As die kat weg is

8+
Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Wille Will

Taalversorging deur Lusman

Ernie gooi sy pen neer op die lessenaar, leun terug in sy stoel en strengel sy twee hande se vingers agter sy hoof. Hy vroetel tussen sy ligbruin hare en maak sy donkerblou oë toe.

Fok, ek’s verveeld … en gefrustreerd … en, ag sommer die moer in! flits dit deur sy gedagtes. Hy sit sommer weer regop. Vandat Mercia, sy girl – kan hy haar regtig sy girl noem? – so skielik haar baas moes vergesel op ‘n week lange reis Londen toe vir ‘n dringende werksessie, het hy soos ‘n huisvlieg wat sitplek soek rondgedwaal in doelloosheid.

Hy en Mercia se verhouding het so pas begin rigting kry.

Hulle het ontmoet tussen gesamentlike vriende by Aardskop, ‘n plaaslike jolplek met kroeg en eetplek wat Vrydagaande ‘n band het wat speel – en mens dan kan dans ook. Hy en sy het na ‘n paar Jägerbombs en vele draaie op die dansvloer mekaar … soort van … laggend “gevind”. Hulle het na afloop van die aand die wens uitgespreek dat hulle weer moet ontmoet en saam uitgaan.

Mercia was nie beeldskoon nie. Sy het ‘n lang middelmatige lyf met klein tieties, groot boude en pikswart natuurlike hare – wat hy laik – en bruin oë gehad. Wanneer hulle alleen saam was, was sy baie terughoudend oor haarself. Maar sy was altyd baie belangstellend en bewonderend oor hom en sy doen en late. Dis miskien daarom dat hy van haar gehou het, want ‘n gestreelde ego was nog altyd ‘n gewaarborgde, gewonne vriendskap.

Verhoudings begin soms maar wankelrig en verstewig eers wanneer vriendskappe meer intiem begin raak. Dis dan wanneer die natuurlike piksoengroet effens in duur verleng en die lippe meer oopgaan en tonge verkennend begin soek. ‘n Drukkie word dan vergesel van hande wat streel waar hulle vashou, ensovoorts …

Hy en Mercia het al gevorder tot vry in dié sin dat sy hom toelaat om haar tepels te vryf tot hulle styf word. Dis gewoonlik wanneer hulle diep soen en hul tonge wriemel in mekaar se monde. Haar asem begin gewoonlik jaag as sy hand haar koekie oor haar broekie se voorpant streel. Maar sodra hy sy hand in haar broekie probeer steek, sal haar hand hom vermanend stuit. Sy sou dan gewoonlik iets fluister soos:  “Uh-uh, ons ken mekaar nog nie goed genoeg nie.”

Tog het haar hand al ‘n paar keer oor sy broek gestreel, daar waar sy trul soos ‘n gevange dier klop en skop wanneer hul diep soen. Sy is dalk nie so kuis as wat sy voorgee nie, het hy al begin dink.

Ernie staan op agter sy lessenaar, loer op sy polshorlosie en sien dis amper etensuur. Hy gryp sy Volvo se sleutels en dink by homself die ding met Mercia is maar seker so bestem. Want in ‘n oomblik van intense passie het haar vermanende hand een aand skiet gegee en het hy sy middelvinger diep in haar poes in gekry. Sy moes ook opgeboude hartstogte gehad het. Want hy het skaars haar nat, slymerige kanaal met harde in-en-uit-bewegings bewerk, toe klamp sy sy vinger vas. Haar onderlyf het blitsig heen en weer daaroor beweeg en sy het met ‘n uitgerekte steun en gilletjie geklimaks!

Toe hy dit wou opvolg met sy klipharde voël, het sy hom liggies weggestoot en gesê: “Ernie dit was onbesonne van my … m … ek kon my nie op daai oomblik inhou nie.”

Sy’t sy gesig in albei haar handpalms geneem en opreg in sy oë gekyk. “Dit is vir my ‘n kruispad, want ek besef ons het nou in mekaar gegroei. My klimaks was ‘n erotiese, fisieke, ongelooflike piek van genot. Ek wil dit graag nog meer laat ontwikkel … met jóú uiteindelik binne my.”

Op daai stadium het haar hand wat sy penis deur sy broek vasgehou het, sy lat ‘n ferme druk gegee en vervolg: “Gee my net kans om, alleen, dit ook in my kop om te werk; dan vat ons dit van daar af.”

Hy het sy hande oor hare gevou en haar diep gesoen. “Dis reg so, die wag is die moeite werd.”

En toe kom haar baas se versoek, of was dit ‘n bevel?

Hy stap om sy lessenaar om iets te ete by Kentucky te gaan soek, toe sy kantoordeur na ‘n vinnige kloppie oopgaan.

