Kry jy nie skaam nie!
deur Geriatrix
(Lees vorige episode HIER)
“Kry jy nie skaam nie?! Hoe moet ek my kleinkinders in die oë kyk?!” gil my agter-agter kleinneef oor die telefoon.
Ek sê agter-agter kleinneef, maar dalk is ek verkeerd, want sy ouma-grootjie en my oupa-grootjie was suster en broer – ek het die hele spul nagevors tot waar die eerste een voet aan wal gesit het en daarna ons geslag met sy baas se vrou gebou het – glo in opdrag van die baas? Van familiebande kan jy nie veel vertel nie – ek het elkeen se spoor gevolg en soos ‘n eertydse president weet ek ook van baie geraamtes in kaste wat liewer maar daar moet bly. So, hierdie mannetjie met sy hoogheilige gekerm moet maar liewer stilbly.
Die rede vir sy histeriese telefoonoproep was my storie oor my rol as hou-omie vir ‘n aantal professionele vroue; ons deel nie eers dieselfde van nie so hoekom sy kleinkinders my met hom sou verbind, gaan my verstand te bowe. Hy is bietjie jonger as ek, maar dalk ook al by die jare wat hy op daardie blou pilletjie vertrou – as ek so terugdink aan die vrou met hy getroud is, wonder ek hoekom hy nog die moeite doen. Die pilletjies is nogal duur en ‘n man moet mooi dink of die een waarop jy die geld spandeer die moeite werd is. Hy is seker maar jaloers oor ek op my oudag ‘n joppie as oppasser vir baie aanvallige professionele vroue gekry het en hy nog steeds met daardie heks sit.
Die ‘familie’ het my eintlik met rus gelaat en hulle nie veel aan ons gesteur nie – na my vrou se afsterwe het die meeste van hulle van my vergeet; tot een van die manne my na aanleiding van my stories op Kombiekiehier herken het en nou is ek skielik weer in aanvraag. Veral die middeljarige vroue kontak my ‘om glo die familiebande te herstel’. Party kom nie eers verby die hoe gaan dit nie voor hulle begin navraag doen oor hoe mens dit of dat nou doen, of ek nie dalk wil kom kuier nie, en so voort.
Laat ek dit duidelik stel, ek is dood-gelukkig met my spannetjie professionele vroue; hulle sorg vir my en ek het geen kwellings nie; kos en huisvesting is volop. Vakansies en toere val sommer so uit die lug – nee man, ek het die beste joppie wat ‘n man van kan droom. Vir die manne wat daaroor dink om ook hierdie loopbaan te volg, wil ek graag die volgende aanbeveel:
Weet wat jy doen – daar is baie van die jong mannetjies wat hulleself as professionele gigolos voordoen; hulle is gebou soos geen man kan droom om te wees nie en het waarskynlik ook voële wat by hulle liggaamsbou pas. Die probeem met die mannetjies is dat hulle ego’s nog groter as hulle voële is.
Van die manne wat gearriveer het, moet mos met alles spog, sy motor is die vinnigste, grootste en duurste, sy huise is van die grootste in die korrekte omgewing, ensovoorts. Net natuurlik moet hy dan ook ‘n trofeevrou hê – jy weet een wat so amper die helfte van sy kinders se ouderdom is, op byna elke voorblad verskyn het en haar figuur volmaak vertoon. Ek verstaan dat daar vroue is wat trofeemans het – man ek is baie duidelik nie daardie klas nie; gans en al te oud, mankoliekerig en selfs oorgewig; so ek los dit vir die professionele manne.
Uit my jong dae onthou ek die uitdrukking: “The best ones are those close to fifty, they don’t yell, they don’t tell, they don’t swell and they are grateful as hell.” My span dames (een of twee manne het die term harem probeer, maar my dames het hulle gou reggesien) pas byna almal in hierdie kategorie. Hulle is professionele mense met ‘n beduidende openbare beeld, maar die hele wêreld aanvaar dat hulle alleenlopers is en dus hoef hulle nie met ‘n Adonis aan die arm by ‘n spoggeleentheid op te daag nie – alleen en op haar eie is heeltemal in orde. Hulle soek iemand om as sy vanaand by die huis kom, haar te druk, komplementeer op haar voorkoms en sommer net in die algemeen goed te laat voel. Partykeer (en teen die tyd het ek ‘n goeie idee van elkeen se roetine) will hulle meer as net gedruk word; partykeer net so ‘n ligte vrytjie en dan weer ander kere The Full Monty.
