Gastehuis Gunsies
deur Wille Will
Jani lê-sit skuins op ‘n opgestopte sitkamerstoel met haar een lang been wat wiegend oor ‘n armleuning hang en die ander been onder haar sitvlak ingevou. Haar een elmboog rus op die ander armleuning waarvan haar hand vervelig met ‘n los, swart haarkrul speel. In die ander hand surf“ sy op die Internet op haar slimfoon.
Sy’t ‘n geel, kelnerin-mini-uniform aan met ‘n wit halflyf voorskootjie bo-oor aan die voorkant. Die manier waarop sy sit kan jy onder die uniform die wit van haar panty sien.
Andrè, wat by ontvangs werk, kom heupswaaiend in ge-mince by die sitkamer en gooi sy gay-lyf neer op die divan oorkant Jani.
“Oeee … party mense advertise weer v’môre,” lispel hy luid met ‘n giggel.
Jani bloos effens en plaas haar twee bene bymekaar voor haar en trek die mini-rompie af aan die voorkant.
“Ag toe, jy,” lag sy saam.
“Geen nuwe besprekings nie?”
“Niks, lovey, sweet blow-all. Net ou DikDaan, die ouditeur van die Kooperasie wat nou al twee dae van sy week se bespreking hier is.”
“Hy gee my bietjie die creeps,” sê Jani terwyl sy ‘n lastige velletjie by haar een voorvinger se nael afbyt.
“Hy eye’jou hoor! Ek’t al gesien hoe rol sy rotogies, skelmpies, elke slag as jy vir hom kos tafel toe bring … èn as jy weer kombuis toe stap!” Andrè giggel weer.
“Dan wei hy weerskante van die draad, want ek’t verskeie kere weer opgelet hoe sy oë jou boudjies verslind as jy in en uit deur die eetsaal wals om ‘n happie te steel uit die kombuis,” snip sy terug.
“He will be so lucky!” smaal Andrè, skuif sy perm-kuif terug en trippel terug Ontvangs toe.
Jani staan op en gaan by die eetsaaldeur in. Haar oë skandeer in een oogopslag dat alles orderlik en netjies is en sy stap by ‘n sy-deur uit en besluit om te kyk of die katjies wat in een van die pas afgelope nagte gebore is nog snoesig by hul ma is. Wanneer sy gehurk gaan sit by die Askambos en die takkies wegtrek om te kyk hoor sy snaakse geluide uit die kombuis by die kombuisvenster bokant haar.
Die Ma-kat maak haar geel oë skrefies oop, maar bly lê op haar sy terwyl die vier kleintjies met piepgeluidjies stoei en knie om maksimum uit elkeen se gekose tepel te kry. Sy hoor ‘n pot kletter op die vloer saam met ‘n diep lag bokant haar en staan versigtig op en lig haar kop dat sy net oor die onderkant van die venster kan binnekant toe kyk. Haar nek ruk en haar oë rek.
Adolf, die sjef, staan met sy een hand op die rug van Martha, een van die kombuishulpe, by die opwasbak. Sy is gebukkend na vore en haar dik, vet, boude dril soos Adolf haar met heftige slae van agter bykom. Haar beblomde uniform is net van agter oor haar middellyf gegooi en Adolf het nog sy broek aan ( seker die ritsluier net afgetrek, dink sy.) Die pot rol nog effens heen en weer langs Martha se voete.
“Lieben Gott, ze black Madchen of this country ben Wunderbar,” sê Adolf met sy swaar Duitse aksent en slaan sy voël nog harder in Martha in.
Jani wil hul los om klaar te maak, maar tog voel sy effens opgewerk en besef dat sy met een hand onder haar mini besig is om haar koek te streel. Soos ‘n magneet wat haar oë terugtrek, kyk sy weer na binne.
Op daardie oomblik kreun Adolf: “Schweise … Donner und blitzen!” en pluk sy voël uit met sy een groot hand en skiet strale kom uit oor die swart boude voor hom.
Jani se oë verstar oor sy dik, groot penis wat skoot na skoot uitspu. Dit lyk soos ‘n ekstr-long Frankfurter in sy hand. Wanneer hy sy gulp toemaak en Martha stilswyend regop kom en haar uniform weer aftrek, sak Jani weg voor die venster en haas haar gebukkend weer terug in die eetsaal in.
Binne die deur staan sy vir oomblik stil, met haar oë toe en haar een hand wat op haar borste rus, soos sy vinnig asemhaal.
“Is djy orraait, mêrrem?” hoor sy Rose, die kleurlingdame van die Linnekamer sê.
Sy ruk haar onmiddelik reg en maak haar oë oop soos sy vorentoe stap.
“Seker maar Adolf se lewerkoekies van brêkfis wat my net winde gee, Rose,” glimlag sy en wonder waarheen Rose met die groot bondel gestrykte lakens en slope heen op pad is as daar nie eers mense in die gastehuis is nie. Rose se rietskraal lyf verdwyn uit by die deur na die kamers met ‘n “Ai toggie.”
Sy stap deur na Ontvangs waar Andrè agter die toonbank besig is om sy perfek gemanikuurde naels op te kikker met ‘n naelvyl.
“Ja, lovey?” kyk hy op.
“Ek gaan net gou apteek toe,” antwoord sy en stap by die voordeur uit.
Nadat sy naellak by die apteek gekry het, slenter sy terug en die kombuis episode speel soos ‘n video op terugspoel weer deur haar gedagtes. Sy ruik die aardsheid enig aan Afrika daarin en glimlag by haarself. By hierdie gastehuis kan jy enige iets te wagte wees elke dag!
(Lees volgende episode HIER)
5 COMMENTS
,,,ons gaan nog ‘n paar mense leer ken by LEKKERRUS, watch thus space…
Weereens n storie uit die boonste rakke van n meester.
By hierdie gastehuis gaan dinge nog lekker raak…..!!!!!!
Verfrissende kort verhaal….dankie Wille
Dankie n lekker voorgereg. Nou moet daar n jong hunk inboek en Jani moet hom vlou naai. Ons wag vir die opvolg asb.