Is jy seksueel gefrustreerd? (7)

4+
Hoe lank gaan ek lees: 6 minute

deur JouBok

(Lees vorige episode HIER)

Wanneer ek aan Jane dink gebeur iets in my psige. Iemand behoort ‘n woord uit te dink hoe om die essensie van ‘ons’ met een woord vas te vang. Tyd saam met Jane was wonderlik. Jane was wonderlik. Saam was ons wonderlik.

Emosies borrel in my wanneer ek aan haar dink. ‘n Gevoel van euforie vul my wese wanneer ek kosbare vlietende ervarings in my gedagtes herleef . Gedurende daardie kosbare onthou-oomblikke ervaar ek geluk, rustigheid, heimwee, verlange, opgewondenheid, hartseer, vreugde, lus, verwagting, teleurstelling, passie, volheid, ekstase, tevredenheid, saligheid en ander emosies wat ek nie kan definieer nie.

Die wyse Salomo het gesê dat daar is ‘n tyd en plek vir alles. Die twee jaar van die laat negentigs was uitstekende jare saam met Jane. My verlof was ophande. Ek het ‘n erf aan die Suidkus gekoop. My plan vir die vakansie was om die voorbereiding vir die komende bouwerk te doen. Terrasse en mure was my eerste prioriteit.

Jane is ‘n wonderlike minnares. Sy is ook uitstekende geselskap. Ek het konstant na ons geselsies uitgesien en na haar seks verlang.

Die dag van my verlof  het Jane laatmiddag oorkant my lessenaar gesit en koffie drink.

Vir ‘n grap en as ‘n afskeidsgeskenk het ek vir Jane die duurste dildo gekoop wat by ons plaaslike Hustler-winkel beskikbaar was. Toe ek dit vir haar gee sê ek ewe dramaties en oordrewe: “Jane, let me introduce you to your technical friend – TF please meet Jane”.

Tot vandag weet ek nie of sy geskok of opgewonde was oor die realistiese silikoonafbeelding van ‘n piel in haar hande nie. Sy het laggend haar lippe vlugtig teen die nagemaakte piel gedruk en gesê: “Pleased to meet you.”

Haar wonderlike lag het die kantoor gevul toe sy die skakelaarknoppie druk en die fallus in haar hand begin vibreer het. Ek het gespot deur te sê dat ek Duracel batterye geïnstalleer het sodat sy ten minste twee keer kan kom.

Terwyl ek terugdink aan daardie dag sien ek die toneel amper soos in huidige tyd voor my afspeel.

Sy gee die speelding vir my wanneer ek om my tafel stap en my hand uithou. Ek stap tot agter haar stoel. Met haar haar tegniese vriend aangeskakel sirkel ek die vibrerende punt oor die klere wat haar borste bedek. Haar tepels reageer blitsig deur bultend orent te kom. Ek maak haar bloes se knope los en ontbloot haar bolyf. Gefassineerd volg haar oë die sirkelende instrument van lus soos ek dit oor haar vleeskleurig bra trek. Sonder om haar bra los te maak, trek ek haar bra van onder oor haar tieties tot dit onder haar ken te sit. Liefderik, om die beurt streel en druk my linkerhand haar naakte tieties. My regterhand manipuleer die nagemaakte piel.

Ek bars van lus. Sonder ‘n woord trek ek haar uit haar stoel en stoot haar dat sy na my lessenaar kyk. Van agter trek-rol ek haar bruin langbroek en broekie tot oor haar bobene. Nie een van ons sê ‘n woord toe ek met my hande op haar skouers haar vooroor stoot nie.

Haar twee geswelde lippe vertoon soos ‘n donker oorryp vrug waar dit in die mik van haar bene uitpeul. Dit lyk of hulle my nooi om aan hulle te smul. Ek trek haar hande na haar boude en outomaties sper sy met haar vingers haarself vir my oop. Met my broek tot op my knieë afgetrek staan ek agter haar en sink my nat geswelde horing diep in haar poesie tot my balsak teen haar klap. Met my linkerduim streel ek oor haar roosknop en waar my piel diep in haar nattigheid verdwyn. Met die nattigheid van ons seks het ek daardie taboegaatjie benat en my duim in haar ingeglip.

