Kaptein, o my Kaptein (deel 6 van 10)
Deur Ramkat Erasmus
Varkie sit vir my en wag by Hatfield Square en ek loop eers by hom verby sonder om hom te herken. Hy’t ‘n suit aan en ‘n hemp met ‘n das. So ‘n fancy Universiteit van Pretoria das. Hy’t ‘n aktetassie by hom soos wat my Kaptein saam met haar dra as sy die generaal moet gaan sien of iets.
Ek hoor hy roep en my naam en dan spot ek hom. Ek gaan sit oorkant hom en sit my helmet op die tafel neer. Dan trek ek my leerbaadjie uit en bestel ‘n bier by die blonde waitressie. Ek kom nie baie op die Square nie en ek kan nie ophou kyk na al die studentjies wat in somerrokkies en stywe broekies oral rondsit nie.
Varkie gee sy varklaggie en sê hy kan sien wat ek dink.. Ek vra of hy al ooit van die girltjies bygekom het en hy lag weer.
“Ou Van”, sê hy. “Dis nie maklik om by ‘n universiteit afgedank te word nie, maar daai is nou ‘n onfeilbare manier om dit reg te kry. Lol met ‘n student en jy sit binne ‘n dag sonder werk. En…. Geen ander universiteit sal jou weer na so iets aanstel nie.”
“Maar ek lees dan elke nou en dan van sulke goed in die koerant.”
“Jip. En daai mense sit almal nou sonder werk. Goue reël. Los die studente uit!”
Ek kyk hom ‘n ruk en dan kyk ek rond na al die girltjies wat sit en wag soos appels om gepluk te word. “Dan’s ek fokken bly ek werk nie vir die varsity nie,” sê ek en Varkie lag sy varklaggie. Dan sien hy iets agter my skouer en hy sê; “Hou jou pose. Moenie vloek nie en stem saam met alles wat ek sê!”
Ek wil nog omkyk dan staan twee sulke yummie mammies langs ons.
“More Professor, moet jy nie ons kinders opvoed nie?” vra die blonde een. Varkie lag, maar die keer lag hy soos ‘n mens en nie soos ‘n vark nie.
“More mevrou Botha, gaan dit goed?”
“Baie goed dankie Proffessor. En met u?”
“Voor die wind dankie, “ sê Varkie en kan sien Blondie se maatjie – die een met die swart gedyde hare kyk my aan. “Kan ek julle voorstel aan my kollega, Professor Van der Merwe. Hy’s hier op besoek van die Universiteit van Die Oranje Vrystaat af. Andre… Dis mevrou Doreen Botha en Mevrou Lettie Uys…”
“Aangenaam,” sê ek en skop vir Varkie onder die tafel.
Hulle groet ook en dan nooi Varkie hulle om te sit. Hulle bestel wyn in ‘n glas, en ek kry nog ‘n bier. Mevrou Lettie Uys met die swart hare sit haar elmboë op die tafel, vou haar hande bymekaar en sit haar ken op die gevoude handjies neer. Dan kyk sy my met har blou oë en vra; “En wat is u studierigting Professor Van der Merwe?”
“Hekel en sweis,” sê ek, want ek het nie ‘n fokken clue wat anders om te sê nie. Hulle lag te lekker en dan kom Varkie in.
“Johan en ek ken mekaar van ons universiteitsdae af. Hy’s betrokke by die departement Ingeneurwese en Suid Afrika se voorste kenner op die gebied van dieselaandrywing. Hy is verantwoordelik vir verskeie innoverende idees in die weermag se diesel voertuie.”
“Vertel my meer” vra Mevrou Lettie uys.
“Ek mag nie daaroor praat nie,” sê ek en sy glimlag.
“Waar is Professor Uys en Advokaat Botha?” vra Varkie.
“Hulle het gaan jag,” sê Mevrou Doreen Botha.
“En nou jag ons ook,” sê Mevrou Lettie Uys, en sy kyk vir my.
Kyk, ek ken van girls. Of hulle nou ‘n barmaid in ‘n bar is, ‘n kaptein in die army of ‘n professor se vrou… As hulle so vir jou kyk dink hulle net een ding. Hulle wonder hoe groot jou voël is.
Blondie lag en Varkie join in, maar ek check net die swartkoppie se oë en wonder van my kant of of dit haar eie, of plastic tiete is.
Ons praat nog vir ‘n rukkie kak en onder die tafel voel ek hoe Mevrou Lettie Uys met my begin voetjie, voetjie speel. Wie sou dit nou kon dink?
