Skilderklas (3)

Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Oom Hennie

(Taalversorging deur Lusman)

Maandagoggend is ek en Suné terug by Petra vir ons volgende les. Sy is beïndruk met my naakstudies en sê dat sy liewer nie gaan vra wie my modelle was nie. Sy vra ook oor die vreemde voorwerp op een van Suné se sketse. Suné sit die apparaat op die tafel neer. Petra beloer dit van alle kante af.

Ek vra: “Petra, sou jy graag wil voel waarvoor die apparaat eintlik bedoel is?”

“Marnus, ek is baie nuuskierig.”

“Maak jou oë toe en probeer ontspan.” Sy het ‘n los, dun somersrokkie aan. Ek hou die speelding teen haar een bors en skakel dit aan.

“O, Marnus, wat doen jy aan my?” Dan hou ek dit op die ander tepel deur haar rokkie. Sy maak haar oë oop. Sy is skaam dat haar tepels deur die materiaal wys.

Suné sê: “Petra, dis eintlik ‘n klitpomp. Ek kan aanbeveel dat Marnus dit daar op jou gebruik. Sit op ‘n stoel en maak jou bene oop.”

Asof sy gehipnotiseerd is, doen sy wat Suné gesê het. Ek kniel voor haar en stoot haar rokkie op oor haar mooi gevormde bene. Sy het ‘n wit broekie aan. Teen ‘n lae trilspoed laat ek die speelding oor haar heuweltjie gly. Suné staan agter haar en begin oor haar borste en harde tepels streel deur haar rokkie. Ek trek haar boudjies tot op die rand van die stoel, trek haar klam broekie uit en en laat die speelding oor haar klitoris vassuig.

“O, julle maak my mal … maar moenie ophou nie.” Ek stel die spoed hoër … dan volspoed. Sy gil ‘n orgasme uit. Ek stel die spoed laer, maar hou die speelding op haar klit. Sy het ‘n lang orgasme. Petra is geskok as ek haar skoonlek. Dit vat ‘n rukkie voor haar asemhaling en hartklop normaliseer. Sy bloos bloedrooi. Suné buk en soen vir Petra. Ons sit langs haar en streel oor haar borste. Sy vertel ons dat sy 40 jaar oud en ‘n oujongnooi is, nog nooit in enige liefdesverhouding betrokke was nie en ‘n maagd is.

Ek trek vir Petra op en trek haar rokkie uit. Sy het nie ‘n bra aan nie.

“Petra, jy het ‘n baie sexy lyfie en mooi borste.”

Suné sê: “Ek stem saam.”

Blosend en skaam sê Petra: “Dankie, julle laat my goed voel oor myself.”

Ek lei haar na ‘n vollengte-spieël toe wat vir selfportrette gebruik word. Ek staan agter haar, soen haar in die nek en streel oor haar borste.

“Petra, ek sal jou graag as model wil hê vir ‘n naakstudie.”

“Marnus, net solank ek die skets kan kry om my sexy te laat voel – as jy nie daar is om dit vir my te sê nie.”

My vingerpunte gly oor haar bossie donker skaamhare. Suné het intussen ook haar klere uitgetrek en soen weer vir Petra. Sy vou Petra se hand oor my plesierspier deur my langbroek. Nuuskierig begin sy dit streel deur die materiaal.

“Petra, wil jy graag sien waaraan jy vat?”

“Marnus, ek het nog nooit ‘n man kaal gesien, in lewende lywe nie.”

Ek raak van my klere en skoene ontslae. Sy staar na my harde semen-naald.

Suné vou weer Petra se hand om die seksorgaan. Petra vra: “Suné, het jy al die lang skraal lyf naak gesien?”

“Petra, ek het die sexy lyf ‘n paar uur na ons eerste skilderklas gesien en daai lekker spier diep in my gevoel in my meenthuis nadat ek ‘n orgasme in ‘n koffiekroeg ervaar het met al my klere aan.”

Dis Petra se eerste kaal drukkie in haar lewe … en ook lang, passievolle soene. Sy voel my plesierspier wat oor haar klam lippies gly. Ek streel oor haar sexy boudjies.

