
Die Woud
deur Visser
Sy het stil langs hom geloop. Hulle voetstappe het op die droë blare en dennenaalde gekraak.
Die soet reuk van die dennebome het die lug gevul. Aan die einde van die plantasie kon hulle die krans sien. Soos hulle naderkom het die meer sy verskyning gemaak. Plat soos ‘n spïeel, voëls wat swiep oor die water.
Op die rand van die krans het hulle stil gestaan en oor die vista uitgestaar. Dit was perfek! Die uitgestrekte vlakte voor hulle groen na die somer reën. Die meer het stil van ‘n gesonde natuur getuig.
Hy het die piekniek kombers op die gras uitgegooi en hulle het langs mekaar gaan sit met hulle voete wat oor die krans hang.
Doodstil het hulle gesit en staar na alles wat mooi is. Geluister na die sagte wind wat deur die plantasie waai. Die rippels wat vlae wind op die water maak. Die arend wat hoog bo in die hemel op warm lugstrome sweef.
Hy het haar saggies op haar wang gesoen en haar nader aan hom getrek. Sy mond het oor haar wang na haar mond beweeg en hulle tonge het mekaar gevind. Met sagte lippe het hulle tonge verstrengel, ‘n dans van liefde.
Hy het haar stadig agteroor gedruk tot op die kombers. Hy het bo-oor haar kom sit en haar weer gesoen. Hierdie keer meer intens, meer doelgerig.
Hy het haar ‘n kans gegee om agtertoe te skuif, sodat haar bene ook op die kombers was. Hy het op sy elmboog langs haar kom lê en haar gesig saggies gestreel, patroontjies op haar wang getrek. Hy het haar ken na hom toe gedraai en haar weer gesoen. Sag en met deernis, intensioneel om haar te laat voel dat sy geliefd is.
Sy hande het afbeweeg na haar borste, ferm versteek onder haar t-hemp en bikini bostuk. Hy het saggies oor hulle gevryf en haar nippels het onmiddellik gereageer. Sy hand het onder haar toppie inbeweeg, verby die obstruksie van die bikini toppie. Hy het haar een nipple onder sy vinger gevoel, kliphard. Hy het dit saggies tussen sy vingers gerol, al hoe meer ferm soos wat sy reageer. Met sy handpalm het hy haar hele bors gedruk en vryf, presies soos sy daarvan hou. Haar liggaam het instinktief gereageer. Vanaf haar borste het daar ‘n vlaag van sensasie na haar liggaam verpsrei. Stadig na haar brein, waar dit die endorfiene vrygestel het. Terug deur haar skouers, wat lam geword het van plesier. Oor haar borste, wat verder verhard het. Verby haar maag, waar ‘n hol kol ontwikkel het. Binne in haar vroulikheid in, waar dit uitgeborrel het in nattigheid.
Sy het hom teruggesoen met vurigheid, die passie wat haar oorweldig. Sy het ook op haar sy gekom en hom op sy rug gestoot. Sy het sonder versuim sy manlikheid deur sy broek begin vryf en hy het nog harder geword as wat hy reeds was. Sy het hom aanhou vryf terwyl sy op haar knïee langs hom gaan staan het en hom aangesê het om so te lê dat sy kop oor die kant van die krans hang. Hy het versigtig omgedraai en gedoen wat sy gesê het.
Sy het sy baaibroek losgemaak om sy stywe manlikheid te bevry. Sy het hom liefderik om sy skag beetgekry en stadig met haar hand op en af begin beweeg. Sy reaksie was onmiddellik. Hy het sy kop agteroor gegooi, sy visie van die omgewing onmiddellik onderstebo.
Met haar mond het sy geswolle kop gesuig, saggies aan dit gebyt en hom verder geterg. Haar vry hand het sy testikels gedruk en vryf en sy ereksie verdere dikte gegee. Die voorsmaak van sy saad het sy met die tip van haar tong geproe.
Sy het regop gesit en haar bo-klere verwyder. Vinnig regop gestaan en haar broekie verwyder. Hy het verwonderd na haar naaktheid gestaar, sy manlikheid wat klop om haar te ontvang. Wydsbeen het sy oor hom gekniel en sy manlikheid in haar hand geneem. Sy het stadig afgesak totdat sy kop haar geswolle, klam lippies oopgesper het. Vir ‘n oomblik het sy gehuiwer en stip na hom gestaar. Sy het stadig afgesak en hom ten volle in haar geneem, sy dikte aan die binnekant gevoel.
Sy het effe agteroor geleun en stadig begin om hom binne haar te streel, die spiere binne haar vroulikheid wat hom vasdruk en weer laat los. Die sensasie het hulle altwee rasend gemaak. Hy het begin kreun en sy het sagte geluide gemaak, soos ‘n kat wat gestreel word.
Haar bewegings het al hoe meer doelgerig geraak, gefokus op die kloppende staaf binne haar. Haar oë was toe, sy kop agteroor gegooi, hangende oor die krans. Sy het hom soos ‘n wilde perd begin ry, haar heupe wat vorentoe en agtertoe beweeg, dan weer in die rondte, op en af om alles van hom in te neem. Sy het haar lip vasgebyt en hom feitlik ten volle uit haar laat gly, net om hom dan weer met een vinnige beweging ten volle in te sluk.
Haar klitoris het begin brand van plesier, die elektriese skokke wat van daardie sentrale punt deur haar lyf geskiet het.
Hulle was op die rand van die afgrond, liggaamlik. Sy testikels was gereed om hulle inhoud in haar te deponeer, alhoewel hy teruggehou het vir daardie oomblik wat hy so goed ken. Die oomblik wanneer sy vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde stil raak, bewegingloos. En dan haar kreun van vrylating gee.
Toe dit gebeur het hy gewag tot sy klaar is en op daardie oomblik alle beheer laat gaan. Sy het half seergemaak gekreun soos die plesier deur haar liggaam vloei. Soos die krampe van genot haar vroulikheid vasgryo en los, aanhoudend, vloeiend soos ‘n waterstroom.
Sy skree het deur die klowe weergalm, ‘n dierlike kreun, losgelaat deur ‘n intense gevoel van vergenoegdheid. Sy saad het haar volgemaak soos haar heupe die laaste bewegings gemaak het.
Sy wêreld was onderstebo, die arend het steeds hoog bo gesweef. Sy wese was daar bo. Opgetel deur haar beminning van hom.
Swewend op die vlerke van haar liefde vir hom.
1 COMMENT
uitstekend, met die nodige adrenalien van die krans waaroor sy kop hang. Baie geniet, dankie