oor koeitjies en kalfies gepraat tot dit later oorgegaan het na flankeerdery. Ek het haar gesê sy is net besig om stout te wees.
“Wel … “ het sy gesê, “jy kan altyd kom en my oor jou skoot trek as jy dink ek was stout.”
Daar was een van daai ongemaklike stiltes vir ‘n oomblik. Hierdie het gereëld gebeur, die flankeerdery, maar dit was nog altyd meer blaf as byt.
Ek het haar voorstel van die hand gewys en gesê ek het moet die golfdag bywoon, want daar was van my belangrike klieënte wat vermaak moes word.
“Ag kom nou! Ek reken dis seker wat mens kry as jy te veel wolf roep,” het sy gekla.
Vorige kere was dit net bluf, so die keer het ek aangeneem dis niks meer as dit nie. En weer was daar daai aaklige stilte oor die foon.
“Wag ek skakel jou nou terug,” het ek gesê en dadelik die kar van die pad getrek en by ‘n winkelsentrum gestop wat langs die pad was. Hier het ek vir ‘n oomblik gesit en huiwer en tob oor die sakie.
“Goed dan,” het ek met myself geredineer, “kom ons call haar bluff.” Die baan waar ons speel is in alle geval net so tien kilometer weg van waar sy bly, so dit sal nou nie te erg wees as ek voor dooiemans deur land nie.
Ek skakel terug. “Dis ek.”
“Asseblief sê my jy het van plan verander,” smeek sy aan die anderkant en klink amper soos ‘n kind net voor kersfees.
“Gee my so tien minute dan behoort ek daar te wees. Sien jou nou!”
Ek kon voel hoe die opgewondernheid in my opswel soos ek my nuwe eindbestemming nader. Ek het die klomp by die baan geskakel en aan hulle verduidlik dat ek ‘n stuiwe spier het (wat nie lieg was nie), en as gevolg van dit nie sal kan speel nie.
Ek trek op in die motorlaan, die gruis kraak onder die kar se wiele. By die deur lui ek die klokkie wat weergalm in die paleis van ‘n huis, maar verder is daar doodse stilte. Weer druk ek die knoppie, weer niks behalwe die eggo van die ding-dong in die gange af. Nes ek gedink het … geflous.
Dan, wanneer ek omdraai om te loop, is daar ‘n geklingel van sleutels in die deur. ‘n Paar sekondes later knip die deur op ‘n skreufie oop en dit bly so. Ek druk die deur stadig oop, en daar is niemand in sig nie, net ‘n soet parfuumreuk wat my oorval. Dan haar stem, piep sag uit een van die kamers.
“Hier’s ek.”
Ek stoot die deur toe en kyk om die hoek van die gang. Daai aanloklike geur van haar paarfuum word al sterker en laat my gedagtes mal tekere gaan. Dan sien ek haar staan, voor die een venster besig om die swaar fluweel gordyne toe te trek en dan sagte musiek aan te skakel.
Haar blonde lokke vloei oor haar skouers en glinster in die dowwe ligte in die vertrek. Die blou “tank top” sit nou passend om haar bo-lyf en ek kan haar harde nipples deur die dun material sien wat haar stywe tieties omvou. Net so, sit die denim glad om haar ronde vol boude. Wanneer sy beweeg laat sy my dink aan Ashley Graham, soos haar lyf oorvloei van selfvertroue.
Haar kaal voete maak skaars klank op die teëlvloer, soos sy amper aangesweef kom na waar ek verstar staan voor die oorgroot rusbank. Sy kom tot stilstand voor my en haar warm lippe vind myne. Vir ‘n oomblik smelt ons in mekaar en my tong vind hare. Niks anders as ons monde raak nie, tog staan ons so naby aan mekaar dat ek die gloed van haar warm lyf op myne kan voel.
Dan breek my weerstand en kan ek nie terug hou nie. Ek vou haar vol sagte lyf in my arms toe, met een hand vind ek haar boud wang. Ek trek haar teen my vas. Ek voel hoe haar lyf ook ingee en haar pelvis teen myne skuur.
Die soen het begin met sagte, sappige lippe. Honger. Ek het haar onderlip in my mond in gesuig en weer laat gaan.
Op haar beurt het sy weer aan my tong geteug terwyl dit in haar mond in dartel. Ek het meer en meer bewus geword van haar hele lyf wat teen myne begin skuur. Haar ferm tiete wat teen my bors druk en die klip harde nipples wat in my inboor.
Teen die tyd is my voël besig om ‘n tent te vorm in my broek. Dit het amper ‘n skietpyn gehad toe sy vir die eerste keer daaraan raak. Dit het my hande ‘n teken gegee om te begin verken. Ek het al amper vergeet hoe ongelooflik daardie tiete in my hande voel, en daai donkerpers nipples in my mond.
Haar regterhand het laer afgesak tot tussen my bene en was nou besig om die buitelyn van die knop in my broek te begin volg met haar voorvinger. Ek kon voel hoe my piel harder en harder word by die sekonde.