Nee, ek is nie besig met Praktiese Seks 101 of Vroulike Anatomie 302 nie; dit is ook nie ‘n handleiding nie net die herinneringe van ‘n ou balie wat bevoorreg is om saam met ‘n span aantreklike volwasse vroue te kan woon.
Een van die dames se voormense het uit Mosambiek gevlug en sy is so effens meer blas as die ander. Dit is nogal lekker om Maria te vry, so asof haar Portugese agtergrond en effense blas kleur haar anders as die ander maak. Haar broer sukkel ook met die erektiele disfunksie-storie en hy sou Duitsland toe gaan vir behandeling deur ‘n Duitse spesialis – toe die dames hiervan hoor, was daar geen keer nie en ek sou ook gaan – ongelukkig het die virus ‘n stokkie daarvoor gesteek en nou sit die twee van ons maar ons lot te bekla. Hy het my gevra of ek hom van my tegnieke kan wys en dit gebeur nou dikwels dat hy kom insit op een van die sessies of dat ek selfs gaan ‘raad gee’ wanneer hy besig is – en nee, nie een van ons dink dit is kinky nie!
Uit die bloute kry Jose en ek berig dat ons reis na Duitsland nou weer aan is; die behandeling is bespreek en ons vertrek oor ‘n week. Lang storie, maar ons is hier weg en het veilig in Duitsland aagekom; die hospitaal het ons by die lughawe opgelaai en direk na die spesialis toe geneem – as ek geweet het wat die behandeling behels, het ek julle vertel, maar ek weet wragtag nie; daar was klein operasies, groot hoeveelhede medikasie en baie masserings met net een uiteinde: Die ou man kon weer regop staan! Miskien nou nie soos die ou wat glo voor prinses Margaret twee bottels bier op sy erekte penis gebalanseer het nie, maar nou kan ons weer doen wat ons veronderstel is om te doen.
Nou waar gaan ons hierdie nuutgevonde kuur toets? In Duitsland is daar natuurlik net een plek, Hamburg met sy bekende instellings. Per trein daarheen. Man, treinry in Duitsland (of enige land in Europa) is ‘n totaal ander ervaring as in Suid Afrika. In Hamburg aangekom was dit nie moeilik om die plek te kry nie – daar is duidelike aanwysings met baie duidelike simbole om die pad aan te dui. Ons het verwag dat daar miskien so een of twee plekke sal wees, maar jong ons het ons totaal misgis – dit is veelverdiepinggeboue met honderde meisies waaruit jy kan kies. Vir elke smaak en geur is daar iets – maar dit was ook gou vir ons duidelik dat hierdie meisies nie dié is waaraan ons in Suid-Afrika gewoond is nie; hulle is almal so vaal want, hulle sien mos nie son daar nie en hoewel hulle van ver af baie mooi lyk, is dit gou duidelik dat hulle ook ver van mooi is. Daar is die wat ‘n tweede kyk werd is, tot jy die prys in Euro hoor, dan los jy maar liewer.
Een van die manne stel toe voor dat ons liewer De Walletjes in Amsterdam moet gaan besoek – die meisies praat daar Nederlands en sal dalk ons Afrikaanse aksent ook beter verstaan. Sak en pak daarheen; kyk as daar nou ‘n plek is waar seks letterlik in jou keel afgedruk word, is dit hier – dit is seks net waar jy kyk, maar dit is so oorweldigend dat jy amper siek word daarvan. Ons het ook nie kans gesien om ten aanskoue van honderde toeriste te probeer om ietsie te kry nie. Bietjie in Nederland rond geswerf en toe weer op die vliegtuig terug Suid-Afrika toe.
