Pas Geskei (3)

deur Bobcat

(Lees vorige episode HIER)

Ansie het sprankelend en vars na die motortjie toe aangestap gekom. Haar oё verberg agter haar sonbril. Ek het reeds die brandstoftenk laat volmaak en ‘n paar eetgoedjies by die winkeltjie gekry.

“Koewee-e-e … sluit oop Sunshine,” sê sy terwyl sy aan die venster tik. Ek bloos, leun oor en maak haar deur oop.

“Maniere by die huis vergeet sien ek,” sê sy spottend terwyl sy inklim. “Maar ek ‘like’ jou darem nog so bietjie,” laat sy val, terwyl sy met haar hande die lengte van my disselboom aandui en my ‘n klapsoen op die wang gee.

In my tru-spieёl pronk haar rooi lipstiffie in ‘n pragtige soen op my wang, maar voordat ek kan protesteer of dit afvee druk sy haar kop tot reg langs myne en ‘click-click’ maak haar selfoon terwyl sy ‘n selfie van ons neem.

Ansie voer my roomys terwyl ek bestuur en soms mors sy met opset op my ken net om dit af te soen. Sy lag en gesels, maar in my binneste wroeg ek met my eie gedagtes. Sy het my uitgeboul, onkant betrap, goed laat voel. Na soveel jare wat ek haar onderskat het en al my aandag aan Jana gegee het is sy die een wat my weer soos ‘n man laat voel.

Nooit sou ek gedink het, na ons jarelange vriendskap, dat ek romanties aangetrokke tot Ansie sou voel nie, maar elke keer as ek nou haar oё sien flits of die kuiltjies langs haar mondhoeke sien sprei, terwyl sy gesels en lag, draai my binneste nek-om. Ek kan nie glo dat ek so blind was nie. Dan pak die vertwyfeling my. Gebruik ek haar as ‘a soft place to fall’? Wat as sy net met my speel? Kan nie glo sy kon my so om haar pinkie draai in ‘n oggend se tyd nie.

Nadat ons by die vakansiehuis, wat aan een van haar vriendinne behoort, uitgepak het, het ons vir my die nodigste kledingstukke en badkamer goedjies gaan koop. Uitgeput het ek op die rusbank gaan sit en die TV aangeskakel. Ansie kom sit wydsbeen oor my skoot, vryf haar vingers deur my hare tel, my gesig in haar hande op en gee my ‘n ligte soen op die mond.

“Dankie dat jy jy is, dat jy my maaitjie is en dat jy my see toe gebring het,” laat sy skaars hoorbaar val.

Nadat sy vir my ‘n bier gebring het tel sy my voete op en trek my skoene uit. Terwyl sy hulle vryf vra sy my, met ‘n gemaakte pruilmondjie, om saam met haar langs die see te gaan stap voor die donker ons vang. Ingehaak en kaalvoet het ons in die vlak water gestap. Soms het sy haar kop teen my skouer aangeleun, sodat ek haar sagte parfuum kon ruik en haar liggaam se hitte kon voel, maar nie een van ons het iets gesê nie en die hele tyd het ek gevoel soos iemand wat nie weet of hy moet lag of huil nie.

“More aand vat jy my uit vir ete. En nie by ‘n gommie plek nie, gehoor!?” laat Ans uit die kombuis hoor terwyl sy skarrel met aandete. Ek skraap my moed bymekaar en stap na haar toe waar sy by die eilandtoonbank besig is om ‘n slaaitjie aanmekaar te slaan. Sy het, nadat ons van die wandeling teruggekom het, gestort en verkleë in ‘n ligte wit somersrokkie. Sy staan effens vooroor en dit veroorsaak dat haar boude teen die wit material beklemtoon word.

Ek vou my arms om haar middellyf en trek myself styf teen haar aan. Sy verstar vir ‘n oomblik, dan lig sy haar linkerhand oor haar skouer, vat my liggies oor my linkeroor en trek my kop af in haar nek in. Sy draai haar kop effens regs en voordat ek myself kan keer begin my lippe ‘n ontdekkingsreis van hul eie in haar nek.

Ek sien die hoendervleis in haar nek opslaan as ek saggies net onder haar oor soen. My regterhand rus nou op haar heup en my linkerhand is net onder haar bors. Ek dog eers ek verbeel my, maar dan voel ek dit weer. Sy druk haar boude stywer teen my vas terwyl sy haar rug effens krom. My linkerhand skuif op en ek neem haar bors in my hand. My soen bly hang toe ek haar nipple in my handpalm voel druk en ek besef dat sy nie ‘n bra aan het nie.