Skielik stamp sy met haar linkerhand teen die bors terug op die bank en kniel tussen my bene. Terwyl sy my oë vas pen met hare, maak sy my broek se gulp los, stadig, tergend, een knopie op ‘n slag. Haar beeldskone gesig met lus uitgespel, byt sy haar onderlip in afwagting vir dit wat verskuil is in my broek. Toe die broek los is skil sy dit en my onderbroek met een gladde beweging af en my voël spring vry. Penorent!
Met haar linkerhand wat liggies om my balle vou en haar regterhand om my stywe staf, streel sy die balle saggies, terwyl sy nie haar oë van my haal nie en elke gesigtrek bestudeer. Ek skuif nader en nader aan die wal van seksuele nirvana.
Haar hand wat my staf vashou skuif die voorvel terug, heeltemal. Dan kom haar mond nader aan die kop en glip haar nat lippe oor die glans. Dan as sy terugtrek word haar lippe uit die pad geneem dat haar tande teen die glans se onderste soom kan skuur. Dan weer in haar mond en met die uittrekslag word haar tong om die pielkop gesirkel.
Sodra ek probeer om my hande na haar uit te reik en saam te speel, word hulle weggeklap en kry ek ‘n kwaai kyk. Sy is in beheer en hierdie is haar speeltyd laat sy my verstaan. Haar linkerhand het nou afgeglip binne haar eie broek en was besig om haar poesie te streel, wat ek seker was teen daai tyd al papnat moes wees. Dis alles terwyl sy besig was om met vlinderligte soetjies en knibbels teen my pielstaf af te beweeg dan lek sy my gladgeskeerde balle, suig aan die sakkie en dan weer terug na bo tot by die kop. Met die als saam is haar ander hand besig om ritmies my piel te pomp.
Haar vol lippe omvou my pielkop helemal en sy sak af tot so half mas. Trek haar kop terug en dan pomp sy weer met die hand vir een of twee keer. Lek haar lippe af terwyl sy my reguit in die oë kyk.
Haar poesiesap deurweekde hand nou terug op my ballas en ek kon haar nattigheid op my voel. Weer het sy begin my ballas liggies brei en die tempo van my piel wat in en uit haar mond glip het begin vinniger word. Met stywe lippe rondom my pielkop dan weer af tot meer as halfstaf. My heupe het begin saam met haar ritme inskakel, en ek het begin haar mond naai terwyl sy haar kop stilhou vir my.
En dan gebeur dit. Ek voel hoe my ballas saamtrek, fyndraai was naby en baie glad. Die kom bruis op vanuit die dieptes en die eerste straal skiet uit soos ‘n vuurspuwende berg. Die eerste kom het sy in haar mond gevat en geluk, maar dan trek sy terug en pomp my stywe piel tot die laaste druppel uitsypel.
Daar sit sy op haar knieë voor my en smirk, terwyl sy my kwynende piel vryf. Ek trek my hemp uit en trek haar op haar voete.
“Nou is dit my beurt om in beheer te wees,” sê ek en trek die zip van haar denim af en glip haar broek van haar lyf.
Haar wit kant g-string probeer haar poesie verskuil, maar ek kon duidelik haar netjies geknipte dooshaartjies sien. ‘n Reghoekige blokkie pronk bokant die pienk lippies. Ek kon haar sappies wat begin uitsyfer het ruik soos dit die kamer begin vul. Ek trek haar af op die bank tot langs my. Haar rug teen die leuning en haar bene aan weerskante van my. Spread Eagle! Haar poesie wat voor my blom. Ek neem haar been in my hand en begin soentjies plak van haar enkel opwaarts. Hier en daar verruil ek die soene vir ‘n byt of ‘n lek. By haar poesie terg ek die voue rondom met my tong. Ek kan die ligte klaery hoor ontsnap van haar mond toe ek my weg vind noordwaards van haar poesie teen haar maag op, oor die naeltjie tot waar die “tank top” sit. Onder die kledingstuk is niks behalwe has sagte vol tiete en klip harde nipples nie. Pynend om aan geraak te word.
Ek lig die toppie en volg met my verowering totdat my tong haar regternipple vind. Ek dartel my tong rond om die geswelde knoppie en flick dit met my tong. Dis amper asof ek kan voel hoe dit nou meer swel. Steeds met my tong druk ek haar geswelde nipple terug in die tiet in. Met my linkerhand lig ek die tiet in my mond in en suig soveel ek kan van die sagte pram in my mond en as dit weer uittrek, vang ek die nipple tussen my tande en byt dit liggies, todat sy begin wriemel onder my van die genot. Haar hand sluit after my kop en trek my in haar tietkloof in, en slaak ‘n diep sug van genot.
Teen die tyd is my lyf nou vol oor hare en ek kon voel hoe sy ‘n ligte stamp- en skuurbeweging onder my maak, op soek na my piel wat nou weer begin swel het. Haar gelapte poesieboor teen my half-stywe voël. My regterhand vind sy weg tot tussen ons, en glip in haar broekie in. Ek ontdek haar geswelde klit en streel dit met my middelvinger. Haar poesielippe het geen keer meer vir haar sappe wat nou uitstroom nie.
