Liedjiestorie: Great balls of fire

deur Ramkat Erasmus

Sy kom van die plaas af. Baie Afrikaans, redelik godsdienstig en ‘n meisie van format. Spiesgooi is haar ding en sy is besig om vir die Olimpiese spele voor te berei. Wat sy in my sien sal die fok alleen weet. Sy’s amper 2 sentimeter langer as ek. Haar skouers is breër as myne, en sy kan goed met een hand optel waarvoor ek ‘n fokken forklift nodig het. Maar sy is mal oor my… En ek oor haar. Ai, Santie.

OK. Ek het darem my ding ok. Ons band doen goed. Baie goed. Ons verkoop songs op verskeie platforms, selfs in Europa en die VSA. Ons gigs is atyd uitverkoop, en ons het geskuif van “the next big thing” na “the biggest fucking thing”. Daar’s vier van ons. Alwyn is die lead singer. Hy’t blonde hare, blou oë en ‘n Freddy Mercury stem. Baie, baie , baie teenage girls, hul ouer susters en hulle ma’s kom gereeld as hulle oor hom fantaseer. ‘n Kortkop agter hom kom Greg wat dromme speel. Hy’s gespierd, met ‘n kaalkop en hy trek altyd so ‘n derde in die gig in, sy hemp uit. Dan is al die girls se panties nat. Dan kom Dewald die kitaarspeler. Hy’s korterig met ‘n babyface en ‘n smile wat die hemele laat oopgaan. (volgens die girl van Huisgenoot) Hy’t ook die grootste voël van ons almal… Hoe weet ek dit? Geduld, geduld…

Dan is dit ek. Ek is maer met lang swart hare en ek speel die baskitaar. Ek het ‘n paar cool dans moves en daar is ‘n klein groepie van ons fans op Facebook wat sê ek is hulle favourite. Ek is ook die enigste een wat ‘n vaste meisie het. Santie, die spiesgooier.

Dit was by Aardklop. Ons het die hoofkonsert ge-headline. Die organiseerders het vir ons ‘n baie cool VIP area ingerig en ons het goed gekuier. Die show was mal. Fokken mal. Girls het hulle panties op die verhoog gegooi. Een ou sy onderbroek. Lighters is aangesteek op die stadige songs en almal het ‘n great tyd gehad. Na die show was daar ‘n TV interview en die ouens is deur die lyfwagte na die TV plek toe geneem. Ek het agtergebly om my kitaar te tjek, want in ‘n mal oomblik het Alwyn ‘n Ninja swaard uitgepluk en dit tussen die elektroniese klavier se note ingedruk sodat die fokken ding hierdie weird hoë noot speel terwyl Greg bos gaan op die dromme. Dis toe die panties begin vlieg. Met die wat Alwyn die swaard uitpluk het ek te naby gestaan en die swaard het een van my snare afgesny. Ek wou toe eers tjek dat daar nie enige ander skade is nie.

Ek het ‘n nuwe snaar gelaai. Die ding getune en my baby mooi in haar tassie gebêre. Toe dog ek, “Fok dit. Niemand vra my ooit iets by die TV goed nie. Ek gaan ‘n dop soek.”

Toe ek uit die VIP area uitloop staan Santie teen die speed fencing. Sy is besig op haar foon, maar as sy my gewaar sit sy die foon weg. Ek dog eers ek raak vanaand lucky maar dan sien ek haar in die lig en besef die girl is in ‘n ander klas. ‘n Bos blonde hare, ferm bo-lyf, hoë wangbene, pragtige oë en ‘n baie, baie soenbare mond.
Ek wil verby mik na die biertuin toe as sy my naam sê. Ek steek vas.

“Dit is jy, nê?”

Ek knik en wonder wat kom.

“Kan ek vir jou ‘n bier koop?”

In plaas daarvan om oor my voete te val en te skree “Fok ja, jou Amazone godin!

Assefokkenblief” sê ek toe (in ‘n Nataniel stem) “Hoekom?”

Sy glimlag en my kniëe begin knak.

“Ek dink jy’s die beste musikant in julle groep.”

Groep? Groep? Ons is ‘n fokken rock band!

“Rerig?”

“JY’t mos klassieke opleiding gehad”

Hoe sy dit weet, weet ek nie. Kuns ballet en musiekskool. Klavier, viool, blokfluit en kitaar. En toe in Graad 11 ontdek ek die baskitaar, and the rest, as they say, was history.

“Ja ek het.”

“Mens kan dit sien aan die manier wat jy speel.”

“Is jy ‘n musiek student?”

“Nee. Ek gooi spies. Wil jy daai bier hê, of nie?”