“S-sorry, Ernie, as ek pla, maar ek wou net hoor of jy miskien iets gaan haal om te eet, want dan kan jy dalk vir my ook iets saambring?”

Dis Melbie van die data-afdeling. Haar opvallendste bate met eerste kennismaking is haar kaskade natuurlike, glimmende rooi hare met strepe van blond daarin. Sy dra die hare altyd los.

“Ry sommer saam – hoekom nie?” glimlag hy terug en voel sommer skielik beter. Hoekom? wonder hy.

Hy beduie sy moet voor loop toe sy met ‘n diep blos – so lyk dit vir hom – antwoord: “O … dankie.”

Met haar voor hom op pad hysbak toe, glimlag hy vir haar boude wat “een vir jou, een vir my” met elke tree gee. Sy’t ‘n moulose groen midi aan. Dit wys nie veel lyf nie, maar aksentueer haar besondere smarag oë.

By Kentucky besluit hulle om ‘n Streetwise te deel. Hulle gaan dit sommer daar eet, beduie hy vir die assistent.

Terwyl hulle wag, sê Melbie: “Jy’t ‘n mooi kar, Ernie.” Sy aandag is egter besig met ‘n stuitlike gedagte: Hy wonder of die sproetjies wat haar arms, bene en wange versier, ook op haar borste en koekie te sien is.

“Hallo-o-o!” klap sy haar vingers voor sy gesig. “Waar dwaal ons gedagtes rond?” lag sy. Hy lag heerlik saam.

“Beter dat jy nie weet nie,” sê hy dan.

Hul bestelling word gelewer en hulle begin daaraan smul.

“Het jy ‘n vaste ou, Melbie?”

“Nee wat, die ouens soek net één ding.” Sy vee krummels van haar mond af met die papierservet. “So, ek gaan maar saam met die flow, op my voorwaardes. Ek gaan uit in die bondel.”

Hulle kyk skielik vir ‘n vlietende oomblik mekaar in die oë en dan vra sy: “En jy?”

Hy gooi ‘n kaalgeëte hoender-dybeentjie terug in sy skuimplastiekbakkie en vee sommer met sy handrug oor sy blink mond.

“Ek het vir Mercia, wat huidig oorsee is saam met haar baas. Maar ek sal dit nie juis as “vas” beskrywe nie.” Hy wonder of hy nie lieg nie.

Hulle is albei klaar geëet en Ernie los genoeg geld, wat ‘n fooitjie insluit, op die tafel. Hulle stap terug kar toe.

Toe hy die kardeur vir haar oopmaak, gee sy hom met ‘n verleë laggie ‘n piksoen op die wang. “Dankie, dit was heerlik verby!” Sy klim in die Volvo.

Hy stap om die motor en wanneer hy inklim sê hy: “Jou geselskap het dit nog lekkerder gemaak.” Hy skakel die kar aan.

“Wat sê jy as ek jou saamnooi Aardskop toe vanaand?” Hy kyk tersluiks na haar as hy dit sê.

“Sal lekker wees, dankie,” lag sy ingenome en gee hom ‘n drukkie op die skouer met haar regterhand.

***

Toe Ernie by Melbie se woonstelblok stilhou, klim hy uit die Volvo. Terwyl hy die alarmknoppie aktiveer met ‘n twiet-twiet, kyk hy op na die vensters van die sesde verdieping – asof sy daar sal staan en waai vir hom!

Hy stap om die kar en is op pad na die ingangsportaal toe, wanneer ‘n bekende laggie hom laat omswaai na sy Volvo toe. Melbie staan langs die groot blombak by die hekkie waardeur hy so pas gestap het!

Sy’t intussen getransformeer, merk hy. Die vormlose midi van vroeër die dag het plek gemaak vir ‘n wit halternek-bostuk met groen glaskrale. Op die bostuk is die woorde “Free Me” geborduur. Elkeen van die twee woorde is strategies geplaas bokant ‘n vol ronde bors en elke bors se tepel maak ‘n knoppie onder die materiaal. Die midrif is kaal en onder dit is daar ‘n groen satyn-sjoebroekie wat niks aan die verbeelding oorlaat nie! Hoë, wit laarse aan die voete en ‘n cowboyhoed wat op die agterkant van haar rooi bos hare sit, rond die prentjie af.

Sy’t ‘n suigstokkie in haar mond. As sy dit uithaal, sê sy met ‘n groot oopmond-glimlag vir hom: “Jy stap teen my verby sonder om my raak te sien? Was jou gedagtes weer by dit waarin jy v’more verdwaal geraak het by Kentucky?”

Met ‘n rooi kleur in sy hals antwoord hy, terwyl hy haar een hand optel: “Ek moet sê, jy lyk verruklik uit jou kantoorklere uit, dis waarom ek jou nie herken het nie.”

