Groentjies: Inlywing van Tracy
deur Fantasma
(Lees vorige episode HIER)
Die Vrydagmiddag vertel Karlien vir die ander drie inwoners dat sy die naweek saam met Gerda Warmbad toe gaan, na haar ouers toe, en sal eers Sondag terug wees. Sy is by die huis uit met ‘n naweektassie. Gawie se verskoning is dat hy saam met ‘n klomp pelle ‘n Magaliesburg staproete gaan stap en sal ook eers Sondag terug wees. Hulle sorg dat hulle nie dieselfde tyd vertrek nie sodat die ander drie nie snuf in die neus sal kry oor hulle
naweek saam in Gerda en Tracy se woonstel nie.
Tracy het aangedring hulle gebruik haar dubbelbed. Skaars het hulle die lakens geruil met lakens wat Karlien saam gebring het en hulle is op die bed. Klere waai en hulle begin mekaar se lywe bevoel en soen. Nie lank nie en hulle twee is gekoppel en daar word genaai vir ‘n vale. Eers hy bo, gewone sendelingposisie, toe hy agter haar boude, doggie, daarna sy bo en sy ry sy piel soos ‘n volbloed cowgirl. Daar word nie veel geslaap die naweek nie. Dit is meer as ‘n maand laas dat hulle ‘n hele naweek sonder enige onderbreking weer kan naai.
Die hele naweek wag Karlien vir die regte geleentheid om Gawie van Tracy se ongewone versoek te vertel. Die Sondagoggend na ‘n warm naai-sessie skep sy moed bymekaar en vertel hom van Tracy se probleem en haar snaakse versoek.
Gawie frons. Is ‘n rukkie stil terwyl hy die versoek oordink. Hy het Tracy eenkeer op die kampus ontmoet toe sy en Gerda vir Karlien kom groet het. Hy onthou dat Tracy redelike mooi is met ‘n slanke lyf en mooi swart hare en ‘n blas vel. “Dit is nou vir jou ‘n wierd versoek. Nooit gedink ek sal ooit so versoek kry nie,” Gawie trek sy vingers deur sy deurmekaar hare. “Wat sê jy daarvan?”
“Dit is jou besluit, nie myne nie?” sit sy die onus op hom om te besluit.
“Gee jy nie om as ek ‘n ander meisie naai nie?” sê hy effens teleurgesteld, hy het aangeneem sy voel iets meer vir hom as net vir die seks.
“Ons het nie ‘n vaste verhouding nie. Jy is vry om ander meisies te naai,” sê sy nonchalant of sy nie omgee nie.
“So jy is ook vry om ander ouens te naai?” sê-vra hy.
“Of ek dit sal doen, is ‘n ander vraag.”
“Maar jy gee nie om dat ek vir Tracy steek nie?”
“Dalk as dit ‘n ander meisie was, sou ek omgegee het en nie daarvan gehou het nie. Maar Gerda en Tracy doen ons ‘n moerse favour. As hulle nie hulle flat vir ons wou leen nie, het ek en jy nou nie hier naak langs mekaar gelê nie en het ons nie die hele naweek gehad om mekaar se longe uit te naai nie.”
“So wat jy sê, is dat dit net ‘n favour is. Om hulle, Tracy, te bedank vir die leen van die flat en haar bed?”
“Oukei, ek sal dit doen. Haar net verlos van haar virgin.” Hy sug. “Jy besef om dit reg te doen moet ek haar laat kom en dit sal ook liefkosing behels? Stimulering van seker dele van haar lyf. En daar is geen waarborg dat ek nie ook sal kom nie?” Wil hy sekermaak sy weet waartoe sy goedkeuring gee.
Sy druk met haar vinger teen sy bors. “Jy sorg net dat jy ‘n kondoom gebruik. Jy naai haar nie sonder ‘n kondoom nie.” Sy weet nie of sy nog spyt gaan wees hieroor nie. Net om daaraan te dink dat hy sy piel, eintlik haar piel, in ‘n ander vrou se koek druk, maak haar jaloers. “En nie meer as een orgasme vir jou nie,” las sy by.