Sy en Suné gaan sit op die rusbank. Suné soen haar weer en streel oor haar borste en groterige tepels. Sy vou een van Petra se hande oor haar bors.

Ek begin my nuwe naakstudie. Suné streel oor Petra se genotgrotjie. Ek sit my skets neer en sit ook op die bank. Ek maak haar bene effens oop en laat glip my lang middelvinger in haar in en vryf oor haar G-kol.

“O, Marnus, ek het nog nooit iets in my dosie gehad nie, nie eers ‘n tampon nie.”

“Pragtige sexy Petra, jy het nie ‘n dosie nie, maar eerder n genotgrotjie – ‘n grotjie waarmee jy nog baie genot gaan ervaar.”

“Marnus, ek ervaar nóú al genot. Jy gaan my weer laat klimaks.”

Suné soen haar borste en suig aan haar harde tepels. Petra streel weer oor my semen-naald.

“O-o-o, o-o-o, a-a-a-h-h!” kom uit haar wyd oop mond as sy ‘n tweede orgasme ervaar. Sy is verbaas as Suné haar genotgrotjie skoonlek.

“Marnus, ek sou graag my maagdelike status saam met jou wou verander.”

“Petra, dit sal ‘n voorreg wees. As ek geweet het hoe vandag sou uitdraai, sou ek kondome saamgebring het.”

“Suné, ek sal graag wil kyk as Marnus se plesierspier diep in jou genotgrotjie is.”

Suné sit op die rand van die bank met haar bene oop. Ek is op my knieë voor haar. Ons wys vir Petra hoe om die speelding op Suné se borste en haar klit te gebruik.

“Marnus, ek is sopnat en baie lus,” kom dit van Suné.

Petra sien hoe ek in Suné ingly en ritmies liefde maak. Hulle streel oor mekaar se borste. Suné trek Petra se kop na ‘n bors toe. Versigtig begin sy ‘n bors soen maar gou suig sy aan ‘n tepel ook.

My balletjies wip teen Suné se onderboudjies, wat effens van die rand van die bank afgegly het. My steke is diep en dringend. Sy gil ‘n orgasme uit. Dan volg ‘n paar stadige stote van my, gevolg deur ‘n kragtige semen-inspuiting.

“Suné, wil jy nie saam met Petra gaan stort nie?” Ons stap kaalgat met die trappe af. Ek was my plesierspier solank ek die twee belustige dames in die stort dophou. Ek droog hulle af.

Ons gaan terug na die ateljee toe en begin aantrek. Petra se broekie is te nat om weer aangetrek te word.

Suné sê: “Petra, as jy nie nog afsprake vandag het nie, stel ek voor dat jy saam met Marnus na sy huis toe gaan vir nog lesse in intimiteit, met die klem op die “in” van intimiteit.”

Daar is lekker soentjies voor Suné vertrek.

Ek vra vir Petra of ek haar broekie as aandenking kan kry. Sy ry saam met my sonder onderklere aan.

Petra is beïndruk met my huis, patio en swembad.

Ons gaan na my kamer toe. Ek sit ‘n pakkie kondome op die bedkassie neer. Gou is ons kaal en in mekaar se arms op my bed. Sy is nou totaal ontspanne en gemaklik om naak te wees. Sy kry ‘n les in soenkunde, met tonge wat ook raak. Ek gee haar ‘n vollyfmassering van agter en van voor – voor nie net met my vingers nie, maar met my lippe en tong ook. Haar tepels is stokstyf. Ek verken haar binnelippies met my tong – haar eerste orale stimulering. Haar binnebene slaan teen my ore vas as sy haar beste orgasme nog ervaar. Ek lek haar weer skoon – haar boudjies op ‘n kussing.

“Petra, is dit tyd dat jy jou maagdelikheid wil verloor?”

“O ja, Marnus en ek is bly dat jy dit gaan doen. Jy het my vanoggend op ‘n wonderlike manier uit my selfopgelegte kokon bevry. Bevry my van my maagdelikheid ook.”

