Skilderklas (2)

Hoe lank gaan ek lees: 8 minute

deur Oom Hennie

(Taalversorging deur Lusman)

(Lees vorige episode HIER)

 

Sy het net ‘n swart T-hemp sonder bra en ‘n stywe kortbroekie aan. Ek kry weer ‘n stywe drukkie en meer Franse soene.

“SS, ek dink jy sal baie beter skilder na ‘n semen-inspuiting en as jy kaalgat is.”

“Marnus, ek stem saam met jou … kom ons gaan na my kamer toe.”

Gou is ons kaal en inmekaar verstrengel op haar bed. ‘n Lang sensuele voorspel volg.

“Marnus, waar gaan jy heen?” vra sy as ek skielik opstaan.

“Moenie so nuuskierig wees nie en maak solank jou oë toe.” Sy lê met haar oë toe.

“SS, hou jou oë styf toe tot jy ‘n orgasme ervaar het. Ek belowe jou dit gaan nie lank vat nie en jy sal dit baie geniet.” Sy voel iets op haar een tepel.

“O Marnus, wat maak jy?” vra sy as die iets wat sy gevoel het om haar tepel begin suig. Ek stel die spoed hoër. “O-o-o”, dan weer “o-o-o!” Dan volg die ander tepel … en dan soortgelyke sensasies om haar klit. “Marnus, ek het nog nooit so iets ervaar nie … jy gaan my laat kom!”

Ek stel die spoed hoër en hoër. Sy beweeg haar heupe asof sy seks beoefen. “O-o-o, ek gaan kom … o-o-o, o-o-o, a-a-a–h-h-h!”

Sy maak haar oë oop en sien die speelding in my hand. Uitasem sê sy:  “Marnus, ek het nog nooit ‘n seksspeelding op of in my gevoel nie. Wat het jy in jou hand?”

Ek gee die speelding vir haar.

“SS, hulle noem dit ‘n klitpomp en ek het dit spesiaal vir jou gekoop.” Ek wys haar waar die skakelaartjie is. Sy plaas dit weer op een van haar harde tepeltjies

Onmiddellik volg die bekende “O-o-o!” Dan is daar ‘n herhaling met die ander tepel voor sy dit self op haar geswolle nat klit plaas. Ek hoor hoe sy die spoed varieer tot sy ‘n tweede orgasme uitgil.

Ek vat die klitpomp by haar en lek haar sappies van die suigkoppie af. “SS, wil jy nog ‘n semen-inspuiting ook hê?”

“Natuurlik!”

Ek lê op my rug en sê: “SS, ek wil jou bo hê.”

Sy kniel oor my en laat haar kloppende genotgrot oor my vleeslike stywe speelding afsak. “Marnus, jy is ‘n baie stoute man, maar ek is mal oor jou. Ek gaan jou ry tot jy my smeek om te stop”

“SS, ek sien dit as ‘n uitdaging.”

Sy begin my stadig ry terwyl ek oor haar borste en sensitiewe tepels streel. Sy streel saggies oor haar klit.

“Marnus, my klit was nog nooit so groot en sensitief nie.”

“SS, ek hoop nie jy gaan verslaaf raak aan jou nuwe speelding nie. Jy kan dit selfs in die bad en stort gebruik.”

“Marnus, ek is besig om verslaaf te raak aan jou plesierspier en hoe ons liefde maak.”

Sy ry my ritmies tot sy haar semen-inspuiting kry.

Sy lê met haar kop op my bors. Haar hare is nog nat. Daar was tyd vir nog ‘n stort saam voor ons ons skilderhuiswerk moet begin. Ek vra haar om my model te wees om te skilder.

“Marnus, wat gaan Petra sê as sy my kaalgat op jou skildery sien?”

“SS, ek gaan nie jou pragtige gesiggie op die skildery hê nie. Petra moet maar wonder watter dame so ‘n sexy lyfie het.”

Suné skets iets abstraks wat onder andere die vorm van die klitpomp insluit.

Deur die dag maak ons saam kos en drink ‘n wyntjie.

“Marnus, ek het nog nooit so gemaklik in ‘n man se teenwoordigheid gevoel sonder klere aan nie.”

“SS, dis ‘n voorreg om jou naak te sien.”

“Marnus, ek is weer lus.”

Dit neem ons nie lank om in ‘n 69-posisie op haar bed te kom nie. Ons streel, lek en suig mekaar se geslagsdele tot ons mekaar se liefdesappies proe. Ons lek mekaar skoon.

Sy lê in my arm, ‘n groot glimlag op haar gesiggie. Sy vertel my van haar ouer sussie Larissa – 28 jaar oud, onlangs uit ‘n lang verhouding uit na haar vriend ontrou met haar beste vriendin was. Sy sê die sus is nie op ‘n goeie plek nie. Ek stel voor dat Suné haar oornooi vir ‘n ete later in die week – met my by.