“Natuurlik.” Hy kan nog nie glo dat sy toestemming gee dat hy Tracy mag naai nie. Al is dit vir ‘n goeie doel.
Karlien beveel aan dat Gawie die eerskomende Vrydag vir Tracy ontmaagd. Dit is dan haar rooitydperk en dus kan sy en Gawie nie ordentlik seks maak nie.
Die Vrydag gaan Karlien en Gerda by die Mall eet en fliek om vir Gawie kans te gee om sy ding te doen met Tracy. Om haar gereed te maak vir seksuele ervarings. Gawie weet nie of hy moet uitsien daarna om Tracy haar eerste naai te laat ervaar nie. Gaan hy sukkel om haar te laat kom? Of gaan dit maklik wees? wonder hy. Hy is effens gespanne.
Effens senuagtig en geklee in ‘n swart T-hemp en ‘n Jean, klop hy aan die woonstel se deur en Tracy maak oop. Gawie is heel in sy skik met die meisie wat voor hom staan met ‘n verleë glimlag. Geklee in ‘n geel moulose sonrok wat ‘n ent bo haar knieë stop. Steekbaar is sy beslis. Hy beloer haar van kop tot tone. Mooi lang swart hare, donkerbruin oë, vol lippe, slanke lyf, nie te maer nie. Klein ferm borsies wat hy kan uitmaak onder haar rok. Mooi lang bene en hy neem aan mooi boudjies ook. Daar is klaar ‘n roering in sy broek met die vooruitsigte wat voorlê.
Tracy staan terug en beduie hom om in te kom. “Dankie jy het gekom …” sy bloos senuweeagtig. “I mean, dankie jy’s willing to help my.”
“My pleasure,” nou bloos Gawie. “Julle doen ons ‘n groot guns met julle woonstel.”
Die woonstel het ‘n oopplan woonkamer-kombuis en daar brand net twee staanlampe en rustige musiek speel. Dis duidelik vir Gawie dat sy ‘n romantiese atmosfeer probeer skep het. Hy voel jammer vir haar. Definitief nie bereid om haar virgin prys te gee in ‘n motor of enige ongure plek nie. Dit moet op ‘n bed en in die regte atmosfeer geskied. Nou kan hy haar rede sien vir haar snaakse versoek. Hy gaan sit op een van die sofas. Sy vra hom of hy
iets wil drink. Sy offer hom, koffie, sappe of wyn. Gawie sê hy sal ‘n glasie wyn drink, maar net as sy ook wyn gaan drink. Hy sien sy is gestres en die wyn sal haar ‘n bietjie laat ontspan. Sy skink vir hulle elk ‘n glasie wyn, oorhandig hom een en gaan sit met die ander een op dieselfde sofa as hy. Om die gespannenheid tussen hulle twee te breek begin Gawie haar uitvra waar sy groot geword het en wat sy swot. Sy vra hom dieselfde vrae en ook hoe
hy en Karlien mekaar ken. Hulle wyn is klaar en Tracy vra hom of hy nog wil hê, maar hy wys dit van die hand want hy moet nog vanaand terug ry huis toe.
“Sal ons begin?” vra Gawie om die bal aan die rol te kry.
Senuweeagtig vat sy aan haar mooi lang bruin hare en dit fassineer hom klaar. “Moet ons kamer toe gaan?”
“Kom ons soen eers dat ons mekaar gewoond kan raak,” beveel hy aan. Hy wil haar nie net gryp, sy ding in haar druk en dit is dit nie.
Sy knik. “Oukei.”
Hy skuif nader en neem albei haar hande in syne. Hy kan voel hoe gespanne sy is. “Tracy ek weet nie waarvan jy hou of nie. So van hier af verder moet jy vir my aandui as ek iets doen wat jy nie van hou nie en ook as ek iets doen wat jy van hou. As ek iets doen wat jou nie welgeval nie, sê net nee of moenie. Just, no, or don’t. As jy hou van wat ek doen kan net ja, yes, sê of my met jou lyf dit aandui. Verstaan jy?”