Die girls vra my oor en weer uit of ek getroud is, was, of wil. Hoe lank ek gaan bly, en hoekom ek motorfiets ry. Dan kyk Doreen op haar horlosie en sê hulle moet wikkel anders gaan hulle laat wees vir die fliek. Teen die tyd het Lettie al haar een skoen uitgeskop en is sy besig om haar voet teen my bo-been te skuur. Aan die binnekant van my bo-been…
Terwyl sy weer haar skoen aanwikkel vra sy of ons planne het vir aandete. Varkie sê nee en ek skud my kop en dan vra Lettie vir Doreen of hulle ons nie moet nooi vir ete nie. Doreen kyk vir my, en dan na haar maatjie en dan weer vir my en dan na Varkie. Dan glimlag sy so effens en sê; “Hoekom nie?”
Varkie bespreek ‘n tyd en sê ons sal daar wees.
Hulle stap met swaaiende boude weg en dan grinnik Varkie hier langs my. “Vannaand gaan jy moet keer vir jou wickets, Van. Mevrou Professor Uys wil jou spyker.”
-0-
Varkie tel my op met sy Merc en ons ry Waterkloof se kant toe. Ons draai by ‘n moerse huis in met sulke lekker staalhekke. Varkie praat ‘n bietjie kak op die interkom en dan gaan die hekke oop. Voor die voordeur is daar so ‘n tipe carport en Varkie stop. Ek klim uit en maak die deur toe. Ek het ‘n nuwe denim aan en ‘n golfhemp wat my kapteintjie vir my gegee het. Ou Varkie het ook ‘n golfhemp aan en ‘n paar chino’s. Al moet ek dit self sê, ons lyk fokken smart.
‘n Swart vrou met ‘n swart uniform en ‘n wit voorskoot aan maak die deur oop. Varkie groet haar en noem haar ‘Selina’. Ek groet ook en dan stap ons in. Dis fokken marmer en persiese tapyte en moerse lightfittings net waar jy kyk. Selina loop vooruit en vat ons na ‘n stoep toe waar daar ‘n sitkamerstel staan. Die rykste mense wat ek geken het, het nie so ‘n sitkamerstel in hulle sitkamer gehad nie, en hier staan die ding sommer op die stoep. Selina wys ons waar die tafel met die dop is, en dan gaan sy uit.
Varkie skink virhomself ‘n whizzo en gee vir my ‘n bier aan. Ons gaan sit en kyk na die stad se liggies. Dan hoor ek voetstappe op die trappe en as ek omkyk kom die girls deur die huis aangestap. Hulle het albei hoë hak sandale aan en sulke lappe om hulle lywe en ek sweer albei het bikini’s onder die lappe aan. Ek kry ‘n piksoen op elke wang en dan skink Varkie ewe gentelman vir hulle wyn. Ons gaan sit en praat ‘n bietjie kak oor die weer en so en dan staan Doreen op en sê die kos is reg. Ons loop in die huis in en deur sulke moerse dubbeldeure. Daar staan ‘n tafel wat maklik twintig mense kan vat en doer aan die anderkant is vier plekke gedek. By elke plek is daar ‘n kaartjie met name op. Doreen sit langs Varkie en ek sit langs Lettie teenoor Doreen. Varkie trek die stoel vir Doreen uit en ek doen dieselfde vir Lettie.
Dan kyk ek na my bord. Dis ‘n soort slaai met bietjie avo en tamatie en slaaiblare en iets wat lyk na vis. Ek check ou Varkie tel die buitenste vurkie op en ek doen dieselfde. Dit vat my so drie happe dan’s die slaai klaar. Die ander eet sulke klein happies maar na ‘n ruk is hulle ook klaar. Doreen tel ‘n klokkie op en Selina kom in met ‘n trollie. Sy haal die leë bordjies af en sit dit op die onderste rak van die trollie. Dan sit sy ‘n moerse silwer bak met ‘n deksel tussen ons neer. Doreen sê dankie vir Selina en sê sy kan maar gaan slaap,hulle sal sorg vir nagereg.
Varkie lig die deksel en daar lê ‘n skaapboud wat klaar gesny is in die middel van die bak. Rondom die vleis is rys, aartappels en pampoenkoekies. Varkie skep vir almal op en dan val ons weg. Die keer eet ek so stadig as wat ek kan maar ek maak nog steeds voor almal klaar. Ek sit my mes en vurk neer en kyk rond. Dan sit Lettie haar hand op my voël neer. Ek moer amper van my stoel af, maar sy eet sulke klein mondjies vol met net haar vurk, terwyl sy met haar ander hand oor my voël vryf.
Almal eet klaar en Doreen staan op. Sy sê hulle gaan die nagereg buite bedien. Ons staan ook op. Ek onthou my maniere en help Lettie met haar stoel en dan loop ons agter Doreen aan. Ek verwag dat sy weer na die stoep toe gaan loop, maar sy loop verder in die huis in en dan by ‘n ander deur uit na buite. Daar is ‘n swembad met liggies wat die water laat lyk soos ‘n diamant of ‘n ding.
“Ek het nie my kozzie gebring nie,” sê ek en Lettie en Doreen lag.
