Selfaanvaarding (7)

Hoe lank gaan ek lees: 3 minute

deur Jan Pielewiet

(Lees vorige episode HIER)

Die meeste van die inperkingsregulasies is verslap en ons kan terugkeer skool toe, maar slegs elke tweede dag. Dit is nou vol skouer aan die wiel sit sodat ek darem matriek deurkom en goed genoeg doen om volgende jaar elektriese ingenieurswese te kan gaan swot.

Die universiteit is weer oopgestel en Sandra is ook terug na haar koshuis. Die tweede laaste aand voor sy terug gaan is ek oorgenooi om te kom groet. Ek het sommer saam met hulle aandete geniet, haar pa was die naweek daar en ons het ‘n vleisie gebraai. Die oom het vir my ‘n bier aangebied en Sandra het ‘n sletslappie gedrink. Na die ete het die oom lang gape begin gee en ek het die skimp gevang dat dit huistoe-gaan tyd is.

Sandra het gesê dat sy sommer tot by die hekkie sal saamstap om bietjie bene te rek. Halfpad hek toe staan daar ‘n groot ou eikeboom met ‘n lekker dik stam. Sandra gaan staan met haar rug teen die boom sodat die boom tussen haar en die huis is en trek my teen haar vas. Ek loop al die hele aand met ‘n horing rond, want sy het so ‘n korterige rompie aan wat baie suggestief opwip as sy stap. Ek moes ‘n paar keer gedurende die braai myself dwing om na die oom te kyk en nie agterna te staar as Sandra gou iets gaan haal nie. Ook maar bang dat hy die die lus vir sy dogter in my oë kan sien.

Met my middellyf teen Sandra s’n gedruk dwaal my hande teen haar seksie lyf op-en-af en dan lig ek die rompie op. My hande skulp om haar ronde boutjies en ek kan die hitte van haar koek af teen my onderlyf voel gloei waar dit teen haar vasdruk. Sandra se hande is ook besig en sy haal my horing sommer onder my broekspyp uit en vryf die nat kop met haar duim terwyl die vingers my skag omring.

Ek trek haar boude nader as ek voel hoe sy die punt van my piel deur haar broekie teen haar koek vryf. Dan voel ek hoe sy die nat stukkie lap wegtrek en my kop tussen haar lippe streel. Die warm sous uit haar gwar loop weerskante van my piel af as sy hom tussen die lippe deurtrek en dan druk ek hom weg in haar nat gang as sy hom weer na haar opening mik. Haar vuurwarm fluweelsagte skede ontvang my vlammende roede seepglad en ek is ekstase as ek haar hard begin spyker.

Terwyl ek haar steek lek en suig sy aan my oorlob en dan fluister sy dat ek asseblief haar nie moet kontak terwyl sy swot nie. Ongelukkig het sy ‘n ander lewe op varsity wat ek nog nie kan verstaan nie. Maar sy sal my laat weet as sy ‘n naweek kom kuier. Tot dan moet ek konsentreer op swottings sodat ek volgende jaar saam met haar varsity toe kan gaan. En dan kreun sy as haar orgasme haar oorval. Die onverwagse gesprek het my onkant gevang en ek kry nie dadelik my orgasme nie, maar dan besluit ek ek sal haar so goed naai dat sy my nie sal kan vergeet nie.

Ek trek haar een been onder haar knie op en dan stoot ek lank en egalige so diep soos my piel in haar kan ingaan. Terwyl haar een hak agter om my boude vou, klou haar hande om my nek sodat sy haar balans op die een been kan hou. Sandra kreun nou aanmekaar soos die een orgasme oorspoel in die volgende een. Naderhand kan sy nie meer nie en raak slap in my arms. Ek draai haar om sodat sy effens vooroor teen die stam leun en wanneer ek haar van agter penetreer hou ek haar weerskante van haar heupe vas sodat ek haar nie omstoot nie.

Nou laat waai ek en gee glad nie meer om oor wat sy ervaar nie, ek wil nou net die hoogste lekkerkrypiek bereik en dan spoel ‘n meneer van ‘n orgasme oor my. Dit voel vir my ek skiet Sandra so effens in die lug op as een skoot na die ander diep in haar inspuit.

Uiitgeput laat val ek my voël uit haar koek en dan draai sy my om en hou my styf vas.

“Dankie vir ‘n heerlike grendeltyd, my maatjie,” fluister Sandra teen my bors. “Onthou om te Google oor swiengseks. Lekker slaap.” Alles in een asem. Dan draai sy om en vlug in die rigting van hulle huis.

Ek druk my pap voël terug in my broek en dan stap ek stadig huis toe. By die hekkie draai ek om en sien Sandra se kamerlig is aan, maar die gordyne is toe. Met leë balsakke, maar ook ‘n leë hart stap ek huis toe.

4 thoughts on “Selfaanvaarding (7)

  • Geriatrix

    Het nou die dag swing sex geGoogle; daar is regtig so iets! Jy kan ‘n spesiale harnas op Ebay bestel, dit hak oor die deur en dan klim die deelnemer daarin. Daar is ‘n waarskuwing by; dit moet ‘n soliede deur wees soos ‘n buitedeur en nie ‘n holkerndeur soos ‘n binnedeur nie. Die probleem is glo die hak van die harnas – dit gaan bo-oor die deur en is sigbaar van die buitekant af; ingeval iemand sou kom kyk waar die stampgeluide vandaan kom!

    Reply
    • Willewill

      Baie dankie vir die inligting, Geriatrix !
      Uiters interessant.

      Reply
  • Die episode asook die vorige een …. skoppelmaai vinger aflek lekker.

    … en dan ook die gedagte.. die ontdekkings reis na swingseks … iets wat ek nie ken nie, maar tog sou wil ervaar …

    Hopelik is daar iewers dalk in die toekoms weer so ‘n groep besoek aan ‘n Club soos die vorige keer

    Reply
  • Willewill

    jan Pielewiet, self ek staar na daai kamerlig met die toegetrekte gordyne !
    Shit, jy ken van lekkerskryf vir hierdie werf !
    Dankie vir weereens ‘n uithaler episode in jou reeks.
    Sien uit na die volgende aflewering.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)