Tracy knik verleë. “I understand. Thanks Gavy.” Tracy weet sy kon nie vir ‘n beter ou as Gawie gevra het om haar in te lei in haar eerste bekendmaking met seks nie.
Gawie sit sy hande op haar skouers, trek haar nader en begin haar saggies soen. Haar lippe is sag. Hy maak sy mond effens oop en trek sy tong oor haar bolip. Tracy se mond gaan oop en sy bied hom haar tong. Hy trek haar nader en verdiep hulle soen en haar arms gaan spontaan om sy nek. Tracy soen heel lekker vir een wat nog ‘n virgin is. Hy beweeg sy een hand na haar rug en beweeg sy hand op en af oor haar rug. Na ‘n rukkie beweeg sy lippe by haar wang af na haar nek en weer op en suig en byt liggies aan haar oorlelle. Tracy kreun en hy weet hy is op die regte pad. Hy soen haar skouers en oor haar sleutel been en dan af met haar bors. Sy beweeg nader aan hom. Hy sit sy een handpalm op haar rok bo-op haar een borsie en masseer dit liggies. Weer kreun sy.
“Bedroom?” fluister sy saggies.
“Mmm,” beaam hy.
Hy kom orent, sit sy een arm onder haar bene in en die ander een op haar rug. Hy tel haar op, sy giggel, en dra haar kamer toe. In die gang stop hy en sy beduie na die eerste deur regs. In die slaapkamer brand daar oral kerse en net die twee bedlampies langs ‘n dubbelbed brand. Gawie glimlag. Voor die bed sit hy haar op haar voete neer.
“Moet ek get naked?” vra sy asemrig.
“Nee, nie nou nie, en ek sal dit doen.” Hy trek haar nader en begin haar weer te soen.
Gawie gaan voort om haar te soen en beweeg weer met sy lippe af met haar nek, oor haar skouers terwyl sy hand haar tiete deur haar klere brei. ‘n Rukkie later stoot hy met sy vingers die rok se skouerbandjies een vir een af en die rok val oor haar heupe op die vloer. Sy het wit kantbra en bypassende wit kantbroekie aan wat in kontras is met haar blas vel. Sy hande gaan om haar lyf en maak die knippies van haar kantbra los en hy gooi dit eenkant. Hy sit albei sy hande op haar borsies. Hulle is heelwat kleiner as Karlien s’n. Hy loer af na haar tieties. Haar areolas en tepels is donkerbruin en is al effens styf. Hy brei haar ferm borsies saggies in sy hande. Haar tieties pas amper heeltemal in sy hande. Hy vryf met sy duim oor haar areolas sonder om ‘n tepel te raak, dan vryf hy met sy duime oor haar tepels.
“Yes!” kreun Tracy en ‘n tevrede glimlag verskyn op sy gesig.
Toe beweeg hy met sy mond oor die een tietie, lek die tepel en dan suig hy dit. Dan skuif hy oor na die ander een. Kermgeluidjies ontsnap haar keel. Haar asem blaas in teen sy nek.
Terwyl sy mond een borsie soen, beweeg sy een hand oor haar rug en die ander een vryf liggies oor haar plat magie. Tracy se hande is nou op sy bors. Sy wil sy harde manlike lyf voel.
Sy mond los haar borsie. “ Do you want to touch me?”
“Mmm,” kom dit bewerig van haar.
“Take my shirt off.”
Tracy laat nie op haar wag nie en kry sy hemp beet en trek dit oor sy kop. Toe is haar hande oral oor sy bors en oor sy harde plat maag.
“You’re so hard,” fluister sy.
Gawie gaan voort om haar tepels te soen en te suig. Sy linker arm hou haar vas en stadig beweeg sy hand palm af oor haar plat magie en oor haar venusheuwel tot by haar broekie se naat. Hy sit sy hand op haar broekie bo-op haar kern. Toe sit hy sy hand by haar broekie in en skulp haar koeklippe met sy hand. Tracy uiter ‘n gilletjie. Haar koekie is klam. Hy vryf sy hand op en af en in sirkelbeweging oor haar koekie. Tracy se hand beweeg af en probeer
onder sy Jean in kom. Hy tree effen terug om haar beter toegang te gee.
