Gastehuis Gunsies (3)
deur Wille Will
(Lees die vorige episode HIER)
Rose is besig om vars linnegoed te vervang in die enigste huidige gas (Mnr. Muller) se kamer. Sy neurie ingedagte by haarself soos sy die werk amper outomaties al doen. Haar gedagtes dwaal met die twee nuwe personeellede wat vandag by hulle aangesluit het. Veral Godwin, die nuwe drywer. Nogal ‘n mooi man … die mooiste tande as hy glimlag. Oorspronklik vanaf Calvinia het hy haar vertel. Ongetroud, lief vir dans. Baie respekvol. Haar soort man.
Sy sug as sy klaar is met die bed en skoon handdoeke ophang oor die reëling in die badkamer. Wat se kans het sy, dink sy bitter. Op die paal gesit deur ‘n vermakerige man een aand op ‘n lekker dans van die Sophomores “band” toe sy te veel soetwyn gedrink het. Bliksem het van die aardbol verdwyn toe sy swanger raak, maar dit was toe iedergeval ‘n miskraam.
Sy stryk die gordyne met haar hande dat hul mooi reguit hang … maar haar jongmeisie-dae, respek en edele maagdelikheid was in sy moer. Mnr. De Bruyn het haar ‘n pos aangebied (daar’s nou vi-djou ‘n mooi man! Fôk ! ) en hier is sy nou.
Haar oë dwaal tevrede vir oulaas weer oor die kamer voordat sy die deur van die gang af toemaak.
“Hei Rose, hoe gaat dit met jou ?” vra ‘n stem skielik in die gang. Sy kyk op en sien dis Godwin wat besig is om sy kamerdeur, langs Mnr. Muller, oop te sluit.
“O … hallo Meneer, “ antwoord sy en voel ‘n hartversnelling binne haar.
“Mnr. De Bruyn het my alles wat ek moet weet vertel, levietes voorgelees en gesê ek kan dit maar eers liggies vat, hy sal my laat roep as ek benodig word …. kom join my gou vir ‘n koue glasie Coke”
Sy wil eers nee sê maar antwoord: “Dit sal moet gou wees, baie dankie, ek is aan diens.”
In sy kamer beduie hy na die bed se kant terwyl hy die bottel se prop afdraai: “Gee jy om om op die bed te sit, ek het my ingepakte en gekreukelde hemde oor die stoele gehang om hul biekie lug te gee?”
Sy gaan sit op die bed se kant met haar hande gevou in haar skoot.
Die ysblokkies rinkel as hy skielik by haar buk en die glasie vir haar aanbied. Sy kyk op in sy oë en trek haar asem in. Vir die eerste keer sien sy dat hy die felste blou oë het in sy soel gelaatstrekke.
Hy kom regop met ‘n laggie. “Ek moet seker verduidelik hoe iemand soos ek sulke blou oë het!” Hy skater vir die neerhalende manier wat hy homself beskryf het.
Sy sit met ‘n frons en wag op sy antwoord en neem ‘n slukkie van die Coke.
“My ma is ‘n Rhehoboth coloured en my Pa was ‘n Duitser. Albei blou oë. Net na hul troue is my Pa oorlede in ‘n motorongeluk en my Ma het getrek Calvinia toe waar my oorle’ Pa familie gehad het want sy was sonder herkoms met ‘n baba oppad. Die res is history.”
Rose sluk haar koeldrank klaar en staan op. “Dit maak sin, meneer, dankie vir die koeldrank, ek moet weer gaan werk.”
Godwin gee egter twee vinnige treë tot by die deur en versper haar gang.
Voor sy iets kan sê neem hy haar in sy arms en soen haar. Haar lyf verstyf en sy wil nog tëestribbel, maar sy mond en lippe se soete, indringendheid en sterk arms om haar lyf, verkrummel haar tëestand en sy gee mee.
Hul hartstog neem beheer en vlieg om in sekondes wat soos ure voel..