Larissa daag Vrydagaand op en is verbaas om ‘n ouer man in Suné se meenthuis te sien. Ek gee haar ‘n drukkie as ons aan mekaar voorgestel word. Sy is lank en skraal en ook baie mooi. Ek skink vir ons wyn en gesels belangstellend met Larissa. Ons help vir Suné om ‘n mengelslaai klaar te maak. Ek en Suné wys vir Larissa ons skilderpogings.

“Marnus, wie was die model vir jou skildery?” Ek hoef haar nie te antwoord nie as Suné in dieselfde posisie as op die skildery op die bank sit, maar met klere aan.

Larissa kyk vraend na my en haar sussie. “Suné, wat is die snaakse vorm wat deel van jou skildery is?”

Suné loop na haar kamer toe en kom terug met iets agter haar rug. “Larissa, maak jou oë toe.”

Ek neem die klitpomp by Suné en hou die puntjie teen een van Larissa se klein borste deur haar bloes. “O-o-o!” kreun sy as ek die speelding aanskakel. Dan laat suig ek dit om haar ander tepel ook. Haar tepeltjies wys deur haar bloes en bra.

Suné sê: “Sus, hou jou oë nog ‘n bietjie toe.” Ek sak op my knieë af, lig haar romp effens op en laat die speelding teen haar genotgrotjie suig – deur haar broekie.

“O-o-o, wat maak julle met my?”

Larissa se bene bewe. Ek stel die spoed ‘n bietjie hoër en beweeg die speelding oor haar heuweltjie, voor ek dit op haar geswolle klit laat vassuig.

“O-o-o, ek gaan kom … o-o-o, a-a-a-h-h!”

Larissa maak haar oë oop. Sy is geskok om my op my knieë voor haar te sien. Sy sit oorbluf op die sitkamerbank, haar broekie deurweek met haar sappies.

“Larissa, laat my asseblief toe om jou skoon te lek.” Sy bloos as ek haar nat broekie uittrek en haar genotgrotjie skoonlek. Ek gaan badkamer toe om my gesig te was en haar broekie uit te spoel. Sy vat ‘n groot sluk wyn.

Suné sê: “Larissa, ek wil net vir jou sê dat etes deesdae in die huis geniet word sonder dat enigeen klere aanhet.”

Suné steek ‘n kers aan en sit die ligte af. Larissa voel of sy gehipnotiseerd is as ek haar klere uittrek terwyl Suné ook gou kaal is. Ek komplimenteer vir Larissa oor haar sexy lyfie.

“Larissa, help my dat ons van Marnus se klere ook ontslae raak.”

Larissa staar na my naakte lyf. Suné vou haar sus se hand om my harde plesierspier.

“Sus, laat vir Marnus toe om jou as voorgereg te hê … ek kan dit aanbeveel.”

Larissa sit weer op die bank. Ek kniel tussen haar slanke bene, soen haar mooi borste, suig haar tepeltjies en vinger haar G-kol voor ek in haar ingly. Suné sit langs haar en hou haar hand vas.

Larissa begin ontspan en geniet die manier waarop ek haar tot nog ‘n orgasme stimuleer. Ek skiet my saad in haar in. As ek voel die laaste druppel is uit, gly ek uit haar uit, trek haar op, lei haar na die stort toe en was haar. Sku was sy my ook en soen my. Ons droog mekaar af en stap kaal na die eetkamer toe. Sy vat nog ‘n sluk wyn.

“Suné en Marnus, ek is steeds in ‘n dwaal. Hier is ek kaalgat saam met julle na twee baie onverwagse, maar onvergeetlike orgasmes. Na ek vir Willem en Sarie saam in ons bed gevang het, het ek myself voorgeneem dat geen man weer aan my sou vat nie. Maar Marnus, jy is onweerstaanbaar.”

Ons eet lekker, drink wyn, gesels en lag baie. Na ete is die skottelgoed in die opwasbak. Daar is net ‘n bedliggie aan in Suné se slaapkamer. Ons lê langs mekaar met Suné in die middel. Ek soen haar en streel oor haar borste. Ek vou een van Larissa se hande ook oor haar sussie se bors. Versigtig begin sy dit streel. Ek vinger Suné se G-kol. Sy trek haar ousus se gesig nader en begin haar soen soos sy dit nog nooit voorheen gedoen het nie terwyl sy ook oor Sus se borste streel. Ek sien hoe hulle tonge ook doenig raak met mekaar.

Ek begin die speelding op Suné se klit gebruik.

“Larissa, wil jy self die speelding op jou sussie gebruik?”

Sy raak gou behendig as ek dit vir haar gee. Ek suig Suné se tepels. Haar heupbewegings raak wild. Sy skreeu ‘n orgasme uit. Ek lek haar skoon.

Larissa het nog nie die speelding teen haar vel gevoel nie. Suné begin dit om haar tepeltjies beweeg en later met suiging op haar klit gebruik. Ousus is geskok as Suné haar tepeltjies begin lek en suig. Ek vinger haar G-kol. Dis dubbele stimulasie. Sy kry nog ‘n orgasme voor ek haar ook skoonlek.