“Undo it.”
Tracy sukkel so bietjie om sy Jean se knoop los te kry, maar sy ritssluiter kry sy vinnig af en met ‘n bewerige asem druk sy haar hand in sy broek. Klem haar vinger oor sy harde skag. Hy hoor hoe sy na haar asem snak. Hy haal sy hand uit haar broekie en hare uit sy broek.
Haal een van die foeliepakkies uit sy sak en sit op die bedkassie neer. Tracy glimlag verleë toe sy sien wat hy op die bedkassie neersit. Hy buk af, pluk sy skoene uit, trek sy Jean af oor sy bene en gooi dit eenkant neer. Kom orent, sit sy hande op haar stywe boudjies, trek haar nader tot styf teen hom sodat sy onderlyf teen hare is. Nou druk sy harde piel. wat nog in sy onderbroek is teen haar koekie wat nog bedek is met ‘n wit kantbroekie en hy vryf sy piel
heen weer teen haar. Sy kreun. Toe tel hy haar op en lê haar saggies op die bed neer. Eers laat hy sy oë oor haar hele lyf gly. Sy is fokken mooi so met haar blas vel op die spierwit laken. Die bewondering in sy oë laat Tracy goed voel. Dit gaan nie net vir hom ‘n taak wees wat hy moet afhandel nie. Hy behoort dit ook te geniet, wel so hoop sy.
Gawie gaan lê langs haar op die bed, leun oor en begin weer om haar te soen terwyl hy haar borsies streel. Later is sy mond weer op haar tiete. Sy hand beweeg stadig onder haar wit kantbroekie in. Hy voel die klossie fyn haartjies op haar verhewe venusheuwel. Sy wysvinger gly stadig tussen haar buitelippe in haar nou nat gleuf in. Tracy kreun en druk haar heupe op. Met sy een hand se vingers trek haar broekie af oor haar heupe. Sy lig haar heupe sodat
hy dit makliker kan af kry. Hy trek dit tot oor haar knieë en oor haar enkels en sit dit eenkant op die bed neer. Hy gaan voort om haar tiete te soen en tepels te lek. Sy een hand se vingers is besig om haar binnelippe te streel, op en af en in sirkelbewegings dan kort-kort oor haar klit. Tracy se kermgeluide is nou meer en harder. Hy beweeg met sy kop af tot tussen haar bene. Hy beloer haar poesie eers voor hy hom gaan eet. Dit is skoon geskeer
en die buitelippe is donkerder as haar vel en die dele van haar binnelippe wat uitsteek tussen haar buitelippe is effens gekartel. Hy sak af met sy monde en gly sy tong tussen haar binnelippe in. Sy gil en lig haar kop om te sien wat hy doen. Hy gaan voort om haar koek te soen. Sy tong lek haar binne lippe en dan druk hy sy tong se punt ‘n entjie by haar koek sy ingang in. Haar heupe wriemel. Sy tong se punt rol hy al om haar klit. Hy kan voel dat sy wil
hê hy moet haar klit lek. Eers terg hy haar en toe lek hy met sy tong se punt oor die regop klit se koppie.
“Fuck!… fuck!… its lekkêr,” gil sy.
Hy lek en suig haar klit. Sy lig en rol haar heupe terwyl sy lekker kry geluidjies maak. Haar hande is nou oraloor sy rug. Hy gaan voort om haar na die kruin van ekstase te vat.
Net ‘n rukkie is haar hande op sy kop en sy het sy hare beet. Haar asem jaag. “Fuck! … please … fuck me,” smeek sy.
Gawie kom orent, pluk sy onderbroek uit en sy harde piel spring uit terwyl haar groot oë daarop gerig is. “Jy het ‘n pretty bick cock,” sê Tracy met ‘n bewerige stem.