My regterhand druk die vibreerder se kop deur die klein opening tussen haar bene en waar haar broek hoog om haar bobene span.  Die punt van die vibreer raak teenaan die sensitiewe deel van haar poesie en sy kreun haar genoegdoening.

Onverwags loer sy oor haar linkerskouer en vra: “Do you still want my ass?”

My brein slaan bollemakiesie. Ek wil skree: Hel ja, natuurlik wil ek my piel bal-diep in jou agterdeur begrawe! Meer beheers vra ek of sy seker is dat sy dit ook wil hê.

Die oomblikke en dade daarna is in ‘n waas van bliss omhul. Ek onthou dat ek haar gevra het hoe sy dit wil doen. Sy het geantwoord net soos sy oor die tafel lê.

Terwyl my voël nog in haar poesie begrawe is het ek tamaai klomp spoeg in my mond bymekaar gemaak. Die dildo hang tussen haar bene toe ek dit los. Met spoeg op my regterhand se vingers begin ek oor die opening van haar hol vryf. Dit is glad, maar nie so glad soos Jane se sappe nie. Ek trek my piel uit haar uit en werk my regter wys- en middelvinger in haar poesie diepte. Haar glad-nat klou aan my vingers. Ek smeer die sappe oor haar agterdeur. Na ‘n paar keer se herhaalde benatting druk ek eers een vinger en oomblikke later twee vingers in haar donker dieptes. Ek rol my hand sodat ek die gladheid oral binne haar versprei. Haar rug trek krom waar sy voor my op die tafel lê. Ek voel hoe haar kringspier om my indringer vingers ontspan. My vingers werk in lang stadige hale in en uit.

My voël staan stokstyf. Die stomp neus van my gladde eikel druk teen Jane se anus. Ek voel hoe haar heupe wegbeweeg van my indringer piel af. Haar heupe druk teen die tafel en daar is nie plek vir haar om verder weg te beweeg nie. Ek druk stadig vorentoe en voel die hemelse ervaring wanneer die donker kringetjie stadig rek en om my sluit. My volgrootte pers akker verdwyn millimeter vir millimeter binne haar.

‘n Nuwe drukking teen my piel verhoed my om verder binne te stoot. Ek stop my aanslag op haar maagdelike agterdeur. Jane haal diep asem en ontspan. Ek voel haar kringspier ontspan. Sy stoot haar heupe stadig terug teen my en kreun saggies. Ek laat die penetrasie aan haar oor. Stadig oorwin haar donker dieptes die uitdaging om oor my piel te gly.

Stadig oorwin my indringer horing deur dieper en dieper in haar te boor. Ons lywe druk styf teen mekaar wanneer my bekken teen haar boude stop. Ek vra vir Jane of sy ok is. Jane knik met haar kop en begin haar heupe teen my wieg. Die vel wat om my massiewe skag span klou my styf vas. Pynlik stadig trek ek amper my volle lengte uit haar rektum en druk redelik vinnig terug. Ons lywe klap teen mekaar. Jane beur terug so asof sy probeer om meer van my in haar dieptes te ontvang.

Oer, dierlike passie neem ons taboe aksie oor. Wanneer ek my piel keer op keer uit haar trek beur Jane se boude om kontak te behou. Ek plaas my hande op haar heupe en hou haar vas terwyl ek genadeloos in haar begin ploeg. Stoot vir stoot, stamp vir stamp, kreun vir kreun herhaal ons mekaar se aksies. Ek steun en kreun my genot.