Wanneer hul asemskep en regop kom besef Rose skielik dat haar uniform halflyf op haar heupe hang en haar bra lê weggegooi langs die deur. Sy bring haar arms op om haar naakte borsies te bedek, maar sy hande is reeds besig om die uniform sommer saam met haar panties af te trek tot op haar enkels.
“M-m-eneer dis nie …” wil sy nog opper, maar hy versmoor haar mond weer met syne en tel haar in een beweging vinnig op dat die panty en uniform afval. Hy lê haar saggies op die bed neer: “Jy’s een van die begeerlikste vrouens wat ek nog ooit gesien het, laat my toe om myself met jou te deel.”
Rose se hande is nog steeds op haar borste wat op en af dein van vinnig asemhaal. Haar bruin oë staar net op na hom soos hy sy hemp een kant toe gooi en sy broek gebukkend losmaak. Wanneer hy reg-op kom na hy uit die broek en swart onderbroek geklim het, kan sy nie keer om af te kyk na sy besnyde bruin penis wat soos ‘n vlagstok voor hom in die lug priem. Bliksem, hy’s groot dink sy met ‘n bietjie banggeit vir pyn, maar ook (kan jy glo!) antisipasie vir watse lekker dit dalk kan bied. Sy’t alle inhibisies oorboord gegooi.
Hy leuen oor haar en tel een van die kopkussings op en vou dit dubbel en skuif dit onder haar boude in. Haar poesie gaap oop soos hy elkeen van sy arms onder een van elk van haar bene ingly en haar ooprek. Sy voël rus nou op haar koek. Hy los een been om in die lug te hang as hy vinnig sy plesierstok met die een hand indruk dat die glans haar begin binnedring. Ewe vinnig rus die been weer op sy arm en hy kyk vir die eerste keer weer op in haar oë en glimlag. “Nou gaan ons naai en ek hoop jy hou dan op om vir my ‘meneer’ te sê.”
Hy bring sy onderlyf vorentoe en met een stoot is sy voël ten volle binne in haar, maar hy hou dit egter eers stil binne-in haar.
Rose skree ‘n gedempte gil van pyn, want wanneer laas het sy ‘n genotstok in haar gehad en daarby een wat haar noue Venus kanaal so bruutaal oopdruk. Hy begin egter nou sy penis terugtrek en weer instoot en die wrywing van die bokant van sy dik voël teen haar klit verander die pyn na opbouende genot wat voel asof dit deur haar hele liggaam gaan. Sy val in met sy ritme en stamp nog harder teen hom. Haar klimaks is onafwendbaar en as sy kom kreun sy en probeer haar gille gedemp hou wanneer kartetse van plesier deur haar flits. Godwin kom egter nie saam met haar soos in die hygromans nie en die piek van haar orgasme begin al daal soos hy nog steeds voorthamer. Sy ruk haar bene uit sy arms uit en slaan dit om sy middellyf sonder om die ritme te onderbreek. Sy arms gaan op en ondersteun haar nou by haar kruis en sy sien die blou oë rek as sy plesierstok nou uit ‘n ander hoek in haar ingaan. Sy skuif beide haar hande onder en agter haar rug af en sy is bly as sy voel dat sy nou sy skrotum kan raakvat. Sy neem beide sy testikels, een in elke hand, en vryf en rol hulle aanhoudend. Dit is die sneller vir sy orgasme en hy kreun hard: “O Fok ! O Fok ! Ek gaan kom!” Sy voel hy wil uittrek maar skree dan: “Moenie! Kom in my, asseblief!”
Die intensiteit en genot van die oomblik en die feit dat sy voel hoe skiet sy saad in haar laat haar ook tuimel in nog ‘n klimaks.
As hulle vleeslike genot begin taan druk sy haar bo-lyf op teen syne en rus op die een wang teen sy bors met tevrede toe oë.
Sy hande vryf op en af oor haar rug soos hy haar vashou.
Met ‘n klein glimlaggie van genoegdoening voel sy dat sy penis nog steeds binne haar is.
(Lees volgende episode HIER)