Met my tong volg ek weer my ontdekte roete terug tot tussen haar bene. Ek stop net by haar naeltjie om liggies aan die naeltjiering te trek met my tande voor ek aanbeweeg. Tot daar waar my mondlippe haar glinsterende poesielippe vind.
Ek haak my wys vinger aan beide kant van haar heupe in by die g-string rek en laat gly dit af teen haar bene en laat dit dan op die grond langs ons val op die groeiende berg klere.
Dan sak ek weer af met my kop en my tong ontdek haar klit. Met ‘n stywe tong flick ek haar klit van kant tot kant, terwyl ek met my duime die poesie lippies uit die pad trek. My tong ontspan en ek lek-lek deur die opening van haar genotgrot. Ek proe haar soet seks sappies wat uitloop en dit laat my halfmas voël weer orent staan, gereed vir die hoofgereg. My wysvinger en middelvinger glip op in haar poesie en pomp stadig in en uit met krulbewegings van die vingerpunte en ek suig haar klit in my mond.
Toe sy begin teen my gesig spyker en my gesig dieper in haar mik trek, laat ek haar klit gaan en begin aan haar skaamlippies suig. Teen die tyd neul beide van ons van genot. Myne verdoof deur haar poesie in my mond, maar hare eggo deur die vertrek.
Dan skielik druk sy my terug totdat ek teen die leuning op my rug is en klim dan bo-op my. Met haar koel hand posisioneer sy my stywe, dik piel tot net voor haar nat sloot. Weer pen sy my oë met hare en na ‘n oomblik van tergende huiwering val sy plat op my en my piel boor tot in haar diepste wande.
Daar sit sy ‘n oomblik stil en drink die genot en gevoel van my piel wat haar poesie vul, in. Dan begin sy, met haar kop agteroor gegooi, met stadig vorentoe- en terugbewegings, gevolg deur ‘n sirkelbeweging. Ek kon voel hoe my voëlkop die binnewande van haar poesie verken, terwyl haar stywe lippe my melk. Net soos toe sy my vroeër gesuig het begin sy haar tempo versnel. Haar hande nou stewig geplant op my bors, palms wat in my boor en lang rooi naels wat in my ploeg. My hande soek na haar tiete wat in my gesig hang. Hulle word gebrei soos ‘n bakker maak met vars deeg, en elke nou en dan sit ek mond by om die geswelde nipples te laaf.
Haar bewing het nou verander van haar ronde beweging na een waar sy haar klit teen my skaambeen stamp en dan afwissel met ‘n wilde lig-en-val van die heupe. Haar poesie wat herhaaldelik deur my piel ingedring word, uit, in, uit, in.
Dan is daai wel bekende gekriewel terug in my ballas. Ek was gereed om my crescendo te lewer. Haar poesie het ook begin saamtrek, en weier om van my stywe staf afskeid te neem. Sy laat sak haar gesig op my bors en byt my net bo-kant my nipple, terwyl sy my wild spyker. Dit was die laaste wat ek nodig gehad het om oor die afgrond te gaan. Ek ontplof binne haar en haar warm poesiesap meng met my slymerige kom.
Dit was ook net wat sy nodig gehad het. Die trilling skiet deur haar lyf, sy sit regop en ry my soos ‘n besetene. Haar oë gesluit, kop agter oor, mond oop en ‘n oorwinnings kreet wat uit haar keel ontsnap. Selfvoldaan dat sy my opgespyker het.
Met ‘n voël wat gedaante verwissel van vlagstok na verrimpelde wurm lê sy bo-op my tot ek uit haar glip. Ek kon voel hoe haar hart klop waar haar tiete nog teen my bors druk, sy – uit asem. Na ‘n rukkie het sy van my gerol en langs my ingekruip. Ek moes ingesluimer het en nou net wakker geword het.
5 COMMENTS
Wow Ellis, ek is sopnat van jou storie! Sexy skryfwerk!
Hartlik welkiom op hierdie forum Ellis Brown. Jou storie is pond vir pond puik geskryf en ekt dit baie geniet. Dit wil my ook voorkom asof die tweetjies in die storie nog nie heeltemal klaar is met mekaar nie. Ons wag in spanning.
Ek’t jou storie nou weer twee keer gelees. Ek’t my so ingeleef dat ek selfs ‘n ereksie gekry het….
Ellis Brown, vergewe my as ek verkeerd is, maar is hierdie jou eerste bydrae tot ons leserskring ?
Dit is uitstekend geskryf en mens het jou binne die situasie ingeleef, baie dankie ! Skryf asseblief nog of laat weet of jy nog ander stories op ons blad het ?
Interessante skuilnaam : ” My huis is jou huis” ?
Dankie Will, dis my eerste hier op die leserskring. Bly jy het dit geniet. Sal beslis nog later toe voeg.