My regterhand skuif instinktief af en ek sluk van verbasing toe ek voel dat daar ook geen broekie is nie. ‘n Giggel onsnap saggies oor haar lippe toe haar hand tussen ons inskuif en sy my klipharde voёl voel. Behendig word my ritssluiter afgetrek en sy dop my nou polsende disselboom uit. Ek begin weer haar nek en oor soen terwyl sy haar rokkie optrek, my voёl afdruk en sy kop tussen haar nat skaamlippe deur vryf.

Ek maak vinnig die voorste borsknope van haar rokkie los, druk my hand onder die sagte material in en neem haar een bors ferm in my hand. Haar tepel is ferm en prominent in my handpalm.

Haar wange ontplof in ‘n diep rooi en dan sê sy: ”Jy mag tussen die lippies speel, maar as jy hom indruk is jy dood.”

Sy kantel verder vooroor en dit maak dat haar hele poesie nou na agter gedraai is. Albei my hande is nou op haar borste. Haar boude is volrond en spierwit teen my blas vel. Net bokant haar stuitjie maak haar rug ‘n holte met die mooiste twee dimpels en ek besef dat as ek beweeg ek my hele staf in haar gaan opdruk.

Dit is asof sy verstaan en sy begin stadig vorentoe en agtertoe beweeg bo op my staf. Haar sopnat skaamlippies gly oor die lengte van my voёl en ek kan voel hoe hy al dieper in haar sloot inwerk totdat die geswelde lippies hom half omvou. Sy kreun selfvoldaan terwyl ek my kop agteroor sak van lekker. Ek kners op my tande elke keer as die glans van my piel teen haar kittelaar skuur om te voorkom dat ek saad stort.

Haar vingers is nou onder my staf ten einde hom harder in die gleuf in te druk en elke keer as sy terug druk bots my pielkop in die waai van haar warm, sagte handpalm.

Ek kan voel hoe haar vingers verstyf teen die onderkant van my piel se skag, haar bewegings begin intens raak en sy verloor die ritme wat sy opgebou het, gevolg deur haar boude wat begin bewe. Meteens steek sy vas, vryf my pielkop hard teen haar klit en sak met ‘n diep keelgeluid vooroor op die werksopervlak terwyl ‘n nuwe warm-nat oor my disselboom vloei.

Haar orgasme veroorsaak dat ek rukkend my eie saad teen haar hand en klitorus skiet, gevolg deur nog ‘n sarsie teen die kombuiskas voor haar en soos ek terugtrek en my piel opwip oor haar boude, haar rug, rok en ‘n finale sliert in haar hare …

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

10 thoughts on “Pas Geskei (3)

  • September 27, 2018 at 10:12 pm
    Permalink

    Oooo lekker ek het die geniet, veral die beskrywing van die saadstorting aan die einde…! Mal oor saadstortings oor mooi vroue se poesies, boudjies, borste, gesigte…

    Reply
  • September 27, 2018 at 4:10 pm
    Permalink

    wow….so mooi en lekker….ek voel asof dit my ervaring is

    Reply
  • September 25, 2018 at 5:52 pm
    Permalink

    Weereens netjies gedoen Bobcat. En Annelise, somige ouens is gelukkig om n ietsie in die week te kry, maar die meeste dalk net op n naweek.

    Reply
    • September 25, 2018 at 5:54 pm
      Permalink

      Hehehe ooo ek verstaan 🙂

      Reply
  • September 25, 2018 at 4:47 pm
    Permalink

    Sjoe hoe lekker was dit nou nie gewees om dit te lees nie Vervrissend se ek vir jou. Sal moet watch as moeder die skottelgoed was vanaand

    Reply
  • September 25, 2018 at 2:42 pm
    Permalink

    allamapstieks – en dit op ‘n Dinsdag nogal!

    Reply
    • September 25, 2018 at 3:43 pm
      Permalink

      Wat is fout met Dinsdag? 🙂

      Reply
      • September 25, 2018 at 4:02 pm
        Permalink

        Nee wat – Dinsdag is seker net so goed as VRYdag. Maar dis darem amper onbehoorlik lekker vir ‘n weeksdag!

        Reply
        • September 25, 2018 at 4:03 pm
          Permalink

          😄

          Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)