Die keer is ek reg en ek sê “Assefokkenblief!” Onmiddelik daarna besef ek dis dalk nie die soort van taal waaraan sy gewoond is nie en vra om verskoning. Sy lag en sê sy’t die woord al gehoor.

Ons gaan nie biertuin toe nie, maar na ‘n stil plekkie aan die anderkant van die dorp. Tot my verbasing gesels ons baie lekker en as sy my voor my losieshuis aflaai, gee sy my ‘n susterlike soen op die mond.

Die volgende dag SMS ek haar en vra of sy lunch wil doen. Sy sê sy moet oefen maar sê ons kan mekaar na drie iewers ontmoet.

Die vorige aand het sy jeans aangehad en ‘n windbreaker. Ek sit op die stoepie van die kafee as ek haar kar sien indraai. Sy vroetel eers bietjie in die kar rond en dan klim sy uit. Sy’t ‘n short aan met ‘n stywe t-shirt. Haar fokken bene hou nooit op nie en haar tiete is duidelik groot genoeg. Sy kom aangestap en ek voel hoe die horing in my broek opstandig raak.

As sy by my kom staan ek op en wil haar op die wang soen, maar sy soen my op die mond. Later, toe ons klaar geëet het, vat ek haar hand oor die tafel en sy trek nie weg nie.

Twee weke later speel ons weer in Potch en die keer naai ons vir die eerste keer. En dit was amazing. Ons praat tot laat in die nag oor ons onderskeie lewens en besluit ons gaan traai om ‘n couple te wees.

Elke kans wat ek kry tussen toere, ry ek Potch toe. Ek leer van spiesgooi. Dra haar toerusting as sy gaan oefen. Help om haar afstande te meet. Maak vir haar, haar spesiale kos en leer die ander atlete ken. Ons verval in ‘n ritme. Soms is ek weg want ons toer iewers. Soms is sy weg want sy breek rekords iewers anders. Ek het haar gevra, “hoekom ek?” en sy’t net geglimlag en gesê ek is special. Nou hoe die fok kan ’n man dit nie laaik nie?

Die manne in die band spot my oor die girlfriend wat so groot is en ek lag maar net. Sy’s dalk ‘n plaasmeisie maar die fok weet, sy weet van naai.
En toe… Toe gebeur Bloemfontein.

Die Vryfees in Bloem is ‘n lekker groot fees. In die middel van die Vrystaatse winter, maar al die venues is gewoonlik tjok en blok. Ons speel die eerste aand by ‘n klub en daarna is ons op die groot verhoog. Ons het gevra (en gekry) vir ‘n afsonderlike area vir ons band. Dis nie dat ons nie saam met die ander musos wil kuier nie, dis net dat ons gewoonlik besoekers kry. Vroulike besoekers…

Op die Woensdagaand gebeur dit dan ook dat Tony, ons sekuriteitsou, na die show vir ons sê daar’s ‘n paar girls wat vir ons wag. Alwyn vra hoe hulle lyk en voor Tony kan antwoord sê Greg hy’s so jags dit maak nie saak hoe hulle lyk nie. Tony ken die band al lank en hy weet wat die manne se smaak is. Ons is al amper deur die eerste bottel Jeagermeister as Tony die deur oopmaak en drie meisies inlaat. Hulle is jonk, maar ons weet Tony het hulle ID’s getjek. Mens wil nie in die kak kom deur kinders te naai nie. Maak nie saak of hulle soos een en twintigjariges lyk nie.

Die drie meisies is erg mooi, en hulle het nogal min klere aan vir die koue aand in Bloem.

Alwyn en Greg zoom in en gooi die Jeagies. Die meisiekinders gooi hulle koppe agteroor en die Jeagies verdwyn in die keelgate af.

Nie lank nie en ou Greg het die een girl uit haar top uit. Die ander giggel lekker en kort voor lank is al drie topless. Dan vat Alwyn die een girl na die rusbank toe en begin haar vry. Sy vry lekker terug. Dan verdwyn sy hand voor by haar rompie in. Greg staan agter die een girl en vat haar groot tiete vas. Sy gooi haar kop agteroor en leun teen sy skouer. Hy fluister goed in haar oor wat haar laat blos.

Dewald staan met sy arm om die laaste girl se skouers. Sy het mooi tieties, nie te groot nie en ook nie te klein nie. Ek besluit om te loop maar vat nog ‘n sluk Jeagie voor ek my kitaartas optel. Die miesie wat onder Dewald se arm gestaan het kom nader. Sy het kort swart hare en snaakse gelerige oë. Sy sê ek moet die kitaar neersit sy sal my en Dewald regsien. Ek kyk vir Dewald en hy grin. Dan gryp die meisie my knaters sommer so deur my denim en sy kan natuurlik voel ek is besig om ‘n redelike horing te ontwikkel.

