
Gastehuis Gunsies (2)
deur Wille Will
(Lees eerste episode HIER)
Net die knars van die gruis verklap die silwergrys BMW se geruislose aankoms onder die afdak by die parkering van die gastehuis Lekkerkuier.
Melt de Bruyn, eienaar van Lekkerkuier, klim eerste uit met ‘n klein aktetassie onder die een arm. Hy het aantreklike, ferm-ken, gelaatstrekke met grys om die slape wat pas by sy grys oë. Hy het ook ‘n liggrys langbroek aan met ‘n langmou Polo hemp met vertikale blou strepies daarop. Hy tuur met welgenoeë en effense trots oor sy perseel se voorkant, terwyl hy wag vir Heleen, sy vrou, om uit die voertuig te klim. Hy is ‘n lang, slanke man, altyd goedversorgd.
Heleen se deur klap toe en hy druk die afstandbeheeralarm op sy motorsleutel en wag dat sy by hom aansluit.
Sy is redelik geset en is gekleë in ‘n swart driestuk pak met groot oranje blomme as motif daarop. Sy stap tot by hom met ‘n asem wat effens jaag en terwyl sy die groot Makrami drasak oorskuif na haar ander skouer sê sy: ”Melt ons moet die Renonkels verplant daar by die voordeur, het jy al ‘n tuinier gekry?”
Hulle is by die voordeur toe Melt sug: “Ai tog Heleen, ek doen vandag onderhoude vir beide ‘n tuinier asook ‘n drywer vir ons gastebussie.” Hy staan eenkant toe dat sy vooruit kan ingaan by die deur.
Hulle groet amper tegerlyk: “Môre, Andrè.”
“Meneer, Mevrou … lekker naweek gehad?” stroop Andrè met ‘n aangeplakte kliënte-glimlag.
Melt stap by sy kantoor in wat net skuins agter die ontvangsarea geleë is en Heleen blaas asem na haar kantoor neffens die eetsaal.
Die foon lui by Ontvangs : ”Lekkerkuier, goeie more, good morning,” veins Andrè, maar die gay-lispel is weg en hy klink heel proffesioneel.
“Okay, meneer Muller … goed dan, Daan (giggel) … ek bespreek jou vir nog ‘n week … o-ons kan na aandete vanaand gesels as meneer daarop aandring? Toodle-doo.”
“Is dit ‘n nuwe bespreking, Andrè?” vra Melt wanneer hy op daardie oomblik by sy kantoor uitkom.
“N-nee, Meneer, dis ou DikDa … ek bedoel meneer Muller van die koöperasie wat sy verblyf met ‘n week verleng,” stotter Andrè.
Melt glimlag en wonder hoekom die mannetjie so bloos, maar stap aan kombuis toe. Adolf kyk net op met ‘n knik, vanaf die beesboud wat hy besig is om te marineer, toe Melt hom groet. Melt merk die skoon naels op van die groot hande (soos hamme), wat so verskil van die ewige stoppelbaard, olierige hare en sweetkolle onder die arms wat Adolf se prentjie uitmaak.
“Ek gaan twee nuwe personeellede heel waarskynlik aanstel vandag, sorg dat hulle op die personeeleetlys kom, asseblief, mevrou sal hul name vir jou bring.”
Adolf knik net weer as hy ‘n lastige haarsliert uit sy oë vee. Melt stap deur die eetsaal terug, met ‘n polisie-oog of alles in plek is, na die sitkamer toe. Hy stop die swaaideur met sy hand agter hom as hy vir Jani sien waar sy op haar knieë staan op ‘n rusbankleuning, met haar rug na hom besig om die groot antieke muurhorlosie teen die muur op te wen. Die uniformpie het heeltemal opgeskuif oor haar ferm boudjies en wys die klein wit broekie wat styf span soos sy die sleutel aan die bokant van die horlosie draai. Hy neem die mooi lang bene en dun middeltjie ook waar en is nie verbaas dat hy ‘n klopping in sy broek voel nie! Verdomp mooi!
Hy kug hard en Jani skrik en val half van die bankleuning af soos sy omswaai. Sy kom regop langs die bank en bloos nog dieper as sy sien dis Melt wat gekug het. Die boonste knopie van die uniform het los gespring en haar ferm, vol tieties peul amper uit.