“Petra, kan ek iets op jou probeer wat ek saam met Suné se seksspeelding gekry het? Ek weet nie watse uitwerking dit gaan hê nie, maar die winkelassistent het gesê dat alle dames dit geniet.”

“Marnus, ek is gereed vir enigiets.”

Ek skeur ‘n klein pakkie oop, sit van die room op my vinger en smeer dit in haar genotgrotjie in. Feitlik onmiddellik is haar mooi oë pieringgroot.

“O Marnus, daar is so ‘n onbekende tinteling in my genotgrotjie. Dit voel of my dosie aan die brand is, maar dis baie lekker.”

Ek laat haar die arbeismaak van die eetbare room proe. My kondoombedekte semen-naald sak in haar kloppende grotjie in.

“Eina!” klink dit op as ek deur die vliesie breek. Ek lê stil vir ‘n paar sekondes. Die bietjie pyn vervaag gou. Sy trek my dieper in haar in. Ek gly in en uit. Die roompies werk nou tot diep in haar grotjie. Dis hemelse sensasies – haar hande op my boude. Ons kom in ‘n lekker ritme in. Ek wissel die pas en diepte van penetrasie af.

“O-o-o Marnus, steek my vinniger. Ja-a-a … kom saam met my … o-o-o-o, a-a-a-a-h-h-h-!” Ek skiet my semen in die kondoom in. ‘n Paar stadige stote volg voor ek versigtig uittrek. Daar is ‘n paar bloedspatsels op die kondoom.

“Marnus, dit was fantasties, dankie. Ek wil dit nog baie keer ervaar – saam met jou.”

“Sexy Petra, dit was ‘n groot plesier. Kom ons gaan stort nou saam.”

Ek was haar sexy lyfie, spoel haar broekie uit en skeer versigtig haar skaamhare af.

Sy kan nie genoeg daarvan kry om aan my geslagsdele te vat nie. Ons droog mekaar af voor ons kaal kombuis toe gaan om iets te kry om te drink.

“Marnus, hoekom moes ek veertig jaar lank wag vir dié dag? Maar dit was die moeite werd. Jy en Suné het my op ‘n onvergeetlike manier verlei in my ateljee. Daai klitpomp op my tepels en later op my genotgrotjie … Die manier wat jy my gevinger het tot nog ‘n orgasme … Hoe my borste deur Suné gestreel en gesoen is … My hande en lippe op haar borste … en natuurlik hoe jy my van my maagdelikheid ontneem het. Alles was so volmaak. Jy is so ‘n gentleman wat weet hoe om ‘n dame soos ek sexy te laat voel. Ek het grootgeword in ‘n huis waar ‘seks’ en ‘intimiteit’ taboe woorde was. Jy laat my anders kyk na my lyfie. Gee my weer ‘n kaal drukkie asseblief. Leer my wat ‘n Franse soen is.”

Ek leun teen die kombuiskas. Daar is lang, passievolle Franse soene tussen ons. Sy skuur haar harde tepels teen my bors en haar genotgrotjie teen my styf wordende plesierspier.

“Petra, kom ons gaan weer kamer toe … ek wil jou bo hê, met my op my rug.”

Sy kniel oor my. Ek wys haar hoe om ‘n kondoom oor te rol. Sy sak stadig op my af – geen pyn of ongemak nie. Ek streel oor haar borste. Sy begin my stadig ry.

“O Marnus, dis so lekker. Nie in my wildste drome het ek ooit gedink dat ek in so ‘n posisie sou wees nie.”

“Petra, dis ‘n voorreg om jou kaal te kan sien, oor jou sexy lyfie te kan streel en te voel hoe jy liefde maak met my.” Ek vou haar hande oor haar borste.

“Petra, ek weet dat jou hele lewe vandag verander het, maar ek wil hê dat jy skaamteloos en ongebonde moet voel as jy saam met my is.”

“Marnus, soos vroeër gesê, jy het die kokon om my gebreek en ‘n skoenlapper vrygelaat … dankie daarvoor.”

Sy ry my vinniger solank sy oor haar borste, en selfs haar klit, streel. Sy skreeu haar vyfde orgasme vir die dag uit. Sy lê met haar kop op my bors voor sy van my afrol.