Hy glimlag tevrede. Moenie worry, jou pussy sal dit kan hanteer. Hy neem die kondoomsakkie wat op die bedkassie is, skeur dit oop en rol die kondoom oor sy nou klipharde piel terwyl Tracy met ‘n oopmond na sy piel staar. Nie gedink hy sal ooit graag ‘n ander koek wil naai nie. En die een hier voor hom kan hy nie laat verby gaan nie. Hy buk weer af met sy kop tussen haar bene en lek haar koekie en haar klit om haar naby haar orgasme te neem voor hy sy manlike plig doen om haar te bevry van haar maagdelikheid.
Na ‘n ruk toe haar hele lyf wriemel en haar heupe heen en weer beweeg, vra hy: “Is jy reg?”
“Yes … Yes. Please Gavy.” Smeek sy.
Hy lek en suig haar klit nog so paar keer toe sit hy sy hande op haar bobene en druk hulle uitmekaar en gaan kniel tussen haar bene. Rig sy piel op haar nou sopnat koekie. Trek sy pielkop deur haar nat gleuf en oor haar klit. Dan begin hy sy belangrike taak. Sit net die punt van sy pielkop by haar sekskanaal in. Sy lig haar heupe effens en dit is teken dat sy reg is vir penetrasie. Druk sy pielkop nog ‘n entjie in. Sy is baie styf. Sit sy duim op haar klit en streel daar oor. ‘n Harde kerm kom uit haar keel en toe druk hy sy piel dieper in. Sy gee ‘n klein gilletjie. Sy piel is so halfpad in haar stywe koekkanaal in.
“You ok?” vra hy.
“Yes, yes … don’t stop, please.”
Tracy weet sy het die regte ou gevra, hy doen alles so reg en met soveel takt. En die belangrikste is dat hy haar so naby aan kom gebring het dat sy dink sy gaan nou enige tyd ontplof. Terwyl hy nog met sy duim oor haar klit streel druk hy sy piel dieper in haar in tot hy homself heeltemal in haar verberg het. “You ok?”
“Fuck me, fuck me,” skree sy en begin haar heupe op en af beweeg.
Gawie begin haar toe gee waarvoor sy vra en hy begin stadig in uit te beweeg en toe al vinniger. Tot nou toe het sy redelik stil gelê met haar arms, maar nou vou sy haar arms om sy lyf en klou krampagtig aan hom. Haar mond hang oop, haar kop beweeg heen en weer met. Sekondes later bewe haar bene. Sy gil so hard dat hy hoop nie die bure hoor dit nie. Toe knyp haar bene toe en sy bereik haar klimaks. Haar rug trek krom en hy voel hoe haar
kanaalspiere om sy piel saamtrek. Sy skree en haar orgasme spoel deur haar hele lyf soos gety-golwe. Hy hou haar vas en lê stil met sy harde piel in haar terwyl die naskokke van haar orgasme haar tref. Haar asem jaag in sy nek. Toe verslap haar lyf.
Nog uitasem sê sy: “Fuck, it was hectic. My best orgasme ever. Tanks Gavy.”
“Pleasure.” Is al wat Gawie uitkry. Hy probeer om stil te lê en nie te beweeg nie. Hy moet vasbyt om nie kom nie terwyl haar koek saam trek en los om sy nog harde piel.
Sy draai haar kop om hom in die oë te kan kyk. “Jou penis is stil hard. Jy nie climax gekry. No pleasure.”
“This wasn’t for me. It was for you to enjoy your first time,” sê hy met ‘n hees stem en begin om uit te trek.
Sy gryp sy boude was en druk hom terug. “No, keep it in. I stil want to feel you inside me. En jy not finished.”
“Task completed. You are now not a virgin anymore.”
Hy wil nie hier opstaan met blou knaters nie en hy is erg lus om haar te steek tot hy kom.
“Nee. As jy nie ook climax is task nie klaar. My first must be total sex. Jy must also climax.”
“You serious?”
Sy begin haar heupe te beweeg en sy piel wat effens verslap het en nog in haar is, begin dadelik weer klip hard word. “Nay my, please.”