Melt merk dit ook op en voel sy ereksie wat opbou. Hy gee ‘n treë tot agter die naaste divan wat ‘n moontlike knop in die broek kan verberg en sê: ”Jani, wat skrik jy so?”
“Is daar dalk muisneste in jou mooi koppie?” lag hy verder.
“N-n-ee meneer!” stamel sy maar ruk haarself dan reg.
(Mooi koppie … sjoe wat ‘n kompliment van ‘n man wat nog altyd haar voete onder haar uitslaan!)
Sy hormone is weer onder beheer en hy stap om die divan tot by haar en neem een hand in syne.
“Werk jy nog lekker hier, Jani? As jy nie praat nie sal ek nie weet nie?”
Hy kyk stip in haar oë, maar is terdëe bewus van haar deinende borste.
“Meneer dis ‘n voorreg en plesier om vir u te werk. Net jammer ons sien meneer so min. (Fok, waarom het sy die laaste sin bygesê, is sy mal?)
“Ha-ha-ha,” lag hy en gee haar hand ‘n drukkie en los dit dan.
“Ek sal een aand as mevrou weer by haar brugvriendinne is, ‘n drankie saam met jou kom drink wanneer jy af is.”
Met ‘n laaste blik in haar oë draai hy om en stap terug na sy kantoor toe.
***
Die twee onderhoude was toe blykbaar albei suksesvol, want met middagete het Heleen aan die personeel afgekondig dat Godwin en Simon die volgende dag by Lekkerkuier sal begin werk en dat almal hulle moet ondersteun en bystaan in hul nuwe poste en hul ook laat welkom voel. Omdat die personeel van Lekkerkuier al ‘n paar jaar nou saam werk het hulle al amper soos familie geword en almal was vol afwagting vir die nuwe familie lede wat kom. Van vroegoggend was almal op hul poste, maar tog ‘n ogie uitgehou vir die nuwes. Agtuur het twee mans uit ‘n taxi geklim en by die voordeur ingekom met bagasie.
“Welkom by Lekkerkuier, gaan u ‘n rukkie by ons vertoef ?” het Andrè uitgeroep.
“ Ek hoop so,” het die maer kleurlingman geantwoord met ‘n glimlag. “Ek is Godwin, die nuwe drywer.”
“En ek is Simon, die nuwe tuinier,” het die fris, swartman bygevoeg.
“Kom ek gaan wys julle kamers vir julle dan kan julle later die paperwork kom doen,” verskyn Rose skielik by die oop gangdeur en die twee mans stap agter haar aan in die gang af na die kamers toe.
Jani en Heleen kom deur die swaaideur van die sitkamer en skater saam met Andrè van die lag vir die nuwe “gasvrou” van Lekkerkuier.
“Sy’t beslis klaar ‘n oog op een van die nuwe manne,” sê Andrè en almal skud hul koppe van die lekkerlag. Melt se deur gaan oop en hy vra: “Wat het ek gemis?”
“Nee, dis niks, Melt, sommer ‘n grappie tussen ons oor die twee nuwe manne.”
“O, is hulle hier? Laat die drywer na my kantoor toe kom as hulle eers hul voete gevind het dan kan ek sy roetes, padkaarte en prosedures vir hom wys. Heleen, as jy nie omgee nie kan jy vir Simon touwys maak oor die tuin aangesien jy dit nog altyd meesterlik uitgelê het, okay ?”
Sy knik haar kop en hy maak weer sy kantoordeur agter hom toe.
“Ek gaan kombuis toe” sê Heleen en stap by die eetsaal in.
Jani wil ook net uitstap toe Andrè haar saggies roep.
Sy gaan staan by die toonbank en wag afwagtend vir wat hy wil sê.
“Ek het ‘n secret, maar by die godin van Angitia sal jy suffer as jy dit oorvertel.” Hy kyk diep in haar oë.
“Vertel, my mond is gesnoer.” Sy wys haar twee hande se gekruisde twee voorvingers in die lug soos hul altyd op skool gemaak het as hulle belowe om ‘n geheim te bewaar.
Hy kyk vinnig heen en weer en leuen oor die toonbank tot by haar met sy mond teen haar gesig.
