Die Begin (2)
deur Francois
(Lees vorige episode HIER)
Die Saterdagaand het sy haar gebad, allerhande skoonheidsmiddels aangesmeer en aangespuit en begin om haar aan te trek.
Ek het op ons bed se rand gesit en gekyk terwyl sy deur haar kas en laaie gaan om die regte klere uit te soek: ’n sagte romp, ’n sybloesie met knope vooraan en ragfyn bra en broekie. Daarby nog sykouse en skoene met hoë hakke. Met net haar onderklere aan, het sy haar sorgvuldig gegrimeer en haar hare gekam.
Sy kyk krities in die spieël na haarself, en vra dan: “Nou toe, hoe lyk ek vir my ‘date’?” Sy het ’n ondeunde kyk in haar donkerbruin oë, en daar is ’n blos op haar wange.
“Jy lyk baie sexy,” antwoord ek. “Laat ek gou ’n foto neem om jou te herinner aan vandag!” Sy was nog nooit skaam om te poseer vir fotos nie. Ek neem vinnig ’n foto met my selfoon terwyl sy ’n sexy pose inneem.
“Dis baie mooi. Johan sal nie weet wat hom getref het nie!”
Sy gee ’n skalkse laggie. “Dis die idee!”
Sy trek die romp en bloes aan, kyk weer vinnig in die spieël en vat haar handsak wat op die bed lê. “Sien jou later! Ek weet nie hoe laat ek terug sal wees nie – moenie vir my wag nie!” Met ’n geklingel van haar motorsleutels en ’n swaai van haar heupe is sy by die voordeur uit.
Toe ek haar motor hoor vertrek, soek ek gou Johan se nommer op en tik “Sy is op pad.” Ek heg die foto aan en druk “send”. Oomblikke later gons die foon. Dit is ’n boodskap van Johan, met net ’n paar woorde: “Ek kan nie wag nie!”
Ek het die aand probeer TV kyk, maar ek kon nie my gedagtes by die program bepaal nie, ook nie by die programme wat daarop gevolg het nie. Die heeltyd het ek gewonder hoe hulle aand verloop: eers of hulle al klaar geëet het en later of hulle dans en hoe sy dit geniet. Ek kon my voorstel hoe hy haar vashou terwyl hulle dans
en hoe hy haar lyf teen hom voel.
Sy het eers na twee die oggend stilletjies by die kamer ingekom.
“Hoe was dit?” vra ek.
“O, is jy nog wakker?”
“Ja, het jy dan gedink ek sal kan slaap terwyl jy met ’n ander man uit is op ’n romantiese date?”
“Hoe weet jy dit was romanties?” vra sy guitig.
“Ek weet nie hoe romanties dit was nie, maar dit was beslis opwindend as ek kyk hoe jou hare en jou bloes lyk . En jy het dan nie meer kouse aan nie!”
“O,” sê sy. “Ja, die kouse het dit nie gemaak nie.“
“En het die broekie dit darem gemaak?”
Sy bloos en sê: “Ek dink dit is nog heel.”
Ek het haar sonder om verder iets te sê, omhels en haar klere uitgetrek. Sy het gretig gereageer en haarself op die bed neergevly. Ek het haar bene wyd oopgestrek en kon sien dat daar ’n bietjie wit vog tussen haar bene uitlek. Sonder verdere voorspel het ek haar gesteek en gevoel hoe my piel glad en diep in haar gly.
Sy wriemel en hyg van genot. Haar asem jaag al vinniger.
“Toe, kom nou, fok my, FOK my!”
Met ’n gil van genot lig sy haar lyf op en kom sy baie hard.
Toe haar asem bedaar, vra ek of hulle lekker gedans het.
“Ja,” sê sy, “Johan is ’n goeie danser. Hy het my styf vasgehou en gestuur met sy lyf. Mense het gekyk hoe mooi ons dans. Dit was meestal paartjes, maar by een tafel was daar ’n groep van omtrent agt mense en by ’n ander tafel direk langs die dansbaan was daar drie mans wat saam gekuier het.
Later die aand met meer romantiese musiek het ons stadig begin gedans. Ek kon voel dat hy styf was en hy het hom hard teen my aangedruk. Toe het hy my gesoen – eers net op die lippe maar toe met sy tong in my mond. Sy tong was nat en warm en hy het met my tong gespeel … dit was vreeslik eroties.
Hy het het sy hand tussen ons ingedruk, teen my linkerbors en dit begin druk. My tepel het gou hard geword en hy het dit deur die bloes gevoel. Ons het twee danse so gedans. Toe het hy my bloes oopgeknoop totdat my bra begin wys het. Hy het sy hand in my bra gesteek en my kaal bors begin streel en liefkoos.
Ek was skaam en het hom probeer keer deur te sê dat ander mense ons kan sien, al is dit halfdonker. Hy het net gelag en my bloes verder oopgeknoop. Hy het vorentoe gebuk en my tieties begin soen.
Mense naby ons het na ons gekyk. Ek kon sien hoe die een vrou iets vir haar man fluister. Hulle het nader gedans om beter te kon sien en sy het vir my geknipoog.