Met glimlagte op hul gesigte vertrek die Volvo na Aardskop toe.

Dis ‘n weeksaand en dus is daar geen band nie. Maar, dit pla nie juis nie. Hulle voel hulle leer ken mekaar. Dit gesels, terg en spot met glasie na glasie huiswyn. Soms raak hulle ernstig oor iets persoonliks wat die een met die ander wil deel. Die tyd vlieg verby. Toe die kroegman ‘n ou slaweklok lui om die laaste bestelronde aan te kondig, neem Ernie Melbie se twee hande in syne – waar hulle teenoor mekaar by die houttafel sit.

“Dankie Mel, dit was een van die heerlikste aande wat ek in ‘n lang tyd met so ’n mooi vrou kon deel.” Sy staar terug in die intens donkerblou oë.

Sy duime vryf oor haar kneukels as sy antwoord: “Ek weet nie van die mooi nie, maar dankie vir die kompliment. As jy so voel, kan ons ‘n koffietjie en ‘n likeur by my plek gaan drink. Dis om my volmaakte aand mee af te rond. Hoe lyk dit?”

Ernie kopknik onmiddellik. Hulle staan saam op en hy los die gebruiklike geld op die tafel.

Hulle is albei stil in die kar op pad na haar woonstel toe. Dis net Kristofferson se “Help me make it through the night” uit die karradio se luidsprekers wat die kajuit van die Volvo vul.

Toe hulle binne die woonstel is, gaan sit Melbie op die Gommagomma-bank. Sy trek haar paar stewels uit, terwyl sy vinnig na hom opkyk en uitnodigend sê: “Maak ook so as jy wil … wees gemaklik.”

Hy gaan sit langs haar en trek sy skoene ook uit. Binne minute sit elkeen met ‘n kelkie Sambuca in die hand terwyl die perkoleerder op die dienstoonbank begin prut.

Melbie lig haar kelkie. “Ek drink ‘n glasie op die begin van ‘n vriendskap wat slegs met ons eerlikheid teenoor mekaar kan groei tot iets konkreets … of daai dalk iets kan laat versplinter.”

Ernie leun vorentoe en hul glasies klink in kristal. “Saluut, Mel.”

Al twee gooi hul koppe agteroor soos hulle die drank in een teug wegslaan. Mercia se gesig flits ‘n oomblik voor Ernie se gesig. Hy wonder wat sy op hierdie oomblik in Londen doen. Maar dan neem hy Melbie se leë glasie uit haar hand, staan op van die bank en plaas albei glasies op die tafeltjie voor die sofa.

Wanneer hy terugdraai, staan Melbie op haar knieë op die bank, amper teen hom. Hy kan aan die bewegings van haar kaal middel sien dat sy vinnig asemhaal en blykbaar gejaagd is oor iets. Hy sien die punte van haar tepels staan kliphard uit teen haar toppie. As hy vinnig afkyk, sien hy die sjoebroek het, met ‘n duidelike nat kol sigbaar, in die kontoere van haar doos ingetrek. Daar is ‘n onpeilbare skittering in haar smarag oë wanneer sy haar hande albei om sy nek plaas en hom, nog steeds staande op sy kouse voor haar, nadertrek.

“Neem my, Ernie, om godsnaam … néém mý!” Haar hygende stem het met ‘n oktaaf gestyg voordat haar vol lippe gulsig oor syne sluit. Ernie stik omtrent. Hy kan amper nie glo watter geluk hom getref het nie. Die een oomblik nog ‘n kantoorverhouding; nou skielik iets meer persoonliks!

Ernie voel sy stang beur kloppend in sy broek. Hy suigsoen vir Melbie terug terwyl sy vingers, bewend dom, die halternek se knippie agter teen haar nek probeer loskry. Sy hande volg die toppie soos dit afskuif. Skielik is haar borste ten volle in sy hande … asof hy twee murgpampoentjies vashou. Terselfdertyd stamp sy haar onderlyf teen syne. Die “dier” tussen sy bene baklei nou kliphard om orent te kom en uit sy broek te wees.

Hy vryf haar albasterharde tepels tussen sy vingers. Dan ruk sy hande weerskante van haar lyf die sjoebroekie af tot by haar knieë op die bank. Hy besef met skok, maar ook met groot verligting, sy het nie ‘n pêntie aan nie! Dis ‘n anderster girl hierdie, dink hy by homself.

Sy gryp naarstiglik na sy piel terwyl haar gesig nog teen syne is, maar besef hy het nog sy broek aan. Sy stamp hom weg van haar. Die knippie van sy broek breek soos wat sy die gulp ooppluk en die broek aftrek oor sy boude. Sy beaarde, onbesnede, maar gulsige penis spring soos ‘n kisduiweltjie orent. Die prekom blink op die halfontblote pers eikel.