Sy gaan staan op haar kniëe en zip my oop dan ruk sy my horing uit en begin suig. Dewald staan nader en haal sy meneer uit. (Sien dis hoe ek weet hoe groot die ding is!)

Die meisiekind vergeet amper sy is besig om my te suig as sy Dewald se wa sien. Sy trek hom aan die voël nader en dan suig sy ons om die beurt. Op die rusbank het Alwyn die meisie nou kaal uitgetrek en hy’s besig om haar te vinger. Greg het sy meisie hande viervoet op die grond en hy’s besig om haar te doggie. Die girl met die oë suig en trek om die beurt aan my en Dewald se piele. Dan begin Dewald saggies vloek en sy gee al haar aandag aan hom. Ek trek lui-lui my eie draad en kyk hoe Dewald se rug krom trek voor hy met ‘n kreun die meisie se gesig vol skiet. Sy vryf dit met haar hand oor haar tiete en dan kyk sy vir my. Daai geel tierkat oë hou die belofte in van hewige sensualiteit. Maar ek is sterk. Ek glimlag vir haar, sê ek het genoeg gehad en trek my zip toe. Ek vat nog ‘n sluk Jeagermeister en vat dan my kitaartas en loop.

In my Uber wonder ek wat oor my lewer geloop het. Ons het as band al baie saamgenaai. Ons is nie skaam daaroor nie en ook nie skaam voor mekaar nie. Ag nou ja…

Die taxi laai my by die B&B af en ek loop om die huis na my woonstel toe. As ek die deur oopmaak weet ek dadelik daar is iemand in die vertrek. Ek staan vining eenkant toe en sit die lig aan. Santie slaap in die leunstoel voor die TV. Sy word wakker van die lig en steek ‘n lui arm na my toe uit.

Ek sit die kitaartas neer en gee haar ‘n soen.

“Wat maak jy hier?”

“Jy nie bly nie?”

“Natuurlik is ek bly om jou te sien. Maar wat? Hoe het jy ingekom?”

“Die oom kon sien ek is ‘n goeie meisie en hy’t nie gedink ek sal lieg nie, toe sluit hy vir my oop…”

“Great! Wil jy iets hê om te drink?”

“Het jy Jeagermeister?”

“Kak vraag, sit.” En ek loop na die yskas toe en haal die bottel uit die vrieskompartement uit. Ek gooi vir ons elkeen ‘n dop en ons sluk dit af. Dan sê ek, ek wil gaan stort.

Ek spring in die shower en was alle tekens van die tierkat van my af. As ek uit die shower uitklim en in die slaapkamer inloop sit Santie kaalgat op die bed. Soos altyd slaan dit my asem weg. Sy is ‘n pragtige vrou en ek kan steeds nie verstaan wat sy in my sien nie.

“Is jy lus vir ‘n nuwe speletjie?” vra sy en ek knik. Santie het ‘n wonderlike verbeelding en as sy wil speletjies speel weet ek dit gaan spesiaal wees. Sy beplan die goed weke vooruit.

“Kom lê”

Ek gaan lê op die bed en sy bind ‘n suk tou aan my een enkel vas. Sy trek dit deur die katelstyl en maak my ander voet ook vas. Dan doen sy dieselfde met my hande bokant my kop. Ek wonder wat vir my wag. Sy het my al vantevore so vasgebind en my gery tot ek om genade gesmeek het. My voël staan sommer regop by die gedagte. Sy sien dit en lag.

“Lyk my jy weet wat kom…”

Ek lag saam. Dom fokken doos…

As ek so goed vas is dat ek nie kan beweeg nie haal sy een van haar vroulike kondome uit en wys dit vir my. Dan vat sy ‘n stuk lap en bind my oë toe. Ek is verskriklik fokken jags want ek weet sy gaan eers ‘n bietjie suig en dan opklim en my ry soos ‘n gymkana perd by die skou.

Ek voel hoe sy aan my voël vat en hom twee of drie keer trek. Ek wag vir haar mond, maar dan laat los sy en ek hoor haar vroetel. Dan skielik ruik ek iets wat half verkeerd voel. Ek besef dis Deep Heat en wonder wat de fok…

Sy laat my nie te lank wag nie. Sy vat my voël vas en die volgende oomblik smeer sy die room oor my ballas. Ek dog ek vrek net daar. Dit brand soos die hel.

“Is dit vir jou lekker, Ou Grote?”

Sy noem my net Ou Grote as sy die moer in is vir my.

“Fokkit! Dit fokken brand. Wat die moer is fout met jou?”

Sy sê niks, smeer net net nog Deep Heat in my balle en binnekante van my bo-bene in.

