Kombiekiehier se vinnige pandemie-lus opname

3+
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Kombiekiehier is baie stiller vandat ons almal in ons huise toegesluit is. Daar kan baie redes daarvoor wees. Julle lees wel nog, maar lewer minder kommentaar. En daar is tog so bietjie minder lesers ook. So dalk sal dit interessant wees om uit te vind of julle vlakke van lus dalk beinvloed is deur alles wat die laaste veertig dae met ons almal gebeur het.

Dit gaan jou minder as ‘n halfminuut vat om twee kliekies te maak. 🙂 Soos altyd is jou identiteit beskerm.

Dankie.

Met lus en liefde steeds.

Annelise

 


3+

Leave a Reply

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)