“Dik Daan van die koöperasie het my gister gebel en genooi vir ‘n drankie na werk by ons selfhelp kroegie. Ons het twee biere saam gedrink en kennis gemaak. Toe nooi hy my na sy kamer vir ‘n nightcap.
Jani se mond hang oop maar sy sê: “Jy sien, ek’t jou mos gesê!”
Andrè gee ‘n giggel en antwoord: “The best is yet to come, lovey!” Hy gaan voort: “Jy weet hoekom ek jou kamer toe genooi het. Daar’s ‘n koevert op die bedkassie vir jou. As dit nie genoeg is nie moet jy sê. Al wat ek vra in ruil daarvoor is dat jy poedelkaal moet uittrek vir my,” het Dik Daan vir my geroep uit die badkamer na hy my ‘n dop in die hand gestop het en in die badkamer verdwyn het. Ek het die koevert opgetel asof dit besmet was, maar tog oopgeskeur. Dis wat daarin was.”
Hy gooi vyf tweehonderdrand note op die toonbank.
Jani trek haar asem skerp in. “Het jy toe uitgetrek?”
“Ek het ‘n oomblik gehuiwer, maar toe gedink dis money for jam! Hy’t weer geroep: Het ons a deal? “Kom kyk self, het ek terug geroep en die laaste kledingstuk (my pienk skants) op die bed gegooi. Ek was poedelnaak. Hy’t te voor skyn gekom met net ‘n oop, sy-japon om sy skouers. Onder sy harige lyf met die groot boep kon ek ietsie sien wat seker sy penis was. Hy’t voor my lyf op sy knieë gesak en my voël begin op en af skuif dat die tip net elke keer sy nat oop mond raak. Dit was heaven hoor. Ek’t belustig geraak en wou my voël wat nou styf was, ten volle in sy mond sit. Nog vyfhonderd rand as ek by jou mooi boudjies kan ingaan, het hy hees gevra.”
Andrè plaas nog vyfhonderd Rand op die toonbank.
“Wil jy meer hoor?” vra hy.
“As jy wil,” antwoord sy nuuskierig, met díe openbaring van iets onbekends vir haar, uit haar ervaring van die lewe.
“Ek het gebuk na sy kant toe en voortgegaan om my plesierstok te skommel. Ek het gevoel hoe hy elkeen van sy hande op een elk van my boude plaas en toe ‘n krieweling agter in my. Dit was nie eers seer toe ek voel iets glip in nie en aan sy hande op my boude en sy kreuntjies het ek besef hy was besig om my te naai! Oeee … j-jy het s-s-sulke mmooi … boudjies,” het hy skielik geroep en heftiger teen my geslaan tot hy seker uitgetrek het en ek sulke nat spoegies op my boude voel val het.”
Andrè maak sy oë vir ‘n oomblik toe en gaan dan voort: ”Ek’t regop gekom en omgedraai. Hy was besig om die laaste kom uit sy klein piepie uit te druk. Hy het opgekyk na my en met glinsterogies gesê: “Ek hoop jy gaan weer kom kuier, dis hoekom ek langer ingeboek het.”
Daar is skielik ‘n ongemaklike stilte tussen hulle en dan sê Jani: ”Ek is bly vir jou onthalwe, al is dit selfs net vir die ekstra geld. Nou weet ek te minste hy sal nie met my bodder nie.”
Met ‘n glimlag draai sy om en stap sitkamer toe.
(Lees die volgende episode HIER)
5 COMMENTS
hou nog episodes dop wat oppad is, Annelise sal hul nog plaas…(ek dink?)
…daar is nog ‘n paar episodes wat hierop volg waar elkeen van die Gastehuis personeel awonture het met mekaar en ander.
Ons wag vir Annelise om op haar meriete die ander episodes te plaas aldan nie……
Daar is nog ‘n paar episodes met die karaktertrekke van die ander mense wat by die gastehuis werksaam is en hul wedervarings/
Ons wag maar vir Annelise om meer te plaas na haar oordeel.
Ek dink nogal baie straight mans het ook al lekker piel gesuig. En n dildo in gehad??
Nou wonder ek wie gaan vir Jani bykom, Adolf se oversize vienna, Melt se boerewors of wat van Simon….die arme meisie moet uitgehelp word.