“Jissus, Ernie, jissus!” hyg sy.

“Wat’s fout?” klink dit besorg van Ernie.

Sy gryp die penis in haar een hand en trek die voorvel stadig terug. Die groot, nat kop peul stadig uit tussen die fyn en sagte voutjies van die vel.

“D-dis d-die mooiste … grootste voël wat ek in my lewe nog gesien het!” kom dit van haar terwyl sy vir ‘n oomblik na sy gesig opkyk.

Met ‘n skaam laggie op sy lippe plaas hy sy eie hand oor hare, met die voël wat daarin toegevou is. Hy bring die hand met voël na haar poesopening toe. Hy voel hoe sy haar hand wegvat en dit om sy onderlyf laat gaan, asof sy hom wil nadertrek. Met die op die bank knielende Melbie voor hom en nog steeds langs die bank staande, buig Ernie sy knieë effens. Sy pelvis nou goed opgelyn met hare, stoot hy sy meneer met een slag so diep moontlik in haar in.

Haar vingernaels slaan gleuwe in sy skouers in en hy hoor ‘n uitgerekte toemond-geluid uit haar keel kom. Hy hou sy lyf eers vir ‘n oomblik stil en vra saggies: “Is jy orraait?”

Sy begin, as antwoord, hom eers stadig vorentoe en agtertoe te ry. Hy  reageer met ligte teenstote van sy onderlyf. Maar dan word haar opvolgende naaihale al hoe vinniger. Sy teenstote neem toe in intensiteit en word mettertyd volwaardige pomphale.

Die stoothale voel vir hom soos ‘n refleksie van sy jagsgeit toe hy as tiener met ‘n nuwe manier van draadtrek geëksperimenteer het. Hy het ‘n silindriese gat met ‘n aartappelskiller in ‘n papaja gemaak en sy stywe penis daarin gedruk. Met albei hande op die vrug, het hy dit heen en weer beweeg en hom verbeel dis die meisie, waarop hy ‘n oog gehad het, wat hom ry. Dié afwisseling van sy gewone manier van draadtrek, het gemaak dat, toe daai kom skiet, dit só onbeheersd van lekkerkry was dat die hele fokken pô-pô in stukke op die vloer geval het!

Melbie se “pô-pô” skuif nou ook so oor sy stang. Maar haar nat gladheid is warm en dit voel asof dit sy voël vasknyp elke slag as hy terugtrek, om dan weer vorentoe te stoot. Dis oorstelpend lekker en sy hele lyf … sy hele wese … vloei saam met elke wedersydse beweging van sy en Melbie se lywe.

“Fok-k…M-m-m-el … ek wetie of ek-k nog lank kan t-terughou nie,” roep hy.

“Ek ook … Ernie … stoot net nog ‘n paar maal tot heel agter, dan skiet jy. Ek is beskermd. O fók … as jy kom, kom-m-m ek ook!”

Sy gooi nou haar bene om sy middel. Met sy eie bene nou reguit gemaak, sy knieë gestut teen die rand van die sofa, het hy sy hande onder haar kaal, wippende boude. Haar maag en koek slaan nou hard teen sy pelvis en dit is genadeloos vinnig. Dan voel hy hoe haar hele bolyf en haar bene stokstyf word in orgasme.

Hy laat alle brieke los en voel hoe hy spoeg na spoeg in haar inskiet.

Amper asof hulle gesinchroniseer is, gil hy: “A-a-a-argh!” en sy roep: “Liewe Hére … asseblief-asseblief … ássebliéf!”

8+

5 thoughts on “As die kat weg is

  • May 8, 2020 at 9:08 am
    Permalink

    Will soos altyd stel jy nie teleur nie, eendag hoop ek om so goed soos jy te skryf

    • May 8, 2020 at 10:49 am
      Permalink

      Hokaai Always ! Moenie jouself in die voet skiet nie ! Ek geniet jou skrywes by uitnemendheid!
      Hoe kan jy so’n stelling maak? Elke skrywer het sy eie aanslag, ritme en voorstelling van enige iets wat hy wil skep. Dus skryf niemand beter as ‘n ander een nie. Dis net verskillende sienings….en goddank daarvoor! Stel jou voor as al ons skrywers op hierdie blad dieselfde manier en metode/taal aanwending gebruik het ? Sou maar bra vervelig gewees het, ek waarborg jou.
      Maar dankie vir die kompliment.

  • May 6, 2020 at 7:19 pm
    Permalink

    Ek dink die kat en muis gaan dieselfde hartstogtelike passie geniet wanneer sy terug is. Lekker gelees . Dankie Will.

  • May 6, 2020 at 8:28 am
    Permalink

    Dankie ou Will!!! Jy stel nooooit teleur nie. Daao pawpaw een het ek snaaks genoeg nooit probeer nie

Leave a Reply

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)