“Nie nodig nie skat. Nie in die huis nie,” sê Doreen.
Daar is ‘n bank met handdoeke en Doreen begin die lap om haar lyf losknoop. Sy vou dit op en sit dit op die bank neer langs die handdoeke. Lettie maak ook los en sit neer. Dan sien ek uit die hoek van my oog hoe Varkie sy hemp oor sy kop trek. Doreen maak haar bikinitoppie los en laat dit val. Sy het pragtige tiete en ek kan sweer hulle is haar eie. Dan drop Lettie haar toppie en sy het net sulke mooi tiete maar die keer is ek amper seker dis plastic. Nie dat ek mind nie. Doreen trek haar broekie af, vat ‘n handdoek en loop swembad toe. Sy gaan sit op die trappie en spoel water oor haar bene. Teen die tyd is Lettie en Varkie ook kaal en hulle gaan ook water toe. Varkie spring in en druk sy kop onder water. Hulle kyk aldrie vir my en ek trek dan maar my hemp oor my kop. Ek trek my denim af en gryp ‘n handdoek om oor my horing te sit. Dan loop ek tot by die water en spring in. Ek gaan staan teen die muur met my rug na die water. My horing druk teen die muur. Dan voel ek ‘n paar tiete teen my rug en ‘n handjie kom om my lyf en vat my horing vas.
“En toe Professor Van der Merwe? Gaan jy my iets leer en my lyfstraf gee as ek nie soet is nie?” fluister Lettie in my oor.
-0-
Ou Vaatjie is ‘n gymbunny nes Kumalo en sonder sy klere aan kan mens dit sien. Hy en Doreen is op die mat besig. Hy lê op sy rug met sy kop russen haar bene. Sy het sy tottie in haar mond en sy eet hom soos ‘n lollie.
Lettie lê op haar rug langs my met haar bene opgetrek en oop. Indie swembad het ek gedink sy het ‘n klein bossie dooshaartjies, maar nou in die huis op die sitkamermat, met die lig aan, kan ek sien sy is skoongeskeer. Wat ek gesien het is ‘n tatoo van ‘n swaeltjie of ‘n mossie of een of ander fokken voëltjie, net daar waar haar dooshaartjies sou wees. Die girls is albei gespierd want hulle het fokkol anders om te doen behalwe fliek en tee drink en gym. En ander mans naai. Ek wonder of hulle mans ander girls saamgevat het om te gaan jag.
Ek hoor Lettie se asem begin jaag en konsentreer op my jop. My linkerhand is onder haar lyf en my regter middelvinger is kniediep in haar kwakkie in. Ek werk daai magic button van haar met die duim en my middelvinger vryf die g-spot. Haar heupe begin op en af spring en dan sit sy regop en gooi haar arms om my nek. Sy breek amper my fokken vinger af maar sy gil in my nek en byt my skouer ‘n vet shot.
Oor haar skouer kan ek sien dat Varkie en Doreen nou vir ons sit ek en kyk.. Ek dop vir Lettie om en begin vir hulle ‘n show gee. Eers tong ek Mevrou Uys tot sy kreun en vloek en dan druk ek die dipstick in sy plek in. Haar koekie is lekker styf en sy knyp my vas met haar binnespiere. Ek naai haar en loer of Varkie hulle nog kyk. Varkie sit met sy rug teen die bank en Doreen sit tussen sy bene. Hy het sy arms om haar lyf en sy hande op haar doos. Hy vryf haar terwyl hulle vir ons kyk. Ek kap hom ‘n smaail en dan tel ek spoed op.
Lettie lig haar bene, gooi hulle om my lyf en probeer my dieper in haar intrek. Sy vloek nou saggiies en aanhoudend. “Fokfokfokfokfokfokfok…” Ek stamp my ou dipstiek nou so hard as wat ek kan in haar in. Sy gee ‘n lang harde gil en dan hoor ek Doreen ook soos ‘n ou listerpomp blaas. Ek kyk en Doreen se lyf bokpring op en af soos sy ook kom. Dis te veel vir my en ek blaas Mevrou Lettie Uys vol balgries. Ek pluk uit en die laaste bietjie skiet oor haar lieflike plastic tiete. Sy gryp my aan die hare en pluk my kop heen en weer.
Varkie het teen die tyd vir Doreen omgedop en hy is besig om haar van agter af by te kom. Ek kyk ‘n tweede keer en besef hy naai haar in die hol. Dan rol ek van Lettie af en dis ons beurt om te lê en kyk hoe Varkie en Doreen naai.
-0-
“Fok, ek hou van anal” sê Doreen. “Net jammer my ou fokken man is te preuts om dit te doen!”
Lettie leun oor en knibbel my aan die oor. Dan fluister sy; “ Professor, ek wil nog lyfstraf hê, maar die keer moet jy my vasbind en doen wat hy aan haar gedoen het.”
Fokkit… Some guys have all the luck!