Gawie bly maar man en bly maar lus. Dit is nog vier tot vyf dae voor Karlien se rooigety verby is en om nog so lank te wag vir ‘n naai, mergel ‘n man uit. Hy het nou die kans om van opgehoopte saad en jagsgeit ontslae te raak. Hy lig sy bolyf effens op met sy arms en begin stadig in en uit Tracy se lekker stywe nat koek te beweeg.
“You still ok?” vra hy, alhoewel sy geen tekens toon van ongemak nie.
“Please don’t stop.”
Hy sien dit as ‘n teken om sy pas te versnel. Hy begin sy ritme optel. Tracy sy hande is nou op sy rug en tot sy verbasing het sy haar heupe ook begin beweeg en het sy ritme opgetel. In en uit, in en uit beweeg hy. Tracy se kanaal is nou al sopnat en met elke terug trek peul daar ‘n klomp van haar lekkerkry-nektar uit. Die in-en-uit beweging maak slurpgeluide en alke keer as hulle lywe ontmoet is daar ‘n klap geluid. Slurp-slurp-klap-slurp-slurp-klap….
Gawie geniet haar vars stywe koekie. Hy is die eerste ou wat hierdie stywe koekie naai. Hy begin haar al vinniger en vinniger te pomp. Tracy se kermgeluidjies word al luider en haar naels boor in sy rugvel in. Hy hoop nie dit laat merke nie, want hy weet nie wat Karlien gaan sê as sy dit sien nie. Gawie voel sy klimaks is naby. Hy druk sy regterhand tussen hulle lywe in en rol sy duim oor haar klit. Sy gil elke keer wat hy haar klit streel met sy duim. Toe klem haar bene om sy bobene, haar rug trek krom en met een lang gil kom sy en haar koek trek saam om sy harde piel. Hy kry nog so drie stote in toe trek al sy spiere saam en sy piel pols en met ‘n groot gejuig skiet hy die kondoom vol van sy opgehoopte semen. Hy val op sy elmboë neer met sy lyf oor Tracy s’n met sy gesig langs hare. Hulle asems jaag en blaas.
‘n Rukkie lê hulle stil en wag vir hulle asems om terug te kom. Later voel Gawie nattigheid teen sy wang. Hy lig sy kop op en sien trane wat by haar wange afloop.
“You ok?” vra hy besorgd.
“Jip.”
“You’re crying.”
“It’s tears of relief and satisfaction.” Tracy sug. “Ek wou my virginity al lankal opgee. Ek was so scared. Scared it is going to be painful and a disaster. Ek gaan pyn hê en bleed.” Sy sit haar arms om sy nek. “Jy het dit gemaak a fantastic expierence ek sal nooit vergeet.”
Hy soen haar teen die wang. “I am glad.”
“Ek’s bly ek jou gevra het. Ek kon nie vir beter ou as jy gevra het nie.”
Gawie se piel het begin verslap. Hy kom orent, trek homself uit haar nat koekie. Hou die kondoom vas sodat nie afval nie en hy is die badkamer in om van dit ontslae te raak en sy piel skoon te was. Terwyl hy badkamer toe loop staar Tracy hom agterna. Gaan sy ooit ‘n ou weer kry wat haar soveel genot gaan verskaf en so taktvol gaan wees. Karlien is een gelukkige meisie. Nadat Gawie van die kondoom ontslae geraak het en sy meneer afgewas het is hy die badkamer uit en loop by die slaapkamer in waar hy ‘n rukkie gelede aan sexy Tracy se versoek om haar te ont-virgin voldoen het en sy twee keer gekom het en hy een keer. Nou moet hy aantrek en haar verlaat, want Karlien gaan nie baie gelukkig wees as hy te lank hierby Tracy vertoef nie.
Toe hy Tracy se kamer instap om sy klere aan te trek het hy verwag dat sy ook by hierdie tyd weer aangetrek het. Maar sy lê nog steeds poedelnaak uitgestrek op die bed. Hy probeer om nie na haar te kyk nie, want nou-nou kom hy nie hier weg nie. Hy begin sy klere bymekaar te maak.