“Marnus, dit was nog lekkerder as die eerste keer.”

“Liewe Petra, jy was net meer ontspanne.”

“Marnus, ek wil so gou as moontlik by ‘n dokter uitkom – om my op die pil te sit. Ek wil jou sonder ‘n kondoom in my voel. Ek wonder net wat my dokter gaan dink as haar skaam pasiënt vir die pil vra.”

“Petra, sy sal verstaan dat jy minstens twintig jaar het om in te haal.”

Ons gaan stort weer saam voor ons kombuis toe gaan om kos te maak. Ons drink wyn en vat aan mekaar. Dan het ons ‘n kersligete op die patio sonder klere aan.

“Marnus, kan ek vanaand by jou slaap?”

“Sexy Petra, ja … my plek of joune?”

“Hier, waar jy van my ‘n volwaardige vrou gemaak het.”

Na ete was ons die skottelgoed, was ons voete, borsel ons tande en klim kaal in die bed. Haar genotgrotjie en klit is sensitief na al die stimulering vandag. Daar volg passievolle Franse soene voor sy in my arm aan die slaap raak.

Vroegoggend klim ek saggies van die bed af, trek versigtig die laken van haar af en skets nog ‘n naakstudie van haar met haar rug en boudjies na my toe. Ek gaan maak koffie. As ek in die kamer instap, maak sy haar oë oop – bietjie verward om kaal te wees en koffie van ‘n kaal man te kry. Sy gee my ‘n lekker goeiemôre-soen. Ek wys vir haar my nuutste skets van haar sexy lyfie met die opskrif SSB.

“Marnus, wat is SSB?”

“SSB is ‘sexy sleeping beauty‘.”

Ons drink ons koffie en streel oor mekaar. Ek trek hartjies om haar tepels – ons koffiebekers op die bedkassie.

“Marnus, suig my tepels en vinger my G-kol. O, een ding wat jy nog vir my moet leer is hoe om jou plesierspier te suig.”

“Petra, lê jy skuins oor die bed”.

Ek sit ‘n kussing onder haar kop en haar boudjies. Ek kniel oor haar gesig. Sy begin my semen-naald lek, soen en suig terwyl ek haar genotgrotjie weer met my tong stimuleer. Sy suig my soos ‘n roomyslollie. Ek sit regop.

“Petra, wil jy my semen proe of moet ons weer liefde maak?”

“Marnus, ek wil jou weer diep in my voel.” Sy rol behendig die kondoom oor my harde plesierspier, haar sexy bene uitnodigend oop.

Ek sak diep in haar in.

“O Marnus, ek is besig om verslaaf te raak aan jou plesierspier.”

“Petra, dis heerlik om my semen-naald in jou stywe genotgrotjie te hê.”

Sy gee haar ten volle oor. Ons maak liefde met gevoel en klimaks saam voor ons weer saam gaan stort en ontbyt maak.

Ek neem haar terug na haar huis toe aangesien sy later weer ‘n skilderles moet aanbied. Sy wys my haar huis en haar slaapkamer.

“Marnus, later die week gaan ek jou op die bed bykom sonder n kondoom.”

“Sexy Petra, ek sien uit daarna.”

Sy trek ‘n broekie en ‘n ander rok aan voor sy my innig soen en bedank vir wat met haar gebeur het die afgelope 24 uur.

(Die volgende aflewering van Skilderklas verskyn HIER in www.kombiekiehiervreesloos.co.za omdat dit onderwerp daarvan beter by Vreesloos pas. ) 

2 thoughts on “Skilderklas (3)

  • Willewill

    ‘n Aangename ten toon stelling van ‘n vrou se eerste ontdekkings van haar seksualiteit en die plesiere van intimiteit.
    Dankie Oom Hennie!
    Ek persoonlik sou net bietjie meer “oemf” in die verhaal wou waarneem.

    Reply
  • Dinsdag middag en hier sit ek opgewerk agter n rekenaar….. wat ‘n storie oor ontwaking en self ontdekking

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)