Ek ruk en rol en probeer die die toue afkry maar sy’t op ‘n plaas groot geword en verstaan van knope. Ek voel hoe sy langs my op die bed kom sit en dan hoor ek hoe sy nog Deep Heat uit die buisie uitspuit. Sy lê agteroor en ek kan voel hoe sy haar bene oplig. Ek besef sy’s besig om haar kondoom in haarself in te druk. Dan rol sy om en vat aan my voël met die hand waarmee sy die Deep Heat in my knaters ingevryf het.

Dit fokken brand!

Dan klim sy oor my en druk my piel in haar in. Sy het die fokken kondoom ook vol Deep Heat gespuit. Ek kak amper van die seer.

Dan begin sy stadig vorentoe en agtertoe beweeg. Dir brand soos kak! Ek kreun en wil begin skree maar sy druk my mond toe. Nou is daar Deep Heat op my lippe. En op my tong..

Maar toe begin die warm Deep Heat van onder my balle afloop en in my hol in. Ek knyp asof ek spuitpoep wil inhou maar dit help fokkol. Jissis dit brand!

En nog hou sy nie op om my stadig te naai nie. Ek besef skielik dat ek deur die pyn en die sukkel om asem te kry besig is om opgewerk te raak.

En dan leun sy vorentoe en fluister in my oor.

“Mister Rockstar… As jy ooit weer dat ‘n ander girl aan jou piel suig sal jy kak wat jy nie geëet het nie. Jy dink hierdie is seer? Hierdie is kinderspeletjies…”

“Waarvan praat jy?” kreun ek dit uit.

“Terwyl jy in die stort was het jy ‘n WhatsApp gekry. Van Dewald af….”

Ek word yskoud. Dewald het die nare gewoonte om vir my boodskappe te stuur as hy ‘n groupie genaai het en al die gory details uit te spel. Gewoonlik lees ek hulle en delete dit.

“Blykbaar was sy baie terleurgesteld dat jy geloop het voor jy in haar mond gekom het.”

Ek sê fokkol. Enigiets wat ek nou sê gaan my net meer pyn kos.

“En dit Ou Grote, is die enigste rede hoekom ek jou nie met jou kitaar oor die kop gebliksem het nie. Jy’t geloop voor jy in haar mond gekom het… Maar nou gaan jy in my kom…”

En sy begin haar ritme versnel en ek doen soos sy wil hê en kom in haar.

-0-

‘n Halfuur in die shower met seep en warm water het net die ergste brand weggevat. Maar dit was nog drie dae se gereelde was voor ek weer normaal gevoel het.

Die ander ouens wou weet wat gebeur het, want volgens hulle was ek maar blekerig en nie my ou self op die verhoog nie. Wel hoe de fok doen jy jou signature dans moves met balle en bene wat fuckedup gebrand is met Deep Heat?

-0-

Santie het nog drie dae gebly voor sy moes terug Potch toe vir ‘n oefenkamp. Sy’t nie in ons VIP area kom sit nie, maar vir my by die huis gewag na die show. Want sy vertrou my. Fokkit…

Great balls of fire se moer…

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

8 thoughts on “Liedjiestorie: Great balls of fire

  • October 11, 2016 at 12:46 pm
    Permalink

    Wat kan ek sê wat nie reeds gesê is nie ? Dink dis ‘n befokte storie !
    dankie Ramkat ☺

    Reply
  • October 11, 2016 at 1:31 am
    Permalink

    Ai, Ek het darem lekker gelag so allenig
    Lekker lees storie gemaklik en funny ook
    Ja nee moenie met jou dame mors nie
    Sy het gevoelens en sy Sal jou laat les op se

    Reply
  • September 21, 2016 at 8:04 am
    Permalink

    En dan sê hulle “Revenge is a dish best served cold!”

    Ek kan nogal dink dat dit ‘n les is wat nie gou vergeet sal word nie!

    Reply
  • September 20, 2016 at 11:57 pm
    Permalink

    Ahhh Ramkat ‘n baie cool storie!!! Love dit!!!

    Reply
    • September 22, 2016 at 7:46 am
      Permalink

      Bly jy’t dit geniet!

      Reply
  • September 20, 2016 at 12:06 pm
    Permalink

    Jis ou Ramkat. Jy laat my sommer 2 keer dink om met iemand te smile of komplimenteer.
    So mamma web ek vra nederig om verskoning vir al die komplimente oor jou super sexy status. (Net bang dat Mev Nas dit dalk sien)

    Puik storie!

    Reply
    • September 20, 2016 at 12:37 pm
      Permalink

      Hahaha!

      Reply
    • September 20, 2016 at 3:52 pm
      Permalink

      Janee… Daai Deep Heat op die verkeerde plek is ‘n lelike ding!

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)