“Gavy! Moenie nou al gaan nie,” smeek sy met haar verleidelike stemmetjie.
“Hoekom?” vra hy en probeer om nie na haar te kyk nie.
“Ek eers sien hoe lyk jou penis wat inside my was.”
“Jy wil na penis kyk?” sê-vra hy verbaas.
“Please.”
Hy sit sy klere neer en stap tot by die rand van die bed en hou sy piel uit dat sy kan kyk.
Tracy kom orent en gaan staan op haar knieë op die bed en bedui hom om ook op die bed te klim. Hy gehoorsaam. Toe hy op die bed is is sy meneer al weer halfmas. Sy kyk af steek haar hand uit en omklem sy piel. Toe stoot sy hom terug dat hy op sy rug lê. Hy maak geen kapsie nie. Sy kniel tussen sy bene en terwyl sy na sy piel staar, beweeg sy haar hand op en af oor sy skag. Trek sy voëlvel af en oor sy pielkop. Gawie se piel word al harder. Na nog ‘n paar keer wat sy haar vingers oor sy skag gly, buk sy af en lek op met sy skag tot by sy pers glanskop. Gawie kreun en nou is pieleman al weer kliphard en reg vir aksie.
“It’s so big and hard.” Sy giggel. “I can’t believe it was inside me.”
Hy grinnik. “Tracy, although mine are bigger than average, there are guys with much larger cocks than mine.” Hy dink dadelik aan Otto.
“Serious?” sê-vra sy met groot oë. “Well, I am glad a guy with such a large cock dit not unvirgin me.”
“Maybe the first time with a guy with a big one is not recommeded, but a women’s vagina can streach to accommodate a large penis.”
“This is just the right size.” En toe is haar mond oor sy piel en sy lek en suig al om sy kop.
Hy kreun en sy sit sy nou klip harde piel in haar mond en suig hom.
Gawie geniet die trilsmul nog so rukkie. ‘n Man sê nie sommer nee dankie vir een nie, maar hy weet as sy langer gaan aanhou gaan hy in haar mond kom. Hy trek sy piel uit haar mond.
“As jy nie nou stop nie kom ek nie vanaand hier weg nie en dan is daar moeilikheid.”
Daar is teleurstelling in Tracy se oë. “Gavy, one more request.” Hy knik sy kop. Sy beduie na sy piel. “Sit hom sonder ‘n condom in me. Ek want to feel it inside me without a condom.”
Hy frons. “Realy?”
“Please.” Smeek sy.
Hy stem toe in en sy gaan lê op haar rug en maak haar bene oop vir hom met ‘n tevrede glimlag op haar gesig. Hy gaan kniel tussen haar bene, maar eers kyk hy vir haar lekker koekie met die driehoek klossie hare by haar heuweltjie. Met sy piel in sy een hand sak hy af. Eers stoot hy sy piel se punt tussen haar binnelippe deur, dan terg hy haar klit. Haar koekie is al klaar weer nat. Dan stoot hy sy piel stadig in, sonder ‘n kondoom aan. Entjie vir
entjie stoot hy sy piel in. Hy kan die riffels van haar koekiewande voel. Sy kreun.
“Still ok?”
“Ja. Deeper,” vra sy.
Hy stoot sy piel stadig in tot hy heeltemal in haar verberg is en hy roer nie.
“It feels nice,” kom dit bewerig van Tracy.
Tracy begin haar genotgrot se wande saam trek en ontspan. Gawie kreun. Sy beweeg haar heupe op en af wat sy piel binne haar laat beweeg.
“Tracy, ek sal kom,” waarsku hy.
“Just a few in and outs,” smeek sy asemrig.
Hy reken hy sal darem ‘n paar stote kan doen sonder dat hy kom. Hy stoot so drie stote in en uit. Toe een diep in trek weer heeltemal uit.
Tracy lig haar kop op. “Gavy, please fuck me again.”