Ek was so skaam, maar ook so jags. Johan het vir hulle geglimlag, die bloesie en die bra verder weggetrek en my linkertepel geknyp. Dit was reeds so styf – ek het gedink ek gaan net daar ’n klimaks bereik!
Maar dit was nog nie die einde nie. Hy het my omgedraai sodat my rug na hulle toe wys en toe begin hy my rompie optel. Ek kon voel hoe dit verby my knieë opskuif, al hoe hoër en hoër, oor my bobene totdat hy dit tot bokant my broekie opskuif en dit daar vashou.
Mense langs die kant het ook na ons begin kyk. Johan het my doelbewus met my rug na die kant van die dansbaan gedraai, en nader aan die tafels begin dans.
Ek het altwee my arms om sy nek gesit en hom gesoen. Hy het sy arms om my lyf gesit: een hand het die rompie bo gehou en met die ander hand het hy my boudjies begin streel. Toe hy ons tot net voor die tafel met die drie mans gestuur het, het hy my vasgehou met my rug na hulle toe en sy hand onder my broekie ingedruk en aan
my kaal boude gevat. My knieë het amper ingegee, maar hy het my regop gehou, styf teen hom vas.
Ek het geweet dat die mans alles kon sien wat hy aan my doen en dit met my verskriklik opgewonde gemaak. Ek het teen hom begin wriemel. Toe draai hy my om sodat ek gedwing is om na die mans te moet kyk. Hulle aldrie het vasgenael na ons gestaar.
Johan het met sy tong se punt agter my oor gelek, my linkerbors weer bevoel en dit toe heeltemal uit die bra getrek. Ek kon die koel lug oor my kaal tietie voel. Hy het dit begin druk, op en af laat wip en my nippel begin knyp en trek. Ek dag die een man gaan ’n hartaanval kry, so rooi was sy gesig. Die tweede een het benoud aan
sy drankie gedrink en die derde het net gesit met ’n mond wat heeltemal oophang.
“Geniet jy dit?” fluister Johan teen my oor. “Geniet jy dit dat hulle na jou kyk?”
Ek kon nie praat nie, maar het net gesug en nog harder teen hom vas gedruk.
Hy los toe my bors oop en sit sy hand tussen my bene, op my broekie. Toe begin hy liggies daarop tik en druk met sy vingers sodat ek my bene groter moet oopmaak. Die drie mans was heeltemal verstar. Ek het na hulle gekyk en was skaam oor wat hulle kon sien, maar ook gevlei dat hulle so opgewonde kon raak deur net na my te kyk. Die een ou het opgekyk na my en ek het in sy oë gekyk. Dit was so eroties!
Johan het sy hand voor in my broekie gedruk, my saggies getreel en toe sy vinger in my gesteek. Hy het my nek gesoen en my oor gelek. Die mans kon sien hoe sy vinger onder my broekie beweeg. My bene het begin lam word en ek het amper geval.
“Dis tyd om huistoe te gaan,” sê hy.
Buite in die parkeerterrein het hy my bloes heeltemal losgemaak en my bra uitgetrek. Hy het gesê dat ek so ‘topless’ moet loop tot by die kar. Die aandlug was koel op my en dit was baie opwindend, omdat enigiemand my dalk kon sien. Ek moes die heelpad so loop na die kar toe, tussen die ander karre deur en onder die sterre en die maan wat helder geskyn het.
By die kar het hy my vasgedruk en my romp opgelig. Hy het my broekie afgetrek en my teen die kar vasgedruk. Die kar was koud teen my boude. Toe het hy my heeltemal opgelig, my bene om hom gesit en het my net daar begin steek. Dit was fantasties, want ek was op daardie stadium al so lus gewees. Die kontras van my warm boude teen die koue enjinkap was ongelooflik opwindend.
Ek het oor sy skouer gekyk terwyl hy my steek toe ek sien dat daar mense in die donker aangestap kom. Dit was die drie mans, wat klaarblyklik net na ons uitgeloop het. Ek het vir Johan probeer waarsku, maar hy was heeltemal meegevoer deur sy opwinding en het net aangegaan. Die mans het so ’n entjie van ons af vasgesteek
toe hulle sien waarmee ons besig was. Dit was vir my ’n verskriklike verleentheid, maar Johan het net aangegaan en aangegaan om my te naai en dit het weer baie lekker begin word.
Die een man het sy selfoon uitgehaal en ons begin afneem. Ek het my gesig teen Johan se skouer weggesteek maar kon ’n paar flitse agter my ooglede sien afgaan.
Ek en Johan het gelyk gekom. Hy het my stadig laat sak totdat ek weer kon staan en vir die mans gesê: ”Toe, die show is nou verby”.
Ons het toe in die kar geklim en huistoe gery.
5 COMMENTS
Bliksem dis n mooi storie! Dankie!
Hopelik volg daar nog ‘n episode of twee van haar avonture, as jy sou belangstel!
WHAW – Lekker en befok eroties.
Dit is my droom om so ‘n vrou te ken!
Ek gaan die skakel deel met ‘n paar mense! 😉
Ek is bly jy het dit geniet en dat jy die skakel wil deel!
Hierdie is ‘n vreeslike sexy storie, Francois.