Ons moes natuurlik daagliks verslag doen oor ons vordering en ook hoe ons met die praktiese werk vaar – die dames was heel opgewonde dat ons toe nie kans gekry het om praktiese werk in die buiteland te doen nie en het ons mooi vertel hoe hulle voorberei het. Omdat Belinda die een was wat my aan hierdie nuwe lewenswyse bekend gestel het, het ek voorgestel dat sy en ek eerste kyk hoe doeltreffend die behandeling is – die ander dames was tevrede met die reëling, so lank ek hulle net nie een kant toe skuif nie. Een van die jongeres het my op die lughawe kom haal en toe ek in die motor klim, was Belinda reeds op die agterste sitplek so ek het by haar ingeskuif. Dit is mos nou somer in Suid-Afrika so sy het ‘n los romp aangehad sonder kouse en met ‘n lekker los bloes ook. Gou was my hand op haar been en ek kon voel hoe warm dit gevoel het – die ander hand het oor haar bloes beweeg – die klits het nie ‘n bra aangehad nie en ek kon die stywerwordende tepels in die lig van straatligte sien – jong teen die tyd was ek darem nou vir jou lus en ek kon ook voel hoe die behandeling se uitwerking intree – my voël het begin opstaan; vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd!
Belinda het dit ook agtergekom en sy wou sommer die ou man uithaal, maar onthou nou ek het in die winter in Europa op die vliegtuig geklim en nie sommer net een stukkie klere aangehad nie – die gesukkel om die ou man onder al die lae uit te kry was iets om te aanskou. Die enetjie wat bestuur het, en nou kan ek regtig nie onthou wie dit was nie, het ook voortdurend kommentaar gelewer wat die spanning in my broek nog net erger gemaak het.
Uiteindelik was ons by Belinda se huis, sy lankal sonder broek en haar bloes wyd oopgeknoop en ek met my dik wintersklere om my voete – gelukkig het iemand die voordeur oopgemaak en ons twee het ingestrompel ek met ‘n voël wat daar staan en Belinda wat hom as ‘n handvatsel gebruik om my kamer toe te lei. Ek kan nie onthou hoe ek uit al die dik klere gekom het nie – wat ek wel weet, is dat vir amper die eerste keer in my lewe ek nie die meisie behoorlik gevry het nie – nee daardie gapende doos voor my het soos my soos geen magneet nie aangetrek.
Vergete was die Duitse dokter se raad, ‘please ensure that it is well lubricated before you attempt penetration, you might damage my delicate work’. Belinda was klaar so nat soos kan kom! Sonder om eers te mik of seker te maak, het ek my voël in daardie wagtende genotgrot ingedryf, geen net die puntjie in en dan weer terug nie, nee al die pad tot onder en dan weer terug net om weer soos wafferse stamper met alle mag ingestamp te word. Om net weer daadie sagte warmte te kan voel; dit was hemels! Ek het die Duitse dokter se behandeling behoorlik getoets en elke moontlike draai en kinkel probeer. Die Duitser het gesê dat ek nie meer sal ejakuleer nie, maar wel voel of dit plaasvind – na ‘n hele ruk het ek gevoel hy was reg en ek het so ‘n effense ruk gegee en dalk ‘n halwe druppel in Belinda ingepomp.
Teen die tyd het sy ook darem al ‘n paar keer gekom en ek kon met ‘n skoon gewete my voël uittrek. Sy het hom nog ‘n paar keer gevryf en toe het die vlugvoosheid oorgeneem en sonder om dit te besef, het ek aan die slaap geraak. Na Belinda het die ander elkeen haar beurt geneem en as jy al ooit ‘n gelukkige span middeljarige dames gesien het, moet jy na my groep kom kyk – hulle is almal blosend jeugdig!
Ou, agter-kleinneef wat nie eers dieselfde van as ek dra nie, nee ek kry nie skaam nie. Om die waarheid te sê, ek is so gelukkig soos ‘n vark in Palestina,

Maar dit is waar! In my gedagtes.
Tien uit Tien, Geriatrix ! ‘n Lekker belustige storie wat so geskryf is dat dit WAAR klink.
Dankie man !
Magtig maar nou het ek lekker gelees en myself ingeleef in die verhaal in. Gee my ook maar enige tyd ‘n boeremeisie bo die uitlanners….