Haar genot maak nie nou vir my saak nie. In my kop is ek ‘n triomfantlike Caesar. In my lendene ervaar ek my triomftog na oorwinning. Sekonde vir sekonde, minuut na minuut bou plesier in my. Ek wil kom –  maar ook nie – ek wil die oomblik so lank as moontlik uitstel. Met my vingers klem ek blou merke in Jane se sagte heupe. Ek wil hê dat Jane saam met my kom, maar jaloers wil ek die oomblik alleen ervaar.  Haar wand vou soos ‘n fluweelhand om my en jaag my toere in die rooi.

Die vuurwerkontploffing in my kop maak alle gedagtes stil.

Ek het met my heupe styf teen haar gedruk tot ek pap uit haar geplop het. Wit kom het stadig uit haar gapende rektum geloop.

Jane het half verleë gegroet en stywebeen uit my kantoor geloop.

Ek het seker ‘n uur lank voor my sit en staar om die ervaring te verwerk. Met my beste skrif skryf ek vir haar ‘n briefie van dankie-sê en plaas dit op haar lessenaar – loop uit die kantoor en sluit die deure agter my.

My werkvakansie was heerlik. Ek het die son, see en harde werk geniet. Met elke dag se werk was heerlik om die verandering proses te sien gebeur. Steen vir steen en vrag vir vrag het die beboste erf verander na ‘n plek ek waar ek my huis gaan bou. Die warm son wat op my bak het my maak vergeet wat by die werk besig is om te gebeur.

Ons jaar het wonderlik begin. Die onvoorsiene het gebeur.  ‘n Aardbewing het een van die skagte sodanig beskadig dat kontantvloei feitlik opgedroog het. Verlies aan produksie, uitgewerkte area, ekonomiese druk en finansiële uitdagings het die goudmynbedryf bedreig. Die skrif was teen die muur.

Jane se bekommerde SMS’e het my op hoogte gehou van die gebeure op kantoor.

Die spreekwoord sê dat jou tekkies moet hardlopende die teer slaan wanneer jy terugkom by die werk. Wel vier weke later was dit so.

Om kostes te besnoei is ek verplaas na hoofkantoor.

Vrywillige skeidingspakkette met ruim voordele is aan die werkers gebied. Die ergste het gebeur. Jane het ter voorbereiding ‘n pakket aanvaar en na haar dogter getrek. Dit was ‘n kwessie van tyd voor die reëlings vir New Seeland afgehandel so wees.

My bokse is gepak en reg vir die groot trek na my nuwe kantoor. Boekrakke is leeg en my normaal deurmekaar lessenaar is onnatuurlik skoon. Met ‘n glimlag op my gesig dink ek dat hierdie kantoor stories sou kon vertel wat menig-mens sou laat bloos. Op my sak met my skootrekenaar lê my “This is to remember us by” kunswerk.

Ons laaste dag op kantoor was ‘n Saterdag. Gewoonlik is ons Saterdae af, maar daardie oggend reël ek en Jane om vir oulaas bymekaar te wees.

Jane sou vir nog ‘n paar weke op kantoor wees voor sy ook die lang pad na haar dogter aanpak.

Ek sit in die kantoor vir haar en wag. Voor my staan twee yskoue Appeltizers.

Voetstappe buite die gebou trek my aandag. Ek vloek elke god van ongeluk wanneer ek stemme hoor.

Jane is nie alleen nie!  Ek is tot in die diepste van my wese gefrustreerd!

(Lees laaste episode HIER)

 

4+

3 thoughts on “Is jy seksueel gefrustreerd? (7)

  • Apr 2, 2020 at 10:58 am
    Permalink

    Neeeee! Nee, JouBok, ek weet dis onvermydelik, maar Jane se storie MAG nie ophou nie !
    Ek het elke woord, elke nuanse, elke aksie, elke versugting en begeerte en genot so werklik saamgeleef met jou besondere skryfwerk. Jy skryf baie goed en weet hoe om jou leser vas te vang in meelewing.
    Menige skrywer sal jou dit beny.
    Dalk sal ons Jane nooit weer sien nie, maar die wiel draai, mens weet nooit.
    Baie dankie vir die vermaak wat jy opgedis het.
    Willewil

Leave a Reply

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)