Dit is duidelik vir hom dat sy ‘n redelike goeie seksdrang het. Geen wonder sy wou van haar maagdelikheid ontslae raak. “My job was only to unvirgin you.”
Sy grinnik. “Nobody will know. You were the first to enter me, now please be the first to enter me as a nonvirgin.”
Sy is reg niemand behalwe hulle twee sal weet. Hulle geheim. Dit is ook nog ‘n paar dae voor Karlien weer reg sal wees vir aksie. En dit is nou as hulle ‘n geleentheid gaan kry om alleen te wees. Hy knipoog vir haar en sy glimlag tevrede. Hy staan op kry sy Jean en haal een van die kondome uit. Skeur die pakkie oop en haal die kondoom uit.
Skielik is Tracy se hand op sy pols. “Kan ek?”
Hy gee vir haar die kondoom en staan geamuseerd en kyk hoe sy probeer om dit oor sy piel te kry. Eers het sy dit verkeerd om. Die derde probeerslag kry sy dit reg en rol dit af oor sy skag. Toe gaan lê sy weer op rug en maak haar bene wyd oop. Hoe kan Gawie nou so uitnodiging ignoreer. As Karlien wil weet hoekom hy so lank by Tracy was, sal hy een of ander verskoning moet uitdink.
Hy kniel tussen haar bene en streel eers met sy vingers deur haar koek en oor haar klit.
“No need Gavy. Fuck me till you climax.”
Eers maak hy sy piel se punt nat in haar gleuf. Toe druk hy sy piel se punt by haar opening in en met een beweging stoot hy sy piel heeltemal in haar koek op. Sy gil. Hy is nou al gewoond dat sy gil van plesier en nie pyn nie. Stadig begin hy in en uitbeweeg en sy sluit by hom aan. Toe naai hy haar lekker stywe koek. Versnel sy pas en na ‘n ruk weer stadiger, dan weer vinniger. Tracy se kermgeluidjies word al meer en harder, maar sy hou nie op om saam
met hom te beweeg nie. Haar koek is al sopnat en die sappe loop uit oor haar boude en teen sy balsak. Tracy se mond gaan oop, haar kop val agteroor, haar bene bewe. Haar bene klem om sy heupe en toe trek haar rug krom en haar tonnelwande span saam om sy harde piel. Toe gil sy kliphard en ekstase na ekstase skiet deur haar hele lyf. Haar rug val plat en dan lig dit weer op soos die orgasmes haar lyf in besit neem. Gawie pomp nou vir ‘n vale en
toe die laaste naskok deur haar gaan bereik hy sy klimaks. Hy val amper haar asem uit toe sy lyf lam word. Hulle albei lê en hyg na hulle asems.
Tracy blaas haar asem uit. “Shit Gavy! Dit was lekker. No, more than lekker. Flipping awesome. Sex is nice.”
“Ek weet,” kry hy die asemrig uit.
Gawie het gekom om net gou ‘n meisie te help om van haar maagdevlies ontslae te raak en hier kry hy toe twee lekker naaie. Twee ordentlike orgasmes. Tracy gaan beslis nie vervelig in die bed wees nie. ‘n Paar mans is in vir ‘n ding.
Gawie kom uit die badkamer nadat hy ontslae geraak het van die kondoom en sy klere wat hy vinnig bymekaar gemaak het aangetrek het. Tracy sit op die bed en gelukkig het sy die keer ‘n japon oor haar naakte lyf getrek. Hy haal twee kondome uit sy sak en sit dit op die bedkassie neer voor hy loop.
“Keep this with you.” Hy sit sy hand op haar skouer. “Always let them use a condom.”
Hulle kry eers die storie agtermekaar wat hulle vir Karlien en Gerda gaan vertel sodat dit sal ooreenstem.
By die deur sit sy haar arms om sy nek en soen hom. “Dankie, Gavy. Die dag en jou, ek nooit forget.”
2 COMMENTS
Foookt mooi storie! Dankie
N besonderse storie met soveel gentle passie het my totaal meegevoer