Julle het gevra, ek het gegee …
Julle het jare lank gevra dat ek my stories “persoonlik” vir julle moet vertel, maar nou dat dit beskikbaar is, gaan luister niemand nie? Hoekom nie? Wat kan/moet ek anders doen? Gee bietjie kommentaar.
So, ek herinner julle maar weer dat dit bestaan … 🙂
Kliek op die “image” om daarby uit te kom.