Ek gaan haal ‘n vel papier en van Suné se potlode en begin ‘n skets maak van twee jagse sussies wat nie genoeg van mekaar se monde en lywe kan kry nie. Hulle hare bedek hulle gesigte. Hulle is beïndruk met my sensuele skets.

Larissa vra: “Marnus, kan ek asseblief die skets koop of kry wanneer jy daarmee klaar is – om my te herinner aan die aand?”

“Sexy Larissa, gegewe dat jy een van my modelle was, kan jy dit gerus kry. Gegewe julle twee se sexy lyfies kan ek dalk in naakstudies spesialiseer. Lê bietjie op Suné, Larissa.”

Suné maak haar bene oop. Ousus skuur haar genotgrotjie teen haar sussie s’n. Meer passievolle soene kom aan die orde. Hulle skuur hulle borste en harde tepels teen mekaar s’n. Suné streel oor Ousus se rug en boudjies. ‘n Onbeskaamde bekkendans toon hul passie. Hulle gil saam ‘n orgasme uit voor Larissa van Suné afrol.

Na ‘n ruk is dit asof beide skaam is oor wat gebeur het. Daar is lekker naskokke as ek hulle weer skoonlek. Dis tyd vir hulle twee om saam te stort. Ek hou hulle deur die stortdeur dop. Hulle was en streel mekaar en soen met mening. Ek was my gesig voor ek hulle afdroog. Hulle krul kaal teen mekaar op die bed. Uitgeput, maar baie tevrede, raak hulle aan die slaap.

Ek is besig om vir my koffie te maak vroeg die volgende oggend as sexy Larissa by my aansluit, my ‘n lekker kaal drukkie gee en my soen asof dit die laaste keer is.

“Larissa, jy is pragtig, selfs met ongekamde hare en sonder grimering.”

“Dankie, Marnus.”

Ek maak vir haar ook koffie. Ons sit en gesels in die ontbythoekie as Suné by ons aansluit en beide van ons druk en soen. Ons vat ons koffie kamer toe.

Die bekers is skaars leeg as Suné vir Larissa op haar rug platdruk en teen haar begin skuur … en met tong in die mond soene. Ek kry weer papier en potlode om die sexy prentjie te skets. Suné rol van Larissa af en hulle maak beurte om mekaar met die klitpomp te stimuleer en mekaar se borste te soen en tepels te suig. Ek is verbaas as hulle in ‘n 69-posisie kom en vir die eerste keer mekaar se genotgrotjies met hulle lippe en tonge bykom.

Ek skets nog ‘n erotiese naakstudie.

Hulle bevredig mekaar en lek mekaar skoon. Ek is kliphard. Ek proe hulle sappies op hulle lippe as hulle beurte maak om my te soen en my plesierspier te suig. Later proe Larissa my semen voor Suné my skoonlek. Hulle gaan stort weer saam terwyl ek my semen-naald skoonvee.

Ons is saam in die kombuis om ontbyt te maak – steeds naak. Hulle loer na my naakstudies van hulle. Ons eet en oorweeg wat ons gaan doen op die mooi Saterdagoggend. Ons besluit om na my huis toe te ry om daar te gaan swem en braai. Suné leen vir Larissa een van haar bikini’s. Hulle ry agter my aan.

Ek neem hulle op ‘n toer van my huis. Hulle begin idees kry oor waar hulle erotiese fantasieë uitgeleef kan word. Ons eindig op die patio en Larissa sien ‘n opblaasmatras raak wat gebruik kan word. Hulle gaan trek hulle bikini’s aan terwyl ek begin vuur maak. Ek gaan trek my swembroek ook aan en kry vir ons iets om te drink. Hulle maak beurte om op die opblaasmatras rond te dryf terwyl ek ‘n vleisie braai.

Die geur van die gebraaide vleis en wors maak hulle honger, maar ook honger vir mekaar. Hulle sit die matras op die patio, trek hulle bikini’s uit en neem beurte om mekaar met die klitpomp, wat nou ook n tepelpomp geword het, te terg en stimuleer.

Dan is hulle weer in ‘n 69-posisie. Hulle raak nou behendig met hul tongstekery. Hul lyfies ruk van lekkerkry. Hulle lek mekaar weer skoon voor hulle hul gesigte en geslagsdele gaan was. Ek trek my swembroek uit en ons eet kaalgat op die patio.

Larissa bedank vir my en Suné vir hoe ons weer betekenis in haar saai lewe gebring het. Hulle gaan later huis toe. Ek gee meer detail aan my naakstudies.

(Lees volgende episode HIER)

One thought on “Skilderklas (2)

  • Willewill

    Oom Hennie, hierdie is soos ‘n mallemeule tog wat jy nie wil stop sit nie !
    Jy will aanhou ry om te sien tot watter hoogtes jy gevoer kan word.
    Dankie, ek’t weereens dit geniet.

    Reply

Leave a Reply to Willewill Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)